SSPN Test Site

Blog

  • School Rugby Results – 12 March 2016

    Results from first XV school rugby side from around South Africa will be added here as we receive the scores. If you have any scores to submit please mail them to hannes@rugby.supersportschools.com 

    Tuks Series

    Monument 66 Transvalia 0
    Menlopark 30 Marais Viljoen 17
    EG Jansen 40 Garsfontein 33
    Pietersburg 38 Florida 14
    Nelspruit 28 Rustenburg 21
    Eldoraigne 18 Klerksdorp 5
    HTS Middelburg 33 Centurion 3

    NWU-Pukke Prestige Series

    Potchefstroom Gimnasium 20 HTS Witbank  17
    Die Anker 27 Montana 11
    Noordheuwel 28 Randburg 3
    Lichtenburg 24 Jeugland 19
    Wonderboom   Wesvalia  
    Middelburg 61 Hugenote (Springs) 15
    Potchefstroom Volkskool 31 Driehoek 17
    Zwartkop 20 Oosterlig 7

    Free State/Griqualand West

    Grey College 54 Welkom Gimnasium 22
    Cherries 17 Hentie Cilliers 15
    Diamantveld 40 Sentraal 0
    Noord-Kaap 20 Kemptonpark 17
    Fichardtpark 17 Upington HS 7
    Duineveld 13 Louis Botha 10
    Waterkloof 58 Goudveld 14
    HTS Welkom 35 President Steyn 12
    AHS Kroonstad 56 Sand du Plessis 10
    Hoërskool Kroonstad 15 Ficksburg 7
    HTS Sasolburg 54 Winburg 10
    Voortrekker 29 Jim Fouche  24
    Vereeniging Gimnasium 38 Wilgerivier  8
    Riebeeckstad 34 Hoerskool Bloemfontein 5
    Hennenman 27 Paul Erasmus (Senekal) 10
    Daniëlskuil 38 Koffiefontein 0
    Kalahari (Kuruman) 47 Blinkklip 5

    NWU-Pukke 16 Series

    Vryburg 48 Schweizer-Reneke 6
    Stoffberg 22 Delmas 18
    Pretoria-Noord 33 Oosterland  5
    Fochville 53 Alberton High 3
    Bekker 36 Overvaal 17
    Pionier   Volksrust  
    Piet Retief 25 Ferrum  11
    Schoonspruit 27 Wolmaransstad  0

    Brackenfell Sport Day 

    Outeniqua   Brackenfell  
    Bellville HS   Strand  
    Fairmont   Labori  
    Robertson   Milnerton  
    Bredasdorp   Kasselsvlei  
    President   Goudini  
    Vishoek   Fairbairn  
    HTS Bellville   Jan van Riebeeck  

    Super Series

    Dinamika 44 Jan Viljoen 6
    Ligbron 46 Bergsig Akademie
    Secunda 24 Die Wilgers 13
    Brandwag (Benoni) 42 John Vorster (Nigel) 12
    Gerrit Maritz 26 Tuine 23

    NWU-Pukke Sport Series

    Linden 28 Brits 25
    Heidelberg Volkskool 17 Standerton 3
    Bastion 14 Dr. Malan 11
    Hoerskool Alberton 15 Hans Moore 12
    Hoogenhout 29 Riebeeckrand 15
    Goudrif   Hartbeespoort  
    Benoni High 24 Elspark 8
    President 36 AHS Sasolburg 7

    Western Cape

    Paul Roos Gimnasium 69 Windhoek Gimnasium 0
    Boland Landbou 32 Langenhoven Gimnasium 13
    Affies 58 Helpmekaar 12
    Oakdale Landbou 45 Cordoba (ARG) 0
    Outeniqua 19 Brackenfell 3
    Paarl Gimnasium 52 HTS Drostdy 0
    Hottentots-Holland 35 Landboudal 8
    Paarl Boys’ High  48 Die Brandwag 6
    Die Brandwag 61 Solomon Mahlangu 0
    Porterville   Langenhoven HS  
    Oudtshoorn   Schoonspruit  
    Stellenbosch   Namaqualand  
  • Garsfontein – 2016

    Results 

    Garsfontein 58,  Menlopark 17
    Garsfontein 33,  EG Jansen 40
    Garsfontein 35,  Outeniqua 24
    Garsfontein 15,  Paarl Gimnasium 13
    Garsfontein 71,  Marais Viljoen 0
    Garsfontein 31,  Eldoraigne 22
    Garsfontein 11,  Monument 29
    Garsfontein 13,  Grey College 31
    Garsfontein 19,  Stellenberg 18
    Garsfontein 36,  EG Jansen 39
    Garsfontein 17,  Helpmekaar 24
    Garsfontein 39,  Menlopark 24
    Garsfontein 50,  Waterkloof 10
    Garsfontein 22,  Helpmekaar 23
    Garsfontein 43,  Rustenburg 16
    Garsfontein 35,  Monument 20
    Garsfontein 32,  EG Jansen 28

    Players: Shaun Williams, Austin Davids, PJ Steenkamp (captain), Abner van Reenen, Embrose Papier, Emilio Adonis, Ruben Brink, Hendré Eloff, Dristen Bezuidenhout, Carl du Plessis, Luke Fortuin, Wesley Thompson, Lincoln Daniels, Denzel Liebenberg, Jordan van Dyk, CJ Steinhobel, Schalk van der Westhuizen, Stephan Smit, Thiaan Thyssen, Henk de Leeuw.

    Coaches: Tjaart van der Walt and Johan du Plessis.

    20 or more points in a match: 

    20 – Austin Davids vs. Outeniqua (1 try, 3 con, 3 pen)

    Top Point Scorers: 

    104 – Austin Davids (7 tries, 24 con, 7 pen)
    69 – Abner van Reenen (6 tries, 9 con, 7 pen)

    Top Try Scorers: 

    8 – Lincoln Daniels, Ryno Pieterse.
    7 – Hendré Eloff, Austin Davids, Shaun Williams.
    6 – Abner van Reenen, Luke Fortuin.
    5 – Emillio Adonis, Wesley Thompson.
    4 – Embrose Papier.
    3 – Henk de Leeuw, 
    Carl du Plessis.
    2 –  Bees Ferreira, Denzel Liebenberg.
    1 – Stephan Smith, Brendan Skinner, CJ Steinhobel, Tian Thysse, PJ Steenkamp.

  • Brandwag (Uitenhage) – 2016

    Results 

    Brandwag 61,  Solomon Mahlangu 0

    Players: Zane Barnard, Dean Jordan, Christian Berry, Anru Potgieter, Franco du Toit, Cuylet Janse van Vuuren, 

  • Garsfontein het vanjaar weer byt

    Garsfontein het vanjaar weer byt

    NewsG Garsfontein2016Die Garsfontein Bere het vanjaar weer byt.

    Die eerste rugbyspan van Garsies kon amper nie vir ’n beter begin tot sy seisoen gister gevra het as sy sege van 56-17 oor sy bure in die Ooste van Pretoria, Menlopark nie.

    Garsfontein het veral vanaf omgekeerde besit skitterend van verdediging na aanval oorgeskakel.

    Die span se agterhoede – met sy losskakel, Austin Davids, en heelagter, Abner van Reenen, aan die spits – kan hom vanjaar as een van die gevaarlikste agterlyne op skolevlak in Suid-Afrika onderskei.

    Voorlangs het die losvoorspelers Ryno Pieterse en Luke Fortuin ook hul staal getoon.

    Menlopark, wat vanjaar ’n nuweling in die reeks is, sou graag ’n veel beter vertoning in sy eerste wedstryd van die kompetisie wou lewer. Die twee spanne sal mekaar later vanjaar weer in ’n Beeldtrofeewedstryd ontmoet. Garsies is die verdedigende kampioen van dié kompetisie.

    EG Jansen van Boksburg, verdedigende kampioen van die Tuks-reeks, se skakelpaar, Ruben Beytell en Ginter Smuts, was op hul stukke in hul span se oortuigende sege van 66-17 oor Marais Viljoen in Alberton.
    Smuts, die skrumskakel, het 26 punte tot sy span se totaal – twee drieë en agt doelskoppe – bygedra.

    Beytell het ’n driekuns aan drieë behaal. Buiten vir dié twee, het die vaskopstut, André van der Merwe, ook ’n kragvertoning gelewer. Van der Merwe se naam gaan vanjaar nog baie genoem word. Garsfontein, EG Jansen, Menlopark en Marais Viljoen is in dieselfde groep vir die Tuks-reeks geloot.

    Dit lyk of die Hoërskool Rustenburg ook vanjaar nie sonder handskoene gepak kan word nie.
    Hy het Pietersburg met 29-26 geklop, terwyl HTS Middelburg ’n waardevolle sege weg van die huis (van 33-8) oor die Hoërskool Klerksdorp behaal het. Die span se woelige flank JC Pretorius het sy seisoen afgeskop waar hy verlede jaar opgehou het.

    Elders het die Hoërskool Fichardtpark vir Landboudal van Jacobsdal met 46-7 ’n rugbyles geleer. Fichies se skrumskakel, Kyle de Bruin, was met sy skerp breekslae aan die voorpunt van sy span se sukses.
    Die indrukwekkendste vertoning van die dag het behoort aan Diamantveld van Kimberley, wat Goudveld-Hoërskool van Welkom met 61-5 platgevee het.

    Diamonds se senterpaar, Etdeon Greyvenstein en De-an Ackerman, het amper na willekeur gate in Gouties se verdediging gevind.

    Welkom-Gimnasium het ook beïndruk met sy sege van 32-5 oor Noord-Kaap, maar sal sy spelpeil moet lig vir sy kragmeting volgende week teen Grey Kollege.

    Marlow Landbou van Cradock het in sy losskakel, Vaughen Isaacs, weer ’n generaal wat spel kan dikteer. Hy was een van sy span se uitblinkers in hul sege van 25-13 in die Rosestad.

    Outeniqua van George het sy seisoen ook op ’n hoë noot afgeskop deur Tygerberg met 69-7 te verniel. Op sy beurt het Framesby hopeloos te veel skietgoed gehad vir Oudtshoorn.

    Puntemakers:

    TUKS-REEKS

     Garsfontein 58 (32) – Drieë: Austin Davids, Shaun Williams, Ryno Pieterse, PJ Steenkamp, Emilio Adonis, Hendré Eloff, Denzel Liebenberg, Wesley Thompson, Lincoln Da­niels. Doelskoppe: Davids (4), Abner van Reenen. Strafdoel: Van Reenen. Menlopark 17 (3) – Drieë: Edrich Grobler, Dyllon Nysschen. Doelskoppe: Werner Nel (2). Strafdoel: Nel.

    HTS Middelburg 33 (12) – Drieë: Andries Koen, Waldo Conradie, JC Pretorius, Japie Kleinhans, Trevor Swanepoel. Doelskoppe: Riekert Barnard (4). Hoërskool Klerksdorp 8 (5) – Drie: Damon Ivens. Strafdoel: JW Nortjé. 

    EG Jansen 66 (38) – Drieë: Ruben Beytell (3), Ginter Smuts (2), Franklin Wagner, Ruben Roodt, André van der Merwe, Carsen Koekemoer, Werner Fourie. Doelskoppe: Smuts (8). Marais Viljoen 17 (7) – Drieë: Hannes Pretorius (2), Brendan Marchbank. Doelskop: Kwagga Marais. 

    Kempton Park 22 – Drieë: Etienne Poultny (2), Arnant Voster. Doelskoppe: Francois Erasmus (2). Strafdoel: Erasmus. Transvalia 17 – Drieë: Zander van der Walt, Chris Herbst. Doelskoppe: Van der Walt (2). Strafdoel: Van der Walt. 

    Hoërskool Rustenburg 29 – Drieë: Gerhard Fourie, Schalk van der Merwe, Tielman Breedt. Doelskop: Fourie. Strafdoele: Fourie (4). Hoërskool Pietersburg 26 – Drieë: Jan-Barend Meyer, TJ Roos. Doelskoppe: Morné Venter (2). Strafdoele: Venter (4).

    Ander spanne:

    o.16: Menlopark 28, Garsfontein 22; HTS Middelburg 38, Klerksdorp 17; Rustenburg 47, Pietersburg 0; EG Jansen 8, Marais Viljoen 3; Transvalia 17, Kempton Park 12. 

    o.15: Menlopark 17, Garsfontein 5; Klerksdorp 36, HTS Middelburg 3; Pietersburg 36, Rustenburg 7; EG Jansen 36, Marais Viljoen 8; Transvalia 17, Kempton Park 7. 

    o.14: Menlopark 17, Garsfontein 5; HTS Middelburg 18, Klerksdorp 17; Rustenburg 15, Pietersburg 0; EG Jansen 38, Marais Viljoen 8; Transvalia 19, Kempton Park 7. 

    PUKKE PRESTIGE-REEKS

    Potchefstroom Volkskool 24 – Drieë: Nic Greyling, Gideon Steyn, Hardus Pretorius. Doelskoppe: Pretorius (3). Strafdoel: Preto­rius. Oosterlig 15 – Drieë: Tiaan Pieterse, Juan-Ray Erasmus. Doelskop: Hendro van der Merwe. Strafdoel: Van der Merwe. 

    Hoërskool Middelburg 42 – Drieë: Telvin Mhlongo (2), Thys Potgieter (2), Steven Pietersen Henrico Storm. Doelskoppe: Morné Sonnekus (6). Wesvalia 17.

    Ander spanne: 

    Eerste spanne: Wonderboom 23, Hugenote (Springs) 16.

    o.16: Potch Volkies 50, Oosterlig 3; Middelburg 53, Wesvalia 7; Hugenote 27, Wonderboom 13.

    o.15: Potch Volkies 36, Oosterlig 0; Wesvalia 12, Middelburg 7; Hugenote 42, Wonderboom 0. 

    o.14: Oosterlig 15, Potch Volkies 10; Wesvalia 24, Middelburg 22; Hugenote 31, Wonderboom 5.

    PUKKE 16-REEKS

    Pionier 14 – Drieë: Meldon Bezuidenhout, Eugene Nortjé. Doelskoppe: Jean Aucamp (2). Piet Retief 10

    Vryburg 64 – Drieë: Gert Jonker (2), André Kock (2), Lozano McCarthy, Johan Pelser, Dian Bester, Erick Rediker, Chris Cloete. Doelskoppe: Kock (8). Strafdoel: Kock. Wolmaransstad 3

    Schweizer-Reneke 14 – Drie: Katlego Mo­khutu. Strafdoele: Eugene van Rensburg (3). Schoonspruit 8

    Pretoria-Noord 31 – Drieë: Kayl Arrow (2), Duncan Tack, Moosa Makunyane. Doelskoppe: Vernon Blignaut (4). Strafdoel: Blignaut. Delmas 14

    Fochville 34 – Drieë: Vendré Fourie (2), Eden de Kock, Shane van Loggerenberg, Barend Nortjé. Doelskoppe: Wayne Ferreira (3). Strafdoel: Nortjé. Bekker 24 – Drieë: Ruvo du Preez (2), Herman Roesch, JG Knoetze. Doelskop: Ewald Oberholzer (2).

     Volksrust 18 – Drieë: Hennie Hattingh, Xavier Deysel. Doelskop: Alwande Sangweni. Strafdoele: Tiaan Els (2). Ferrum 13.

    Ander spanne: 

    o.16: Vryburg 50, Wolmaransstad 12; Schoonspruit 43, Schweizer-Reneke 7; Pretoria-Noord 31, Delmas 0; Ferrum 68, Volksrust 0; Bekker 39, Fochville 0. 

    o.15: Vryburg 7, Wolmaransstad 5; Schoonspruit 17, Schweizer-Reneke 12; Pretoria-Noord 55, Delmas 7; Ferrum 58, Volksrust 0; Bekker 29, Fochville 5. 

    o.14: Vryburg 31, Wolmaransstad 7; Schoonspruit 32, Schweizer-Reneke 29; Pretoria-Noord 39, Delmas 0; Volksrust 29, Ferrum 27; Fochville 28, Bekker 5.

    Brandwag (Benoni) 29 – Drieë: Calvin Marais (2), Hennie Jonker, Werno Steyger, Martin Steyn. Doelskoppe: Martin Steyn (2). Gerrit Maritz 7 – Drie: Arno Killian. Doelskop: Killian. 

    Dinamika 35 – Drieë: Dehan Williams (2), Eddie Enkerwitz, Anton Adlem, Freddie Bezuidenhout. Doelskoppe: Armand Steyn (2). Strafdoel: Steyn. Skepdoel: Steyn. Bergsig Akademie 7.

    Ander spanne: 

    Eerste spanne: Tuine 33, John Vorster (Nigel) 14; Ligbron 41, Jan Viljoen 12.

    o.16: Brandwag 55, Gerrit Maritz 5; Tuine 12, John Vorster 7; Dinamika 10, Bergsig 9.

    o.15: Brandwag 50, Gerrit Maritz 0; Tuine 14, John Vorster 12; Dinamika 33, Bergsig 5.

    o.14: Brandwag 48, Gerrit Maritz 0; Tuine 19, John Vorster 14; Bergsig 12, Dinamika 12.

    NWU-PUKKE SPORT-REEKS

    Linden 18 (12) – Drieë: Juanro Rothner, Wiaan de Lange. Doelskop: Ruan Marais. Strafdoele: De Lange (2). Hans Moore 7 – Drie: Theuns du Toit. Doelskop: Nicky van der Bergh.

    Benoni High 33 – Drieë: Timothy van Dieman, Tyrone Schaper, Robert Patterson, Cassey Seddon, Hamish Dubdin. Doelskoppe: Brandon Harwood (4). President 24

    Ander spanne: 

    Eerste spanne: Goudrif 22, AHS Sasolburg 5; Hoërskool Alberton 12, Standerton 6. 

    o.16: AHS Sasolburg 41, Goudrif 10; Alberton 22, Standerton 10; 

    o.15: Goudrif 24, AHS Sasolburg 12; Standerton 22, Alberton 21; 

    o.14: Goudrif 55, AHS Sasolburg 7; Alberton 19, Standerton 15;

     

    VRIENDSKAPLIK

    Vereeniging Gimnasium 43 – Drieë: Webster Swanepoel (2), Michael Mey, DW Briers, Enrico Robbertse, LP Maarten. Doelskoppe: Dylan Schoeman (5). Strafdoel: Schoeman. Potchefstroom Gimnasium 0.

    Hans Strijdom 31 – Drieë: Wikus Zeilinga, Pieter Niemann, Ruben Brown, Marinus Vermaak, Juanré Botha. Doelskoppe: André du Plessis (2), Jaco Beukes. Generaal Hertzog 10.

    Piet Potgieter 24 – Drieë: Heino Viljoen, Louis Wessels, Brandon Collins, Luandro Canguiero. Doelskoppe: Waldo Kruger (2). Merensky 15.

    Pretoria THS 29 – Drieë: Xabiso Mtumtum (2), Keanu Duraan, Bradley Matambo, TJ Kekana. Doelskoppe: Duraan, Mtumtum. FH Odendaal 7.

    Zwartkop 46 – Drieë: Rudan de Lange (2), Duan Strauss (2), GJ Moller, Shaun-Dé Swart, Michael Pienaar, Juandré Naudé. Doelskoppe: Miché Groenewald (2), Swart. Southdowns College 10.

    Helpmekaar 21 – Drieë: Chuiner van Rooyen (2), Sherman Rayners. Doelskoppe: Van Rooyen (3). Eldoraigne 7.

    Ander spanne: 

    Eerste spanne: Frans du Toit 57, Lowveld High 5; Ben Vorster 57, Jeugland 0; Louis Trichardt 23, Ellisras 12. 

    o.16: Frans du Toit 27, Lowveld 10; Ben Vorster 29, Jeugland 15; Potch Gimmies 24, Vereeniging Gimnasium 0; Ellisras 20, Louis Trichardt 6; Eldoraigne 15, Helpmekaar 7. 

    o.15: Frans du Toit 0, Lowveld 0; Jeugland 21, Ben Vorster 12; Potch Gimmies 33, Vereeniging Gimnasium 0; Louis Trichardt 27, Ellisras 0; Helpmekaar 66, Eldoraigne 0. 

    o.14: Frans du Toit 41, Lowveld 0; Ben Vorster 17, Jeugland 17; Potch Gimmies 8, Vereeniging Gimnasium 0; Helpmekaar 15, Eldo­raigne 7; Ellisras 22, Louis Trichardt 5.

    BLOU BULLE PRESTIGE-AAND
    (Slegs drieë)

    Welkom Gimnasium 25, Waterkloof 15; Monument 15, Diamantveld 10; Ben Vorster 30, Potchefstroom Gimnasium 10; Montana 10, Ben Vorster 5; Jeppe Boys’ High 50, Zwartkop 10; EG Jansen 45, Uitnodigingspan 0; Pretoria THS 20, Merensky 20.

     

     

  • Fichardtpark baljaar op 15de Clover Sportdag

    Fichardtpark baljaar op 15de Clover Sportdag

    NewsG FichardtparkDie Hoërskool Fichardtpark se eerste rugbyspan het behoorlik baljaar in die hoofwedstryd van die skool se 15de jaarlikse sportdag hier. Fichies het redelik maklik met 46-7 teen Landboudal van Jacobsdal koning gekraai.

    Niemand sou vooraf waag met ’n voorspelling dat die span van die Rosestad so maklik sou wen nie, maar dit is duidelik dat Lanties oor ’n jong span beskik wat weer oor ’n jaar of twee behoorlik sy stem dik sal kan maak.

    Fichies se groot held in die sege was sy skrumskakel, Kyle du Bruyn, wat met skerp breekslae vir die besoekers probleme om die skrums en losskrums besorg het. Daar was ook niks fout te vind met sy diens agter die oond nie. Die skuif wat Lohan Zeelie van binnesenter na agtsteman gemaak het, blyk ook ’n sukses te wees.

    Sy sentermaat van verlede jaar, Myburgh van Zyl, was ook weer gevaarlik met die bal in die hand. Fichies se heelagter, Ashwell Botha, het ook welverdiend teen die einde gaan druk.

    Lanties se agtsteman, Rikus Jonck, was sy beste speler op die dag. Terwyl die binnesenter, Tiaan van Wyk, vroeg in die wedstryd met twee mislukte strafdoele van albei meer as 50 meter gewys het dat hy indien sy korrel die dag in is, hy span skade met sy skopskoen kan berokken.

    Louis Botha het met sy oorwinning van 55-0 oor Witteberg van Bethlehem gewys dat daar nie te veel in sy nederlaag van 8-23 in sy eerste wedstryd van die seisoen teen Welkom Gimnasium gelees moet word nie.

    Louis Botha het die wedstryd oorheers en te veel vrae aan Witteberg se verdediging gevra. Veral die twee kantmanne, Siyabonga Luwaca en Jabulani Mtshatsheni, het die veld vol gespeel. Die heelagter, Rethabile Mzamo, was ook puik vir die wenspan. Vir Witteberg kan die loskopstut, JW Meades, sy kop omhoog hou.

    Die Hoërskool Upington en die Afrikaanse Hoërskool Kroonstad se wedstryd was soos altyd tussen die twee spanne ’n taai afferre. Uppies het 20-13 as oorwinnaars uit die stryd getree, maar het meeste van die spel in die eerste helfte oorheers.

    Hoewel Rooiskool se breier, Jerry Erasmus, ietwat bekommerd oor die seisoen sal wees, is daar genoeg positiewe punte om uit die tweede helfte van die kragmeting te neem. Veral die losskakel, Marinus Aucamp, het gewys dat hy ’n akkurate stelskopper is en het boonop ook sy agterlyn aan die gang gekry.

    Vir Uppies was sy slot en kaptein, Ettienne Noeth, voorlangs ’n strydos. Hoewel die binnesenter, Devan Walters, ’n paar duikslae in die eerste helfte gemis het, het hy ook sy span ’n hele paar keer oor die voordeellyn gekry.

    Die Kalahari Leeus het danksy ’n goeie eerste helfte vir Hentie Cilliers van Virginia met 23-5 verslaan. Die span van Kuruman was teen rustyd reeds met die telling op 20-0 stewig in die saal. Soos die vorige week het die vaskopstut, Heinrich Fourie, en haker, Gerhard Gregory, met hul spel beïdruk.

    Dit is egter die spel van die heelagter, Mpho Molaolwa, was die meeste erkenning verdien.

    President Steyn het sy rieme met 14-54 teen Hangklip van Queenstown styfgeloop. Die Steyners se eerste linie van verdediging het hom tydens die wedstryd in die steek gelaat. Koffiefontein het ’n Fichardtpark XV-tal met 26-17 geklop na Martin Oosthuizen van Kakamas Donderdag voor die sportdag onttrek het.

    Puntemakers: 

    Fichardtpark 46 (22): Drieë: Kyle du Bruyn (2), Lohan Zeelie, Wejaen Viljoen, Myburgh van Zyl, Ashwell Botha, Jevaun Botes. Doelskoppe: Botes (4). Strafdoel: Botes. Landboudal 7 (7): Drie: Tiaan van Wyk. Doelskop: Jac Lambrechts. 

    Louis Botha 55 (19): Drieë: Siyabonga Luwaca (2), Rallston Dreyer (2), Keaton Swarts, Rethabile Mzamo, Martin Lottering, Gela Kanya, Jabulani Mtshatsheni. Doelskoppe: Mzamo (4), Swarts. Witteberg 0

    Hoërskool Upington 20 (15): Drieë: Byron Coetzee, Johannes Terblanche, Ettienne Noeth. Doelskop: Ivan Lombaard. Strafdoel: Lombaard. AHS Kroonstad 13 (0): Drie: Wayne Engelbrecht. Doelskop: Marinus Aucamp. Strafdoele: Aucamp (2).

    Hoërskool Kalahari (Kuruman) 23 (20): Drieë: Erik Kies, Mpho Molaolwa, Pierre van der Walt. Doelskop: Johnny Hollenbach. Strafdoele: Hollenbach (2). Hentie Cilliers 5 (0): Drie: Winrich Kennedy. 

    President Steyn 14: Drieë: Luandré Nel, Janco Nel. Doelskoppe: Niel Smith (2). Hangklip 54

    Koffiefontein 26: Drieë: Lerico Seeco (2), Delano Marais, Patwill Pondemali. Doelskoppe: Austin Meintjies, Gabriel le Roux, Demaine Teise. Fichardtpark III 17

    Riebeeckstad 5: Drie: Nathan Fourie. Brandfort 30

    Hennenman 3 (0): Strafdoel: Albie Venter. Burgersdorp 29 (19)

  • Diamonds beindruk op Fichardtpark Clover-sportdag

    Diamonds beindruk op Fichardtpark Clover-sportdag

    NewsG DuineveldGeen span het meer beïndruk op die 15de jaarlikse Fichardtpark sportdag as die Hoërskool Diamantveld van Kimberley se eerste rugbyspan nie.

    Diamonds het Goudveld-Hoërskool met 61-5 kafgedraf. Gouties het glad nie na die span gelyk wat verlede week teen Landboudal goed vertoon het nie.

    Die span van die Diamantstad se twee senter, Etdeon Greyvenstein en De-an Ackerman, kan indien hulle op hul puik vertoning Saterdag kan voortbou nog baie spanne vanjaar probleme in die middelveld besorg. Die twee het amper na willekeur gapings in Gouties se verdediging gevind. Diamonds se losskakel, Charles Williams, verdien ook lof vir sy balverspreiding en hoe hy die spel bestuur het. Hy het 21 van sy span se punte aangeteken.

    Voorlangs het die agtsteman, Jacques Ackerman, en slot Bernard Jansen goeie vertonings gelewer. Diamonds het Donderdag met 10-15 teen Monument van Krugersdorp in ’n kragmeting sonder stelskoppe op Loftus Versfeld verloor.

    Welkom Gimnasium was ook Donderdag op Loftus in aksie en het Waterkloof met 25-15 getroef. Gimmies het Saterdag vir Noord-Kaap van Kimberley met 32-5 ’n drag slae toegedien. Die span van die Diamantstad het sonder oemf in die kragmeting voorgekom.

    Gimmies se agtsteman, Gift Dlamini, en sy senter Lubabalo Mteyisi en heelagter, Andrew Kota, het goeie vertonings gelewer. Die stut, Neo Mohapi, het ook goeie spel gelewer en moes self tien minute in die koelkas deurbring na die skeidsregter, JH Stoltz, gevoel het dat ’n duikslag van homte hard na sy smaak was. Daar was egter niks fout met Mohapi se tegniek in die betrokke laagvat nie.

    Jim Fouché het sy kragmeting teen Duineveld van Upington met 19-17 gewen, maar die span se spelers en afrigters sal nie te tevrede met die vertoning wees nie. JF het feitlik al die balbesit en gebiedsvoordeel in veral die eerste helfte geniet, maar kon slegs ’n voorsprong van 7-0 teen lemoentyd daarvoor wys.

    Die hele span van Duineveld verdien egter lof vir die hoeveelheid duikslae wat elk van die spelers in die wedstryd moes uitvoer. Die span het amper danksy sy verdediging daarin geslaag om op die ou einde ’n sege deur te trek.
    JF se losskakel, Henco Venter, het heeltyd vrae aan die Velties se verdediging gevra, terwyl die haker, Werner Stoffberg, ook inklimspel gelewer het.

    Sentraal kon nie sy vloek teen Marlow Landbou verbreek nie. Die Wolramme het met 25-13 as oorwinnaars van die veld gestap. Die wenspan se losskakel, Vaughn Isaacs, het sy span op die voorvoet gehou en was ook die groot planmaker agterlangs.

    Vir Tralies die slot GW Buhrman en die stut Willem van Niekerk moedige vertonings gelewer. Marlow het gewis die oorhand voorlangs gehad.

    Die Hoërskool Reitz het op sy sportdag naelskraaps met 5-6 teen Parys die knie gebuig. Paul Erasmus van Senekal was ook op die sportdag in aksie en het teen Belvedere met 17-19 vasgeval.

    Bothaville het geen genade in sy interskole-wedstryd teen Hoërskool Bloemfontein gehad nie. Bothaville het met 71-5 koning gekraai. Die haker, Stefan Bester, het ’n driekuns aan drieë behaal, terwyl die senter Carlo Kleynhans 26 punte tot sy span se totaal bygedra het.

    Kleynhans het ook Dinsdag met drie drieë en vier doelskoppe ’n totaal van 23 punte tot sy span se sege van 48-0 oor Orkney op Schoonspruit van Klerksdorp se sportdag bygedra.

    Puntemakers: 

    Marlow Landbou 25 (10): Drieë: Vivian Kapp, Lourens Oosthuizen, Shawn Snyman. Doelskoppe: Vaughn Isaacs (2). Strafdoele: Isaacs (2). Sentraal 13 (5): Drieë: Francois Pieterse, Vian Slabbert. Strafdoel: Jacques Mulder. 

    Jim Fouché 19 (7): Drieë: Henco Venter (2), Ulrich Stander. Doelskoppe: Venter (2). Duineveld 17 (0): Sebastiaan Jobb, NJ Steyn, Johan Geldenhuys. Doelskop: Adri du Plessis. 

    Welkom Gimnasium 32 (10): Drieë: Lubabalo Mteyisi, Gift Dlamini, Andrew Kota, Byron Smit. Doelskoppe: Kota (3). Strafdoele: Kota (2). Noord-Kaap 5 (5): Drie: Juandré Smit. 

    Diamantveld 61 (33): Drieë: De-an Ackerman (2), Etdeon Greyvenstein (2), Lambert Cronjé, Anton van Romberg, Charles Williams, JC Lewis, Wian van Rensburg. Doelskoppe: Williams (8). Goudveld-Hoërskool 5 (0): Drie: Tristan September. 

    Bothaville 71 (24): Drieë: Stefan Bester (3), Carlo Kleynhans (2), Reinhardt Grobler (2), Morné Dodds (2), Marnus Klopper (2). Doelskoppe: Kleynhans (8). Hoërskool Bloemfontein 5

    Bothaville 48 (29): Drieë: Carlo Kleynhans (3), Morné Dodds (2), Reinhardt Grobler (2), Willem van der Merwe. Doelskoppe: Kleynhans (4). Orkney 0.  

    Fichardtpark 46 (22): Drieë: Kyle du Bruyn (2), Lohan Zeelie, Wejaen Viljoen, Myburgh van Zyl, Ashwell Botha, Jevaun Botes. Doelskoppe: Botes (4). Strafdoel: Botes. Landboudal 7 (7): Drie: Tiaan van Wyk. Doelskop: Jac Lambrechts. 

    Marlow Landbou 25 (10): Drieë: Vivian Kapp, Lourens Oosthuizen, Shawn Snyman. Doelskoppe: Vaughn Isaacs (2). Strafdoele: Isaacs (2). Sentraal 13 (5): Drieë: Francois Pieterse, Vian Slabbert. Strafdoel: Jacques Mulder.

    Jim Fouché 19 (7): Drieë: Henco Venter (2), Ulrich Stander. Doelskoppe: Venter (2). Duineveld 17 (0): Sebastiaan Jobb, NJ Steyn, Johan Geldenhuys. Doelskop: Adri du Plessis.

    Louis Botha 55 (19): Drieë: Siyabonga Luwaca (2), Rallston Dreyer (2), Keaton Swarts, Rethabile Mzamo, Martin Lottering, Gela Kanya, Jabulani Mtshatsheni. Doelskoppe: Mzamo (4), Swarts. Witteberg 0.

    Welkom Gimnasium 32 (10): Drieë: Lubabalo Mteyisi, Gift Dlamini, Andrew Kota, Byron Smit. Doelskoppe: Kota (3). Strafdoele: Kota (2). Noord-Kaap 5 (5): Drie: Juandré Smit.

    Hoërskool Upington 20 (15): Drieë: Byron Coetzee, Johannes Terblanche, Ettienne Noeth. Doelskop: Ivan Lombaard. Strafdoel: Lombaard. AHS Kroonstad 13 (0): Drie: Wayne Engelbrecht. Doelskop: Marinus Aucamp. Strafdoele: Aucamp (2).

    Diamantveld 61 (33): Drieë: De-an Ackerman (2), Etdeon Greyvenstein (2), Lambert Cronjé, Anton van Romberg, Charles Williams, JC Lewis, Wian van Rensburg. Doelskoppe: Williams (8). Goudveld-Hoërskool 5 (0): Drie: Tristan September.

    Hoërskool Kalahari (Kuruman) 23 (20): Drieë: Erik Kies, Mpho Molaolwa, Pierre van der Walt. Doelskop: Johnny Hollenbach. Strafdoele: Hollenbach (2). Hentie Cilliers 5 (0): Drie: Winrich Kennedy.

    President Steyn 14: Drieë: Luandré Nel, Janco Nel. Doelskoppe: Niel Smith (2). Hangklip 54. 

    Koffiefontein 26: Drieë: Lerico Seeco (2), Delano Marais, Patwill Pondemali. Doelskoppe: Austin Meintjies, Gabriel le Roux, Demaine Teise. Fichardtpark III 17.

    Riebeeckstad 5: Drie: Nathan Fourie. Brandfort 30. 

    Hennenman 3 (0): Strafdoel: Albie Venter. Burgersdorp 29 (19).

    Bothaville 71 (24): Drieë: Stefan Bester (3), Carlo Kleynhans (2), Reinhardt Grobler (2), Morné Dodds (2), Marnus Klopper (2). Doelskoppe: Kleynhans (8). Hoërskool Bloemfontein 5.

    Bothaville 48 (29): Drieë: Carlo Kleynhans (3), Morné Dodds (2), Reinhardt Grobler (2), Willem van der Merwe. Doelskoppe: Kleynhans (4). Orkney 0. 

     

  • School Rugby Results – 5 March 2016

     

    Tuks Series 

    Garsfontein 56 Menlopark 17
    Kemptonpark 22 Transvalia 17
    EG Jansen 66 Marais Viljoen 17
    Rustenburg 29 Pietersburg 26
    HTS Middelburg 33 Klerksdorp 8

    Fichardtpark Sportsday 

    Fichardtpark 46 Landboudal 7
    Marlow Landbou 25 Sentraal 13
    Jim Fouche 19 Duineveld 17
    Louis Botha 55 Witteberg 0
    Welkom Gimnasium 32 Noord-Kaap 5
    Upington HS 20 AHS Kroonstad 13
    Diamantveld 61 Goudveld 5
    Kalahari 23 Hentie Cilliers 5
    Sand du Plessis 27 HTS Welkom 22
    Hangklip 54 President Steyn 14
    De Aar 44 Zastron 12
    Burgersdorp 29 Hennenman 3
    Aliwal-Noord 26 Hendrik Potgieter 12
    Middelburg HS (EC) 19 Hopetown 12
    Ficksburg 19 Hoopstad 5
    Koffiefontein 26 Fichardtpark II/III 17

    NWU-Pukke Prestige Series 

    Middelburg HS 44 Wesvalia 17
    Wonderboom 23 Hugenote (Springs) 16
    Potchefstroom Volkskool 24 Oosterlig 15

    NWU-Pukke Vaal Series 

    Linden  18 Hans Moore  7
    Standerton   Hoerskool Alberton  
    Dr. Malan   Riebeeckrand  
    Hoogenhout   Heidelberg Volkskool  
    Bastion    Brits  
    President   Benoni High  
    Hartbeespoort   Elspark  
    Goudrif  22 AHS Sasolburg

    NWU-Pukke Super Series 

    Ligbron 41 Jan Viljoen 12
    Dinamika 35 Bergsig 7
    Wagpos   Die Wilgers  
    Brandwag (Benoni) 29 Gerrit Maritz 7
    Tuine 33 John Vorster (Nigel) 14

    NWU-Pukke 16 Series

    Stoffberg 24 Oosterland 5
    Pretoria-Noord 55 Delmas 7
    Pionier 14 Piet Retief 10
    Volksrust   Ferrum  
    Overvaal   Alberton HS  
    Fochville 34 Bekker 24
    Vryburg 59 Wolmaransstad 3
    Schweizer-Reneke 14 Schoonspruit 8
    Fochville   Overvaal  

    Border Schools Day 

    Selborne College   Grens HS  
    Dale College   Port Rex  
    Queen’s College   Hudson Park  
    Cambridge   Maria Louw  
    Stirling   Maclear Academy  
           
           

     

    Friendlies 

    Helpmekaar 21 Eldoraigne 7
           
           
           

     

  • Fichardtpark se sportdag ‘n spesiale dag vir baie spelers in streek

    Fichardtpark se sportdag ‘n spesiale dag vir baie spelers in streek

    NuusGFichiesSportdagDie jaarlikse Fichardtpark sportdag het oor die 15 jaar wat hy bestaan ’n spesiale plek in ’n groot aantal skolerugbyspelers se harte ingeneem.

    Omdat dié sportdag oor die 15 jaar meestal verskeie van die sentrale streek se spanne se eerste wedstryde tydens hul seisoen was, het baie spelers hul eerste wedstryde vir hul onderskeie skole se eerstespanne op die jaarlikse dag beleef.

    Die gasheer sal vanjaar in die hoofwedstryd in sy eerste kragmeting van die seisoen teen Landboudal van Jacobsdal uitdraf. Die spelers van Fichies sal uitgehonger vir die kragmeting wees na hulle verlede Vrydag moes aanhoor dat hul weens ’n misverstand nie op Brandfort se sportdag sou speel nie.

    Landboudal het verlede week met 17-31 teen Goudveld-Hoërskool vasgeval. Fichies het verlede jaar met 24-elk gelykop in die hoofwedstryd teen Hentie Cilliers van Virginia gespeel.

    In die vernaamste voorwedstryd vir die hoofgereg het Sentraal ‘n appeltjie met Marlow Landbou van net buite Cradock te skil. Die laaste keer wat die twee spanne mekaar in Bloemfontein ontmoet het was in 2008 op die Hoërskool President Steyn se sportdag op ‘n dag wat die Bloktruie liefs wil vergeet.

    Marlow Landbou het op daardie dag met sy losskakel, Gouws Prinsloo, aan die spits vir Sentraal ‘n loesing van 94-14 toegedien. Prinsloo, wat deesdae heelagter vir Griekwas se seniorspan speel, het 37 van sy span se punte via ‘n driekuns aan drieë en 12 doelskoppe aangeteken.

    Die twee spanne het mekaar ook verlede jaar op die Hoërskool Oudtshoorn se TopSkole-toernooi die stryd aangese. Hier was Marlow Landbou met 14-12 baas.

    Een van die hoogtepunte van die sportdag behoort die kragmeting teen die Griffon-kampioen, Welkom-Gimnasium, en die Hoërskool Noord-Kaap van Kimberley te wees. Gimmies het Donderdag in die hoofwedstryd van die Blou Bulle se Prestige-aand vir Waterkloof van Pretoria met vyf drieë teenoor drie verslaan.

    Noord-Kaap het in sy geledere een van die voorste driedrukkers op skolevlak verlede jaar in Suid-Afrika in die haastige Cameron Hufke.

    Die kragmeting tussen Diamantveld en Goudveld beloof ook om ’n riller te wees. Diamonds was ook Donderdag op Loftus Versfeld in aksie teen Monument van Krugersdorp wat vanjaar onder die voorste vyf spanne in die land behoort te tel.

    Die wedstryd tussen Diamonds en Monnas het met twee drieë elk gelykop geëindig.

    Gouties het op hul beurt op Brandfort se sportdag teen Landboudal gewys dat hulle vanjaar een van die kragte in die Noord-Vrystaat gaan wees.

    Nie minder as 34 eerste rugbyspanne is vandag op die grootste sportdag in Suid-Afrika in aksie nie.

    Vandag se bepalings is:

    A-veld – 08:00: Hentie Cilliers t. Kalahari (Kuruman); 09:10: Diamantveld t. Goudveld-Hoërskool; 10:20: AHS Kroonstad t. Hoërskool Upington; 11:30: Welkom Gimnasium t. Noord-Kaap; 12:40: Louis Botha t. Witteberg; 13:50: Jim Fouché t. Duineveld; 15:00: Sentraal t. Marlow Landbou; 16:10: Fichardtpark t. Landboudal.

    B-veld – 08:00: Koffiefontein t. Martin Oosthuizen; 09:10: Ficksburg t. Hoopstad; 10:20: Hoërskool Middelburg (Oos-Kaap) t. Hopetown; 11:30: Aliwal-Noord t. Hendrik Potgieter (Reddersburg); 12:40: Burgersdorp t. Hennenman; 13:50: Hangklip t. President Steyn; 15:00: Zastron t. De Aar; 16:10: Sand du Plessis t. HTS Welkom.
    Martie du Plessis A-veld – 16:10: Brandfort t. Riebeeckstad.

  • Bothaville – 2016

    Results 

    Bothaville 48,  Orkney 0
    Bothaville 36,  Parys 0
    Bothaville 71,  Hoërskool Bloemfontein 5

    Players: Carlo Kleynhans, Reynard Grobler, Morne Dodds, Hanco van Aswegen, 

  • Bekker – 2016

    Results 

    Bekker   5,  Jan Viljoen 7
    Bekker 29,  Carletonville 0
    Bekker 60,  Alberton High 3

    Players: