{"id":11649,"date":"2022-08-27T10:12:32","date_gmt":"2022-08-27T08:12:32","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/?p=11649"},"modified":"2022-08-27T10:12:32","modified_gmt":"2022-08-27T08:12:32","slug":"baie-om-voor-te-speel-in-die-noordvaaltrofee-se-plaat-eindstryde","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=11649","title":{"rendered":"Baie om voor te speel in die Noordvaaltrofee se Plaat-eindstryde"},"content":{"rendered":"<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft wp-image-11650\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2022\/08\/NHS-teen-Middelburg-300x199.jpg\" alt=\"\" width=\"380\" height=\"252\" \/>Die eindstryd van die <strong>Noordvaaltrofee<\/strong> se Plaat-kompetisie kon net sowel die Puma-eindstryd gewees het.<\/p>\n<p>Die <strong>Ho\u00ebrskool Nelspruit<\/strong> se op sy tuisveld vir die <strong>Ho\u00ebrskool Middelburg<\/strong> die stryd aan om te bepaal wie die kroon van die Noordvaaltrofee sal dra en dan natuurlik ook wie daarmee kan spog dat hulle vanjaar die voorste skolespan in Mpumalanga is.<\/p>\n<p>Al die eindstryde word regstreeks deur <a href=\"https:\/\/bit.ly\/NoordvaalPlaatEind2022\"><strong>SuperSportSchools<\/strong><\/a> gebeeldsend.<\/p>\n<p>As daar nie reeds genoeg op die spel is nie moet Nelspruit boonop albei die eindstryd waarin hy vandag in aksie is wen om seker te maak dat hy volgende jaar tot die Beker-kompetisie van die gesogte reeks gepromoveer word.<\/p>\n<p>Indien <strong>Ho\u00ebrskool Rustenburg<\/strong> opskuif sal dit beteken dat nie een skool vanuit Mpumalanga volgende jaar onder die groot honde noord van die Vaalrivier tel nie. <strong>HTS Middelburg<\/strong> weet reeds dat hy volgende jaar in die Plaat-afdeling sal speel na hy laaste in die Beker-kompetisie ge\u00ebindig het.<\/p>\n<p>Die <strong>Ho\u00ebrskool Middelburg<\/strong> het die afgelope paar weke gewys dat hy &#8216;n omgesukkelde span is. Hy het vir die Ho\u00ebrskool Rustenburg in die halfeindronde met 52-0 &#8216;n drag slae toegedien. Die Rhinos van Nelspruit moes so ietwat harder vir hul plek in die eindstryd werk deur <strong>Kempton Park<\/strong> met 38-17 in die ander halfeindstryd te troef.<\/p>\n<p>Die Middies se gevaarman is sy buitesenter, <strong>Grant de Jager<\/strong>, wat ook tydens die Cravenweek een van die Pumas se staatmakers was.<\/p>\n<p>De Jager kan met reg ontevrede voel dat hy nie na afloop van die toernooi vir een van die SA Skole-spanne gekies is nie. So ook die Middies se heelagter, <strong>Philasane Ntshapela<\/strong>. Voorlangs sal die Rhinos die besoekers se agtsteman, <strong>Ben Jansen van Vuuren<\/strong>, ook fyn moet dophou.<\/p>\n<p>Die Rhinos het in <strong>Drikus Greeff<\/strong> en <strong>Ricard Correira<\/strong> ook &#8216;n gedugte kombinasie om hul middelveld te beman. Correira het vroe\u00ebr vanjaar ook aan die kant van die skrum gesak so hy is nie bang om die voordeellyn met oorwage aan te val nie.<\/p>\n<p>Die losskakel, <strong>Danny van Staden<\/strong>, sal met sy skopskoen ook &#8216;n belangrike rol in die eindstryd speel. Voorlangs sal die slot <strong>Leonard Bornman<\/strong> asook die flank <strong>Francois Odendaal<\/strong> groot rolle vir die tuisspan moet vertolk.<\/p>\n<p>Die twee spanne het mekaar op 9 Junie laas ontmoet met die Rhinos wat op daardie dag op sy tuisveld gemaklik met 28-5 baas was.<\/p>\n<p><strong>Die spanne is:\u00a0<\/strong><\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Nelspruit:<\/strong> 15 Ethan van der Westhuizen, 14 Brent de Villiers, 13 Drikus Greeff, 12 Ricardo Correira, 11 Thando Nkosi, 10 Danny van Staden, 9 Andeon Pringle, 8 Braam Basson, 7 Francois Odendaal, 6 Christiaan Botha, 5 Leonard Bornman, 4 Bernard van Esch, 3 Ryan Venter, 2 Andreas Fouche, 1 Duard Diechmann. <strong>Plaasvervangers:<\/strong> 16 Andeon Swart, 17 Stefan Veldsman, 18 Ruben Lorist, 19 Juan Bezant, 20 Heino Meiring, 21 Aldo Muller, 22 Peter Abrams, 23 Le Riche Aitchison.<\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Middelburg:<\/strong> 15 Philasanse Ntshapela, 14 Simtha Maseko, 13 Grant de Jager, 12 Kwazi Khumalo, 11 Luke Geldenhuys, 10 AJ Oberholzer, 9 Gift Kheshwa, 8 Ben Jansen van Vuuren, 7 Fumani Chauke, 6 Zulu van Niekerk, 5 Paul van der Merwe, 4 Jason Smit, 3 Tebogo Nkosi, 2 Bongi Nkosi, 1 Shaun Marx. <strong>Plaasvervangers:<\/strong> 16 Chad Hartley, 17 Wentzel Tukker, 18 Sphesiswe Mdhlulu, 19 Tyrell Isaacs, 20 Kaylin Maphuat, 21 Divan van der Westhuizen, 22 Mnqobi Nkonde, 23 Blessing Hamanishe.<\/p>\n<p><strong>Afskop:<\/strong> 13:00<br \/>\n<strong>SuperSportSchools &#8211;<\/strong> <a href=\"https:\/\/bit.ly\/NoordvaalPlaatEind2022\">https:\/\/bit.ly\/NoordvaalPlaatEind2022<\/a><\/p>\n<p><strong>Ander Eindstryde:\u00a0<\/strong><\/p>\n<p><strong>o.16 &#8211; 11:30:<\/strong> Ho\u00ebrskool Nelspruit vs Montana<\/p>\n<p><strong>o.15 &#8211; 10:20:<\/strong> Ho\u00ebrskool Rustenburg vs Ho\u00ebrskool Middelburg<\/p>\n<p><strong>o.14 &#8211; 09:00:<\/strong> Ho\u00ebrskool Rustenburg vs Transvalia <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die eindstryd van die Noordvaaltrofee se Plaat-kompetisie kon net sowel die Puma-eindstryd gewees het. Die Ho\u00ebrskool Nelspruit se op sy tuisveld vir die Ho\u00ebrskool Middelburg die stryd aan om te bepaal wie die kroon van die Noordvaaltrofee sal dra en dan natuurlik ook wie daarmee kan spog dat hulle vanjaar die voorste skolespan in Mpumalanga [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":11650,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-11649","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11649","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11649"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11649\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/11650"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11649"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11649"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11649"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}