SSPN Test Site

Blog

  • Uitslae – LSOB-Week 2014 – Dag 2

    Uitslae – LSOB-Week 2014 – Dag 2

    UITSLAE VAN DAG 2 1/7/2014 by LSOB CRAVENWEEK in POTCHEFSTROOM

    Goue Leeus BO 35 (7) :DAS Blou Bulle 7 (7) : Goue Leeus BO – Drieë: Johan Botha(2) ,Rynhardt Brand Zhark le Roux, Anthony Bowles Doelskoppe (5) Strafskoppe (); DAS Blou Bulle – Drieë: Michael Mtsweni Doelskoppe: (1) Strafskop: ()
    Speler van wedstryd: Johan Botha

    Goue Leeus SS 50 (26) : Pumas 5 (0) : Goue Leeus SS – Driee: ,Shane Beukes (2), Stefanus Conbrinck, Lucky Busika(4), Dominique Matthysen Doelskoppe: (5) Pumas – Drie:Banele Mahlangu Doelskop: (0) Strafskop (0)
    Speler van wedstryd: Quinton Olivier

    WP 49 (13):Griffons 3 (3) : WP -Driee: Dante Botha,Keanon Parnel,Dillon Fortuin, Matthew Alexander(2), Randal Absolon,LA mc. Kenzie, Jason Wessels, Doelskoppe(3) Strafskop(1) Griffons – Drieë: Doelskop:() Strafskop: (1)
    Speler van wedstryd: Dedon Solomons

    Luiperds 20 (13): KZN 35 (20): Luiperds – Driee: Sibabawe Marasi, Gerhard Steyn – Doelskopppe (2)Strafskoppe(2):
    KZN -Drieë: Zinhele Ndlanzi(3), Ruan Bretagne, Banele Ndlovu, Doelskoppe: (2) Strafskoppe(2)
    Speler van wedstryd: Zinhele Ndlanzi

    Boland 42 (28) : OP 32 (6) : Boland – Drieë: , Easton Pillay(2), Donnel Titus,Claude Papier, Devon vd Westhuizen,Cameron Julies Doelskoppe(6) : Strafskoppe () OP – Driee:Anil Alexander, Chardonney Daniels, Limile Ngoqo Doelskop, Winneray Boland(3) Strafskoppe(2):
    Speler van wedstryd:Adward Dirks

    Valke 35 (14) : Blou Bulle BO 24 (17) : Valke – Driee:Bradley Meintjies. Benjamin Kurtin, Thumisang Nkuna,Caden van Staden ,Henk Visser Doelskoppe:(5) :(Blou Bulle BO- Drieel: Hulmer Jacobs(2), Armand vd Merwe, Billy Botes, Doelskoppe:(2)
    Speler van wedstryd: Benjamin Kirten

    SWD 22 (14) Vrystaat 15 (0) SWD- Drieë: Duwayne Flemmer, Chadley Jafta, Julian Prins Doelskoppe(3)Skepskop(1) Vrystaat –Driee:Ian Roodt Doelskop() Speler van wedstryd: R Pieterse
    a

  • Vrystaatse rugbysterre Hein en Steenkamp skitter op Noordvaal-Bondedag

    TIEN van die 20 provinsiale o.18-spanne, wat later vanjaar op die 51ste Cravenweek-rugbytoernooi vir hoërskole in Middelburg (Mpumalanga) gaan deelneem, was die naweek in Sasolburg in aksie.

    Volksblad se skolesport-verslaggewer, Hannes Nienaber, het die jaarlikse Noordvaal-Bondedag bygewoon en sy voorste spelers van die dag gekies.

    Llewellyn Hein (Vrystaat):

    Hy het teen die Blou Bulle twee drieë gaan druk en sy ongelooflike vaart ten toon gestel. Hy is sonder twyfel die speler van  wie almal sou praat as hulle ná die  dag se spel by die huis sou kom.

    Nazo Nkala (Griffons):

    Daar was nie ’n ander vleuel in aksie wat meer gaan werk soek het as Nkala nie. Hy het twee keer gaan druk en ’n hele paar kere Limpopo se verdediging aan flarde gehardloop.

    Jan-Henning Campher (Blou Bulle):

    Die Bulle se kaptein en haker het eers in die tweede helfte sy kans gekry, maar dit was dadelik duidelik te sien wat sy teenwoordigheid vir sy span beteken.

    Morné Joubert (Haaie):

    Die heelagter het kop-en-skouers bo al die spelers in ’n wedstryd vol sterre uitgestaan. Hy was nooit uit posisie betrap nie en het op die aanval elke keer die regte keuses uitgevoer.

    Louwtjie Steenkamp (Vrystaat):

    Die Vrystaatse heelagter het nou wel net een helfte gehaal, maar sy ongelooflike strafdoel van ongeveer 60 meter gee aan hom die regmerkie. Joubert se algehele vertoning as heelagter was dalk beter as Steenkamp s’n, maar sy X-faktor maak van hom ’n gevaarlike speler.

  • Jong reuse laat oë rek

    DURBAN. – ’n Seun van 116 kg wat swaarder as die Springbokslot Victor Matfield (110 kg) weeg, is vanjaar die swaarste speler op die 43ste Cravenweek vir laerskole wat in Durban gehou word.

    Stephan Posthumus van Suidwestelike Distrikte in die Wes-Kaap, is 1,79 m lank.

    Hy is nie veel kleiner as Coenie Oosthuizen, die Springbokke se Cheetah-loskopstut, wat verlede Saterdag teen Skotland uitgedraf het nie. Oosthuizen weeg 127 kg en is 1,81 m lank.

    Die Westelike Provinsie se vaskopstut, Jaco Claassen, is self ’n stewige jongeling. Hy weeg 112 kg en is 1,77 m lank.

    Daar was gister vrae oor die veiligheid van spelers op die Cravenweek nadat ’n foto van die stewige Posthumus, ’n gr. 7-leerling aan die Laerskool Hartenbos, op sosiale netwerke versprei is. Hy was eergister op die eerste dag van die toernooi op Glenwood se velde teen die Vrystaat in sy span se oorwinning van 10-8 in aksie.

    B.D. Oosthuizen, hoof van die Laerskool Hartenbos, het gister vertel Posthumus het in gr. 6 van Kathu in die Noord-Kaap na die skool gekom. Hy het toe al rugby gespeel. “Hy is baie lief vir rugby en is die grootste ou­tjie in die skool se span. Hy is ’n groot seun met ’n groot hart. Hy gee baie om vir ander mense.”

    Thys Bezuidenhout, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Skolerugby-vereniging (SASRV), sê dit is reeds wat rugby so uniek maak. “Dit is ’n spel vir die groot, klein, lank en kort outjies waarin elk van hulle ’n rol het om te speel. Party ouens is weer vinniger as ander,” het hy gesê.

    “Die stelsel wat ons gebruik, is die heel beste. Hier is baie groot seuns op die week in aksie. Slegs spelers wat onder 12 of onder 13 is, kan aan die toernooi deelneem. As ’n mens soos in die ou dae volgens spelers se gewigte gaan speel, kan ’n mens dit weer kry dat ’n speler wat 13 jaar oud is en 50 kg weeg, teen ’n speler wat in graad vier is, speel wat dieselfde weeg,” het Bezuidenhout gesê.

    Volgens die amptelike program van die Cravenweek is daar 32 van die 396 seuns wat aan die toernooi deelneem, wat langer as 1,78 m is. En daar is 15 seuns wat meer as 80 kg weeg.

    Die mediese bestuurder van SA Rugby, Clint Redhead, het gesê die kwessie word deurentyd gemonitor. Nieu-Seeland gebruik ’n stelsel waar spelers se gewig bepaal in watter spanne hulle op laerskoolvlak speel. “Ons het prof. Mike Lambert van die Universiteit van Kaapstad ’n paar jaar gelede gevra om vir ons navorsing te doen. Hy het bevind dat daar geen verskil is in die risiko om beserings op te doen tussen die twee stelsels nie,” het Redhead gesê.

    • Meer as 90% van die spelers op vanjaar se Cravenweek verjaar in die eerste ses maande van die jaar. Verder verjaar die meeste van dié spelers in die eerste drie maande van die jaar.

  • Valke en Lammergeiers in eindstryd van VKB-week

    Valke en Lammergeiers in eindstryd van VKB-week

    REITZ. – Die Valke en Noord-Natal sal mekaar Vrydag in die eindstryd van die 17de VKB-week hier op Piet Geyer-park pak.

    Die Valke het nog ’n kragtige vertoning Dinsdag gelewer deur Suid-Natal met 35-10 te verslaan. Die span se kantman, Marco Roets het ’n driekuns aan drieë behaal.

    Die vaskopstut, Broche Re, het egter die meeste met sy lopies beïndruk as hy die bal onder die arm vasgeknyp het.

    Die Valke is die verdedigende kampioen, terwyl Noord-Natal se Lammergeiers in 1999 en 2009 die titel verower het.

    Die Vrystaatse Kiewiete het nie ’n antwoord op die fisieke spel van die Lammergeiers gehad nie. Veral die buitesenter Andile Ndlovu, flank JD Earle en Francois de Klerk het met hulle spel sleutelrolle in die span van Noord-Natal se sege van 38-17 gespeel.

    Die Kiewiete se senter, Vlam Groenewald, het twee puik drieë vir sy span gedruk.

    Die eerste van ’n steekskoppie deur homself kort na Earle weens ’n laatvat deur die skeidsregter, AJ Jacobs, koelkas toe gestuur is. Die Kiewiete se flank, Fanie Griessel het ook moedig probeer.

    Die tweede dag was ’n dag vir die losskakels. WJ Crous (Sandveld), Stefan Nel (Suid-Vrystaat) Jeandré Nel (Valke) en Conrad Engelbrecht (Lynx-Suid) het almal blink vertonings vir hulle onderskeie spanne gelewer.

    Crous en Nel het die meeste beïndruk. Crous het vir die tweede agtereenvolgende dag met die toekenning as Speler van die Wedstryd weggestap.

    Hy was weer in die kol met sy skopskoen en het 17 punte tot sy span se oorwinning van 40-28 oor die Dubai Exiles bygedra. Hy het ook een van sy span se drieë gedruk na ’n skitterende breekslag.

    Nel het glo reeds aanbiedinge tydens die week gekry om sy loopbaan volgende jaar by die Universiteit van die Vrystaat of die Sharks se akademie met ’n volle beurs voort te sit.

    Hy en sy skakelmaat, Ruan Goosen, was uitmuntend in die gelykop-uitslag van 19-elk tussen Suid-Vrystaat en die Luiperds.

    Laasgenoemde se voorrymanne, Radi Burger en Ockie Ackerman, is albei ysters. Engelbrecht se skopstewel het met sy drie strafdoele en doelskop ’n waardevolle rol in Lynx-Suid se oorwinning van 21-17 oor die Rooikatte vertolk.

    Die skopskoen van Oos-Vrystaat se skrumskakel, Keagan Christiaans, was die verskil tussen die twee spanne in sy span se sege van 14-5 oor die Cobras. Hy het met drie strafdoele geslaag.

  • Results – Pukke Week 2014 – Day 1

     

    Scorers: 

     NWU / LUIPERDS UITNODIGINGS WEEK
    WEDSTRYDUITSLAE:  FANIE DU TOIT STADION 
    MAANDAG  30 JUNIE 2014
    A-VELD
    TYD SPAN PUNTE   SPAN PUNTE
    09:00-10:15 PUK uitnodiging   VS Arende XV  
    Drieë D Fritz (14) 5   Jabu Mtshatsheni (6) 5
            Stefan Kloppers (10) 5
            Nkosingthi Bob (11) 5
            Wieghard Hattingh (18) 5
            EP Nel (19) 5
    Doelskoppe       Stefan Kloppers (10) 8
    Strafskoppe          
    Skepskoppe       Stefan Kloppers (10) 3
    TOTALE TELLING   5     36
    10:20 – 11:35 Pumas Platteland   VS Griffons  
    Drieë Mzwake Fransman (14) 5   Emiel Seconds (2) 5
            Damin May (7) 5
            Jaco Conradie (9) 10
            John Esterhuizen (12) 5
            Jan Badenhorst (17) 5
               
    Doelskoppe       S Adams (22) 10
               
    Strafskoppe Riekert Botha (15) 6   S Adams (22) 12
               
    Skepskoppe          
    TOTALE TELLING   11     52
    11:40 – 12:55 Limpopo Bulle   VS Leeus  
    Drieë       Keagen Mills (1) 5
            Emanuel Marawane (2) 5
            Reno Potas (5) 5
            Ruan du Toit (7) 10
            Jacques Joubert (10) 5
            Vuyo Shongwe (15) 10
               
    Doelskop       Ashley Carr (13) 10
               
    Strafskoppe       Ashley Carr (13) 3
    Skepskoppe          
    TOTALE TELLING   0     53
    13:00 – 14:15 Blou Bulle   VS Silwer Valke  
    Drieë Dan Malengela (19) 5   Morné Taute (1) 5
      JP Snyman (8) 10      
      Stean Pienaar (11) 10      
      Jeandré Rossouw (12)  5      
      Sipho Phiri (14) 5      
      Stian Smit (20)  10      
               
    Doelskoppe Marco Donges (10) 18      
               
    Strafskoppe       Delano Kotze (12) 3
    Skepskoppe          
    TOTALE TELLING   63     8
    14:20-15:45 Luiperds   VS Griekwas  
    Drieë Rudolph Schulenburg (6) 5   Bradley Leidekker (5) 5
      Dolf Burger (12) 5   Thomas Fortuin (11) 5
      Desmond Waldeck (14) 5   Eric Reyneke (12) 5
            Johan Burger (13) 5
            Kat Mabaleng (14) 5
               
    Doelskoppe Trevor Visser (9) 6   Guilliaume Oberholzer (10) 6
               
    Strafskoppe Trevor Visser (9) 9   Guilliaume Oberholzer (10) 3
    Skepskoppe          
    TOTALE TELLING   30     34
    15:50-17:15 Vrystaat Arende   VS Pumas Stedelik  
    Drieë Molefe Gapolang (7) 5   Ruben Roodt (9) 5
      Euan Adams (10) 5      
      Glen Erickson (14) 5      
      Brendan Peyper (22) 5      
      Juan Dorfling (6) 5      
      Thiardt Ingram (13) 5      
               
    Doelskoppe Euan Adams (10) 8      
               
    Strafskoppe       Michael Bodenstein (10)  
               
    Skepskoppe          
    TOTALE TELLING   38     8
  • Uitslae – LSOB-Week 2014 – Dag 1

    UITSLAE VAN DAG 1 30/6/2014 by LSOB CRAVENWEEK in POTCHEFSTROOM

    KZN 32 (18) : PUMAS 32 (17) : KZN – Drieë: Dylan Laubscher(2), Tyran Petzer, Terry Kenny, Doelskoppe (3) Strafskoppe (2); PUMAS – Drieë: Zasko Meyer, Sibusiso Dlomo(2), Zinhle Ndlanzi, Nhlanhla Mahlinza Doelskoppe: (2) Strafskop: (1)
    Speler van wedstryd: Enest de la Harpe

    Valke 35 (17) : D.S. Blou Bulle 29 (17) : Valke – Drieë: Thumisang Nkuna(2), Henk Visser, Bradley Meintjies(2), JH Bezuidenhout, Doelskoppe: (1) Strafskoppe: (1) Blou Bulle BO – Drieë: Brandon, Theron,Hendrik Nagel, Jason Pretorius, Jakes Britz Doelskoppe: (3) Strafskop (1)
    Speler van wedstryd: Henk Visser

    Goue Leeus BO 15 (5): Vrystaat 21 (18) : Goue Leeus BO -Driee: Neo Sekobane(3) Vrystaat – Drieë: Henco Labuschagne, Ruhan van Niekerk, Doelskop:(1) Strafskoppe: (3)
    Speler van wedstryd: Chris du Plooy

    Boland 41 (7): Blou Bulle BO 26 (7): Boland – Driee: Devon vd Westhuizen(3), Easton Pillay, Nathan Line – Doelskopppe (5)Strafskoppe(2):
    Blou Bulle BO -Drieë: Herman Engelbrecht, Johannes Viviers, George Viera(2) Doelskoppe: (3)
    Speler van wedstryd: Devon vd Westhuizen

    Griffons 17 (5) : OP 18 (13) : Griffons – Drieë: Tserrilitso Moloki(2), Renald Goliat, Doelskoppe(1) : OP – Driee: Jason Randal, Sammy Peters Doelskop(1) Strafskoppe(2):
    Speler van wedstryd:Anil Alexander

    SWD 26 (18) : WP 13 (10) : SWD – Driee: Chadley Joubert, Duwayne Lemmer,Schaquille Hardnick Strafskoppe:(2) Doelskop:(1) Skepskop:(1)WP- Driee Keanon Parnel Strafskop:(1) Doelskop:(1)
    Speler van wedstryd: Chadley Joubert

    Luiperds 22 (12) Goue LeeusSS 15 (8) Luiperds- Drieë: Brandon Booysens, Kaone Sebaco,Lefa Tilane Doelskoppe(2)Strafskop:(1) Goue Leeus SS –Driee: Thabiso Mokoena, Stefanus Combrink Doelskop(1) Strafskop(1) Speler van wedstryd: Christiaan Degenaar

  • Brandon verskaf Griekwa-vonk

    SASOLBURG. – As die Noordvaal-Bondedag enigsins as ’n rigtingwyser beskou kan word, sal die o.18-rugbyspan van Griekwaland-Wes vanjaar ’n veel hegter eenheid as die afgelope tyd op die Cravenweek-rugbytoernooi wees.

    Die Poubloues het Saterdag hier in die DP de Villiers-stadion die Luiperds met 34-7 kafgedraf. Griekwas kom op die tweede dag van die 51ste Cravenweek vir hoër­skole van 14 tot 19 Julie in Middelburg (Mpumalanga) teen die melkkoeie van die toernooi, Grens-platteland, te staan.

    ’n Gedugter Griekwa-span kan dalk vanjaar met eer uit die stryd tree na afloop van hul drie wedstryde op vanjaar se toernooi.

    Teen die Luiperds het die span nie in die eerste tien minute oortuig nie en het dit gelyk asof die geploeter van die afgelope paar jaar maar vanjaar sal voortgaan. Die Luiperds het vroeg met 7-0 voorgeloop nadat sy agtsteman, Edmund Rheeder, oorgeval het.

    Die span van die Noord-Kaap se skrumskakel, Brandon de Melim, het met ’n paar breekslae om die losskrums sy span op die voorvoet begin kry en toe hy vir sy span se eerste drie oorduik, was dit welverdiend.

    Sy vonk het die vuur verskaf wat die Poubloues nodig gehad het. Die voorspelers het ook skielik die oorhand begin kry en die slot Rikus Zwart het in die lynstane en in die los uitgetroon.

    Die heelagter, Keaton Gordon, het sy span se tweede drie gedruk nadat hy die bal net buite sy span se doelgebied onderskep het.

    Die gereelde heelagter, Wilfred Bowers, was op die vleuel soos gewoonlik gevaarlik op die aanval. Hy het ’n hele paar keer verdedigers na die lug laat gryp met sy vaart en vinnige voetwerk.

    Die feit dat die losskakel, Robbie Petzer, sy skopskoene aangehad het, het ook gehelp. Petzer het takties goed geskop en sy stelskopwerk het die telbord aan die rol gehou.

    Die wenspan se versoolde binnesenter, Gerhard Holtzhausen, verdien ook ’n klop op die skouer vir sy vertoning.
    Hy was verlede jaar dié span se agtsteman op die Cravenweek in Polokwane.

  • SA skole-kleure wink vir Perses se Nkala

    SASOLBURG. – Die Griffons het Saterdag op die jaarlikse Noordvaal-Bondedag in die DP de Villiers-stadion hier gewys dat hulle vanjaar weer ’n goeie Cravenweek-toernooi vir hoërskole kan beleef.

    Die span se twee afrigters, Kassie Kasselman en Roean Bezuidenhout, sal ondanks hul oortuigende sege van 48-20 oor die Limpopo Blou Bulle nog heelwat skaafwerk voor die 51ste Cravenweek in Middelburg (Mpumalanga) aan die span doen.

    Veral die skrums behoort, wanneer die span weer saamtrek, heelwat aandag te geniet. Die span se skrum was deurentyd onder druk in die wedstryd.Dit het egter nie die plaasvervanger-skrumskakel van die span, Jason Olivier, wat die wedstryd begin het, gekeer om ’n spoggerige vertoning te lewer nie. Sy aangeewerk was van hoogstaande gehalte, terwyl hy ook heelwat vrae aan Limpopo se verdediging gevra het.

    Gepraat van Limpopo se verdediging. Dit was nou nie juis watwonders nie, maar dit neem niks van die Perses se sege weg nie.

    Die span se vleuel, Nazo Nkala, kan vanjaar, indien hy voortbou op sy huidige spelpeil, dalk aanspraak maak om die nasionale skolespan te haal.

    Hy het twee van sy span se drieë gedruk en het ’n hele paar keer op die ander vleuel afgehardloop. Benewens die feit dat hy heeltyd gaan werk soek het, was hy ook ’n hele paar keer baie naby daaraan om ’n driekuns aan drieë te voltooi.

    Kobus Kleyn, wat as vleuel van die plaasvervangersbank opgekom het, het self twee bewegings kort ná mekaar vir die Griffons gaan afrond.

    Die twee skrumskakels van die span, Jaywinn Juries en Jason Olivier, het ook met hul spel beïndruk. Juries het in die eerste helfte op heelagter as proefneming diens gedoen. Die proefneming het geslaag, maar Olivier het gewys dat hy self ’n speler van gehalte is.

    Juries het in die tweede helfte weer die oond gaan skoonmaak en Olivier se vertoning in die eerste helfte het hom moontlik aangevuur tot sy uitmuntende vertoning.

    Albei skrumskakels se aangeewerk was van hoogstaande gehalte, terwyl hulle ook Limpopo se verdedigers om die losskrums laat bontstaan het.

    Die losskakel, Tokkie van Zyl, kan self tevrede met sy vertoning voel.

    Limpopo se skrumskakel, Diederik Oberholzer, en heelagter, Vandre Rolls, het goeie vertonings gelewer.
    Hulle het ’n hele paar vrae aan die Griffons se verdediging gevra.

  • VKB Week Results – Day 1 (2014)

    VKB Week Results – Day 1 (2014)

    REITZ. – Die Valke is gister na die eerste dag van die 17de VKB-week op Piet Geyer-park hier die gunsteling om sy titel as kampioen van die toernooi te behou.

    Die span het vir Suid-Vrystaat met 60-22 die loef afgesteek. Die span het teen rustyd reeds met 36-3 voorgeloop. Die wenspan se haker, Martin Terblanche, se vertoning was waarskynlik die beste deur ’n speler op dié dag.

    Die span se agterhoede was ook op sy stukke in die wedstryd met veral die losskakel Jeandré Nel en

    heelagter Ruan Coetzee wat beïndruk het. Die verdedigende kampioen word deur die voormalige flank van Oos-Transvaal, Trevor Greyvenstein gebrei.

    Die Vrystaatse Kiewiete sal die sentrale streek se vaandel verder dra na hy die Luiperds met 33-25 geklop het. Die span se losskakel Henco “Rambo” de Wet was met sy skopskoen en breekslae ’n doring in die Luiperds se vlees.

    Die verskil tussen die twee spanne was egter Vlam Groenewald wat eers op buitesenter en daarna as skrumskakel skitterende spel vir die Kiewiete gelewer het. Die Luiperds se stut, Radi Burger, het vir sy span uitgetroon.

    In die hoofwedstryd van die dag tussen die Dubai Exiles, wie se span uit agt nasionaliteite bestaan, en die gasheer Oos-Vrysaat was die besoekers met 28-15 baas.

    Noord-Natal het self beïndruk met hul oortuigende sege van 38-6 oor die Rooikatte wat uit Pretoria se privaatskole saamgestel word. Die span se skrumskakel, Ryan van der Westhuizen en flank JD Earle het waardevolle bydraes tot die oorwinning gelewer.

    Suid-Natal het die Cobras met 28-5 getroef.

    Sandveld se losskakel, WJ Crous, kon net nie genoeg doen om sy span tot ’n sege oor Lynx-Suid te help nie. Crous het 20 van sy span se punte in die wedstryd aangeteken wat 25-elk gelykop geëindig het.

    Crous het boonop ook die strafdoel tussen deur die pale gejaag wat die telling teen die einde gelykop getrek het. Sandveld het met rustyd 16-8 voorgeloop.

    Crous het met ses strafdoele en ’n doelskop geslaag. Vir Lynx-Suid het sy slot, Eben Vorster, ’n kragtige vertoning met twee drieë afgerond.

    Scorers: 

    Sandveld 25 (16) – Tries: Chris Norton. Conversion: WJ Crous. Penalties: Crous (6). Lynx-Suid 25 (8) – Tries: Eben Vorster (2), Johan Engelbrecht, Jaco Rademeyer. Conversion: Edward Venter. Penalty: Conrad Engelbrecht.

    Suid-Natal 28 (14) – Tries: De Wet Dirksen, Allesandro Trelawney, Asavela Mdudi, Yamkela Mdondolo. Conversions: Qinisa Mazibuko (4). Cobras 5 – Try: Dillon Kerpsey.  

  • Coca-Cola Craven Week u13 Results 2014 – Day 1

    Coca-Cola Craven Week u13 Results 2014 – Day 1

    The coastal side proved far too classy for Mpumalanga, beating the Lowvelders 56-0 in the biggest win of the day, while Border delivered a polished performance, easing past the Blue Bulls 52-10. The Leopards proved far too strong for Border Country Districts and won 37-5, whilst Boland carried too many guns for Griffons, winning 43-12.
    The Griquas were another team to score at will, beating Zimbabwe 36-12, but the other matches proved to be tightly contested affairs.

    In an early morning upset, SWD held on to beat Free State 10-8, hosts KZN came up short against the Golden Lions, who won 15-12 and Eastern Province kept out Limpopo Blue Bulls to win 17-12. The Valke also battled hard to overcame a plucky Namibian side by 13-0.

    Golden Lions 15 (12), KZN 12 (7)

    The Golden Lions started like a house on fire, scoring a converted try in the 3rd minute of the match, but KZN fought back well to score after 12 minutes of play. A second Golden Lions try had them in the lead at the break and although Zander van der Merwe scored for the hosts with 5 minutes to play, a late penalty by Jo Raldo Olivier gave the Golden Lions the result they wanted.

    Scorers:

    Golden Lions (15 (12). Tries: Theo Molaolwa, Wian Steenkamp. Conversion: Jo Raldo Olivier. Penalty: Olivier.
    KZN 12 (7). Tries: Carlo Miller, Zander van der Merwe. Conversion: Dean Wolhuter.

    Western Province 56 (22), Pumas 0 (0)

    Western Province ran in ten tries in a one-sided match with left-wing Junaid Abrahams scoring the first hat-trick of the tournament.

    The Cape side scored at will in the opening minutes with tries in the 2nd, 4th, 12th and 20th minute and continued the relentless onslaught on the Pumas tryline in the second half. Abrahams scored in the fourth minute and added the other two in the second half.

    Scorers:

    WP 56 (22). Tries: Dalvon Blood (2), Fabrizio Linnert, Junaid Abrahams (3), Kerwin Stewart (2), Meiring Ebersohn, Mogammad Esau. Conversions: Linnert (2), Stewart.
    Pumas 0 (0).

    Border 52 (17), Blue Bulls 10 (5)

    Border scored seven tries on route to a stunning win over one of the traditional powerhouse teams of the week. They stunned the Blue Bulls early, scoring three tries in the opening 15 minutes and never looked back from that. The accurate boot of Border lock, Rayden Masters, aided his side’s effort even further as he kicked five conversions to keep the scoreboard ticking.

    Scorers:

    Border 52 (17). Tries: Chulumanco Mfakadolo, Lawuka Bata (2), Matthew Karelse, Mntungwa Mapantsula, Sipo Javu (2), Tiaan Jonker. Conversions: Rayden Masters (5), Marcello Flemmer.
    Blue Bulls 10 (5). Tries: Lohan Potgieter, Raynard Roets.

    Leopards 37 (13), Border Country Districts 5 (5)

    The North West teams started slowly, but once they found their rhythm and support play there was only one team on the field. Border held out for 11 minutes with Mzwamazizi Ngalo scoring, but could not contain the bigger and more physical Leopards side much longer after that.

    The second half belonged to the Leopards, who also used the accurate boot of flyhalf Estiaan Schonfeldt to keep the scoreboard ticking. The flyhalf contributed 22 points to finish the day as top points’ scorer.

    Scorers:

    Leopard 37 (13): Tries: Estiaan Schonfeldt (2), Henco van Wyk, Rossouw Karsten (2). Conversions: Schonfeldt (3). Penalties: Schonfeldt (2).
    Border CD 5 (5). Try: Mzwamazizi Ngalo

    Eastern Province 17 (0), Limpopo Blue Bulls 12 (7)

    Both teams scored two tries in the match, but thanks to the accurate place-kicking from EP fullback Michael Paddock, the coastal side could register yet another win over an inland one.

    Paddock proved to be the main contributor towards victory in the second half, scoring a try and converting it himself before kicking a late penalty to secure the win.

    Scorers:

    EP 17 (0). Tries: Michael Paddock, Yolisa Dladla. Conversions: Paddock (2). Penalty: Paddock.
    Limpopo BB 12 (7). Tries: Roy Stewart, Siphiwe Tjale. Conversion: Lucian Simpson.

    Valke 13 (5), Namibia 0 (0)

    Only two tries were scored in this tightly contested affair and the Valke will take heart from the fact that they used the limited scoring opportunities better than Namibia did.

    It took the Valke 16 minutes to score the opening try of the match when Tiaan Botes crashed over. The flyhalf could not convert a second half try by Elliott Asieng, but did manage a late penalty to seal the result.

    Scorers:

    Valke 13 (5). Tries: Tiaan Botes, Elliott Asieng. Conversion: Botes. Penalty: Botes.
    Namibia 0 (0).

    Boland 43 (29), Griffons 12 (0)

    The Northern Free State side never got going in this encounter, whilst Boland hit the straps running. It was all over as contest at halftime and although the Griffons manage two tries in the second half, they left it way too late to make a contest of it. Boland will be pleased though with their interplay, resulting in no less than seven different players crossing the Griffons line.

    Scorers:

    Boland 43 (29). Tries: Adrian Dirks, Ashwell Kampi, Brian Zake, Christiaan Burger, Eon Solomons, Juan van Zyl, Tyler Bocks. Conversions: Nathan Engelbrecht (2), Conray Maart, Adriaan Engelbrecht.
    Griffons 12 (0). Tries: George Cronje, Niel Janse van Rensburg. Conversion: Dylan Smit.

    Griquas 36 (10), Zimbabwe 12 (7)

    It was still close at halftime in this exciting match, but in the second half Griquas showed why they were ranked as one of the pre-tournament favourites. The Kimberley-based team scored four tries in the second half and proved to be well-drilled with too much skill for Zimbabwe.

    Scorers:

    Griquas 36 (10). Tries: Bernardes van Staden, Deon le Roux, DM Hohls, Pierich Siebert, Stoney Steenkamp (2). Conversions: Adriaan Horn (3).
    Zimbabwe 12 (7). Tries: Nataizya Chininga (2). Conversion: Tawanda Muyeye.

    SWD 10 (5), Free State 8 (3)

    The early match has spectators on their feet and it proved to be a very close affair. Both teams only managed one try apiece as good defence held sway, but both coaches will feel that a number of try-scoring opportunities went astray as well.

    The Free State had the early lead through a penalty, but when Xander Botha scored before the break, SWD took the lead. An early second half try by the Free State side saw them in front again, but a try by Marno April gave SWD the edge. A late penalty attempt to win the match was missed by Free State and SWD could punch in the air in victory.

    Scorers:

    SWD 10 (5). Tries: Marno April, Xander Botha.
    Free State 8 (3). Try: Heinrich Killian. Penalty: Obakeng Nketsi.

    •The LSEN Week also kicked off at Olen Park in Potchefstroom.

    Results from Day One is:

    Pumas 32 (17), KZN 32 (18)
    Golden Lions 15 (5), Free State 21 (18)
    Falcons 35 (17), Blue Bulls 29 (10)
    Blue Bulls EE 26 (7), Boland 41 (7)
    Griffons 17 (5), Eastern Province 18 (13)
    Western Province 13 (10), SWD 26 (18).