{"id":13715,"date":"2023-02-17T12:03:34","date_gmt":"2023-02-17T10:03:34","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/?p=13715"},"modified":"2023-02-17T12:03:34","modified_gmt":"2023-02-17T10:03:34","slug":"affies-se-wedstryde-vanjaar-teen-pretoria-boys-high-en-grey-ekstra-spesiaal","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=13715","title":{"rendered":"Affies se wedstryde vanjaar teen Pretoria Boys&#8217; High en Grey ekstra spesiaal"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_9915\" aria-describedby=\"caption-attachment-9915\" style=\"width: 380px\" class=\"wp-caption alignleft\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"wp-image-9915\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2022\/05\/NewsG_Affies_vs_KES_schools_rugby-300x192.jpg\" alt=\"NewsG Affies vs KES schools rugby\" width=\"380\" height=\"244\" srcset=\"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2022\/05\/NewsG_Affies_vs_KES_schools_rugby-300x192.jpg 300w, https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2022\/05\/NewsG_Affies_vs_KES_schools_rugby-768x493.jpg 768w, https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2022\/05\/NewsG_Affies_vs_KES_schools_rugby.jpg 895w\" sizes=\"auto, (max-width: 380px) 100vw, 380px\" \/><figcaption id=\"caption-attachment-9915\" class=\"wp-caption-text\">FOTO: William Brown<\/figcaption><\/figure>\n<p>Die <b>Wit Bulle <\/b><span style=\"font-weight: 400;\">is slaggereed vir &#8216;n besige en uitdagende 2023 seisoen.\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">In 2022 het<\/span><b> Affies<\/b><span style=\"font-weight: 400;\"> se eerstespan byna al hul wedstryde gewen. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Hulle het slegs op twee geleenthede kortgekom, eers teen <\/span><b>Garsfontein<\/b><span style=\"font-weight: 400;\"> in &#8216;n naelbyt riller van &#8216;n wedstryd waarin Affies met een punt agter was teen die tyd dat die eindfluitjie geblaas het. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Na die teleurstelling was dit slegs hul aartsvyande, <\/span><b>Grey College<\/b><span style=\"font-weight: 400;\"> van Bloemfontein, wat vir Affies kon baas raak.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Affies sal mik om te bou op die sukses van verlede seisoen met hulp van hul senior spelers wat verlede jaar al vir die eerstespan uitgedraf het.\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\"><strong>Steyn Truter<\/strong> (stut), <strong>Dieter Schubert<\/strong> (agsteman) en <strong>Migael de Lange<\/strong> (heelagter) het al drie verlede jaar al hul eerstespan dasse ontvang (Affies gee slegs vir seuns wat tenminste 7 wedstyde vir hul eerstespan speel).\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Hierdie ondervinding sal aangevul word deur die talent van jong spelers soos <strong>Ruan Smuts<\/strong> (haker\/stut), <strong>Ruan Lippoldt<\/strong> (losvoorspeler), <strong>Janco Purchase<\/strong> (senter) en <strong>Theuns Maritz<\/strong> (senter) wie almal vanjaar oorskakel na o.19 rugby toe nadat hulle verlede jaar aan die <\/span><b>Grant Khomo<\/b><span style=\"font-weight: 400;\">-week deelgeneem het.\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Hoofafrigter, <strong>Ruan Jacobs<\/strong>, en spanbestuurder, Heinrich van Jaarsveld, het beide in 2022 hul eerste seisoen in bevel gehad, saam met <strong>Jaco Koch<\/strong>, wie hierdie seisoen vir die negende jaar Affies se voorspelerafrigter is, sal die bevoegde bestuurspan hul bes lewer om die skool, die ouers en die oud-skoliere trots te maak.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Dit sal egter onder geen omstandighede vir hulle maklik gemaak word nie. Affies het strawwe bepalings en sal elke naweek hul uiterste bes moet lewer om te verbeter op hul vorige seisoen.\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">In Mei bied Affies die <strong>NMI Toyota Menlyn <\/strong><\/span><b>Noord\/Suid-toernooi <\/b><span style=\"font-weight: 400;\">aan waar hulle teen <\/span><b>Durban High School<\/b><span style=\"font-weight: 400;\">, sowel as die <\/span><b>Ho\u00ebr Jongenskool Paarl<\/b><span style=\"font-weight: 400;\"> sal meeding. Affies het nie verlede jaar &#8216;n geleentheid gehad om kragte te meet teen HJS nie. Hierdie belowe om enorme toets vir die seuns van Pretoria te wees.\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Die naweek na die toernooi moet die Wit Bulle reg staan vir nog \u2018n harde wedstryd waneer hulle \u2018n kans kry om vir <\/span><b>Garsfontein<\/b><span style=\"font-weight: 400;\"> weer aan te vat. Na verlede jaar se hartverskeurende een punt nederlaag sal Affies met mening wil terugkom en hul tuisveld-voordeel teen volle benut. Hierdie is beslis nie \u2018n wedstryd om te mis nie.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Op die 20ste Mei kry Affies dan &#8216;n kans om vir <\/span><b>Grey College<\/b><span style=\"font-weight: 400;\"> in Bloemfontein aan te vat. Hierdie is elke jaar &#8216;n hoogtepunt op die kalendar, maar sal vanjaar veral spesiaal wees, siende dat hierdie twee skole mekaar al vir <\/span><b>100 jaar<\/b><span style=\"font-weight: 400;\"> sedert 1923 aanpak.\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Dit sal Affies se laaste wedstryd buite Pretoria vir die jaar wees, maar dit beteken nie dat hul oorblywende wedstryde enigsins makliker raak nie. Affies sal nog teen <\/span><b>Jeppe<\/b><span style=\"font-weight: 400;\">, <\/span><b>Menlopark<\/b><span style=\"font-weight: 400;\">, <\/span><b>Maritzburg <\/b><span style=\"font-weight: 400;\">(tuis) en <\/span><b>Waterkloof<\/b><span style=\"font-weight: 400;\"> moet uitdraf voordat hulle die seisoen met nog &#8216;n mylpaal wedstryd kan afsluit.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Die finale wedstryd vir Affies in 2023 is ongetwyfeld een van die grootse bepalings op die Rugby-kalendar hierdie jaar. Affies sal hul bure, <\/span><b>Pretoria Boys High<\/b><span style=\"font-weight: 400;\">, vir die 118e maal in <\/span><b>100 jaar<\/b><span style=\"font-weight: 400;\"> aanvat.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\"> Sedert die twee skole vir die eerste keer in 1923 meegeding het, is daar al soveel geskiedenis om die kompetisie gebou dat hierdie net soveel van &#8216;n mylpaal vir Suid Afrikaanse rugby is as wat dit sal wees vir die seuns wat die eer het om mekaar aan te vat op hierdie spesiale geleentheid.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Volg al die aksie op <\/span><b>SuperSport Schools.<\/b><\/p>\n<p><a href=\"https:\/\/bit.ly\/supersportschools\"><span style=\"font-weight: 400;\"><strong>Registreer nou<\/strong><\/span><\/a><span style=\"font-weight: 400;\"> om seker te maak jy mis nie &#8216;n oomblik nie.<\/span><\/p>\n<p><strong>Affies se bepalings vir die 2023-seisoen:\u00a0<\/strong><\/p>\n<p>[ninja_tables id=&#8221;13716&#8243;] <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Wit Bulle is slaggereed vir &#8216;n besige en uitdagende 2023 seisoen.\u00a0 In 2022 het Affies se eerstespan byna al hul wedstryde gewen. Hulle het slegs op twee geleenthede kortgekom, eers teen Garsfontein in &#8216;n naelbyt riller van &#8216;n wedstryd waarin Affies met een punt agter was teen die tyd dat die eindfluitjie geblaas het. [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":7,"featured_media":9915,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-13715","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13715","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/7"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13715"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13715\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/9915"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13715"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13715"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13715"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}