{"id":10650,"date":"2022-06-26T11:00:47","date_gmt":"2022-06-26T09:00:47","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/?p=10650"},"modified":"2022-06-26T11:00:47","modified_gmt":"2022-06-26T09:00:47","slug":"leeus-brul-op-bondedag-maar-niks-waaroor-die-streeptruie-slapelose-nagte-sal-he-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=10650","title":{"rendered":"Leeus brul op Bondedag, maar niks waaroor die Streeptruie slapelose nagte sal h\u00ea nie"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_10651\" aria-describedby=\"caption-attachment-10651\" style=\"width: 300px\" class=\"wp-caption alignleft\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-10651\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2022\/06\/NewsG-Tristan-Brits-300x240.jpg\" alt=\"Limpopo Blou Bulle\" width=\"300\" height=\"240\" srcset=\"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2022\/06\/NewsG-Tristan-Brits-300x240.jpg 300w, https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2022\/06\/NewsG-Tristan-Brits.jpg 711w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 100vw, 300px\" \/><figcaption id=\"caption-attachment-10651\" class=\"wp-caption-text\">Tristan Brits | Limpopo Blou Bulle | FOTO: Marius Nortje<\/figcaption><\/figure>\n<p>Die Goue Leeus se Zain Henery was op sy stukke in sy span se sege van 35-12 in die hoofwedstryd van die jaarlikse Noordvaal Bondedag wat gister hier op die hoofveld van die Ho\u00ebrskool Bekker beslis is.<\/p>\n<p>Henery, buitesenter van die Rooibontes, het \u2018n driekuns aan drie\u00eb in die oorwinning behaal. Die Leeus het teen rustyd reeds \u2018n voorsprong van 26-5 opgebou.<\/p>\n<p>Die span het daarna in die tweede helfte so ietwat stoom verloor en die Valke die tweede helfte met 7-5 laat wen. Die Skarlakenrooies se buitesenter, Kean Rossouw, het \u2018n hele paar teenstanders se ribbes met pyn ingespuit.Die Leeus se loskopstut, Sifiso Magwaza, asook die vleuel Joel Leotlela het ook met hul spel beindruk.<\/p>\n<p>Die Blou Bulle het nie eintlik die dou van die veld afgespeel nie.<\/p>\n<p>\u2018n Nadere beskrywing sou wees dat hulle tot \u2018n sege van 19-9 oor die Pumas in die openingswedstryd van di\u00e9 dag geworstel het. Die Pumas het teen rustyd \u2018n voorsprong van 6-0 geniet.<\/p>\n<p>Toe die Pumas se losskakel, Hardus Visser, vroeg in die tweede helfte sy derde strafdoel tussen die pale deurjaag het dit geblyk dat daar \u2018n opskudding op die kaarte was.<\/p>\n<p>Die Ligbloues het egter daarin geslaag om in die tweede helfte die bal meer lug te begin gee. Dit het die span in staat gestel uiteindelik die sege te beklink.<\/p>\n<p>Dit was veral die Pumas se flank Njabulo Shabangu wat die wenspan probleme by die afbreekpunte besorg het. Die span se senterpaar, Dricus Greeff en Grant de Jager, het op die verdediging ook goeie werk verrig.<\/p>\n<p>Die Ligbloues sal egter hard moet werk indien hul gereed vir hul eerste wedstryd tydens die Cravenweek in Kaapstad teen die Leeus wil wees. Die span se flank Ewan van Heerden kan wel vandag sy kop omhoog hou.<\/p>\n<p>Die Luiperds het met 7-32 teen die Sharks die onderspit gedelf. Die verloorspan sal met gemengde gevoelens na die wedstryd terugkyk.<\/p>\n<p>Hulle het drie geleenthede vir drie\u00eb verbrou wat indien hulle gedruk was die telling nader aan \u2018n ware weergawe van die spel sou bring.<\/p>\n<p>Die Sharks was ongetwyfeld die voorste span op die veld met veral sy senterpaar, Dwight Petersen en Litelihle Bester, het baljaar. Die twee behoort saam met die losskakel, Deano Boezak, \u2018n hele paar spanne tydens die Cravenweek hoofbrekens te besorg.<\/p>\n<p>Die Luiperds se agtsteman, Zandro Coetzee, asook die heelagter, Senekane Mmuse, kan maar vandag bre\u00ebbors na hul vertonings rondloop.<\/p>\n<p>Die Limpopo Blou Bulle sal ook tevrede met hul sege van 27-22 oor die Sharks se Akademie-span voel. Die span het hope durf getoon met veral sy senterpaar, Tristan Brits en Michael de Beer, wat goed in die middelveld gekombineer het.<\/p>\n<p>Die o.13 Cravenweek vir laerskole skop more op die velde van die Ho\u00ebrskool Monument in Krugersdorp af. Monnas verdien reeds voor die toernooi lof vir die werk wat hul ingesit het om hierdie toernooi \u2018n werklikheid te maak.<\/p>\n<p>Die gasheer, die Goue Leeus, kom in die hoofwedstryd van die eerste dag teen die Oostelike Provinsie te staan. Nie net kom die beste laerskole-spelers van 18 unies gedurende die week byeen nie, \u2018n verdere 14 unies se naasbestes sal ook in Krugersdorp in aksie wees.<\/p>\n<p>Al die spanne speel vier wedstryde gedurende die toernooi. Die eerste laerskole Cravenweek is destyds in 1972 in Potchefstroom aangebied.<\/p>\n<p>Die Grant Khomo-week (vir o.16-spelers) skop ook more in Kimberley af. Die toernooi is die eerste keer in 2003 in Johannesburg aangebied en het intussen \u2018n belangrike rol in die SA Rugby se pyplyn vir talentvolle spelers geword. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Goue Leeus se Zain Henery was op sy stukke in sy span se sege van 35-12 in die hoofwedstryd van die jaarlikse Noordvaal Bondedag wat gister hier op die hoofveld van die Ho\u00ebrskool Bekker beslis is. Henery, buitesenter van die Rooibontes, het \u2018n driekuns aan drie\u00eb in die oorwinning behaal. Die Leeus het teen [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":10651,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-10650","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10650","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10650"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10650\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/10651"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10650"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10650"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10650"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}