SSPN Test Site

Blog

  • School of Rugby Rankings – 25 May 2015

    School of Rugby Rankings – 25 May 2015

    SOR NuusOur rankings is starting to settle as the school rugby season nears the half-way mark. Paarl Boys’ High is the only unbeaten top side left in South Africa and as the custom thus far on our rankings they occupy the top spot. They howvever had to work hard to beat Diocesan College (Bishops) by 12-7 on Saturday. 

    Second place Paarl Gimnasium defeated SACS by 39-15 which saw the latter take the biggest drop in our rankings from sixth to 14th spot. 

    Affies slipped past Outeniqua to the fifth position after beating Waterkloof 28-15 on their home ground. The Kwaggas from George are in sixth after having a off-weekend, which had a influance in them dropping a place.

    EG Jansen who defeated Kemptonpark moved past Grey College of Bloemfontein. The team from the City of Roses however didn’t lose any ground as they defeated Sentraal by 51-0 and kept their ninth position. The team’s recent form indicates that it will improve their place on our rankings as the season progresses. 

    The Rankings: 

    Ranking Team Played Won Drawn Lost Points F Points A
    1 Paarl Boys’ High 12 12 0 0 314 142
    2 Paarl Gimnasium 9 7 1 1    
    3 Oakdale Landbou 8 7 0 1    
    4 Paul Roos Gimnasium 6 5 0 1    
    5 Affies  10 7 1 2    
    6 Outeniqua 9 7 0 2    
    7 Monument 13 10 0 3    
    8 EG Jansen            
    9 Grey College            
    10 Rondebosch Boys’ High            
    11 Grey High School            
    12 Welkom Gimnasium            
    13 Eldoraigne            
    14 SACS            
    15 Michaelhouse            
    16 Selborne College            
    17 Noord-Kaap            
    18 Worcester Gimnasium            
    19 Jeppe Boys’ High            
    20 Dale College            
    21 Diocesan College            
    22 Nelspruit            
    23 Marlow Landbou            
    24 Maritzburg College            
    25 Potchefstroom Gimnasium            
    26 Hugenote (Wellington)            
    27 Stellenberg            
    28 Wynberg Boys’ High            
    29 HTS Middelburg            
    30 Queen’s College            
  • Gimmies en Gouties behaal belangrike seges

     

    Welkom-Gimnasium is die enigste onoorwonne span in die Griffon-liga oor en Goudveld-Hoërskool het met ‘n naelskraapse sege van 23-22 oor Witteberg van Bethlehem homself ook as een van die vroeë aanspraakmakers gevestig.

    Gimmies het self gesweet om vir die Afrikaanse Hoërskool Kroonstad met 23-22 te uitoorlê. Die wenspan het met die omdraaislag ‘n goeie voorsprong van 17-7 geniet.

    Rooiskool se skrumskakel, Duncan Horak, was uitmuntend. Hy het die oond seepglad skoongemaak en ook met sy breekslae vir Gimmies problem besorg. Hy is vir sy goeie spel met twee drieë beloon. Hy het ook op die verdediging ‘n belangrike rol in sy span se vertoning vertolk.

    Voorlangs het die slotpaar, Ettienne O’Donovan en Michiel Bosman, saam met die agtsteman, Johan Steyn, goeie spel gelewer. Steyn het ‘n hele paar goeie lopies met die bal onder die arm ingekry.

    Gouties het Witteberg sy tweede nederlaag van die liga in Bethlehem. Dit was ook die span van Bethlehem se tweede nederlaag op sy tuisveld in vanjaar se Griffon-liga. Vanjaar is gewis die Welkomse skole se sterkte aanslag op die titel as kampioen in ‘n aantal jare. HTS Welkom was in 1998 die laaste span van Welkom wat die titel kon verower.
    Hentie Cilliers se afrigter, Andries Kruger, sou ‘n paar spanningsvolle oomblikke in sy span se sege van 33-13 oor HTS Welkom beleef het. Die Tekkies was met nog 20 minute se spel oor in die wedstryd met 13-12 voor.

    Boonop het HTS se Griffon Cravenweek-senter van verlede jaar, Siya Ngxesha, vanuit sy eie kwartgebied weggebreek, maar is deur Henties se flank, Gift Dlamini, net kort van die doellyn ingehaal en platgetrek. Indien Ngxesha hier gaan druk het sou die skrif aan die muur vir die span van Virginia gewees het.

    Henties se puik losskakel, Dominic Smit, het vier keer die doellyn oorgesteek en ook met vier doelskoppe geslaag vir ‘n persoonlike bydrae van 28 punte.

    Voortrekker van Bethlehem het goeie spel in die eerste helfte gelewer om Hoërskool Kroonstad met 26-8 te verslaan. Die wenspan het reeds met lemoentyd ‘n voorsprong van 26-3 opgebou.

    Die span se buitesenter, Donovan Bouwer, was een van sy span se sterre gewees. Hy het ook twee keer die doellyn oorgesteek. Die linkervleuel, JJ Lombaard, het ook ‘n hele paar goeie lopies ingekry.

    Voorlangs kan die stut Pieter Kleynhans en haker, Tiaan van Zyl, maar vandag ook breebors rondloop.
    Vir Blouskool het sy twee slotte, Jaco van Oudtshoorn en Johan la Grange, soos gewoontlik onder die staatmakers getel. Die flanke, Jan-Louis du Plessis en Hendré Bolton, het ook goeie spel opgedis.

    Agterlangs verdien die vleuel TP Kleinhans en binnesenter, Mervin Touzel, elk ‘n klop op die skouer. 

    Puntemakers:

    Welkom-Gimnasium 23 (17) – Drieë: Danie Hendricks, Ezrick Alexander. Doelskoppe: Luan James (2). Strafdoele: James (3). AHS Kroonstad 22 (7) – Drieë: Duncan Horak (2), Louis Steyn. Doelskoppe: Corné Cooper (2). Strafdoel: Franco Froneman. 

    Witteberg 22 – Drieë: Cronjé Meiring, Dean Bubb, Jason Roux. Doelskoppe: Tiaan Schoonraad (2). Strafdoel: Schoonraad. Goudveld-Hoërskool 23.

    Voortrekker 26 (26) – Drieë: Donovan Bouwer (2), Bertus Kleynhans, Etienne Becker. Doelskoppe: Becker (3). Hoërskool Kroonstad 8 (3) – Drie: Lenku Oosthuizen. Strafdoel: Henro de Vos. 

    Hentie Cilliers 33 (12) – Drieë: Domenic Smit (4), Gift Dlamini. Doelskoppe: Smit (4). HTS Welkom 13 (8).

     

  • Grey het te veel skietgoed vir Tralies in tweede helfte

    Grey het te veel skietgoed vir Tralies in tweede helfte

    NuusG GreySentGrey-kollege het die tweede helfte van sy kragmeting teen Hoërskool Sentraal tot ‘n hoër rat oorgeskakel waarby die Bloktruie nie kon kers vashou nie.

    Grey het die wedstryd op Sentraal se veld met 51-0 gewen. Die kragmeting is met nog ongeveer 19 minute se spel oor gestaak. Grey het met die omdraaislag ‘n voorsprong van 18-0 geniet.

    Grey se blondekop-vleuel, Johan van der Walt, was waarskynlik sy span se beste speler op die dag. Hy en die heelagter, Jandré de Beer, en die ander vleuel Marnus Boshoff het saam met die stewige senter, Francois Aggenbach, oor te veel skietgoed vir Tralies beskik.

    Die losskakel, Edward Janse van Vuuren, verdien ook ‘n klop op die skouer vir sy vertoning. Vir die verloorspan het die senter Denzill Fiff en die slot Roan van der Westhuizen moedig probeer wal gooi.

    Diamantveld het op sy tuisveld in Kimberley daarin geslaag om vir Hoërskool Upington met 22-15 tot oorgawe ted wing. Vir Diamonds was sy Cravenweek-losskakel, Gerco Nortjé, soos gewoontlik ‘n sleutelspeler.

    Uppies se SA Skole-speler, Cobus Wiese, en flank Dian Dry was voorlangs ysters. Agterlangs het die senter Gert Ruping goeie spel gelewer.

    Landboudal van Jacobsdal het vir De Aar met 41-14 die loef afgesteek.

    Louis Botha het Grey se naasbestes met 39-29 in ‘n aanskoulike wedstryd verslaan. Albei spanne was nie bang om die bal hope lug te gee nie.

    Die wenspan se vleuel, Tyrell Heyns en senter Luciano Jones het albei dubbelle driedruk-plesier ervaar. Louis Botha het teen die omdraaislag ‘n skrale voorsprong van 20-17 geniet. Vir die wenspan het sy skrumskakel, Qhama Masiza, en slot Kian Skippers puik spel gelewer.

    Jim Fouché was met 32-17 oor Fichardtpark baas. Die wenspan se senter, Kosie Brand, het twee keer Fichies se doellyn oorgesteek.

    In die Vrystaatse B1-liga het Sand du Plessis vir Tsosletso met 54-0 afgeransel. Die span het ook vroeër teen Sehunelo met 33-17 vasgeval. Sannies sukkel egter ook met ‘n beseringspook.

    Brandfort het geen genade vir Hoërskool Bloemfontein betoon nie en 60-15 as oorwinnaars van die veld gestap. St. Andrew het teen Clifton met 32-20 vasgeval.

    Puntemakers: 

    Grey-kollege 51 (18) – Drieë: Stef Brits, Jandré de Beer, Francois Aggenbach, Edward Janse van Vuuren, Marnus Boshoff, Dian Shoonees, Johan van der Walt. Doelskoppe: De Beer (5). Strafdoele: De Beer (2). Sentraal 0

    Louis Botha 39 (20) – Drieë: Luciano Jones (2), Tyrell Heyns (2), Siya Luwaca. Doelskoppe: Jeandré Christian (4). Strafdoele: Christian (2). Cherries 29 (17)

    Jim Fouché 32 – Drieë: Kosie Brand (2), Myles Woolley, Jarrod van Wyk, Tiaan Schutte. Doelskoppe: Schutte (2). Strafdoel: Schutte. Fichardtpark 17 – Drieë: Ashwill Botha, Hugo Maartens, Etienne Broodryk. Doelskop: Pieter Snyman.

    Diamantveld 22 – Drieë: De-an Ackerman, Nico Roets, Gerco Nortjé. Doelskoppe: Nortjé (2). Strafdoel: Nortjé. Hoërskool Upington 15 – Drieë: Cobus Wiese, Dian dry. Doelskop: Johan Bekker. Strafdoel: Benna Nieuwoudt.

  • Noordvaal Skolerugby Uitslae – 25 Mei 2015

    Noordvaal Skolerugby Uitslae – 25 Mei 2015

    NuusG DieAnkerDie rugbyspan van die Hoërskool Monument van Krugersdorp het vir die tweede agtereenvolgende week ’n honderdtal aangeteken.

    Monnas het Florida Saterdag met 110-7 verniel nadat hy die Hoërskool Rustenburg die vorige week met 108-0 afgeransel het.

    Net die tyd sal leer of dié wegholseges ’n goeie of slegte ding vir die Krugersdorpers se voorbereiding vir die wedstryd teen E.G. Jansen in Boksburg is.

    Monnas se losskakel, Xander Kruger, het 30 punte opgestapel deur 15 van sy span se 16 drieë teen Florida te verdoel. Die heelagter, Ivan Smit, die vleuel Odwa Nkunjane, die senter, MJ Pelser, en die agtsteman, Len Massyn, het elk dubbele driedrukplesier ervaar.

    E.G. Jansen het sy eerste kragmeting in die liga teen Kempton Park met 39-12 gewen. Die span se losskakel, Xander Crause, was nou wel nie so akkuraat soos gewoonlik met die skopskoen nie, maar was nogtans ’n staatmaker deurdat hy Kempies se doellyn drie keer oorgesteek het.

    Die Anker het Noordheuwel met 18-11 getroef in hul kragmeting in die Valke, Leeus en Luiperds se uitspeelliga vir makroskole om die Beeldtrofee. Marais Viljoen was met 38-14 oor Jeugland baas. Jeugland se haastige vleuel Darren de Bruin het al twee sy span se drieë gedruk.

    In Pretoria het Garsfontein sy titel as makroskole-kampioen van die Blou Bulle suksesvol verdedig deur Menlopark met 31-21 te troef. Garsies het dié titel verlede jaar vir die eerste keer in sy kort geskiedenis gewen.
    Eldoraigne het in sy ENB Classic Clash met 34-16 as oorwinnaar oor Zwartkop van die veld gestap. Die wenspan se kantman, Willie Otto, kan meer as tevrede met sy vertoning voel.

    Wonderboom het sy kragmeting teen Centurion met 32-22 gewen. Wonderboom se slot, Ruan Nortjé, was sy span se groot held. Die losskakel, Henry Nell, het ook ’n blink vertoning aangebied. Die senter Gavin Pienaar het Woeries danksy sy akkurate stelskopwerk in die kragmeting gehou.

    In die Pumas-streek het die HTS Middelburg vir Nelspruit se Rhinos met 35-33 die loef afgesteek. Die span van Nelspruit is die verdedigende kampioen in die Beeldtrofee-reeks.

    Die Rooi Bulle se senter, Brandon Par-Bailey, het met sy skopskoen 15 punte tot sy span se sege bygedra.
    Die Hoërskool Middelburg het nie veel probleme ondervind om die HTS Witbank met 59-0 te klop nie.

    Die Afrikaanse Hoër Seunskool van Pretoria het in hul jaarlikse stryd die bordjies teen Waterkloof met 28-15 verhang. Dit was Affies se grootste sege oor Klofies sedert 2001 wat getuig van die taaiheid van die kragmeting tussen die twee skole.

    Die wenspan se twee vleuels, Christian Strydom en Carel Koch, kan albei maar vandag so effens breëbors rondstap ná hul vertonings.

    Die lostrio Eduan Lubbe, Regardt du Plessis en Phillip Krause het ook goed vertoon.

    Puntemakers en uitslae: 

    MAKROSKOLE

    Garsfontein 31 – Drieë: Shaun Williams, Abner van Reenen, Luke Fortuin. Doelskoppe: JP Wegner (2). Strafdoele: Wegner (4). Menlopark 21.

    Eldoraigne 34 – Drieë: Willie Otto (2), Marius van der Berg, Awie Smal, Kabous Pelser. Doelskoppe: Tryston van Schalkwyk (3). Strafdoel: Van Schalkwyk. Zwartkop 16

    Wonderboom 32 – Drieë: Rynard Fourie, Ruan Nortjé, Armand van Dyk, Jean Kirsten. Doelskoppe: Henry Nell (3). Strafdoele: Nell (2). Skepdoel: Nell. Centurion 22 – Drie: Emmanuel Boshoff. Doelskop: Gavin Pienaar. Strafdoele: Pienaar (5).

    Ander spanne:

    Eerstespanne: HTS John Vorster 38, Montana 13.

    o.16: Garsfontein 14, Menlopark 13; Eldoraigne 52, Zwartkop 12; Montana 19, HTS John Vorster 13.

    o.15: Menlopark 32, Garsfontein 26; Eldoraigne 6, Zwartkop 5; Montana 31, HTS John Vorster 0.

    o.14: Menlopark 33, Garsfontein 5; Zwartkop 21, Eldoraigne 7; Montana 6, HTS John Vorster 0.

    GROOTSKOLE

    Eerstespanne: Oos-Moot 83, Gerrit Maritz 6.

    o.16: Oos-Moot 50, Gerrit Maritz 0.

    o.15: Oos-Moot 53, Gerrit Maritz 0.

    o.14: Oos-Moot 55, Gerrit Maritz 5. 

    KLEINSKOLE

    Pretoria THS 81 – Drieë: Shadeur Mahlangu (3),  Chucky Kweinete (2), Lelogonolo Nyelele (2), Keanu Duraan (2), Mlondi Xolo, Siya Hlabeni, Tiisetso Kekana, Banza Khaha. Doelskoppe: Duraan (6), Xabiso Mtumtum (2). Silverton 0.

    Ander spanne:

    Eerstespanne: Cullinan 26, Curro Hazeldean 20; Voortrekkerhoogte 45, CR Swart 0.

    o.16: Curro Hazeldean 43, Cullinan 7; CR Swart 19, Voortrekkerhoogte 12.

    o.15: Cullinan 19, Curro Hazeldean 14.

    VRIENDSKAPLIK

    Affies 28 – Drieë: Christian Strydom, Louritz van der Schyff, Carel Koch. Doelskoppe: Ruan de Swardt (2). Strafdoele: De Swardt (3). Waterkloof 15 – Drieë: Runan Venter, Quintin Bayards. Doelskop: Duhan Gunther. Strafdoel: Gunther.

    Ander spanne:

    Eerstespanne: Midstream College 56, Cornwall Hill 5; Die Wilgers 26, Southdowns College 24.

    o.16: Affies 18, Waterkloof 14; Die Wilgers 36, Southdowns College 0.

    o.15: Midstream College 41, Cornwall Hill 5; Affies 14, Waterkloof 0; Die Wilgers 32, Southdowns College 12.

    o.14: Midstream College 57, Cornwall Hill 0; Affies 13, Waterkloof 5; Die Wilgers 47, Southdowns College 7.

    MAKROSKOLE

    EG Jansen 39 – Drieë: Xander Crause (3), Hendré Stassen, Edwin Jansen, Marco Niemandt, Strafdrie. Doelskoppe: Crause (2). Kempton Park 12.

    Die Anker 18 – Drieë: Shane Coetzee, Ruben de Jager. Doelskop: Lee Olivier. Strafdoele: Frikkie Pothas (2). Noordheuwel 11 – Drie: ZP Naudé. Strafdoele: Albertus van der Westhuizen (2).

    Ander spanne:

    o.16: EG Jansen 40, Kempton Park 14; Noordheuwel 13, Die Anker 12.

    o.15: Kempton Park 14, EG Jansen 8; Noordheuwel 26, Die Anker 0.

    o.14: EG Jansen 31, Kempton Park 12; Noordheuwel 12, Die Anker 10.

    GROOTSKOLE

    Vereeniging Gimnasium 20 – Drieë: Dirk Odendaal, Jan Labuschagne. Doelskoppe: Michael May (2). Strafdoele: May (2). Heidelberg Volkskool 19.

    Hugenote (Springs) 57 – Drieë: Zavier Hawley (2), Lenus Wilkenson, Rudie de Beer, Armand Tolkin, Rossouw Visser, Justin Forbes, Diaan de Beer, Gustav Brits. Doelskoppe: Wilkenson (7). Transvalia 33 – Drieë: Wernich Human, Willem Enslin, Werner van Zyl, HG de Kock, Anthoney Saunders. Doelskoppe: Human (4).

    Ander spanne:

    Eerstespanne: Oosterlig 18, Hans Moore 13.

    o.16: Oosterlig 52, Hans Moore 10; Transvalia 21, Hugenote 20.

    o.15: Oosterlig 23, Hans Moore 3; Transvalia 48, Hugenote 7.

    o.14: Hans Moore 12, Oosterlig 10; Transvalia 43, Hugenote 0.

    MEDIUMSKOLE

    Delmas 64 – Drieë: Francois Breedt (4), Tristan Pieterse (3), Henrico Kuilder, Marcell Buller, Tiaan le Roux. Doelskoppe: Marchel Jordaan (7). Birchleigh 0.

    John Vorster (Nigel) 12 (5) – Drieë: Willie Bronkhorst, Buks Labuschagne. Doelskop: Ruben Fouché. Elspark 0.

    Dr. Malan 19 – Drieë: Hendrik Bekket, Pieter van Vuuren, Adriaan Fouché. Doelskoppe: Van Vuuren (2). Benoni High 14.

    Brandwag (Benoni) 32 – Drieë: Martin Steyn (3), Steven Coetzee, Ruan Vermeulen, Martin Kruger. Doelskop: Izak Veldman. Stoffberg 22.

    Ander spanne:

    Eerstespanne: Balfour 25, HTS Springs 0.

    o.16: Delmas 17, Birchleigh 0; John Vorster 24, Elspark 20; Brandwag 31, Stoffberg 6; Balfour 24, HTS Springs 5; Dr. Malan 45, Benoni High 0.

    o.15: Delmas 34, Birchleigh 0; John Vorster 0, Elspark 0; Brandwag 12, Stoffberg 3; Balfour 24, HTS Springs 10; Dr. Malan 41, Benoni High 15.

    o.14: Birchleigh 12, Delmas 7; John Vorster 10, Elspark 10; Brandwag 52, Stofberg 8; Dr. Malan 15, Benoni High 5.

    KLEINSKOLE

    Belvedere 39 (17) – Drieë: Benjamin Kirten (2), Terrel Abbey, Jason Human, Byron Wolfaard, Rayne McArthur. Doelskoppe: Abbey (3). Strafdoel: Abbey. Kempton Panorama 3 (3) – Strafdoel: Tshepo Mel. 

    Parys 28 (15) – Drieë: Dewald Alberts (2), Jandré Beukes, Charl Eksteen. Doelskop: Hannu Benade. Strafdoele: Benade (2). Heilbron 5 (5).

    Ander spanne:

    o.15: Heilbron 28, Parys 22.

    MAKROSKOLE

    HTS Middelburg 35 – Drieë: Ryan Cloete, Waldo Conradie, Chrisjan Steynberg, Zander Joubert. Doelskoppe: Brandon Par-Bailey (3). Strafdoele: Par-Bailey (3). Hoërskool Nelspruit 33 – Drieë: Morné van der Merwe, Coenie Kruger, Ruan Nieuwoudt, Francois Esselen, Wessel Muller. Doelskoppe: Muller (4).

    Hoërskool Middelburg 59 – Drieë: Cyprian Nkomo (2), Ruben Roodt (2), Siyabonga Khaliswayo, Telvin Mhlongo, Fana Ngwenya, Marius Verwey, Jopie Kühn. Doelskoppe: Chris Hanekom (7). HTS Witbank 0.

    Ander spanne:

    o.16: HTS Middelburg 30, Nelspruit 9; Hoërskool Middelburg 29, HTS Witbank 15.

    o.15: Nelspruit 24, HTS Middelburg 3; Hoërskool Middelburg 40, HTS Witbank 0.

    o.14: HTS Middelburg 21, Nelspruit 19; HTS Witbank 19, Hoërskool Middelburg 14.

    GROOTSKOLE

    ) Volksrust 17 – Drieë: SW van Wyk, Riekert Botha. Doelskoppe: Van Wyk, Botha. Strafdoel: Van Wyk. Ermelo 5.

    ) Secunda 33 – Drieë: Mark Jacobs (2), Jacobus Beyleveldt, Dalton Smit, Johan van der Westhuizen. Doelskop: Righ Potgieter. Strafdoele: Potgieter (2). Piet Retief 27.

    ) Ligbron 27 – Drieë: Dali Dlamini, Jason van Wyk, Ethan Dinnematin, Eddie Dludlu. Doelskoppe: Gert Cronjé (2). Strafdoel: Cronjé. Standerton 19.

    ) Ander spanne:

    Eerstespanne: Generaal Hertzog 22, Rob Ferreira 14.

    o.16: Rob Ferreira 12, Generaal Hertzog 12; Ligbron 25, Standerton 0; Ermelo 14, Volksrust 7; Ligbron 57, Volksrust 0 (regstelling).

    o.15: Generaal Hertzog 15, Rob Ferreira 7; Standerton 7, Ligbron 5; Ligbron 71, Volksrust 0 (regstelling).

    o.14: Generaal Hertzog 50, Rob Ferreira 0; Standerton 12, Ligbron 10; Ermelo 33, Volksrust 10; Ligbron 43, Volksrust 0 (regstelling).

    KLEINSKOLE

    Eerstespanne: Morgenzon Landbou 91, Reynopark 0.

    GROOTSKOLE

    ) Hoërskool Klerksdorp 32 (17) – Drieë: Edmund Rheeder, Paul Maluleke, Riaan Scholtz, Erlo Heymans. Doelskoppe: Elrich Hough (3). Strafdoele: Hough (2). Lichtenburg 21 (9) – Drieë: Mauritius Claassen, Henrico Maree. Doelskop: Rudolf Oosthuizen. Strafdoele: Oosthuizen (3).

    ) Potchefstroom Gimnasium 55 (26) – Drieë: Veltie van der Merwe (2), Gwampie van der Berg (2), Heinrich Siepker (2), Jaswyn Damon, Eddie Schoeman, Inus Vermeulen. Doelskoppe: Damon (4), Cassie Dreyer. Wesvalia 3 (0) – Strafdoel: Ruben Goussaard.

    ) Ander spanne:

    o.16: Klerksdorp 28, Lichtenburg 13.

    o.15: Lichtenburg 22, Klerksdorp 19.

    o.14: Klerksdorp 60, Lichtenburg 0. 

    MEDIUMSKOLE

    ) Vryburg 49 – Drieë: Gert Jonker (3), Kabelo Kunene (2), Joe van Huysteen, JP Esterhuizen. Doelskoppe: André Kock (4). Strafdoele: Kock (2). Bergsig Akademie 13.

    ) Schoonspruit 15 – Drieë: Jurie Kok (2). Doelskop: Jano van Zyl. Strafdoel: Van Zyl. Hoërskool Brits 39.

    Ander spanne:

    o.16: Vryburg 21, Bergsig 5; Brits 10, Schoonspruit 7.

    o.15: Bergsig 32, Vryburg 7; Schoonspruit 24, Brits 11.

    o.14: Bergsig 40, Vryburg 7; Brits 51, Schoonspruit 8.

    KLEINSKOLE

    Eerstespanne: Koster 19, Christiana 18; Stella 26, Orkney 21.

    Eerstespanne: Nylstroom 24, Ellisras 24; Louis Trichardt 10, Frans du Toit 8; Ben Viljoen 36, Piet Potgieter 29.

    o.16: Ellisras 45, Nylstroom 8; Louis Trichardt 19, Frans du Toit 17; Ben Viljoen 34, Piet Potgieter 0.

    o.15: Ellisras 39, Nylstroom 8; Louis Trichardt 43, Frans du Toit 7; Piet Potgieter 31, Ben Viljoen 17.

    o.14: Nylstroom 24, Ellisras 3; Louis Trichardt 42, Frans du Toit 5; Piet Potgieter 14, Ben Viljoen 8.

    VRIENDSKAPLIK

    ) Hans Strijdom 64 (29) – Drieë: Pierre Janse van Vuuren (4), Jacques Pretorius (2), HP van der Walt, Rudolf Pretorius, Sello Sethosa. Doelskoppe: Alexander Gregan (8). Strafdoel: Gregan. Tom Naudé 7 (7) – Drie: Dian Venter. Doelskop: Johan Wells.

    Ander spanne:

    Eerstespanne: Ben Vorster 26, Hoërskool Rustenburg 26.

    o.16: Hans Strijdom 26, Tom Naudé 24; Ben Vorster 7, Rustenburg 7.

    o.15: Hans Strijdom 26, Tom Naudé 0; Ben Vorster 29, Rustenburg 19.

    o.14: Hans Strijdom 19, Tom Naudé 17; Ben Vorster 20, Rustenburg 17.

    MAKROSKOLE

    Monument 110 (61) – Drieë: Ivan Smit (2), Odwa Nkunjane (2), MJ Pelser (2), Len Massyn (2), Elmar du Plessis, Jacques Joubert, Justin Brandon, Arno van der Westhuizen, Johandré Judeel, Nathan McBeth, Desbie Joubert, Goodman Mkwanazi. Doelskoppe: Xander Kruger (15). Florida 7 (0).

    Jeugland 14 – Drieë: Darren de Bruyn (2). Doelskoppe: Laurent Rowe (2). Marais Viljoen 38.

    Ander spanne:

    o.16: Monument 102, Florida 0; Marais Viljoen 54, Jeugland 0.

    o.15: Monument 29, Florida 13; Marais Viljoen 34, Jeugland 3.

    o.14: Monument 34, Florida 0; Jeugland 22, Marais Viljoen 14.

    GROOTSKOLE

    Linden 70 (40) – Drieë: Dillon van Tonder (2), Ryan Johst (2), Johan Oosthuizen (2), Wian Matthee, Kyle Lues, Morné van der Berg, Jacques Fourie. Doelskoppe: Lues (10). Riebeeckrand 6 (3) – Strafdoele: Len Gerber (2).

    Ander spanne:

    o.16: Linden 21, Riebeeckrand 13.

    o.15: Linden 64, Riebeeckrand 0.

    o.14: Linden 57, Riebeeckrand 7.

    MIDDELSKOLE

    Eerstespanne: Goudrif 18, Alberton High 11.

    o.16: Alberton High 33, Goudrif 10.

    o.15: Goudrif 19, Alberton High 7.

    o.14: Alberton High 8, Goudrif 7.

    VRIENDSKAPLIK

    Helpmekaar 71 (35) – Drieë: MP Hendriks (2), Heinrich Slabbert (2), Chuinier van Rooyen, Mel Mathieson, Eduard van der Merwe, Nico Erasmus, Tiaan van der Merwe, Neill Stone, Justin Taylor. Doelskoppe: Van Rooyen (6), Taylor, Eduard van der Merwe. Frikkie Meyer 15 (5) – Drieë: Stefan Allan (2), Heinrich Hermann.

    Jeppe Boys’ High 24 – Drieë: Hachivah Dayamani (2), Cameron Farah, Wandisile Simelane. Doelskoppe: Simelane (2). St. Alban’s College 13.

    St. John’s College 29 – Drieë: Bongani Mohale (2), Dorio Venter, Lorenzo Masselli. Doelskoppe: Nicholas Zille (3). Strafdoel: Zille. St. Davids 14.

    Ander spanne:

    Eerstespanne: Westville Boys’ High 17, King Edward VII 12.

    o.16: Helpmekaar 51, Frikkie Meyer 3.

    o.15: Helpmekaar 22, Frikkie Meyer 15.

    o.14: Helpmekaar 38, Frikkie Meyer 0.

  • School Rugby Results – 23 May 2015

    Blue Bulls 

    Affies 28 Waterkloof 15
    Garsfontein 31 Menlopark 21
    Eldoraigne 34 Zwartkop 16
    Wonderboom 32 Centurion 22
    HTS John Vorster 38 Montana 13
    Oos-Moot 83 Gerrit Maritz 6
    Pretoria THS 76 Silverton 5
    Cullinan 26 Curro Hazeldean 20
    Voortrekkerhoogte 45 CR Swart 0
    Die Wilgers 26 Southdowns College 24
           
           
           
           

    Eastern Cape

    Selborne College 44 St. Andrew’s College 19
    Brandwag (Uitenhage) 22 Muir College 12
    Grey High School 32 Queen’s College 6
    Kingswood College 18 Pearson 15
    HTS Daniël Pienaar 25 Itembelihle 5
           
           
           
           
           

    Free State 

    Grey College 51 Sentraal 0
    Jim Fouché 32 Fichardtpark 19
    Louis Botha 39 Cherries 29
    Brandfort 60 Hoërskool Bloemfontein 15
    Sand du Plessis 54 Tsoseletso 0
    St. Andrews 20 Clifton 32

    Griffons

    Welkom Gimnasium 23 AHS Kroonstad 22
    Goudveld 23 Witteberg 22
    Voortrekker 26 Kroonstad HS 8
    Hentie Cilliers   HTS Welkom  
    Hennenman 20 Riebeeckstad 17
    Bothaville 26 Wessel Maree 14
    Ficksburg 20 Paul Erasmus 13
    Bultfontein 59 Welkom Secondary 5
    Salomon Senekal 26 Theunissen 19
    Sandveld 68 Lesideng 0

     

     

    Pumas 

    HTS Middelburg 35 Nelspruit 33
    Middelburg HS 59 HTS Witbank 0
    Volksrust 17 Ermelo 11
    Ligbron 27 Standerton 19
    Secunda 33 Piet Retief 27
    General Hertzog 22 Rob Ferreira 14
    Morgenzon Landbou 91 Reynopark 0

    Valke 

    EG Jansen 39 Kemptonpark 12
    Vereeniging Gimnasium 20 Heidelberg Volkskool 19
    Die Anker 18 Noordheuwel 11
    Oosterlig 18 Hans Moore 13
    Brandwag (Benoni) 32 Stoffberg 22
    Hugenote (Springs) 57 Transvalia 33
    Delmas 64 Birchleigh 0
    John Vorster (Nigel) 12 Elspark 0
    Dr. Malan 19 Benoni High 14

    Western Cape 

    Paarl Boys’ High 12 Diocesan College 7
    Paul Roos Gimnasium 47 Wynberg Boys’ High 22
    Paarl Gimnasium 39 SACS 15
    Oakdale Landbou 84 Langenhoven Gimnasium 10
    Rondebosch Boys’ High 31 Tygerberg 14
    Strand 57 Monumentpark 6
    Bellville HS 29 Brackenfell 12
    Bonnievale 47 Porterville 7
    Boland Landbou 37 Framesby 17
    Hugenote (Wellington) 8 HTS Drostdy 3
    Piketberg 11 Hopefield 10
    Bredasdorp 27 Dirkie Uys 17
    Labori 31 Robertson 12
    Charlie Hofmeyr 20 Swartland 5
    Lutzville 17 Augsburg Gimnasium 16
    Weston 51 Vredenburg 3
  • Liebenberg to lead Junior Boks at U20 World Championship in Italy

    Liebenberg to lead Junior Boks at U20 World Championship in Italy

    Vodacom Blue Bulls No 8 Hanro Liebenberg will lead the Junior Springboks at the World Rugby Under-20 Championship in Italy next month, SARU confirmed on Wednesday.

    Liebenberg will skipper the 28-man squad during the three-week tournament from 2 to 20 June. He led the Junior Boks to a thrilling win over the Varsity Cup Dream Team last month and also captained them when they clinched a 2-0 series win over the Argentina Under-20 side in Rosario last Saturday.

    The squad, which was chosen by the national selectors, consists of 16 forwards and 12 backs, and includes six players who featured in last year’s tournament in New Zealand. Last year England edged the young South Africans by a single point in a memorable final at Eden Park in Auckland.

    Jean-Luc du Preez (flank), Thomas du Toit (prop, both Cell C Sharks), Joseph Dweba (hooker, Toyota Free State Cheetahs), Abongile Nonkontwana (lock, Vodacom Blue Bulls), Jacques Vermeulen (No 8, DHL Western Province) and Warrick Gelant (fullback, Vodacom Blue Bulls) are the players who will represent the Junior Boks for a second successive year.

    The Junior Springbok squad shows four changes from the touring group that returned from Argentina on Monday evening.

    Lock RG Snyman (Vodacom Blue Bulls) got the nod to travel to Italy after he sat out the Los Pumitas series because of an ankle injury. WP centre EW Viljoen and Blue Bulls flyhalf Tinus de Beer, who also did not tour Argentina, were both selected for the Italian job.

    The Du Preez twins, Dan and Jean-Luc, who were selected for the 2014 tournament, are also members of the 28-man squad. Dan, however, withdrew days before the team left for New Zealand last year because of a shoulder injury.

    The Junior Boks will assemble on Sunday for their final training camp in Stellenbosch. They will have field sessions next Monday and Tuesday at the Paul Roos Markotter Stadium, with the capping ceremony scheduled to take place on Tuesday evening. The squad will fly out to Italy next Wednesday afternoon.

    Junior Springbok coach Dawie Theron said the squad boasts a well-balanced selection.

    “I think we have selected a well-balanced squad with the prospect of some really good combinations. Although we expect dry weather conditions for the tournament, we have to take into account that all our group matches will be played at night. This is where your combinations will play an important role,” explains Theron.

    He added: “We have a good training camp behind us, culminating in a successful tour of Argentina. We will now conclude our preparations with two more sessions on Monday and Tuesday.”

    The SA Pool B fixtures at the U20 World Championship in Italy are:

    Tuesday, 2 June
    20h30 – SA vs Italy (in Calvisano)

    Saturday, 6 June
    18h30 – SA vs Samoa (in Parma)

    Wednesday, 10 June
    20h30 – SA vs Australia (in Calvisano)

    The Junior Springbok squad for the 2015 World Rugby Under-20 Championship in Italy:

    Forwards (16)
    Hyron Andrews (Cell C Sharks)
    Rikus Bothma (DHL Western Province)
    Dan du Preez (Cell C Sharks)
    Jean-Luc du Preez (Cell C Sharks)
    Thomas du Toit (Cell C Sharks)
    Joseph Dweba (Toyota Free State Cheetahs)
    Njabulo Gumede (Vodacom Blue Bulls)
    Jason Jenkins (Vodacom Blue Bulls)
    *Hanro Liebenberg (Vodacom Blue Bulls – captain)
    Mzamo Majola (Cell C Sharks)
    Ox Nche (Toyota Free State Cheetahs)
    Abongile Nonkontwana (Vodacom Blue Bulls)
    RG Snyman (Vodacom Blue Bulls)
    Jan van der Merwe (Vodacom Blue Bulls)
    Frans van Wyk (DHL Western Province)
    Jacques Vermeulen (DHL Western Province)

    Backs (12)
    Tinus de Beer (Vodacom Blue Bulls)
    Daniel du Plessis (DHL Western Province)
    Warrick Gelant (Vodacom Blue Bulls)
    Grant Hermanus (DHL Western Province)
    JT Jackson (Vodacom Blue Bulls)
    Malcolm Jaer (EP Kings)
    Marco Jansen van Vuren (Xerox Golden Lions)
    Khanyo Ngcukana (DHL Western Province)
    Brandon Thomson (DHL Western Province)
    Ivan van Zyl (Vodacom Blue Bulls)
    EW Viljoen (DHL Western Province)
    Leolin Zas (DHL Western Province)

    Issued by SARU Corporate Affairs

  • Mpumalanga – 1998

    Results

    Mpumalanga 

    Players: 15 Jaco Coetzee (HTS Middelburg), 14 Gerhard Oosthuizen (HTS Middelburg), 13 Stephan Pienaar (Ermelo), 12 Martin Strydom (Ermelo), 11 Jaco Henning (Ermelo), 10 Herman Pretorius (Ermelo), 9 Andeon Visagie (Rob Ferreira), 8 Cilliers Coetzer (Ermelo), 7 Heinrich Ueckerman (Ermelo – captain), 6 Anton Kraft (Ermelo), 5 Paul Roets (Ermelo), 4 Divan Joubert (HTS Middelburg), 3 Koos Kruger (Oosterland), 2 Herman Visser (HTS Middelburg), 1 Manfred Böhmer (Ermelo). Replacements: 16 Jacques Muller (HTS Middelburg), 17 Daniël Mahlangu (Oosterland), 18 Petrus Sambo (Motsolo), 19 Michael Mkhwanazi (Thomas Nhlabathi), 20 Andile Vulashija (Witbank HS). 

    Coaches: Sarel Cilliers and Johan Maartens. 
    Manager: Pottie Potgieter. 

  • Team Profile – Pumas

     

    Teams: 2014, 2013, 2012, 2011, 20102009, 200820072006, 2005200420032002200120001999, 1998, 1997, 1996, 1995, 1994, 1993, 1992, 1991, 1990, 1989, 1988, 1987, 1986, 1985, 1984, 1983, 1982, 1981, 1980.  

    South African Schools’ Players: Leon Nel (Nelspruit – 1982), Altus Burger (Ermelo – 1982-83), Fanus Engelbrecht (Rob Ferreira – 1983), Pieter Nel (Patriot – 1983), Ronnie Visagie (Rob Ferreira – 1983-84), Jaco Espag (Witbank THS – 1984-85), Francois Pienaar (Patriot – 1985), Francois Rossouw (Middelburg HS – 1986), Shaun Palmer (Middelburg THS – 1986), Pieter Hendriks (Standerton – 1988), Danie van der Walt (Ermelo – 1989), Jacques Stevenson (Ermelo – 1989), Norman Celliers (Ermelo – 1991), Barabas Koen (Ermelo – 1991), Nicky van der Walt (Ermelo – 1993), Conrad van Vuuren (Nelspruit – 2013), Brandon Thomson (Ermelo – 2013).

  • Pumas – 1999

    Results

    Pumas 17,  Eastern Province Country Districts 13
    Pumas 28,  Free State 14
    Pumas 31,  Griffons 15

    Players: 15 Johan Coetzee (Middelburg THS), 14 JP de Villiers (Ermelo HS), 13 Martin dos Santos (Nelspruit HS), 12 Marius Fritz (Ligbron THS), 11 Daniël Mahlangu (Oosterland HS), 10 Nel Fourie (Ermelo HS), 9 Daniel du Toit (Rob Ferreira HS), 8 Cilliers Coetzer (Ermelo HS), 7 Divan Joubert (HTS Middelburg), 6 Ettiene Grunewaldt (Middelburg THS), 5 Salmon Joubert (Rob Ferreira HS), 4 Cobus Grobler (HTS Middelburg), 3 Morne Victor (Oosterland HS), 2 Greyling Erasmus (Ermelo HS), 1 Zander Kotze (Nelspruit HS). Replacements: 16 Kenny Mackenzie (Ermelo HS), 17 James Mngweya (Thomas Nhlabathi), 18 Jean Potgieter (Oosterland HS), 19 LJ van der Merwe (Oosterland HS), 20 George Mavuso (Lowveld HS), 21 Collin Hadebe (Secunda HS), 22 Vilele Phiri (Highveld Park HS). 

  • Craven Week – 1999

     

     

     

     

    Day 5 

    Western Province 15 – Tries: Sean Fortuin, Braam Immelman. Conversion: David Clayton. Penalty: Clayton. Eastern Province 11 – Try: Mark Bennett. Penalty: Eugene Dorfling. Drop Goal: Neil Arends. 

    South Western Districts 25 – Tries: Jacques Dreyer, Ricardo Pietersen, Boland Laubscher, Elgardt Gerber. Conversions: Louis Janse van Rensburg (3). Penalty: Janse van Rensburg. Lions 10 – Tries: Jorrie Muller, Tiaan Rossouw. 

    Mpumalanga 31 – Tries: Collin Hadebe, Cobus Grobler, Divan Joubert. Conversions: Nel Fourie (2). Penalties: Fourie (4). Northern Free State 15 – Tries: Julian Harrison (2), Rudi van der Westhuizen. 

    KwaZulu-Natal 20 – Tries: Frans-Joseph Pienaar (2), Lwazi Mzozayane. Conversion: Sean Flannagan. Penalty: Flannagan. Blue Bulls 17 – Tries: Hugo Mulder, Dwayne van Zyl, Jacques de la Port. Conversion: Gerhard Strijdom.  

    Other results: Vrystaat 38, Grens 12; Boland 29, Noordelike Blou Bulle 7; Noord-Vrystaat XV-tal 15, Namibië 14; SWD Akademie 20, Grens Akademie 7; Noordwes-Platteland 50, Grens-Platteland 6; Gauteng-Valke XV-tal 16, KwaZulu-Natal Akademie 6; Mpumalanga-Platteland 17, Zimbabwe 11; WP Akademie 27, Noordwes 12; Gauteng-Valke 15, Griekwas Platteland 15.