SSPN Test Site

Category: Uncategorized

  • School Profile – Douglas HS

    Founded:
    Motto: Delf Diep

    School Song:

    Ken jul reeds vir Douglas Hoër
    Langs die bosomsoomde Vaal?
    Waar die doringbome wagstaan
    oor ons vlaktes sonbestraal.
    Daar streef seuns en dogters ywrig
    om te vind hul ideaal.
    Altyd reguit altyd dapper
    om met eer hul doel te haal.
    In ons werk en sport en wandel
    sal ons trots steeds helder brand.
    Snoer ons al ons krag tesame
    vir ons skool en Vaderland.

    Teams: 2000, 2008.

    Provincial Players:
    Dries Scholtz, JU Hellmuth (primary school), Johan van Niekerk (primary school).

  • Harmony Sportakademie – 2005

    Results
    Harmony Sportacademy 19, AHS Kroonstad 20
    Harmony Sportacademy 47,  Kroonstad High 0

    Players: Dabeon Draghoender, Boela Abrahams, Wayne Matthee, James de Kock, Cecil Afrika, Maxwell Andrews, Tertius Maarman, Magnum Nelson and Giovano Fourie.

    1

  • School Profile – Paarl Gimnasium

    Founded: 1858

    Teams: 1984, 1985, 1986, 1987, 1988, 1989, 1990, 1991, 1992, 1993, 1994, 1995, 1996, 1997, 1998, 1999, 2000, 2001, 2002, 2003, 2004, 2005, 20062007, 2008, 2009, 2010, 2011

    Cravenweek Players: Leigh Maingard (1989), Theuns Botha (1989), Hennie Visser (1989), Leon Swart (1993), Willem Pieters (1993), David von Hoeslin (1993), Louis Koen (1993), Juan Genade (1993), Emile Swart (1993), Dalkeith Pottas (1999), Jaco du Toit (1999), Adriaan de Waal (1999), Fanie Terblanche (WP Academy – 1999), Jean de Villiers (WP Academy – 1999), Willem Muller (2001), Rudi Gey von Pittius (2001), Schalk Burger (2001), Hennie Daniller (2001-02), Ruan Smith (2008), Johan Julyan (2008), Helmut Lehmann (2008), Louis Schreuder (2008), Johan Potgieter (2008), Johan Schoonbee (2008), Jacquin Rodgers (2008).

    Springboks: Boy de Villiers, Stevie Joubert, Pierre de Villiers, JC van der Westhuizen, Jan Pickard, Hugo van Zyl, Wynand Mans, Schalk Burger (snr), Kobus Wiese, Kobus Burger, Balie Swart, Mornay Visser, Pieter Rossouw, Louis Koen, De Wet Barry, Marius Joubert, Jean de Villiers and Schalk Burger.  

     

  • Sand du Plessis – 2001

    Results

    Sand du Plessis 10,  Sentraal 12
    Sand du Plessis 51,  Fichardtpark 0
    Sand du Plessis 18,  Louis Botha THS 25

    Players: Morne Steyn, Chris Futcher, Leandre Booysen, Gawie Heroldt, Andre van Deventer, Kobus Nel, Hendrik Jerling en Jan Groenewald.

    1

  • Sefoor sweef in Monnas se sege oor EG, Boishaai en Gim behaal ook goeie seges

    Sefoor sweef in Monnas se sege oor EG, Boishaai en Gim behaal ook goeie seges

    Monument van Krugersdorp is na Saterdag die enigste onoorwonne span oor in die Beker-kompetisie van Afdeling 1 van die Noordvaal-trofee.

    Die Wit Bulle het met ‘n sege van 43-26 in Boksburg oor die enigste ander onoorwonne span in die liga ook sommer ‘n waarskuwing aan die ander spanne in die reeks gerig.

    Dit is nooit maklik om ‘n sege in Boksburg te gaan haal nie, maar die span van Monnas het gewys dat hy vanjaar ongetwyfeld een van die gunstelinge is om vanjaar as kampioen van die reeks gekroon te word.

    Sy losskakel, Tyler Sefoor, was op sy stukke en het twee keer ‘n draai agter die doellyn gemaak. Sy tweestryd met sy direkte teenstander, Jaydon Bantom, was een van die hoogtepunte van die kragmeting.

    Monnas het ‘n voorsprong van 24-11 teen rustyd geniet, maar die Jansies het danksy ‘n drie deur sy heelagter, David Twala, vanaf die halflyn kort na rustyd terug in die kragmeting gewees.

    Monnas was vir ‘n hele ruk hierna onder druk, maar ‘n blitzkrieg van twee drieë deur Sefoor en die regtervleuel, Marcey de Waal, het hul voorsprong binne die bestek van twee minute tot 36-19 gerek.

    Twala het elke keer wat hy in besit gestel is gevaarlik gelyk. EG se kaptein en slot, Ryno van Aswegen, het ook ‘n goeie vertoning gelewer.

    Paarl Gimnasium sal tevrede wees met die feit dat hy vir Oakdale Landbou met 42-10 op laasgenoemde se tuisveld net buite Riversdal kon kafdraf. Die span van die Paarl het teen rustyd maar ‘n skrale voorsprong van 7-3 geniet.

    Sy skrumskakel, Emrique Liedemann, was uitstaande en het twee keer ‘n draai agter die doellyn gaan maak. Die span se voorry – Jean Fourie, Luca Bakkes en Ben Pitout het ‘n goeie dag op kantoor beleef.

    Vir die Hoër Jongenskool Paarl was sy buitesenter, Shah-Jehaan de Jongh, vooraan die spits van sy oorwinning van 48-22 oor Boland Landbou. Boishaai se span begin al hoe meer sy ritme vind soos die seisoen vorder.

    In een van die oudste tweestryde op skolevlak in Suid-Afrika het Rondebosch Boys’ High vir Bishops met 20-15 geklop. Die twee skole het mekaar in 1908 die eerste keer op die rugbyveld ontmoet met Bishops wat destyds met 112-0 baas was.

    ‘n Speler van Bishops Painton Cowen het op daardie dag ‘n ongelooflike 86 punte aangeteken, wat waarskynlik steeds die SA Skole-rekord vir ‘n wedstryd is.

    Saterdag se kragmeting was die eerste keer sedert 2019 dat die twee spanne mekaar gepak het en die 198 wedstryd sedert 1908.

    Bishops is steeds sonder sy invloedryke binnesenter, Bruce Sherwood, en die nederlaag is hul vierde op ‘n streep nadat hulle voor dit nog onoorwonne die seisoen was.

    Menlopark het sy eerste sege van vanjaar se Noordvaal-trofee danksy ‘n klinkende oorwinning van 42-12 oor HTS Middelburg behaal. Waterkloof het vir Helpmekaar-kollege met 29-15 getroef, terwyl Noordheuwel te sterk vir Marais Viljoen van Alberton (50-8) was.

    Die Hoërskool Ermelo is vir die eerste keer sedert 2013 as kampioen van die Pumas se grootskole-liga gekroon. Die Erries het vir Piet Retief in die eindstryd met 27-15 verslaan.

    Die twee spanne sal ook dan tot die uitspeelrondes van Afdeling 2 van die Noordvaal-trofee deurdring. Ermelo se agtsteman, Kobus van Heerden, was uitstaande in die eindstryd.

    FOTO: Marius Nortjé

    Al die uitslae: 

    NOORDVAAL-TROFEE

    Afdeling 1

    Beker: Monument 43, EG Jansen 26; Noordheuwel 50, Marais Viljoen 8; Waterkloof 29, Helpmekaar-kollege 15; Menlopark 42, HTS Middelburg 12.

    Plaat: Hoërskool Nelspruit 28, Hoërskool Middelburg 5; Hoërskool Rustenburg 10, Montana 5.

    Skild: Eldoraigne 23, Ligbron 12; Hoërskool Klerksdorp 19, Heidelberg Volkskool 10; Lichtenburg 71, Jeugland 0;.

    Bowl: Die Anker 21, Hoërskool Pietersburg 21; Potchefstroom Volkskool 26, Wesvalia 19.

    Afdeling 2

    Blou Bulle: Wonderboom 30, Wagpos 25; Midstream College 23, Overkruin 21.

    Limpopo: Frikkie Meyer 46, Ellisras 14.

    Puma-eindstryd: Ermelo 27, Piet Retief 15.

    Valke: Oosterlig 19, Brandwag (Benoni) 18.

    Afdeling 3

    Goue Leeus: Bekker 28, Allen Glen 20.

    Limpopo: Curro Heuwelkruin 33, Louis Trichardt 24.

    Puma-halfeindronde: Standerton 28, Lydenburg 15; Curro Nelspruit 12, Hoogenhout 3.

    Valke: HTS Sasolburg 45, Stoffberg 5; HTS Sasolburg 48, John Vorster (Nigel) 10.

    Afdeling 4

    Limpopo-eindstryd: Warmbad 32, Eric Louw 17.

    Afdeling 5

    Luiperds-eindstryd: Koster 33, Ferdinand Postma 8.

    NOORDVAAL

    St. John’s College 56, St. Stithians College 9.

    OOS-KAAP/KWAZULU-NATAL

    Die Brandwag (Uitenhage) 38, Itembelihle 8; Hilton College 52, Kearsney College 10; Maritzburg College 42, Westville Boys’ High 26; Michaelhouse 54, St. Charles College 12; Selborne College 90, Cambridge 0; Dale College 13, Kingswood College 12; Graeme College 66, HTS Daniël Pienaar 3.

    WES-KAAP

    Paarl Gimnasium 42, Oakdale Landbou 10; Hoër Jongenskool Paarl 48, Boland Landbou 22; Rondebosch Boys’ High 20, Bishops 15; Wynberg Boys’ High 40, SACS 15; Parel Vallei 18, Melkbosstrand 18; Westerford 11, Vishoek 7.

  • Junior Springbok squad named for Summer Series in Italy

    Junior Springbok squad named for Summer Series in Italy

    NewsGImadKhanThe Junior Springboks squad for the Under-20 Six Nations Summer Series in Italy was announced on Tuesday, with six players who have Vodacom United Rugby Championship experience named amongst the group of 30 players.

    The Junior Springboks will return to international action as part of an exciting Under-20 Summer Series, competing against the Six Nations’ U20 sides and Georgia in the tournament that will be staged in Italy from 24 June to 12 July.

    Vodacom Bulls outside back Canan Moodie, his franchise team-mate Reinhardt Ludwig (lock), DHL Stormers’ Sacha Mngomezulu (utility back) and Connor Evans (lock), as well as the Emirates Lions duo of scrumhalf Nico Steyn and loose forward Ruan Venter all have gained some valuable Vodacom URC experience in the last few months.

    These six players, as well as several others, have also featured for their provincial unions in the Carling Currie Cup, while Mngomezulu, Ludwig, Moodie, Steyn, James, Siya Ningiza (loose forward) all played for the Junior Springboks in last year’s successful U20 International Series in South Africa.

    Cell C Sharks scrumhalf Bradley Davids, who also played for the SA U20s in 2021, was not considered for selection due to injury.

    Junior Springbok coach Bafana Nhleko said he was pleased with the composition of the squad. He had been working with a 36-player SA Academy squad since Easter at their base in Stellenbosch, before trimming the group to the 30 players who will now don the Junior Springbok jersey.

    “I believe we have a well-balanced and competitive squad,” said Nhleko.

    “We are grateful for the domestic Under-20 competition earlier this year that gave us an opportunity to see the players and select the Academy group. We have a few guys who have gained valuable experience in the senior ranks, as well as a number of returnees from last year’s programme.

    “Putting in the hard work on the training field is one thing, but actually playing in real matches, especially against experienced senior players, provides even better preparation.

    “It was good in terms of seeing how we handle pressure situations and execute our plans against highly organised teams, hence the training matches against the likes of the DHL Stormers, DHL WP, Windhoek Draught Griquas, and Toyota Cheetahs, to test the players in proper match conditions.

    “Apart from working with the players in what was a very talented Academy squad, we wanted to give the players an opportunity to see how they handle the quality, intensity and physicality of playing against a number of Carling Currie Cup teams, which is a step up.

    “The Six Nations teams have the benefit of regular international competition between themselves, so other than our intensive high performance programme, we had to find a way of offering quality game-time to our group.”

    A final training exercise against Maties in Stellenbosch is planned for Thursday, and the squad will remain at the Stellenbosch Academy of Sport until their departure to Italy in two weeks’ time.

    The Junior Boks will open their Summer Series commitments against England on Friday, 24 June, and that will be followed by their second match on Wednesday, 29 June against Ireland.

    The South Africans will complete their pool fixtures on Tuesday, 5 July against France before playing a final cross-pool fixture one week later, on Tuesday, 12 July, with their opponent to be determined according to the final standings.

    Junior Springbok squad for the U20 Six Nations Summer Series in Italy are:

    Props: Lamla Nunu (DHL WP), Corné Lavagna (Vodacom Bulls), Juann Else (Vodacom Bulls), Corné Weilbach (DHL WP), Sebastian Lombard (Vodacom Bulls), Sivu Mabece (Vodacom Bulls).

    Hookers: Lukhanyo Vokozela (DHL WP), Tiaan Lange (Vodacom Bulls).

    Locks: Reinhardt Ludwig (Vodacom Bulls), Corné Rahl (Cell C Sharks), Connor Evans (DHL WP), Merwe Olivier (Vodacom Bulls).

    Loose forwards: Ruan Venter (Sigma Lions), Cameron Hanekom (Vodacom Bulls), Siya Ningiza (Cell C Sharks), Gcino Mdletshe (Vodacom Bulls), Paul de Villiers (DHL WP), Louw Nel (DHL WP).

    Scrumhalves: Nico Steyn (Sigma Lions), Neil le Roux (Vodacom Bulls), Imad Khan (DHL WP).

    Flyhalves: Sacha Mngomezulu (DHL WP), Compion von Ludwig (Vodacom Bulls).

    Centres: Carlton Banies (Vodacom Bulls), Suleiman Hartzenberg (DHL WP), Ethan James (DHL WP).

    Outside backs: Donovan Don (Griffons), Katlego Letebele (Vodacom Bulls), Duran Koevort (DHL WP), Canan Moodie (Vodacom Bulls).

    Issued by SA Rugby Communications

     

  • Good day for the Paarl schools as they secure victories over the Southern Suburbs opponents

    Good day for the Paarl schools as they secure victories over the Southern Suburbs opponents

    NewsG Boishaai RugbyLuca Bakkes was in devastating form for Paarl Gimnasium as they smashed SACS by 66-13 in their annual clash in Western Province’s Premier Division. Bakkes crossed the try-line four times to help his side to a comfortable victory. 

    It was his return match after sitting out for a couple of weeks due to injury. Dean Crouse (flank) and centre Janeil Losper also produced some excellent performances for the team of Paarl.

    Paarl Boys’ High managed to defeat Wynberg Boys’ High by 42-24 in their encounter. Boishaai led 14-10 at the break before shifting gear in the second half. Ther flyhalf, Thurlon Williams, once again boasted a 100% kicking record from the tee converting all six of his side’s tries.

    Boland Landbou managed a little upset as they came out on top by 14-7 against Bishops at Piley Rees.

    Three weeks ago the team from Bishops was the only Top 20 school team left in the country with an unbeaten record. Since then the side has suffered three successive defeats against Wynberg Boys’ High (14-20) and Paarl Boys’ High (7-29). Bishops’ last victory was against SACS (34-0) when their fans were accused of throwing coins at the players from the opposing side which was seen as elitist behaviour by the prestigious private school.

    Bishops played against Boland Landbou without their talisman and inside centre, Bruce Sherwood, who is still injured. The Western Province selectors are giving both him and Paul Roos’ outside centre, Jurenzo Julius, the opportunity to recover from their injuries before naming their final squad for the Craven Week.

    This year’s Craven Week is hosted by Rondebosch Boys’ High in Cape Town from 3 to 9 July. It will be the first time since 1967 that the Mother City will host this prestigious schools’ rugby festival. 

    Rondebosch Boys’ High managed to defeat Paul Roos Gimnasium for the first time since 2003 on their home turf in Cape Town. Rondebosch walked from the pitch victorious by 24 to 12. The visitors from Stellenbosch lead by 12-7 at the break, but could nog manage to add any extra points in the second half. 

    PHOTO: Deborah Redelinghuys

    Puntemakers:

    Rondebosch Boys’ High 24 (7) – Tries: Warrick Jones, Polite Phiri, Michael Taylor. Conversions: Jaques Jooste (3). Penalty: Jooste. Paul Roos Gimnasium 12 (12) – Tries: Wyatt Strydom, Sampie Joubert. Conversion: Christoff de Bruyn.

    Boland Landbou 14 (0) – Tries: Freddie Dreyer, Malcolm Lamont. Conversions: Jandré Genis (2). Diocesan College 7 (7) – Try: Wayden Moses. Conversion: Shaywan Blankenberg.

    Paarl Boys’  High 42 (14) – Tries: Shah-Jehaan de Jongh, Matthew Fick, Divan Fullard, Luke Carew, Jameel de Jongh, Van Heerden Pretorius. Conversions: Thurlon Williams (6). Wynberg Boys’ High 24 (10) – Tries: Sifiso Mpanza, Isiah Louw, As’ad Moos. Conversions: Ryan Coetzer (3). Penalty: Coetzer.

    Paarl Gimnasium 66 – Tries: Luca Bakkes (4), Dean Crouse (2), Janeil Losper, Gary Otto, Danie Botha, Louw du Toit.Conversions: Kyle Smit (6). SACS 13 – Drie: Aya Machuli (heelagter). Conversion: Raashied Conrad. Penalties: Conrad (2).

    Oakdale Landbou 52 (21) – Tries: Armand Combrink (3), Marcel Strydom, André Goedhals, Shadon Fradie, Jean de Kock, Reuben Waterson. Conversions: Kobus Janse van Rensburg (4), Pieter Marais (2). Durbanville 3 (3) – Penalty: Monré Daars (skrumskakel).

    HTS Drostdy 35 (12) – Tries: De Wet Mostert (3), Clayton Longman (2). Conversions: Jaden Pretorius (5). Tygerberg 25 (7) – Tries: Sihle Faku, Mvelo Fipaza, Javian Murphy. Conversions: William Fielies (2). Penalties: Fielies (2).

    Parel Vallei 23 (3) – Tries: Jayden Daniels, Bongi Bawuti. Conversions: Clyde Jackson (2). Penalties: Jackson (2), Bawuti. Hottentots-Holland 22 (10) – Tries: Chandler Smith (2), Caiden Adams. Conversions: Ashton Samuels (2). Penalty: Samuels.

    Bellville 48 (27) – Tries: Caleb Roberts (2), Corné Fox, Wynand Binedell, Anry Robbertze, De Wet Cronje, Cade Davids. Conversions: Henré Nortje (2), Dwayne Carelse (3). Penalty: Carelse. Primrose RFC 7 (0) – Try: Riyaad Bam. Conversion: Bam.

    Brackenfell 33 (21) – Tries: Juan-Lee Carelse, Moreblessing Arumando, Bronstin Agulhas, Ryan Smith, Xavier Valentine. Conversions: Agulhas (3), Sebastian Hahn. Milnerton 26 (7) – Tries: Matthew Coates, Devon Damonse, Frank Hitimana, Liberty Nyashnau. Conversions: Matt Milligan (heelagter, 3).

    Monumentpark 81 (43) – Tries: Wilburn du Preez (5), Kreaston Buys (3), Luan Esterhuizen, Tawana Nyamutumbu, Khanyo Mxhibi, Wayne Theunissen, Uhrick Sawall. Conversions: Sawall (8). Table View 0.

    Hamlets RFC 12 – Tries: Sidney Johnstone (2). Conversion: Johnstone. Melkbosstrand 10 – Try: Penalty Try. Penalty: Nathan Julies.

    De Kuilen 25 (8) – Tries: Renold Jesse (2), Logan Eksteen, Charles Cameron. Conversion: Matteo Johnson (losskakel). Penalty: Johnson. Fairmont 18 (8) – Tries: Eaton van Reenen (2), Liam van den Bergh. Penalty: Vuyo Saunders (losskakel).

    Other Results:

    u19B: Rondebosch 8, Paul Roos 43; Bishops 36, Landbouskool Boland 26; Wynberg 0, HJS Paarl 61; Paarl Gim 85, SACS 5; Durbanville 3, Landbouskool Oakdale 24; HS Tygerberg 0, Drostdy 80; Parel Vallei 26, HHH 7; Milnerton 12, Brackenfell 36; Melkbosstrand 0, Hamlets-klub 5.

    u16A: Rondebosch 10, Paul Roos 21; Bishops 3, Landbouskool Boland 31; HJS Paarl 27, Wynberg 10; Paarl Gim 38, SACS 20; Durbanville 13, Oakdale 51; HS Tygerberg 0, Drostdy 61; Parel Vallei 15, HHH 12; HS Bellville 61, Primrose-klub 0; Milnerton 20, Brackenfell 7; Monumentpark 22, Table View 0; Melkbkosstrand 20, Hamlets-klub 0; Fairmont 24, De Kuilen 31.

    u15A: Rondbosch 0, Paul Roos 44; Bishops 0, Landbouskool Boland 47; HJS Paarl 45, Wynberg 10; Paarl Gim 38, SACS 7; Durbanville 10, Oakdale 24; HS Tygerberg 0, Drostdy 58; Parel Vallei 21, HHH 0; HS Bellville 41, Primrose-klub 0; Milneron 13, Brackenfell 12; Melkbosstrand 22, Hamlets-klub 12; Fairmont 13, De Kuilen 15.

    u14A: Rondebosch 7, Paul Roos 34; Bishops 0, Landbouskool Boland 61; HJS Paarl 26, Wynberg 14; Paarl Gim 64, SACS 0; Durbanville 17, Oakdale 10; HS Tygerberg 7, Drostdy 17; Parel Vallei 7, HHH 0; HS Bellville 55, Primrose-klub 0; Milnerton 17, Brackenfell 17; Monumentpark 27, Table View 5; Melkbosstrand 22, Hamlets-klub 12; Fairmont 5, De Kuilen 22.

    [powr-comments id=”e00afbaa_1654515983260″]

  • Jansies behou onoorwonne status met sege oor Helpies

    Jansies behou onoorwonne status met sege oor Helpies

    NewsG Noordheuwel rugbyDr. EG Jansen van Boksburg is steeds onoorwonne in vanjaar se Noordvaal-trofee se Beker-kompetisie.

    Die Jansies het Saterdag in die Goudstad vir Helpmekaar-kollege met 26-12 geklop om ‘n voltal punte terug na die Oos-Rand te neem. EG gaan nie sommer vanjaar veral op sy tuisveld dit maklik vir die ander spanne in die reeks maak nie. 

    Dit was weer die losskakel, Jaydon Bantom, wat met sy spelskeppende vermoë aan die voorpunt van die Jansies se aanslag was. Dit terwyl die heelagter, David Twala, asook die senterpaar, Marco Coetzee en Theuns Barnard, ook breëbors weens hul blink vertonings teen Helpies kan rondloop. 

    EG se kaptein en slot, Ryno van Aswegen, het voorlangs die pap dik aangemaak. Van Aswegen het die veld vol gespeel en sy span van voor gelei. 

    Vir Helpies het sy haker, Ruan Welman, sy kant gebring. Agterlangs het die binnesenter, Rynhardt van der Linde, ‘n hele paar goeie breekslae ingekry en ook die aanvoorwerk vir een van Van Rhyn se drieë gedoen. 

    Noordheuwel het op sy tuisveld in Krugersdorp ‘n klinkende sege van 44-7 oor HTS Middelburg se Rooi Bulle behaal.

    Die Nories se loskopstut, Arné Roux, het twee keer oor die doellyn gebars, terwyl die span se buitesenter, Marshall de Vos, ook twee keer gaan druk het. Soos gewoonlik was die losskakel, JT Kapank, ook op sy stukke en het hy ‘n bydrae van 14 punte met sy skopskoen gelewer.

    Die Hoërskool Garsfontein was vir die eerste 40 minute van sy kragmeting teen Waterkloof op laasgenoemde se tuisveld vuurwarm. Die Garsie Bere het in vyfde rat weggetrek en reeds teen rustyd ‘n voorsprong van 24-0 opgebou. 

    Die agttal het voorlangs onder een kombers gespeel en dit het Garsies se agterhoede in staat gestel om te baljaar. Garsies se buitesenter, Dimitre Erasmus, asook die twee vleuels, Boeloe Scott en Liam Dick, het skitterende agterlyn drieë vir die wenspan gedruk.

    Die span se skrumskakel, Steven Nel, se vertonings vanjaar gaan net van krag tot krag. Hy tel sonder twyfel onder een van die voorste skrumskakel in skolevlak in Suid-Afrika vanjaar. Nel het sy span se vierde drie in die eerste helfte gedruk om die bonuspunt te beklink. 

    Nel kan takties goed vanaf albei voete skop en dikteer die spel van agter die oond. Hy beskik self oor ‘n skerp breekslag, maar sy grootste bate is egter sy vermoë om die spel goed op te som en die regte keuses op die oomblik uit te voer. 

    Voorlangs verdien elke speler in die agttal ‘n klop op die skouer, maar die agtsteman, Maynard Kleynhans, asook die slot Christopher Sjöblom begin al hoe meer in statuur groei. Die teenwoordigheid van die flank Abrie van der Westhuizen wat na ‘n besering teruggekeer het, het ook ‘n beduidende verskil gemaak. 

    Vir Klofies is sy heelagter, Reuvan Ferreira, vir sy moedige vertoning met ‘n drie in die tweede helfte beloon.

    FOTO: Marius Nortjé

    Puntemakers: 

    Garsfontein 36 (24) – Drieë: Dimitre Erasmus, Boeloe Scott, Liam Dick, Steven Nel, Christopher Sjblom, De Wet Lottering. Doelskoppe: Nic-Allen Gabrielsen (3). Waterkloof 7 (0) – Reuvan Ferreira. Doelskop: Johan Stroh.

    EG Jansen 26 (12) – Drieë: David Twala (2), Jaydon Bantom, Keano van Loggenberg. Doelskoppe: Bantom (3). Helpmekaar-kollege 12 (7) – Drieë: Luc van Rhyn (2). Doelskop: Trityne Parsons.

    Noordheuwel 44 – Drieë: Arné Roux (2), Marshall de Vos (2), Coun-Lee Koekman, Matthew Ganame. Doelskoppe: JT Kapank (4). Strafdoel: Kapank. Skepdoel: Kapank. HTS Middelburg 7 – Drie: Jonathan Durrheim. Doelskop: Hardus Visser.

    Ander spanne: 

    o.16: Waterkloof 27, Garsfontein 7; Noordheuwel 66, HTS Middelburg 3; EG Jansen 31, Helpmekaar 20. 

    o.15: Waterkloof 25, Garsfontein 17; Noordheuwel 52, HTS Middelburg 0; Helpmekaar 5, EG Jansen 0.

    o.14: Waterkloof 28, Garsfontein 12; Noordheuwel 41, HTS Middelburg 13; Helpmekaar 29, EG Jansen 0.

    [powr-comments id=”37fc8876_1654404706239″]