{"id":13893,"date":"2023-03-03T15:44:31","date_gmt":"2023-03-03T13:44:31","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/?p=13893"},"modified":"2023-03-03T15:44:31","modified_gmt":"2023-03-03T13:44:31","slug":"fichie-leeus-sal-nie-net-op-hul-brul-teen-diamantveld-kan-staatmaak-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=13893","title":{"rendered":"Fichie Leeus sal nie net op hul brul teen Diamantveld kan staatmaak nie"},"content":{"rendered":"<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft wp-image-13896\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/334080094_1166075624103513_4294176830755719544_n-240x300.jpg\" alt=\"\" width=\"380\" height=\"475\" \/>Die eerste skote van vanjaar se Wesgrow-reeks sal reeds Saterdag tydens die <strong>Ho\u00ebrskool Fichardtpark<\/strong> se jaarlikse<strong> Nashua Sportdag<\/strong> in die Rosestad klap.<\/p>\n<p>Die <strong>Fichie Leeus<\/strong> het &#8216;n moeilike taak wat op hul wag in die hoofwedstryd van die dag wanneer hy teen die Ho\u00ebrskool Diamantveld van Kimberley te staan kom. Die wedstryd is die eerste wedstryd van vanjaar se <strong>Wesgrow-reeks<\/strong>.<\/p>\n<p>Al die aksie sal regstreeks op <a href=\"https:\/\/bit.ly\/supersportschools\">SuperSport Schools<\/a>\u00a0uitgesaai word.<\/p>\n<p>Di\u00e9 sportdag wat as die grootste van sy soort in Suid-Afrika gereken word, is die eerste keer in 2002 teen Fichardtpark aangebied.<\/p>\n<p>Diamantveld het verlede jaar by die sportdag vir Sentraal met 22-14 geklop, en sal graag die tuisskare in die hoofwedstryd ontstel deur om hul seisoen op &#8216;n ho\u00eb noot te begin.<\/p>\n<p>Met die aanpassings aan die Wesgrow reeks se formaat wat beteken dat die spanne hierdie jaar nie in uitspeelwedstryde sal kompeteer nie, maar dat die wenners bepaal sal word deur hul posisie op die puntelys, maak dit dat elke wedstryd hierdie jaar van uiterste belang is.<\/p>\n<p>Fichies sal dus hoop om hul tuisveldvoordeel te benut.<\/p>\n<p>Drie ander skole,<strong> Jim Fouch\u00e9<\/strong>, Sentraal en <strong>Goudveld-Ho\u00ebrskool<\/strong>, wat deelneem aan die Wesgrow reeks sal ook op die dag in aksie wees, maar hul wedstryde is almal vriendskaplik en sal dus &#8216;n gulde geleentheid wees vir die onderskeie afrigters om hul laaste eksperimente te doen voor die seisoen ten volle afskop.<\/p>\n<p>Jim Fouch\u00e9 pak vir Marlow Landbou van Cradock net voor middagete.<\/p>\n<p>Marlow het verlede jaar in die hoofwedstyd gespeel, toe hulle vir Fichardtpark met 27-5 die loef afgesteek het.<\/p>\n<p>Jim Fouch\u00e9 het by die vorige naweek se President Steyn Sportdag hul seisoen met &#8216;n 15 &#8211; 0 sege oor Hentie Cilliers begin en sal mik om die momentum te behou.<\/p>\n<p>JF se kaptein, <strong>Stefan Venter<\/strong>, het verlede naweek sy span en die lynstane vanaf die flank posisie beheer, maar sak hierdie naweek in die haker posisie om nader aan die aksie in die voorry te wees.<\/p>\n<p>Hy sal ongetwyfeld &#8216;n groot rol h\u00ea om in die spel te speel.<\/p>\n<p>Sentraal\u00a0het hul eerste wedstryd van die jaar teen Grey\u00a0se derdes verloor, maar hul afrigter, <strong>Hendr\u00e9 Fourie<\/strong>\u00a0wat tussen 2010 en 2011 vir Engeland flank gespeel het, sal elke oomblik van hierdie vriendskaplike wedstryde gebruik om sy span vir die seisoen voor te berei voor hul eerste ligabepaling teen\u00a0Witteberg.<\/p>\n<p>Hul teenstander,\u00a0Noord-Kaap, wie hierdie jaar in die Wesgrow reeks vervang is deur <strong>Ho\u00ebrskool Trio<\/strong>, sal egter &#8216;n punt wil bewys teen die Bloemfonteiners.<\/p>\n<p>Toe Sentraal en Noord-Kaap in 2020 ontmoet het, het die manne van Kimberley met \u2019n indrukwekkende 69-5 gewen. Sentraal sal nog so &#8216;n verleentheid ten alle koste wil vermy.<\/p>\n<p>Goudveld en Jim Fouch\u00e9 pak mekaar volgende Saterdag vir hul eerste Wesgrow-bepaling, so die twee spanne sal definitief &#8216;n oog op mekaar se wedstryde hou.<\/p>\n<p>Jim Fouch\u00e9 het &#8216;n strawwe toets teen die Wolramme wat op hul wag en Gouties sal in hul wedstryd hulself ook meet teen die gewoonlik klipharde jong manne van Landboudal.<\/p>\n<p>Lanties se heelagter, <strong>Vuyani Moore<\/strong>, het verlede jaar die Vrystaat op die Cravenweek in Kaapstad verteenwoordig.<\/p>\n<p><strong>Die spanne is:<\/strong><\/p>\n<p><strong>Fichardtpark vs Diamantveld om 16:10:<\/strong><\/p>\n<p><strong>Fichardtpark:<\/strong> 15 Pule Motsilili, 14 Edward Mpinga, 13 Duan Viviers, 12 Dandr\u00e9 van der Merwe, 11 Janco Mollentze, 10 Dailen Geldenhuys, 9 Devant\u00e9 Claassen, 8 Erick Klopper, 7 Wian Pienaar, 6 Jan-Nel du Plessis, 5 Nathan Dodd, 4 Jaco Grobbelaar, 3 Nathan Swanepoel, 2 Jaco Janse van Rensburg, 1 Luhan du Plessis.<\/p>\n<p><strong>Diamantveld:<\/strong> 15 Michael Prinsloo, 14 Kaliq Jacobs, 13 Kyle Taute, 12 Herico van Staden , 11 Valentino Lenge, 10 Marno Greef, 9 Marco Mathewson, 8 Juandre Stassen, 7 Lehan van der Westhuizen, 6 Stiaan van Loggenberg, 5 Dani\u00ebl Kuhn, 4 Diwan Muller, 3 Flip du Randt, 2 De Villiers Straus, 1 FJ de Fries.<\/p>\n<p><strong>Sentraal vs Noord-Kaap om 15:00:<\/strong><\/p>\n<p>Sentraal: 15 Pat Cloete, 14 Lee-Yagin Arendse, 13 Hanco Smith, 12 Ruan van Niekerk, 11 JP Pretorius, 10 Hendrik Jonker, 9 Johan van der Merwe, 8 Sarel Taljaard, 7 Stephan de Lange, 6 Armand Barnard, 5 Steven Smith, 4 Damian van Zyl, 3 AJ Senekal, 2 Marnus Earle, 1 Hugo Coetzer.<\/p>\n<p>Noord-Kaap: 15 Jonaden Links, 14 Junior Kettledas, 13 Clementino Bowers, 12 Abdul Fischer, 11 Kimi van den Horst, 10 Eldridge Jack, 9 Lwandle Maseko, 8 Melvin Diedericks, 7 Ambijorn Vraagom, 6 Tyron China, 5 Thaylin Rose, 4 Ahmed Meyers, 3 Moeketsi Lang, 2 Liam Harmse, 1 Eveton Hamat.<\/p>\n<p><strong>Landboudal vs Goudveld-Ho\u00ebrskool om 13:50:<\/strong><\/p>\n<p><strong>Landboudal:\u00a0<\/strong>15 Vuyani Moore, 14 Barry Pretorius, 13 Jan-Louis Nel, 12 Franz Homsek, 11 Robin van der Walt, 10 Reghardt Fouch\u00e9, 9 Hanr\u00e9 Jacobs, 8 Peru van der Merwe, 7 AJ Burger, 6 Juhan Swanepoel, 5 Dyllan Janse van Rensburg, 4 Juhan can der Westhuizen, 3 Stefan Opperman, 2 Kobus Davel, 1 Joshua Maree.<\/p>\n<p><strong>Goudveld:<\/strong> 15 Ruben Crous, 14 Junior Motsamai, 13 Urban Pienaar, 12 Joshua Coertzen, 11 Ru-Bran Kock, 10 Quintin Davids, 9 Ryan de Jager, 8 Jonathan Olivier, 7 Jaunricht Cloete, 6 Schalk du Plessis, 5 Lodie van Dyk, 4 Wian de Beer, 3 Nichlas Marais, 2 Kabous du Plooy, 1 Pieter Reyneke.<\/p>\n<p><strong>Jim Fouch\u00e9 vs Marlow Landbou om 12:40:<\/strong><\/p>\n<p><strong>Jim Fouch\u00e9:<\/strong> 15 Heinrich Hattingh, 14 IJ Jonker, 13 Altus du Plessis, 12 Dalen Watkins, 11 Dylan Calitz, 10 Hanko Botha, 9 Rechum de Bruyn, 8 Stefan van Rooyen, 7 JW Stone, 6 Ian Nel, 5 SW van der Merwe, 4 Calvin Bolt, 3 Stean Marais, 2 Stefan Venter, 1 Bernard Labuschagne.<\/p>\n<p><strong>Marlow Landbou:<\/strong> 15 SJ de Koker, 14 Christiaan van der Merwe, 13 Josiah Weideman, 12 MC Strydom, 11 Leonard Booysen, 10 Aiden de Villiers, 9 Dempers Meyer, 8 Burgert van Heerden, 7 Conrad Botha, 6 Anton Bouwer, 5 AJ Schenk, 4 Arno Nel, 3 JR Boffa, 2 HD Aucamp, 1 Kyle Lieberum.<\/p>\n<p><strong>Zastron vs Hopetown om 12:40 op die B-veld:<\/strong><\/p>\n<p><strong>Zastron:<\/strong> 15 Kuthle Mdladlamba, 14 WG Rautenbach, 13 Mawethu Maqudela, 12 Kamo Masiloane, 11 Brady Randall, 10 Reinico Nel, 9 Lecha Leballo, 8 JP van Rooyen, 7 GD Bruwer, 6 Jean Pierre Steenkamp, 5 Rico Botha, 4 Marcus Allerston, 3 Jan Adrian Grobler, 2 Christin du Toit, 1 Frans Botha.<\/p>\n<p><strong>Hopetown:\u00a0<\/strong>15 Waldo Olyn, 14 Gino Jood, 13 Cheslyn Jonas, 12 Tyrese Human, 11 Dewaan Makaleni, 10 Junaid Jood, 9 Driean Wiid, 8 Gerard Wiid, 7 Thsulu Ntlama, 6 Jerico Jafta, 5 JF Prins, 4 Lucien Bosman, 3 Christiaan Smit, 2 Thomas Bisset, 1 Richard Smith. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die eerste skote van vanjaar se Wesgrow-reeks sal reeds Saterdag tydens die Ho\u00ebrskool Fichardtpark se jaarlikse Nashua Sportdag in die Rosestad klap. Die Fichie Leeus het &#8216;n moeilike taak wat op hul wag in die hoofwedstryd van die dag wanneer hy teen die Ho\u00ebrskool Diamantveld van Kimberley te staan kom. Die wedstryd is die eerste [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":7,"featured_media":13897,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-13893","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13893","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/7"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13893"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13893\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/13897"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13893"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13893"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13893"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}