{"id":10967,"date":"2022-07-23T09:22:29","date_gmt":"2022-07-23T07:22:29","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/?p=10967"},"modified":"2022-07-23T09:22:29","modified_gmt":"2022-07-23T07:22:29","slug":"al-die-rolspelers-vir-afdeling-2-bekend-hul-paaie-word-vandag-met-die-liga-eindstryde-uitgele","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=10967","title":{"rendered":"Al die rolspelers vir Afdeling 2 bekend hul paaie word vandag met die liga-eindstryde uitgel\u00ea"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_10651\" aria-describedby=\"caption-attachment-10651\" style=\"width: 300px\" class=\"wp-caption alignleft\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-10651\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2022\/06\/NewsG-Tristan-Brits-300x240.jpg\" alt=\"Limpopo Blou Bulle\" width=\"300\" height=\"240\" srcset=\"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2022\/06\/NewsG-Tristan-Brits-300x240.jpg 300w, https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2022\/06\/NewsG-Tristan-Brits.jpg 711w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 100vw, 300px\" \/><figcaption id=\"caption-attachment-10651\" class=\"wp-caption-text\">Tristan Brits | FOTO: Marius Nortje<\/figcaption><\/figure>\n<p>Die hare gaan behoorlik die naweek in Afdeling 2 van die <strong>Noordvaal-trofee<\/strong> waai met vier van die unies se eindstryde wat Saterdag beslis word.<\/p>\n<p>Al die rolspelers vir vanjaar se uitspele is reeds bekend en die eindstryde sal bepaal hoe die onderskeie spanne se pad vorentoe in die reeks daarna sal uitsien.<\/p>\n<p>Buiten die vier eindstryde van die Blou Bulle, Goue Leeus, Limpopo Blou Bulle en die Valke kan die kragmeting tussen<strong> Potchefstroom Gimnasium<\/strong> en <strong>Wagpos<\/strong> van Brits in die Luiperd-liga ook as &#8216;n eindstryd gereken word.<\/p>\n<p>Albei die spanne het daarin geslaag om die enige ander span in die liga, Bergsig Akademie, te klop. So die kragmeting sal bepaal wie die Noordvaal-reeks as nommer een en nommer twee van die Luiperds betree.<\/p>\n<p>Die Luiperds se kampioen sal volgende week in die uitspeelronde teen die Puma-naaswenner, <strong>Piet Retief<\/strong>, te staan kom. Die naaswenner sal teen die Pumas se kampioen, <strong>Ho\u00ebrskool Ermelo<\/strong>, te staan kom. Die twee spanne vanuit die Noordwes sal die lang trek na Piet Retief en Ermelo vir die kragmeting moet onderneem.<\/p>\n<p>Die Ho\u00ebrskool Ermelo het vir Piet Retief met 27-15 in die eindstryd om die Puma-kroon verslaan.<\/p>\n<p>In Tzaneen sal die gasheer van die Limpopo-eindstryd, <strong>Merensky<\/strong>, die gunsteling wees om as kampioen gekroon te word. Hy kom teen <strong>Frikkie Meyer<\/strong> van Thabazimbi te staan.<\/p>\n<p>Merensky het die liga-wedstryd tussen die twee spanne, ook op sy tuisveld, vroe\u00ebr vanjaar met 29-16 gewen. Die tuisspan se Cravenweek-skakelpaar, <strong>Carl Dohse<\/strong> en <strong>Philip Ludick<\/strong>, is hul span se gevaarmanne.<\/p>\n<p>Frikkie Meyer se binnesenter, <strong>Tristan Brits<\/strong>, was ook een van Limpopo se staatmakers tydens die Cravenweek in Kaapstad. Hy sal die sleutel tot sukses vir sy span in die eindstryd wees.<\/p>\n<p>Die <strong>Ho\u00ebrskool Ellisras<\/strong> van Lephalale en <strong>Hans Strijdom<\/strong> van Naboomspruit sal tot die Noordvaal-trofee as Limpopo se Nr. 3 en 4 deurdring.<\/p>\n<p><strong>Brandwag<\/strong> van Benoni sal die bordjies teen <strong>Oosterlig<\/strong> in die Valke-eindstryd wil verhang. Die Valke se eindstryde word op die Ho\u00ebrskool Stoffberg in Brakpan se hoofveld beslis. Die wedstryd skop om 14:20 af.<\/p>\n<p>Die twee spanne het ook vroe\u00ebr vanjaar kragte gemeet met Oosterlig wat naelskraap met 19-18 as oorwinnaars uit die stryd getree het.<\/p>\n<p>Die <strong>Ho\u00ebrskool Florida<\/strong> kom teen die <strong>Ho\u00ebrskool Randburg<\/strong> in die Leeu-eindstryd in die Randfontein-stadion vandag te staan. Dit behoort ook &#8216;n strawwe tweestryd te wees met die Florries wat 13-10 in hul ligewedstryd aan die wenkant was.<\/p>\n<p>Die Blou Bulle se eindstryd vind op <strong>Midstream College<\/strong> se veld tussen die gasheer en <strong>Pretoria-Noord<\/strong> plaas.<\/p>\n<p><strong>Die spanne:\u00a0<\/strong><\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Florida vs Ho\u00ebrskool Randburg om 16:50 in die Randfo Dntein-stadion:<\/strong><\/p>\n<p><strong>Florida:<\/strong> 15 Duan Labuschagne, 14 Samkelo Dlamini, 13 Carlito Matladi, 12 Jaundre Els, 11 Tristan de Hart, 10 Divan Venter, 9 Corne Feast, 8 Michael Wolmarans, 7 Denver Kaundule, 6 Justin Janse van Vuuren, 5 Timmy Hogan, 4 Clayton Swanepoel, 3 Christopher Beytendag, 2 Waldo Sequeira, 1 Damian Venter.<\/p>\n<p><strong>Randburg:<\/strong> Nie verskaf nie.<\/p>\n<p><strong>Brandwag (Benoni) vs Oosterlig om 14:20 op Ho\u00ebrskool Stoffberg in Brakpan:\u00a0<\/strong><\/p>\n<p><strong>Brandwag:<\/strong> 15 Eduan de Jager, 14 Max Strydom, 13 Ruben Riekert, 12 Kevin van der Merwe, 11 Deacon Coetzer, 10 Tristan Pelser, 9 Lucas Sheldon, 8 Keagan Prinsloo, 7 Nelis van Rooyen, 6 Fred Terblanche, 5 Tian Dalton, 4 Eben Pretorius, 3 Divan Combrink, 2 Werner Moorcroft, 1 Arno Swanepoel.<\/p>\n<p><strong>Oosterlig:<\/strong> 15 Wian Opperman, 14 , 13 Hanco du Plooy, 12 Johan Swart, 11 Mariques Pretorius, 10 Armandt Wolmarans, 9 Jaco du Toit, 8 Ettienne Harmse, 7 Damian Damoney, 6 Ryan de Sousa, 5 Duncan Matthee, 4 Nicholas Bester, 3 Ethan Brits, 2 Heinard Stroebel, 1 Boeta Nieuwenhuis.<\/p>\n<p><strong>Potchefstroom Gimnasium vs Wagpos:\u00a0<\/strong><\/p>\n<p><strong>Potchefstroom Gimnasium:<\/strong> 15 Benjamin Viljoen, 14 Brendan Klopper, 13 Jacus Rousseau, 12 Estienne Terblanche, 11 Jason Greyvenstein, 10 GJ Hayward, 9 Shayiem van Staden, 8 Dewald Lubbe, 7 Bernard Kock, 6 Juwan Retief, 5 Martin van Onselen (kaptein), 4 Daneil Potgieter, 3 Zuvan Slabbert, 2 Franco van Dyk, 1 Philip van der Westhuizen.<\/p>\n<p><strong>Wagpos:<\/strong> Nie verskaf nie.<\/p>\n<p><strong>Midstream College vs Pretoria-Noord om :<\/strong><\/p>\n<p><strong>Midstream College:<\/strong> 15 Jaedon de Leeuw, 14 Hilton Thomas, 13 Justin Hattingh, 12 Rowan Lindeque, 11 Nathan Manonga, 10 Christiaan Mare, 9 Rhynardt Henning, 8 Anru Cronje, 7 Joshua Smit, 6 Ndzalama Manyike, 5 Zander Theron, 4 Jacques Vos, 3 Luc Osmani, 2 Franco du Toit, 1 Mika Lubbe.<\/p>\n<p><strong>Pretoria-Noord:<\/strong> 15 Lourens du Plessis, 14 Corne Coetzee, 13 Donovan van Eeden, 12 Jadon O&#8217;Neill, 11 Guillaume du Toit, 10 Ruan Ball, 9 Jaydon Gordon, 8 Luchen Groenewald, 7 Ruben Botha, 6 Connal Knox, 5 Dehan Smit, 4 Marnus Maritz, 3 Gordon Fourie, 2 Jaundre Brink, 1 Bothma Oosthuizen. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die hare gaan behoorlik die naweek in Afdeling 2 van die Noordvaal-trofee waai met vier van die unies se eindstryde wat Saterdag beslis word. Al die rolspelers vir vanjaar se uitspele is reeds bekend en die eindstryde sal bepaal hoe die onderskeie spanne se pad vorentoe in die reeks daarna sal uitsien. Buiten die vier [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":10651,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-10967","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10967","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=10967"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/10967\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/10651"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=10967"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=10967"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=10967"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}