SSPN Test Site

Category: Uncategorized

  • Preview – Griffon-halfeindstryde in Welkom

    Preview – Griffon-halfeindstryde in Welkom

    Die halfeindstryde van die Griffon-liga word Woensdag in die Noordwes-stadion in Welkom beslis. In die eerste halfeindstryd meet Hoërskool Kroonstad teen Hentie Cilliers kragte. Die span van Virginia het in die ligawedstryd tussen die twee spanne met 22-19 koning gekraai.

    Dit was die Blouskool se enigste nederlaag in die liga voor sy nederlaag Saterdag teen die Afrikaanse Hoërskool Kroonstad in hulle jaarlikse ENB Classic Clash in Kroonstad. Rooiskool se enigste nederlaag in die liga was ook teen Hentie Cilliers. Die span van Virginia het die liga as die vroë gunstelinge afgeskop.

    Rooiskool se oorwinning van 9-0 teen Blouskool het aan hom die boonste posisie op die puntelys besorg. Die span van Kroonstad het egter nie soos verlede jaar sy teenstanders in die liga oorheers nie. Die span het teen Hentie Cilliers (15-23) in die stof gebyt en twee naelskraapse oorwinnings oor Welkom Gimnasium (17-18) en Voortrekker (10-11) behaal.

    Die Rooies kom reeds weer teen Gimmies in die een halfeindstryd te staan. Hoewel Rooiskool die gunsteling is om weer te wen, was die Harmony Sportakademie se spelers wat nou vir Gimmies uitdraf nie in die spanne se ligawedstryd in aksie nie. Veral Mario Noordman (skrumskakel) en Sergio Prins (senter) behoort ‘n reuse verskil te maak.

    Voortrekker het met slegs een ligapunt op ‘n plek in die uitkloprondes uitgemis. Dit is die eerste keer in ses jaar wat die span van Bethlehem nie tot die uitkloprondes van die liga kon deurdring nie. Die Griffon-liga van 2010 sal as een van die taaistes nog onthou word. Verskeie wedstryde is met slegs ‘n enkele punt gewen. 

    Die wenners van die onderskeie halfeindstryde sal die Perses in die Shimla-liga van die Kovsiestreek-kompetisie verteenwoordig. Volksblad is ‘n medeborg van die kompetisie.

    Die finale puntestand van die liga: 
     

    Spanne Gespeel Wen Verloor Gelykop Punte V Punte T Bonus Punte
    AHS Kroonstad 8 7 1 0 205 93 3 31
    Hentie Cilliers 8 7 1 0 234 153 3 31
    Welkom Gimnasium 8 5 3 0 260 158 8 28
    Hoërskool Kroonstad 8 6 2 0 187 105 4 28
    Voortrekker 8 5 3 0 221 128 7 27
    Goudveld 8 2 6 0 168 202 7 15
    HTS Welkom 8 2 6 0 113 175 4 12
    Witteberg 8 2 6 0 127 240 3 11
    Riebeeckstad 8 0 8 0 76 334 0 0

    Die spanne is:

    Hoërskool Kroonstad vs Hentie Cilliers om 14:30

    Hoërskool Kroonstad: 15 Pieter Zietsman, 14 Johan Otto, 13 André Coetzee, 12 Jaco Enslin, 11 Neil Oosthuizen, 10 Phillip van der Heever, 9 Rene Eksteen, 8 Johan Botes, 7 Jonty Human (kaptein), 6 Pieter Hattingh, 5 Hennie Venter, 4 Marius Cronjé, 3 Johan van der Merwe, 2 Brian Meyer, 1 Francois Nel.

    Hentie Cilliers: 15 Johan van den Berg, 14 Jaco Arendse, 13 Wynand Venter, 12 Hugo Pretorius, 11 Lushiano James, 10 Ryno Venter, 9 Algervon Ouman, 8 Reinhardt Snyman, 7 Lilitha Kambula, 6 Jaco Naudé, 5 Jason Bloemstein, 4 Gaylen van der Sandt, 3 Gustav Potgieter, 2 Marius Singleton, 1 Bobby Moleti.

    AHS Kroonstad vs Welkom Gimnasium om 15:50

    AHS Kroonstad: 15 Dirkie Coetzee, 14 Rudolph Mienie, 13 Luan Janse van Rensburg, 12 Reinhardt Erasmus, 11 Pierre Uys, 10 Francois van Biljon, 9 Pieter Esterhuyze, 8 Cloete Wessels (kaptein), 7 JP Nel, 6 Francois Reyneke, 5 Jandré van der Berg, 4 Jacques van Rooyen, 3 George Marich, 2 Wimpie Hattingh, 1 Everhardt Laing.

    Welkom Gimnasium:
    15 Josua Wesch, 14 Casper Haymans, 13 Jeremiah Tumane, 12 Sergio Prins, 11 Modise Motati, 10 Zander Schonken, 9 Mario Noordman, 8 Werner de Beer, 7 Peter Muller, 6 Kevin Badenhorst, 5 JC Wasserman (kaptein), 4 Hanru van der Westhuizen, 3 John-Otto Lonergan, 2 Rudi van Niekerk, 1 Jan Basson.

    Deur Hannes Nienaber

  • Cheetahs vang groot vis – Goosen tot 2012 in Bloemfontein

    Een van die groot sterre op vanjaar se Cravenweek-toernooi vir hoërskole hier in die Noordwes-stadion, Johan Goosen, het besluit om ’n kontrak met die Cheetahs te sluit.
    Die Suid-Afrikaanse skole-losskakel sal volgens sy agent, Jan-Harm van Wyk, minstens tot aan die einde van 2012 sy rugby in Bloemfontein speel.
    Goosen het die nasionale o.18-span reeds verlede jaar verteenwoordig en het in die Vrystaat se eerste wedstryd hier teen Grens gewys dat hy as ’n betroubare stelskopper ewe opwindend op die aanval is.
    Goosen se besluit is uitstekende nuus vir die Cheetahs wat die afgelope drie jaar losskakels van gehalte soos Willem de Waal, Lionel Cronjé (albei Westelike Provinsie) en Jacques-Louis Potgieter (Blou Bulle) verloor het.
    Van Wyk sê nog ’n Vrystaatse uitblinker op die Cravenweek, Niell Jordaan (agtsteman), is vir langer vir die Cheetahs beskikbaar.
    “Niell is soos Johan vir die volgende twee jaar beskikbaar. Beseerdes soos Henco Venter (flank) en Ruwellyn Isbell (vleuel) het vir dieselfde termyn kontrakte met die Cheetahs gesluit,” sê Van Wyk.
    Niel Marais (heelagter), wat nie beskikbaar vir die Cravenweek was nie aangesien hy saam met Grey-kollege se krieketspan oorsee toer, is nog ’n groot vis wat die Cheetahs gevang het.
    Ongelukkig vir die Cheetahs is dit bekend dat hul belowende binnesenter van die Vrystaatse Cravenweek-span, Paul Jordaan, ’n kontrak met die Sharks gesluit het.
    Die vurige slot van die Vrystaatse Cravenweekspan, Cobus Nel, het op sy beurt reeds besluit om sy rugby voortaan in die Kaap te gaan speel en hopelik in die toekoms die trui van die Westelike Provinsie oor die kop te trek.

  • Results – Day 1 – Grant Khomo Week 2022

    Results – Day 1 – Grant Khomo Week 2022

    NewsGFSGrantKhomo

    The Grant Khomo Week (for u16 players) kicked-off in a cold as usual Kimberley with the matches being played at the venue of this year’s historic Currie Cup final, Tafel Lager Park.

    In the clash of the day Western Province managed to steal a 24-17 victory over the Golden Lions.

    A try by winger Tristan Fransman gave WP the lead for the first time in the match with a mere three minutes left on the clock.

    The match will be remembered for the clash between the two flyhalfs, Simphiwe Moyo (Golden Lions) and Viaan Mentoor (WP). Moyo slotted four penalties to keep the scoreboard ticking and his side in front.

    Three of these penalties plus a try by Junior van Wyngaardt gave the Lions a 11-5 lead at the break. In the second half it was Mentoor time to shine as he provided the spark for the comeback scoring a try as well as providing the platform for his side’s two other tries.

    Free State’s fullback, Theko Montjane, scored a hat-trick of tries as his side started their campaign off with a 28-12 victory over Border.

    The Griffons’ Nr. 8, Rylen Kirsten also crossed the tryline three times as the Purple People Eaters came out on top by 45-21 against the Limpopo Blue Bulls.

    The Blue Bulls came out charging as they smashed South Western Districts by 43-7 in their clash on the opening day.

    The team from Pretoria already led 17-0 at the break after using all the scoring chances that came their way during the first half.

    All the matches are streamed live via the SuperSportSchools app.

    Scorers: 

    Boland 36 (22) – Tries: Ewald Vorster (2), Armand Croeser, Fortune Goni, MJ van der Westhuizen, Luan Giliomee. Conversions: Giliomee (3). Griqualand West 14 (0) – Tries: SW van Heerden, Sylvester Hoffman. Conversions: Simon Liversage (2).

    Western Province 24 (5) – Tries: Almero Keizer, Viaan Mentoor, Tristan Fransman, Reuben Kruger. Conversions: Ashwin Cox (2). Golden Lions 17 (11) – Try: Junior van Wyngaardt. Penalties: Simphiwe Moyo (4).

    Sharks 42 (21) – Tries: Vuyo Gwiji, Carlyle Hawkins, Imivuyo Kemka, Zenkosi Mthiyane, Swelihle Mbatha, Aiden Botha. Conversions: Tomas Baguley (6). Eastern Province 13 (10) – Try: Johannes Van Zyl. Conversion: Lucraine Muggels. Penalty goals: Muggels (2).

    Valke 29 (7) – Tries: Storm Labuschagne, R-Jay Pietersen, Zaid Rippenaar, Divan Francis, Conversions: Kayle Venter (3). Penalty: Venter. Pumas 0.

    Blue Bulls 43 (17) – Tries: Janco Purchase, Malcolm George, Malan Graham, Ruben Pienaar, Jeffery Singa, Ruan Lippoldt, JJ Koekemoer. Conversions: Pienaar (4). South Western Districts 7 (0) – Try: Keanon Jantjies. Conversion: Elgernon Meyer.

    Free State 28 (14) – Tries: Theko Montjane (3), Heinrich Theron. Conversions: Alzeadin Felix (2), Toriq Schambreel (2). Border 12 (0) – Tries: T Fenako, B Mtshini. Conversion: I Mbulana.

    Griffons 45 (26) – Tries: Rylen Kirsten (3), Hloni Mokotjo, Ru-Bran Kock, Frederick Fourie, Craig Mann. Conversions: Cheswill Jooste (3), Fourie. Limpopo Blue Bulls 21 (7) – Tries: Damian Bye, Botter Geyer, Unathi Mlotshwa. Conversions: Mlotshwa (3).

    Zimbabwe 15 (10) – Tries: Thomas Judson (2), Wayne Kuraimunashe. Griqualand West XV 7 (0) – Try: De Wet du Plooy. Conversion: Ethan Faber.

    Namibia 12 (5) – Tries: Janco van Tonder (2). Conversion: Waldre Kotze. Border Country Districts 0.

    Western Province XV 31 (24) – Tries: Liam Burger (2), Samuel Badenhorst, Michael Satade, Xander Engelbrecht. Conversions: Rayaan Solomons (2), Retagan van Rooi. Leopards 17 (10) – Tries: Lorenzo Snyers, Alexander Benedetti. Conversion: Snyers. Penalty: Snyers.

  • Preview – Vereeniging HS vs. Dr. Malan

    On Saturday, down south from Johannesburg Hoerskool Vereeniging play Hoerskool Dr Malan of Meyerton in Vereeniging in an FNB Classic Clash.

    The two schools are about 15 kilometres apart, and so are rivals at more than just rugby.

    Both fall within the Valke and of the two Dokkies are regarded as the strongest team in the old Vaal Triangle, now a part of the Valke, who used to be Eastern Transvaal then the Falcons.

    In 2009 the Dokkies won 63-3, in 2010 they triumphed 23-11 and last year they won by 8-0, which suggests that the Rainbow are getting closer.

    In, fact the signs are that this year Vereeniging will beat Dr Malan and do so comfortable. When they met earlier in the season Rainbow won 33-12. They then went off on a tour to the Western Cape and have played the strong Duineveld side from Upington.

    They have played two common opponents:
    Benoni High: Vereeniging lost 14-11, Dr Malan lost 27-8
    Hans Moore: Vereeniging drew 20-20; Dr Malan lost 41-5

    In the Rainbow side is hooker Deon Stolts who went to the Craven Week for the Valke last year and has been chosen to go again this year. Flank Joswin de Wee, eighthman John Maisi and fullback Jacqone de Villiers are also down to go to Craven Week.

    Dokkies have two back from last year’s Classic Clash, Rainbow seven. Back for Dokkies are flyhalf Anthony Harvard and flank Marco Naudé. Those back for Hoërskool Vereeniging are wing Shaun Heiberg, who played fullback last year, outside centre Dewaldt Grewe, flyhalf Morné Terblanche, scrumhalf Bernard Louw, flank Johann Fourie, prop Jaco Wiese and hooker Deon Stoltz who was the captain last year as well. That suggests a distinct advantage for the Vereeniging side.

    The teams:

    Hoërskool Vereeniging: 15 Jacqone de Villiers, 14 Shaun Heiberg, 13 Dewald Grewe, 12 Wildri Roodt, 11 Eldron van Rooyen, 10 Morné Terblanche, 9 Bernard Louw, 8 John Maisi, 7 Joswin de Wee, 6 GE Pretorius, 5 Johann Fourie, 4 André du Plessis, 3 Carlo van Onselen, 2 Deon Stoltz (captain), 1 Jaco Wiese.
    Replacements: 16 Kobus Muller, 17 Gian Bezuidenhout, 18 Jan Janse van Rensburg, 19 Ruan Combrink, 20 Rikus van Rensburg, 21 Brendon van Deventer, 22 Maree Verhoef, 23 Wally Ungerer.

    Coaches: André Botha, Manfred Smit

    Dr Malan: 15 Michael Bosman, 14 Frikkie Venter, 13 Ferdi Swart, 12 Desmond Koen, 11 Theo Geldenhuys, 10 Anthony Harvard, 9 Rhyno Hendman, 8 Gerhard van Rensburg (captain), 7 Marco Naudé, 6 Hansie Erke, 5 C Janse van Rensburg, 4 Christiaan Nolte, 3 Johan van der Watt, 2 Ruan van der Walt, 1 Tiaan Naudé.
    Replacements: 16 Morne van der Sandt, 17 Lukas Steyn, 18 Johan Burger, 19 Leandré Ebersonn, 20 Richard Dean van Deventer, 21 Meyer Le Maistre, 22 Ruan Wessels, 23 PG vcan der Merwe.
    * The Dr Malan names my well be inaccurate. They arrived late and written by hand, which was hard to decypher. We did ask for help.

    Coach: Louw Neethling

    Date: 2 June, 2012
    Kick-off: 12.00
    Venue: Hoërskool Vereeniging
    Expected weather conditions: Sunny with a high of 21°C, dropping to 6°C

    From www.rugby365.com

    1

  • How significant is the World Schools Festival really?

    How significant is the World Schools Festival really?

    WorldSchoolsFestival2019Is the World Schools Festival really such a prestigious event as their PR wants us to believe?

    I personally don’t think so at all. To pitch most of South Africa’s best rugby schools against the best that the rest of the world is a very good and noble idea, but then you need to get the best of the rest of the world to come and face-up against the South African teams. 

    The idea was always to get the best possible schools from outside of our borders to come and face the pride of our schoolboy system. The idea belonged to former Paarl Boys’ High coach, Sean Erasmus. He was hoping to leave a legacy behind after leaving Boishaai after their 150th celebrations to join the Lions.

    Already last year the communication from the marketing agency that was appointed to help organise the event, Carinat Sports Marketing of Hong Kong, claimed that the idea for the festival was that of their consultant and former Springbok coach Heyneke Meyer. 

    This year they are saying that Carinat owner, Jon Phelps, is the founder of the World Schools Festival. It was certainly not his idea and it could only be guessed what happened behind closed doors during Phelps’ last few meeting with Paarl Boys’ High.

    After the first two days of the second edition of the festival at Paul Roos Gimnasium, the Rest of the World contingent only managed to win one of the ten matches thus far. And this victory was achieved by the World Schools XV which consists bar three Italian players out of South African players which are on SA Rugby’s watch list. Not so worldly after all. 

    The South African teams are leading the “Ryder Cup” style of competition by 20 points to 2 and outscored their opposition at an average score of 46-23 per match. The South African teams scored 461 points to the 230 that were scored against them. Last year the South African teams’ only lost twice in the 20 matches during the festival. 

    At this current rate, the World Schools Festival won’t survive after next year’s event at Affies. And it is not the host schools Paarl Boishaai, Paul Roos Gimnasium and Affies who are to blame for this fact. 

    If you take the World Schools XV’s victory of 76-29 over the Western Province Invitational side out of the mix it will rather be a Ryder Cup-style competition if the likes of Tiger Woods, Dustin Johnson and Rory McIlroy were taking on your regular weekend golfer in the Real McCoy. 

    The Afrikaanse Hoër Seunskool of Pretoria or Affies as they are affectionately known as are having their centenary celebrations next year. The plan is that the World Schools Festival will be one of the headline events during their celebrations.

    Looking at this year’s festival they might need to reconsider if the World Schools Festival is worthy of headlining their celebrations. Next year’s South African school holidays after the first term is just over two weeks long and the annual Noord/Suid tournament which is at this moment a much more prestigious and marketable event will also be held in Pretoria. All of Affies, Grey College, Paarl Gimnasium, Monument and Boland Landbou was in action in both of these events this year. NewsGLeeStands

    If Affies want to make sure that this is a prestigious event they will have to take action themselves to make it happen. Get the five schools from New Zealand that will feature at least in their Top 10 schools teams for 2020.

    Out of the four attending New Zealand schools in Stellenbosch, they’ve only produced two New Zealand Schools players in 2018. They were Louie Chapman (Christchurch Boys’ High) and Tyrone Thompson (Napier Boys’ High). 

    The “ten” South African schools in attendance produced 13 of the players in last year’s SA Schools’ team. Another player Keke Morabe of Welkom Gimnasium is playing for the World Schools XV. 

    The other five international positions should be made of British private schools. The invitation sides that are just thrown together and get to meet each other a day or two before taking on some of our best school outfits is an insult to our rugby as well as not educational to kids who have front-up in these match-ups.

    I do however believe that both the South African kids and overseas children attending the festival learn a lot from the experience of attending such a festival, just not on the rugby field. 

    It is clear that people are voting with their feet as the stands were mostly empty during the two openings day of this year’s event. It can be expected that more people will flood through the gates of the Markotter Stadium on Saturday, but it won’t be to see if the South African team can pull it through, but rather see them smash hapless opposition to pieces. 

    Results – World Schools Festival 2019

     

  • Grey PE kan hom teen stutfaktor vasloop

    Grey-kollege se stutfaktor van meer as 450kg voorspel vandag yslike probleme vir Grey Boys’ High School (Grey PE) se eerste rugbyspan.

    Die span van Bloemfontein se vier stutte, Stephan Kotze (116 kg), Stephan Pretorius (110 kg), Schalk van der Merwe (104 kg) en Marcel van der Merwe (128 kg), is nog nie vanjaar in trurat gedruk nie. Die viertal is ook oorgehaal om die besoekers vandag hier in die skrums te karnuffel.

    Kotze draf volgende week vir die Suid-Afrikaanse Skole-span uit, terwyl Schalk van der Merwe die Suid-Afrikaanse Akademie-span in 2008 verteenwoordig het en as een van die belowendste jong vaskopstutte in die land beskou word. Pretorius kan homself ongelukkig ag dat hy nie in die nasionale skole-span ingesluit is nie. Hy moes weens Baksteen van Heerden se besering die Vrystaters noodgedwonge op haker op die Cravenweek uithelp.

    Teenoor die tuisspan se swaargewigte in die voorry, weeg Grey PE se stut, Michael van Vuuren, slegs 93kg. Van Vuuren het Oostelike Provinsie ook as haker op die Cravenweek verteenwoordig.

    Die SA Skole-agtsteman Siyamthanda Kolisi (flank) kan met sy kragtige lopies die besoekers se gevaarman wees. Hy kan goeie ondersteuning van sy kaptein en agtsteman, Siyanda Mangaliso, te wagte wees.

    Grey-kollege kan intussen vandag met ’n 44ste agtereenvolgende sege sy oorheersing van skole-rugby bevestig.

    Grey-kollege was in sy laaste 43 wedstryde elke slag aan die wenkant en blaai ’n mens deur die geskiedenisboeke van kragmetings tussen bogenoemde twee spanne, word niks goeds vir Grey PE voorspel nie.

    Die span van Port Elizabeth kon nog nooit daarin slaag om ’n oorwinning in die Rosestad oor Grey te behaal nie.

    Die besoekers se span van 2001, destyds onder die leierskap van die Springbokflank Luke Watson, is die span wat die naaste aan ’n oorwinning weg van die huis kon kom. Die span van Bloemfontein het 18-15 op dié dag koning gekraai. Grey PE kon laas in 2004 op sy tuisveld ’n sege oor die Vrystaters behaal. Die span van die Baai was toe 17-14 baas.

    Grey-kollege se diepte gaan egter in sy wedstryd volgende week teen Pretoria Boys’ High beproef word. Hy sal dan sonder sy ses Suid-Afrikaanse Skole-spelers moet klaarkom. 

    Die spanne: 

    Grey-kollege: Riaan Britz, Sethu Tom, Piet Lindeque, Inus Keyser, Chejane Mallane, Johan Goosen, Pieter Rademan (k), Niell Jordaan, Henco Venter, Egbert Ras, Carl Wegner, Jean Cook, Stephan Pretorius, Johan Meintjies, Stephan Kotze. 

    Grey PE: Clint Sacks, Voughan Casling, Jonathan Mudrovic, Nicholas Holton, Phaphama Hoyi, Luke Daniels, Hugh van Niekerk, Siyanda Mangaliso (k), Siyamthanda Kolisi, Brendon Terblanche, Ronald Ferreira, JJ Swart, Zolani Faku, Johan Nell, Michael van Vuuren.

    Afskop: 15:00
    Skeidsregter: Jaco Peyper 

    Ander wedstryde (tuisspan eerste genoem): 11:50 – Jim Fouché t Louis Botha; 11:50 – Sand du Plessis t St. Andrew; 12:00 – Sentraal t Duineveld; 12:45 – Aliwal-Noord t Fichardtpark. 

    [powr-comments id=”71840814_1589303696750″]

  • Van vyfde span tot Cravenweek

    ’n Slot van Grey-kollege se vyfde rugbyspan, Lindokuhle Nyembe, is vandeesweek op verrassende wyse in die Suid-Afrikaanse Akademie-span ingesluit. 

    Tot voor vandeesweek se nasionale Akademieweek in Pretoria, was Nyembe nie juis ’n speler waarvan kennis geneem is nie. 

    Nou het hy skolespelers aan die praat. 

    As ’n bonus moes Nyembe verneem dat hy sy tasse moet pak aangesien hy ook van 13 tot 18 Julie in Oos-Londen aan die Cravenweek vir hoërskole deelneem. 

    Die sekretaris van die Vrystaatse Hoërskole-rugbyvereniging, Deon van Wyk, sê Nyembe se insluiting verbaas hom nie werklik nie. 

    “Ek het hom in een wedstryd op die Akademieweek in aksie gesien waarin hy uitgeblink het.”
    Afgesien van Nyembe is die Vrystaatse senters Paul Jordaan en William Small-Smith ook in die SA Akademie-span ingesluit. 

    Die Suid-Afrikaanse Akademie-span: 

    Shandré Claassen (Boland), Ushimen Pateni (OP), William Small-Smith, Paul Jordaan (albei Vrystaat), Ayanda Foley (OP), Errol Jaggers (WP), Francois de Klerk, Quinton Kruger (albei Blou Bulle), Cornell du Preez (OP), Kobus Porter (Leeus, k), Schalk van Heerden (Blou Bulle), James Meechum (Leeus), Piet Stemmet (WP), Lodewickus Lourens (SWD), Kelvin de Bruyn (WP). PLAASVERVANGERS: Katlego Kgama (Leeus), Zolani Faku (OP), Lindokuhle Nyembe (Vrystaat), Majola Khaya (Leeus), Thabisho Zwane (WP), Heinrich Arendse (SWD), Kieran Goss (WP).

    Deur Hannes Nienaber

  • Geen keer aan Grey-span

    Geen keer aan Grey-span

    HA-OOH! Ha-ooh! Ha-ooh! Soos die krygers van Sparta kan Grey-kollege daarop aanspraak maak om feitlik onstuitbaar op hul gebied te wees. Grey se eerste rugbyspan het met sy oorwinning van 59-5 oor Louis Botha gewys dat hy nie maklik vanjaar gestuit gaan word nie.
    Die verloorspan het egter met eer uit die stryd getree. Hy het self op ’n tyd 5-0 voorgeloop en rustyd ’n agterstand van 5-19 gehad. Die wenspan was egter net te fisiek en het nader aan die einde van die wedstryd die krane behoorlik oopgedraai. Grey se twee beste spelers op die dag was Pieter Rademan (kaptein en skrumskakel) en Chejane Mallane (vleuel). Mallane het met sy kraglopies beïndruk. Die pak voorspelers met Niel Jordaan (agtsteman) aan die spits verdien ook almal ’n klop op die skouer.
    Vir Louis Botha het sy kaptein en kantman, Oscar Lemane, soos gewoontlik van voor gelei. Hy het nooit vir die teenstanders ’n tree teruggestaan nie. Louis Botha se buitesenter, Mveleli Nduku, het op die aanval uitgemunt en was ook rotsvas op die verdediging. Die heelagter, Nkululeka Mthethwa, het ook ’n stewige vertoning gelewer.

    Die Hoërskool Sand du Plessis het korte mette van Heatherdale gemaak in die twee spanne se ligawedstryd Dinsdag op Grey-kollege se veld.
    Sannies het die wedstryd 56-10 beklink, nadat die wenspan teen rustyd 22-10 voorgeloop het.
    Heatherdale het in die eerste helfte die bal baie rondgegooi en met tye gevaarlik gelyk.
    Die span kon meer drieë behaal het as verskeie aangeë nie verlore gegaan het nie.
    Sannies was egter kookwater en het veral in die tweede helfte amok gemaak.
    Die wenspan se flank, JP Coetzee, het ’n uitsonderlike vertoning gelewer en nie minder nie as vier keer agter Heatherdale se doellyn gaan kuier. ) Die Hoërskool Jim Fouché se eerste rugbyspan het ’n moeilike week agter die rug.
    Die span het eers Saterdag 57-6 teen Grey-kollege vasgeval en Dinsdag in sy ligawedstryd teen Cherries ook 52-0 op sy neus gekyk.
    Cherries het geen doekies omgedraai nie en teen die vervroegde rustyd reeds 35-0 voorgeloop.
    JF het moedig probeer verdedig en self goeie aanvalle van stapel gestuur, maar Cherries het al die gate toegestop en die besoekers met leë hande huis toe gestuur.
    Hanro Oosthuizen, senter van Cherries, het ’n driekuns aan drieë behaal, terwyl Niel Marais (heelagter) self 17 punte tot Cherries se totaal bygedra het. ) Die Hoërskool Sentraal moes hard werk vir sy sege van 29-5 oor die Hoërskool Fichardtpark in die twee spanne se ligawedstryd Dinsdag.
    Tralies het teen rustyd 12-5 voorgeloop, maar in die tweede helfte met goeie verdediging vorendag gekom om Fichies tot net vyf punte te beperk.
    Daarmee saam het die wenspan nog drie drieë in die tweede helfte by hul totaal gevoeg om die wedstryd buite Fichardtpark se bereik te plaas.
    Sentraal kon heelwat meer drieë behaal het, maar ondgedwonge hanteerfoute in veral die tweede helfte het hulle gekortwiek. ) President Steyn het St. Andrew 32-26 in hul kragmeting geklop. Die Steyners was egter rustyd reeds 27-0 voor en moes in die tweede helfte behoorlik wal gooi om ’n oorwinning te verseker.
    Vir Steyners het Dimitri Ontong (vleuel), Nickus van Rensburg (senter) en Franco Nel (heelagter en kaptein) goed vertoon.
    Die verloorspan se generaal Bokang Mosena (losskakel) het met sy skitterspel die terugveg-poging aangevuur.
    Matthew Lamont kan ook tevrede met sy vertoning in die enjinkamer voel. ) Die Hoërskool Staatspresident Swart van Brandfort het nou wel daarin geslaag om die Hoërskool Bloemfontein 39-7 te klop, maar die span se breier, Pieter Swanepoel, sal glad nie met sy span se vertoning tevrede wees nie.
    Die span van Brandfort het heeltemal te veel hanteerfoute begaan. Die verloorspan het egter ’n begeesterde vertoning gelewer, met JP Brewis (senter), Gunther Booysen (skrumskakel) en De Wet Davis (slot) aan die spits. Vir die wenspan het Sarel Kruger (haker) en Kosie Wessels (vleuel) goeie spel gelewer.
    Puntemakers:

    Grey-kollege 59 (19) – Drieë: Chejane Mallane 2, Schalk van der Merwe, Marcel van der Merwe, William Small-Smith, Jean Cook, Vlooi Kotze, Baksteen van Heerden, Inus Keyser. Doelskoppe: Johan Goosen 7. Louis Botha 5 (5) – Drie: Nkululeka Mthethwa

    Sand du Plessis 56 (22) – Drieë: JP Coetzee 4, Clinton la Cock 2, Stefan Bester 2, Wimpie Mouton, Neil Kotze. Doelskoppe: Jaco Ackerman 3. Heatherdale 10 (10) – Drie: Jacques Borman. Doelskop: Bradley Davids. Strafdoel: Davids.

    Cherries 52 (35) – Drieë: Hanro Oosthuizen 3, Niel Marais, Sethu Thom, GF Bondisio, Johan Meintjies, Van Zyl Botha. Doelskoppe: Marais 6. Jim Fouché 0.

    Sentraal 29 (12) – Drieë: Francois Harvey, Hanko Smith, Hanno Ferreira, Brian Malakoane, Gouché Gouws. Doelskoppe: DJ Vermaak 2. Fichardtpark 5 (5) – Drie: Dewald Nel.

    President Steyn 32 (27) – Drieë: Dimitri Ontong 2, Chester Bouwer, Raymond Charles, Franco Nel. Doelskoppe: MJ van Rensburg 2. Strafdoel: Van Rensburg. St. Andrew 26 (0) – Drieë: Bokang Mosena, Thomas Wood, Matthew Lamont, Kabelo Motshabi. Doelskoppe: Matthew Hall 2, Jonathan le Riche.

    Brandfort 39 (17) – Drieë: Kosie Wessels 2, Henk Lourens, Hennie Smit, Sep Smith, Christopher Jacobs, Nelis Maritz. Doelskoppe: Smit 2. Hoërskool Bloemfontein 7 (0) – Drie: JP Brewis. Doelskop: Donovan Young.

  • Louis Botha and Fichardtpark to play with the big boys next year

    LOUIS BOTHA and Fichardtpark will partake in the Free State A1-league next year. Both team took part in die B1-league this year with Louis Botha being crowned champions of the league with a 33-9 victory over Sand du Plessis in the final at Shimlapark in Bloemfontein.

    Both teams will face Grey College and the Cherries in the league next year. The Cherries are Grey College’s second team. The Free State high schools’ rugby association assigned Pieter Swanepoel, headmaster of Brandfort, to look into a solution for their league problems.

    Deon van Wyk, secretary of the association believes that the new league will benefit the province’s school rugby. It will help the players from Louis Botha to adjust to a higher level of rugby as they play a huge part in the Free State’s Cravenweek plans. With them playing in the B1-league it was not ideal for the Cravenweek-side. Seven players from Louis Botha represented the Free State at this year’s Coca Cola Cravenweek in Pretoria.

    Jim Fouché, Sentraal, Fichardtpark, Louis Botha, Grey College and the Cherries will fight it out in next year’s A1-league. Jim Fouché will have a hard time to defend their title as Louis Botha will be a force to be reckoned with.

  • Grey College keep unbeaten record with victory over Grey PE

    Grey College keep unbeaten record with victory over Grey PE

    Grey College had to work hard to keep their unbeaten record against Grey Boys’ High School in Port Elizabeth. The home team led 14-12 at the break, with the visitors coming 22-17 out on top. AJ Coertzen (winger) scored two individual tries for Grey College.

    Grey College’s other winger, Ernst Dinkelman, also scored a beautiful try. He shoved quite a few would be tacklers away on his way to the try line. Coertzen and Dinkelman were their team’s two best players. Cobus Reinach (scrumhalf) and Spoed Smith (centre) also played well.

    For Grey Boys’ High School their scrumhalf Chuma Faas and eigthman Siyanda Mangaliso were its star performers.

    Grey College 22 (12) – Tries: AJ Coertzen 2, Ernst Dinkelman. Conversions: Franna du Toit 2. Strafdoel: Du Toit. Grey Boys’ High School 17 (14).

    By Hannes Nienaber