SSPN Test Site

Blog

  • Boland Landbou – 1997

    Results 

    Boland Landbou 12,  Diocesan College 7
    Boland Landbou 14,  Diocesan College 13
    Boland Landbou 11,  Brackenfell 6
    Boland Landbou 10,  British CS 6
    Boland Landbou 22,  Grey High School 0
    Boland Landbou 15,  Paarl Boys’ High 18
    Boland Landbou 38,  Hugenote (Wellington) 14
    Boland Landbou 48,  Hurling 19
    Boland Landbou 43,  La Plata 35
    Boland Landbou 17,  Langenhoven Gimnasium 3
    Boland Landbou 23,  Los Trados 12
    Boland Landbou 32,  Muir College 12
    Boland Landbou 40,  Nico Malan 7
    Boland Landbou 22,  Oakdale Landbou 26
    Boland Landbou 18,  Paarl Gimnasium 50
    Boland Landbou   8,  Paul Roos Gimnasium 17
    Boland Landbou 12,  Paul Roos Gimnasium 8
    Boland Landbou 14,  Rondebosch Boys’ High 19
    Boland Landbou 15,  SACS 7
    Boland Landbou 22,  St. Stithian’s College 0
    Boland Landbou 15,  Swartland 9
    Boland Landbou 43,  Universidad 7
    Boland Landbou 33,  Wynberg Boys’ High 7

    Players: 

     

  • Boland Landbou – 1996

    Results

    Boland Landbou 52,  Bellville HS 15
    Boland Landbou 14,  Bergrivier 3
    Boland Landbou 31,  Diocesan College 17
    Boland Landbou 17,  Sentraal (Beaufort-West) 3
    Boland Landbou 22,  Brackenfell 0
    Boland Landbou 48,  DF Malan 13
    Boland Landbou 29,  Duineveld 16
    Boland Landbou   6,  Paarl Boys’ High 0
    Boland Landbou 19,  Marlow Landbou 9
    Boland Landbou 26,  Oakdale Landbou 0
    Boland Landbou 24,  Otto du Plessis 19
    Boland Landbou 19,  Paarl Gimnasium 23
    Boland Landbou   3,  Paul Roos Gimnasium 17
    Boland Landbou 57,  PW Botha College 9
    Boland Landbou 10,  Wynberg Boys’ High 11
    Boland Landbou 19,  Rondebosch Boys’ High 26
    Boland Landbou 19,  SACS 10
    Boland Landbou 20,  Swartland 17
    Boland Landbou 10,  Wynberg Boys’ High 11

    Players: Willem de Waal,

     

  • Boland Landbou – 1995

    Results 

    Boland Landbou 32,  Bellville HS 12
    Boland Landbou 18,  Diocesan College 15
    Boland Landbou 15,  Brackenfell 3
    Boland Landbou 13,  Brackenfell 6
    Boland Landbou 20,  Dale College 15
    Boland Landbou 25,  Despatch 11
    Boland Landbou 29,  Duineveld 10
    Boland Landbou 13,  Hilton College 11
    Boland Landbou 15,  Paarl Boys’ High 6
    Boland Landbou 18,  Michaelhouse 10
    Boland Landbou   3,  Nico Malan 12
    Boland Landbou 46,  Noordelikes 3
    Boland Landbou 18,  Oakdale Landbou 19
    Boland Landbou 10,  Outeniqua 5
    Boland Landbou 19,  Paarl Gimnasium 3
    Boland Landbou   3,  Paul Roos Gimnasium 10
    Boland Landbou 14,  Paul Roos Gimnasium 10
    Boland Landbou 13,  Rondebosch Boys’ High 21
    Boland Landbou 31,  SACS 7
    Boland Landbou 16,  Selborne College 25
    Boland Landbou 18,  Wynberg Boys’ High 17

    Players: 

     

  • Boland Landbou – 1994

    Results 

    Boland Landbou   8,  Diocesan College 11
    Boland Landbou 31,  HTS Daniel Pienaar 38
    Boland Landbou 34,  DF Malan 3
    Boland Landbou 55,  DF Malherbe 5
    Boland Landbou   5,  Paarl Boys’ High 5
    Boland Landbou 25,  JG Meiring 0
    Boland Landbou 10,  Nico Malan 6
    Boland Landbou 18,  Oakdale Landbou 11
    Boland Landbou 38,  Outeniqua 0
    Boland Landbou 15,  Paarl Gimnasium 15
    Boland Landbou   7,  Paul Roos Gimnasium 0
    Boland Landbou 50,  President 0
    Boland Landbou 11,  Rondebosch Boys’ High 10
    Boland Landbou 45,  Roodepoort 5
    Boland Landbou 42,  Strand 12
    Boland Landbou 53,  Worcester Gimnasium 3
    Boland Landbou 18,  Wynberg Boys’ High 20

    Players: Hottie Louw, JP Basson, Manie du Toit, 

     

  • School of Rugby Rankings – 6 June 2016

    School of Rugby Rankings – 6 June 2016

    SOR NuusPaarl Gimnasium moved into third position after beating Rondebosch Boys’ High by 48-19 on Saturday on School of Rugby’s latest rankings. It also helped Paarl Gim’s cause that Paarl Boys’ High extended their unbeaten run by beating Oakdale Landbou by 35-21.

    Monument’s recorded a convincing victory of 40-15 over Glenwood to end the Durban-side’s unbeaten run. This also caused Glenwood to slip in our rankings. Monnas moved into the top 10, while Glenwood dropped from third to sixth. If Glenwood play in the same manner as against Monnas on saturday they will surely drop further down the rankings as the season progresses.

    It is important to take into consideration that School of Rugby’s ranking system only takes into account the performances each team produced thus far in the season and not the potential we might believe each team has.

    Please note that we don’t take matches against international opposition into consideration in our rankings. These games will however still be recorded and shown in our results. This rankings is not an official ranking as there is no official ranking on schoolboy level and this is only to get the discussion on school rugby on South Africa flowing. We however take our responsibilty on reporting school rugby very seriously.

    To see each team’s results so far this season click on their name in the rankings. If you see any results missing please don’t hesitate to contact Hannes Nienaber via e-mail on hannes@schooolofrugby.co.za – and please feel free to discuss and differ from us in the comments section.

    The Rankings: 

    Ranking Team Played Won Drawn Lost Points F Points A Ave Score
    1 Paarl Boys’ High 13 13 0 0 436 155 34-12
    2 Grey College 10 9 0 1 574 161 57-16
    3 Paarl Gimnasium 12 11 0 1 464 173 39-14
    4 Affies 12 10 0 2 544 195 45-16
    5 Oakdale Landbou 11 9 0 2 342 154 31-14
    6 Glenwood 9 8 0 1 269 113 30-13
    7 Boland Landbou 12 10 0 2 530 202 44-17
    8 Monument 14 10 1 3 459 180 33-13
    9 EG Jansen 14 11 0 3 556 224 40-16
    10 Dale College 14 13 0 1 491 169 35-12
    11 Jeppe High School for Boys’ 14 12 0 2 522 251 37-18
    12 Diamantveld 11 9 0 2 345 154 31-14
    13 Grey High School 14 11 0 3 480 179 34-13
    14 Helpmekaar 12 9 0 3 369 234 31-20
    15 Nelspruit 12 9 0 3 294 246 25-21
    16 Paul Roos Gimnasium 13 9 0 4 415 225 32-17
    17 Garsfontein 13 8 0 5 428 291 33-22
    18 Selborne College 14 9 2 3 446 218 32-16
    19 Welkom Gimnasium 14 11 0 3 582 241 42-17
    20 SACS 15 9 2 4 550 279 37-19
    21 Ben Vorster 11 8 0 3 414 190 38-17
    22 Rondebosch Boys’ High 9 5 1 3 238 207 26-23
    23 Kearsney College 12 9 0 3 411 227 34-19
    24 Outeniqua 12 8 0 4 395 204 33-17
    25 Voortrekker 12 9 0 3 443 140 37-12
    26 Pietersburg              
    27 Duineveld              
    29 Stellenberg 12 6 0 6 374 245 31-20
    30 Diocesan College 13 7 1 5 338 363 26-28
    31 HTS Daniël Pienaar              
    32 HTS Drostdy              
  • Valke kies vir nasionale weke

    Valke kies vir nasionale weke

    ValkeDie Valke het vyf spelers in hulle voorlopige span vir die Cravenweek vir hoerskole later vanjaar in Durban ingesluit wat die unie verlede jaar op die toernooi in Stellenbosch ook verteenwoordig het. Die vyftal is Romano Jonkerman, Timothy van Dieman, Andre van der Merwe, Ginter Smuts en Francois Erasmus. 

    Die Valke het ‘n tawwe stryd wat op die tweede dag van die toernooi in sy eerste wedstryd op hom wag. Die Valke kom teen die Vrystaat in sy eerste wedstryd te staan. Die span het gister in Kroonstad in ‘n opwindende oefenwedstryd teen die Griffons met 36-43 die knie gebuig. 

    Die voorste skolespan in die Valke-streek, Dr. EG Jansen van Boksburg, het met 11 spelers die grootste verteenwoordiging in die Valke se voorlopige Cravenweek-span. Jansies se losskakel, Ruben Beytell, vanjaar behoorlik witlynkoors. Hy het vanjaar as 26 driee vir sy skool gedruk.   

    EG Jansen se Franklin Wagner wat verlede jaar in die Cravenweek-span was, is in die voorlopige Akademie-span opgeneem. 

    Die spanne is: 

    Cravenweek o.18: 15 Martin Steyn (), 14 Romano Jonkerman (EG Jansen), 13 Lee-Irven Anderies (EG Jansen), 12 Francois Erasmus (Kemptonpark), 11 Webster Swanepoel (Vereeniging Gimnasium), 10 Ruben Beytell (EG Jansen), 9 Ginter Smuts (EG Jansen), 8 Reynardt Theron (Die Anker), 7 Timothy van Dieman (Benoni High), 6 Ruben Roodt (EG Jansen), 5 Francois du Preez (EG Jansen), 4 Reinhardt Venter (EG Jansen), 3 André van der Merwe (EG Jansen), 2 Werner Fourie (EG Jansen), 1 Marcus Nyirenda (Parys). Plaasvervangers: 16 Donovan Strydom (Heidelberg Volkskool), 17 Rehann Baumann (EG Jansen), 18 KG Malao (Bi), 19 JJ Yamwimbi (Rhodesfield), 20 Esihle Mbilini (Bi), 21 Dwayne Fourie (EG Jansen), 22 Erzath Boesak (Hugenote), 23 Tumiso Lenake (Springs Boys’ High).

    Rooi Valke (Akademie-week): 15 Franco van Eeden (EG Jansen), 14 E Nkombo (Bi), 13 N Baloyi (Hans Moore), 12 Henry Pike (EG Jansen), 11 Franklin Wagner (EG Jansen), 10 S Noyfane (Dr. Malan), 9 F Jordaan (Kemptonpark), 8 A Meyer (EG Jansen), 7 J Marais (Kemptonpark), 6 S Sindane (Springs Boys’ High), 5 S Makobela (Sasolburg), 4 D McArthur (EG Jansen), 3 E Jacobs (Hugenote), 2 S Yika (Dr. Malan), 1 K Makobane (Voortrekker). Plaasvervangers: 16 J Venter (EG Jansen), 17 M Rababalela (Rhodesfield), 18 A Pero (Kemptonpark), 19 D Engelbrecht (EG Jansen), 20 M Maddo (Vaalpark), 21 JJ Keyser (Die Anker), 22 R Mogane (Bi), 23 T Banda (Vaalpark).   

    Blou Valke (Akademie-week): 15 E Aucamp (Hugenote), 14 M Ntsane (Transvalia), 13 T Mohali (Generaal Smuts), 12 Q Scheepers (Stoffberg), 11 P Maduwa (Vereeniging Gimnasium), 10 D Schoeman (Vereeniging Gimnasium), 9 DW Briers (Vereeniging Gimnasium), 8 H Pienaar (Vereeniging Gimnasium), 7 ? Masala (Voortrekker), 6 M Shabalala (Voortrekker), 5 X Masitiela (Birchleigh), 4 A Venter (Stoffberg), 3 D Schultz (Vereeniging Gimnasium), 2 K Nyakala (Springs Boys’ High), 1 S Motsapi (Generaal Smuts). Plaasvervangers: 16 D Lange (Oosterlig), 17 A Grobler (HVH), 18 L Petersen (Birchleigh), 19 N van Niekerk (Stoffberg), 20 A Buang (Transvalia), 21 M Kunene (Generaal Smuts), 22 A de Jager (Transvalia), 23 M Kama (Generaal Smuts). 

  • Pumas kies voorlopige spanne vir weke

    Pumas kies voorlopige spanne vir weke

    Pumas nuutDie Pumas sal vanjaar ‘n onervare span na die 53ste Cravenweek vir hoërskole in Durban stuur. Slegs drie spelers wat die unie verlede jaar in Stellenbosch op die toernooi verteenwoordig het sal vanjaar weer vir die span in aksie is. 

    Daar moet wel bygevoeg word dat twee van die drie spelers die Suid-Afrikaanse Skole-span behoort te haal. Die vaskopstut, Dewald Maritz, het verlede jaar reeds die nasionale skolespan verteenwoordig, terwyl die flank JC Pretorius nie sy gelyke as ‘n oopkantflank in die land op skolevlak het nie. Die enigste ander oorblywende lid van 2015 se span is Standerton se Hloni Mputi. 

    Die Pumas het ook nie ‘n maklike taak wat op hom in sy eerste wedstryd in vanjaar se toernooi wag nie. Hy kom op die eerste dag teen die Griffons te staan. Die Cravenweek vind vanjaar van 11 tot 16 Julie op Kearsney College se velde plaas. Dit feit dat die Pumas laas in 2013 in Polokwane aan die wenkant in ‘n wedstryd op die Cravenweek was sal nog meer druk op die span plaas. 

    Die Pumas word vanjaar deur Cobus van Dyk (Ermelo) en Coene Nolte (HTS Middelburg) gebrei. Die spanbestuurder is Pieter de Waal (Piet Retief). Nolte het self op sy dag die Pumas op die Cravenweek verteenwoordig. Hy het in 2002 as ‘n leerling van die HTS Middelburg die unie op die toernooi in Pietermaritzburg as ‘n vleuel verteenwoordig. 

    Die Hoërskool Nelspruit het met nege spelers die meeste verteenwoordigers in vanjaar se span. HTS Middelburg wat later vanjaar teen Nelspruit se Rhinos in die eindstryd van die Pumas se Makroskole-liga te staan sal kom het vier spelers in die span. 

    Die spanne is: 

    Cravenweek o.18: Ryan Cloete (HTS Middelburg), 14 Prince Nkabinde (Hoogenhout), 13 Marnus Kruger (Nelspruit), 12 Riaz Adebayo (Nelspruit), 11 Percy Mkwanazi (Piet Retief), 10 Stephan van der Bank (Nelspruit), 9 Jaco Joubert (Nelspruit), 8 Junior Schmidt (Nelspruit), 7 Wandile Shabangu (Middelburg), 6 JC Pretorius (HTS Middelburg), 5 KP de Jager (Nelspruit), 4 Vusi Mkhanza (Ermelo), 3 Dewald Maritz (Nelspruit), 2 Ruben Cross (HTS Middelburg), 1 Morgan Naudé (Nelspruit). Plaasvervangers: 16 SP Muller (Nelspruit), 17 Nkosinathi Mthethwa (Piet Retief), 18 Hloni Mputi (Standerton), 19 Sibusiso Madonsela (Piet Retief), 20 Brandon Magadulela (Volksrust), 21 Thabiso Mkhwebane (Ligbron), 22 Boet Heyl (HTS Middelburg), 23 Julian Claassen (Generaal Hertzog).

    Pumas – Akademieweek: 15 Francois Esselen (Nelspruit), 14 Ronnie Banda (HTS Witbank), 13 Marnus Scheepers (Ligbron), 12 Andiswa Mndawe (Middelburg), 11 Bongumenzi Dlamini (Piet Retief), 10 Riekert Barnard (HTS Middelburg), 9 Joao Cristovam (Nelspruit), 8 Tristan Louw (Bergvlam), 7 Renier Troskie (Nelspruit), 6 Tsakane Mothlholoe (Piet Retief), 5 Janco Steenkamp (Nelspruit), 4 Bandile Zuma (Volskrust), 3 Donel Griffiths (Volksrust), 2 Qiniso Habile (Ermelo), 1 Hamilton Mnisi (Ligbron). Plaasvervangers: 16 Harry Hearn (Nelspruit), 17 Wiam Barnard (Nelspruit), 18 Blessing Motsepi (Generaal Hertzog), 19 Xolani Mavundla (Piet Retief), 20 Lindelani Makhanya (Piet Retief), 21 Christiaan Glaeser (HTS Witbank), 22 Aluwande Shangweni (Volksrust), 23 Japie Kleynhans (HTS Middelburg).

    Puma-platteland – Akademieweek: 15 John Robert Smith (Sabie), 14 Letha Malalela (Steelcrest), 13 Ruan Joubert (Kanonkop), 12 Hadrick Coertze (Penryn College), 11 Peter Kasongo (Kanonkop), 10 Ricky du Toit (Morgenzon Landbou), 9 Michael Pretorius (Kanonkop), 8 Jared Adams (Uplands College), 7 Lunga Ngcobo (Evander), 6 Conrad v/d Schyff (Morgenzon Landbou), 5 Mias Visagie (Barberton), 4 Ngwako Thakatso (Steelcrest), 3 Zethembe Madonsela (Penryn College), 2 Bongi Langa (Lowveld High), 1 Daclan Zitha (Barberton). Plaasvervangers: 16 Samkelo Lubede (Uplands College), 17 Tshegofatso Mamemela (Steelcrest), 18 Sihle Mkhawane (Barberton), 19 Letso Tselane (Lowveld High), 20 Matheus Oberholzer (Barberton), 21 Dylan-Dean Delport (Morgenzon Landbou), 22 Siyabonga Skosana (Steelcrest), 23 Jacques Herselman (Morgenzon Landbou).

    Pumas o.19A (Pukke-week): 15 Ernest Mthethwa (Penryn College), 14 Thys Potgieter (Middelburg), 13 Ryan Phiri (Middelburg), 12 Telvin Mhlongo (Middelburg), 11 Mpumelelo Matteus (Middelburg), 10 Craig Bouwer (Nelspruit), 9 Steyn van den Heever (Secunda), 8 Ruan Smit (Ermelo), 7 Calvin Clack (Ligbron), 6 Simon Cloete (HTS Witbank), 5 Marius Slabbert (Nelspruit), 4 Zandré Volschenk (Lydenburg), 3 Herman Schlebusch (Piet Retief), 2 Barrie du Plessis (Ligbron), 1 Steven Pieterse (Middelburg). Plaasvervangers: 16 Hanro Cronjé (HTS Witbank), 17 Leon Etsebeth (HTS Witbank), 18 Hennis Hattingh (Volksrust), 19 Michail von Wieling (HTS Witbank), 20 Marnus Meyer (Lydenburg), 21 Shane Botha (Middelburg), 22 Brady Theron (Lydenburg), 23 Henco Louw (Ermelo). 

    Pumas o.19B (Pukke-week): 15 Tristan Badenhorst (Lydenburg), 14 Waldo Conradie (HTS Middelburg), 13 Zander Joubert (HTS Middelburg), 12 Du Preez van der Mewe (HTS Witbank), 11 Gert Cronjé (Ligbron), 10 Ruan Vorster (HTS Witbank), 9 Bernard de Wet (HTS Middelburg), 8 Janco Lourens (Rob Ferreira), 7 Louis du Preez (HTS Middelburg), 6 Donovan Barnard (Rob Ferreira), 5 Raymond Scherman (Bergvlam), 4 Hein van Zyl (Lydenburg), 3 Tiaan Espach (HTS Middelburg), 2 Duart Willemse (HTS Middelburg), 1 Ruben Botes (HTS Witbank). Plaasvervangers: 16 Jacques Peens (HTS Witbank), 17 Fred Lundy (Rob Ferreira), 18 Armando Lubbe (HTS Middelburg), 19 Heinrich Cronjé (HTS Middelburg), 20 Tato Macheto (Penryn College), 21 Eric Louw (Secunda), 22 Barend Ditle (Middelburg).

  • Theron announces team to face Japan in World Champs

    Theron announces team to face Japan in World Champs

    Junior Springbok coach Dawie Theron on Monday named a strong team to face Japan in their opening match at the World Rugby Under-20 Championship at the Academy Stadium in Manchester, England, on Tuesday.

    Captain and centre Jeremy Ward will partner with JT Jackson in the midfield. Jackson is one of two survivors of the 2015 edition of the tournament in Italy.

    The loose trio that featured in all three of the team’s warm-up matches in South Africa, flankers Zain Davids and Ernst van Rhyn and No8 Junior Pokomela, has been retained for the match, while flyhalf Manie Libbok and Southern Kings Vodacom Super Rugby scrumhalf James Hall will form an exciting halfback combination.

    The team also includes a talented back three of wingers Mosolwa Mafuma and S’busiso Nkosi and fullback Curwin Bosch.

    In the front row, props Kwenzo Blose and Jaco Holtzhausen will pair up with hooker Tango Balekile.

    “We selected a strong team to lay the foundation for our campaign against a highly-motivated Japan side, said Theron. “These players all proved their worth in the warm-up matches as individuals and as combinations, and we are excited by what they can do if they play to their potential.

    “The players have settled in well since we arrived in Manchester and I have been pleased with the quality of our training sessions and the players’ attitude, and hopefully they will transfer that onto the field on Tuesday.”

    Theron said the weather was surprisingly pleasant in Manchester, and he said if it continued through to tomorrow, it could assist them.

    “The weather has been amazing since Friday,” said the coach. “The sun has been shining and it has been very warm. On Sunday the players were scrambling for sunblock at training and we have had to have short sharp training sessions to prevent them from being in the sun too long. This is a real bonus because it is weather conditions we are used to; we have been training in this weather since the squad assembled early in April.”

    Looking ahead at the clash against Japan, Theron expected them to spread the ball wide and test the Junior Boks’ defence.

    “We expect Japan to be motivated, competitive and they will try to run at us,” said Theron. “They will also put a lot of effort into the set pieces, so we are anticipating a tough challenge all around.”

    The match will kick off at 15h15 local time (16h15 SA Time).

    Junior Springbok team vs Japan in the World Rugby U20 Championship:

    Name

    Position

    Province

    Date of Birth

    Curwin Bosch

    Fullback

    Cell C Sharks

    25 June 1997

    S’busiso Nkosi

    Right Wing

    Cell C Sharks

    21 January 1996

    Jeremy Ward (Captain)

    Centre

    Eastern Province

    10 January 1996

    JT Jackson

    Centre

    Vodacom Blue Bulls

    10 July 1996

    Mosolwa Mafuma

    Left Wing

    Toyota Free State

    13 February 1996

    Manie Libbok

    Flyhalf

    Vodacom Blue Bulls

    15 July 1997

    James Hall

    Scrumhalf

    Eastern Province

    2 January 1996

    Junior Pokomela

    No 8

    Eastern Province

    10 December 1996

    Ernst van Rhyn

    Flanker

    DHL Western Province

    19 September 1997

    Zain Davids

    Flanker

    DHL Western Province

    4 May 1997

    Eli Snyman

    Lock

    Vodacom Blue Bulls

    25 January 1996

    Cobus Wiese

    Lock

    DHL Western Province

    2 June 1997

    Jaco Holtzhausen

    Prop

    Vodacom Blue Bulls

    12 January 1996

    Tango Balekile

    Hooker

    Eastern Province

    7 March 1996

    Kwenzo Blose

    Prop

    Toyota Free State

    12 May 1997

           

    Replacements

         

    Franco van den Berg

    Prop

    Vodacom Blue Bulls

    31 October 1996

    Jan-Henning Campher

    Hooker

    Vodacom Blue Bulls

    10 December 1996

    Carlü Sadie

    Prop

    DHL Western Province

    7 September 1997

    Ruben de Villiers

    Lock

    DHL Western Province

    22 March 1997

    Denzel Hill

    No 8

    Vodacom Blue Bulls

    17 January 1996

    Embrose Papier

    Scrumhalf

    Vodacom Blue Bulls

    24 April 1997

    Franco Naude

    Centre

    Vodacom Blue Bulls

    28 March 1996

    Keanu Vers

    Fullback

    Eastern Province

    4 February 1996

    Issued by SA Rugby Corporate Affairs

  • Streeptruie se voorlopige spanne vir Craven- en Akademieweek

    Ondanks die feit dat die Westelike Provinsie slegs vier spelers wat in verlede jaar se seevierende Cravenweek-span was weer vanjaar vir die toernooi kan kies, sal die span vanjaar weer die gesogte toernooi as die vroee gunsteling betree.

    Die senter Manny Rass, die agtsteman Khanya Ncusane, die losskakel Damian Willemse en de slot Salmaan Moerat was almal lid van die span wat verlede jaar vir Oostelike Provinsie met ‘n rekordtelling van 95-0 in die hoofwedstryd van die toernooi in Stellenbosch verneder het. Willemse, Rass en Moerat het almal reeds verlede jaar die Suid-Afrikaanse Skole-span verteenwoordig. Ncusane het vir die SA Skole se naasbestes uitgedraf. 

    Rass se oom is die voormalige Springbok-skrumskakel, Ricky Januarie. Die vleuel van Paarl Gimnasium se Muller du Plessis se pa Charl du Plessis (1979) en sy ouer broer, JP du Plessis (2009) het die SA Skole-span in hul matriekjaar gehaal. 

    Paarl Gimnasium se kaptein en skrumskakel, Zak Burger, is bo Boland Landbou se Deon Carstens in die voorlopige spanne gekies. Carstens behoort ondanks die feit steeds ‘n sterk aanspraakmaker met stewige vertonings vir ‘n plek in een van die nasionale skolespanne te wees. 

    Die Hoer Jongenskool Paarl het met sewe spelers die grootste verteenwoordiging in die span. 

    Die spanne is:

    Cravenweek: 15 Gianni Lombaard (HJS Paarl), 14 Muller du Plessis (Paarl Gimnasium), 13 Manny Rass (HJS Paarl), 12 Henco Marais (Boland Landbou), 11 Mike Mavovana (Rondebosch Boys’ High), 10 Damian Willemse (Paul Roos Gimnasium), 9 Zak Burger (Paarl Gimnasium), 8 Khanya Ncusane (HJS Paarl), 7 Muller Uys (Paarl Gimnasium), 6 Charl Serdyn (HJS Paarl), 5 Salmaan Moerat (HJS Paarl), 4 Ben-Jason Dickson (Paul Roos Gimnasium), 3 Adam Neethling (HJS Paarl), 2 Daniel Jooste (HJS Paarl), 1 Andre Booysen (Paarl Gimnasium). Plaasvervangers: 16 Liam Larkan (SACS), 17 Reece Bezuidenhout (HJS Paarl), 18 Tristan Leitch (Paul Roos Gimnasium), 19 Jesse Johnson (Paul Roos Gimnasium), 20 Athi Magwala (Boland Landbou), 21 Vusile Dlepu (SACS), 22 Lubelo Scott (Diocesan College), 23 Wian van Zyl (Paarl Gimnasium). 

    Akademie-week: 15 Duren Hoffman (Boland Landbou), 14 Urgene Johannes (HJS Paarl), 13 Aydon Hopley (Paul Roos Gimnasium), 12 Lyle Hendricks (Paul Roos Gimnasium), 11 Jade Fortune (Kasselsvlei), 10 Theo Boshoff (Paarl Gimnasium), 9 Deon Carstens (Boland Landbou), 8 Francke Horn (HJS Paarl), 7 Keegan Adams (Western Cape Sport School), 6 Heinrich Brendel (Boland Landbou), 5 Raymond Nel (Paarl Gimnasium), 4 Matthew Grobler (Rondebosch Boys’ High), 3 Stefan Alberts (Boland Landbou), 2 Stefan du Toit (Paarl Gimnasium), 1 Daniel Wessels (Paarl Gimnasium). Plaasvervangers: 16 Sisipho Zico (Plumstead), 17 Lwando Zinto (Violets), 18 Bulelani Salie (Western Cape Sport School), 19 Alex Halvorsen (SACS), 20 Vian Fourie (HJS Paarl), 21 Labib Kannenmeyer (Wynberg Boys’ High), 22 Quan Eymann (Brackenfell), 23 Thaakir Abrahams (HJS Paarl). 

  • Donkies bespreek plek in die Die Burger-kompetisie

    Die Donkies van HTS Drostdy het Saterdag sy plek in Die Burger se streekkompetisie met ‘n oorwinning van 25-15 oor Hugenote van Wellington bespreek. Drostdy sal danksy die sege die Boland in die Grootskole-kompetisie verteenwoordig.

    Die skool van Worcester het vanjaar onder andere reeds vir Helpmekaar-kollege van Johannesburg verslaan. Die span van die Goudstad is die vroeë gunsteling om vanjaar as kampioen van die Virseker Beeldtrofee vir Grootskole gekroon te word. 

    Boland Landbou het nie veel genade vir DF Malan in hulle kragmeting getoon nie. Die span van die Agter-Paarl het oor te veel vaart vir DF Malan beskik en 17 drieë in sy kuikenmoord van 111-5 gedruk. 

    Die span se skitterende skrumskakel, Deon Carstens, het 36 van sy span se punte met twee drieë en 13 doelskoppe aangeteken. Die span se vleuel Adriaan Stander is die enigste speler wat daarin kon slaag om ’n driekuns aan drieë in die drieëfees te behaal. 

    Paul Roos Gimnasium het gesukkel om SACS met 38-34 onder te kry. Nog ’n span wat harder gesweet het vir sy oorwinning as verwag is Jeppe wat hard moes werk om Pretoria Boys’ High met 36-22 onder te kry.

    Paarl Gimnasium stoom steeds voort en het gister vir Rondebosch Boys’ High met 48-19 uit die pad gestamp. Gimmies het vanjaar nog net teen Garsies die knie gebuig. Die Hoër Jongenskool Paarl het sy onoorwonne status behou deur op sy tuisveld met Oakdale Landbou (35-21) af te reken. Dit was slegs die besoekers van Riversdal se tweede nederlaag van die seisoen. 

    Stellenberg se strawwe lys bepalings van die afgelope sewe weke het hom ingehaal deurdat hy naelskraaps met 15-16 teen ’n onderskatte Brackenfell vasgeval het. Brakkies se haker, Donovan Bouwer, en sy heelagter, Siya Ntuntwana, was goud vir hul span werd in die kragmeting. 

    Die Hoërskool Bellville se senter Dan Aspeling het ‘n driekuns aan drieë in sy span se oorwinning van 27-12 oor die Tygerberg-klub behaal. Bellville het teen rustyd reeds ‘n stewige voorsprong van 15-0 opgebou.

    Puntemakers:

    Hoër Jongenskool Paarl 35 (20) – Drieë: Urgene Johannes (2), Manuel Rass, Gerdré Ferreira, Salmaan Moerat, Francke Horn. Doelskop: Ferreira. Strafdoel: Gianni Lombard. Oakdale Landbou 21 (7) – Drieë: Marko van der Merwe, Zinedine Booysen, Alex Wallace. Doelskoppe: Jay-Cee Nel (3).

    HTS Drostdy 25 (20) – Drieë: Timothy Allies, Nicolas Wilkenson, Bron-Lee Mouries. Doelskoppe: Demitri Moffat (2). Strafdoele: Moffat (2). Hugenote (Wellington) 15 (8) – Drieë: Cohen Kiewiet, Michael Goodall. Doelskop: Renaldo Fransman. Strafdoel: Fransman.

    Paul Roos Gimnasium 38 (28) – Drieë: Joshua Vermeulen, Colia Louis, Hanré du Toit, Ben-Jason Dixon, Tristan Leitch. Doelskoppe: Vermeulen (4), Damian Willemse. SACS 34 (12) – Drieë: Michael Sutton, David Hayes, Liam Larkan, James Brewer, Lance Steytler. Doelskoppe: Jordy Hop (3). Strafdoel: Hop.

    Bishops 38 (21) – Drieë: Seb Prentice (4), Tristan Hermans, Rob Macdonald. Doelskoppe: Harry Makin (4). Wynberg Boys’ High 7 (7) – Drie: Labib Kannemeyer. Doelskop: Dominic Coetzer.

    Paarl Gimnasium 48 – Drieë: Ryno Boonzaaier (2), Theo Boshoff, Christopher Willemse, Muller du Plessis, Muller Uys, Henco Martins, Janus Swart. Doelskoppe: Boshoff (4). Rondebosch Boys’ High 19 – Drieë: Mike Mavovana, Dane Stevens, Donald Falconer. Doelskoppe: Sam Cragg (2).

    Boland Landbou 111 (73) – Drieë: Adriaan Stander (3), Louis Frylinck (2), Luther Mackay (2), Durin Nasson (2), Heinrich Brendel (2), Deon Carstens (2), Henlo Marais, Janlu Steenkamp, Francois du Toit, Stefan Alberts. Doelskoppe: Carstens (13). DF Malan 5 (5) – Drie: Tasriq Mynhardt.

    Brackenfell 16 (9) – Drie: Jean Sinclair. Doelskop: Branden de Kock. Strafdoele: De Kock (3). Stellenberg 15 (8) – Drieë: Angelo Davids (2). Doelskop: Ruben Scholtz. Strafdoel: Scholtz.

    De Kuilen 23 (9) – Drieë: Aidan Carelse, Keanu Johnston. Doelskoppe: Dylan Mawona (2). Strafdoele: Mawona (3). Strand 22 (7) – Drieë: Abdul Rhoda, Marnes Gouws, Urchwin Schuma. Doelskoppe: JJ Stover (2). Strafdoel: Stover.

    Durbanville 28 (10) – Drieë: Lenel van Niekerk, Muller van der Westhuizen, Duo Lureman. Doelskoppe: Reynier van Rooyen (2). Strafdoele: Van Rooyen (3). Tygerberg 0.

    Hoërskool Bellville 27 (15) – Drieë: Dan Aspeling (3), Marchant Prins, Llewellyn du Plessis. Doelskop: Aspeling. Tygerberg-klub 12 (0) – Drieë: Dylan Gertsen (2). Doelskop: Rosco Syster.

    HTS Bellville 32 (20) – Drieë: Gilmour Buys, Keegan Morkel, Marlon Olifant, Nathan Alezxander, Dean de Wee. Doelskoppe: Buys, Carlo Jantjies. Strafdoel: Buys. Milnerton 0.

    Hottentots-Holland 47 (19) – Drieë: Lee-Mondré Benjamin (2), Walied Smith, Zuko Katase, Malwande Mtshotsliesa, Dylan Scholtz, Weshley Hendricks. Doelskoppe: Schotz (6). Monumentpark 14 (7) – Drieë: Usher Olyn (2). Doelskoppe: Sibu Mhlom (2).

    Parel Vallei 22 – Drieë: Sheldon van Rensburg, Timothy Lange, Galen Joseph, Muneer Khan. Doelskop: Emile Booyens. Fairmont 18 – Drieë: T Ncube, J Kroll. Doelskop: B Erasmus. Strafdoele: Erasmus (2).

    Ander uitslae:

    o.19A: Hawston 32, Gansbaai 5; Paulus Joubert 41, Hawston 6.

    o.19B: HJS Paarl 32, Oakdale 3; Paul Roos 43, SACS 17; Bishops 31, Wynberg 6; Rondebosch 13, Paarl Gim 25; Landbouskool Boland 78, D.F. Malan 3; Brackenfell 7, Stellenberg 42; Strand 12, De Kuilen 14; HS Tygerberg 30, Durbanville 15; Tygerberg-klub 22, HS Bellville 12; Milnerton 17, HTS Bellville 14; HHH 17, Monumentpark 10; Parel Vallei 33, Fairmont 19; Hugenote 28, HTS Drostdy 24.

    o.16: HJS Paarl 20, Oakdale 12; Paul Roos 38, SACS 7; Bishops 22, Wynberg 39; Rondebosch 3, Paarl Gim 19; Landbouskool Boland 16, D.F. Malan 5; Brackenfell 0, Stellenberg 20; Strand 50, De Kuilen 3; HS Tygerberg 0, Durbanville 15; Tygerberg-klub 0, HS Bellville 43; Milnerton 12, HTS Bellville 11; HHH 17, De Kuilen 19; Parel Vallei 19, Fairmont 36; Hugenote 10, HTS Drostdy 36; Hawston 20, Gansbaai 0; Paulus Joubert 16, Hawston 12.

    o.15: HJS Paarl 21, Oakdale 7; Paul Roos 52, SACS 8; Bishops 12, Wynberg 17; Rondebosch 12, Paarl Gim 30;Landbouskool Boland 57, D.F. Malan 5; Brackenfell 0, Stellenberg 28; Strand 20, De Kuilen 5; HS Tygerberg 0, Durbanville 41; Tygerberg-klub 19, HS Bellville 7; Milnerton 19, HTS Bellville 10; HHH 19, , Monumentpark 13; Parel Vallei 22, Fairmont 0; Hugenote 7, HTS Drostdy 57; Hawston 29, Gansbaai 25; Paulus Joubert 12, Hawston 5.

    o.14A: HJS Paarl 56, Oakdale 0; Paul Roos 26, SACS 7; Bishops 12, Wynberg 3; Rondebosch 5, Paarl Gim 64; Landbouskool Boland 51, D.F. Malan 3; Brackenfell 7, Stellenberg 47; Strand 29, De Kuilen 10; HS Tygerberg 10, Durbanville 58; Tygerberg-klub 10, HS Bellville 5; Milnerton 36, HTS Bellville 0; HHH 56, Monumentpark 0; Parel Vallei 7, Fairmont 5; HTS Drostdy 80, Hugenote 3.