{"id":13914,"date":"2023-03-05T06:15:39","date_gmt":"2023-03-05T04:15:39","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/?p=13914"},"modified":"2023-03-05T06:15:39","modified_gmt":"2023-03-05T04:15:39","slug":"northerns-draf-tralies-kaf-op-nashua-sportdag-in-rosestad","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=13914","title":{"rendered":"Northerns draf Tralies kaf op Nashua Sportdag in Rosestad"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_13915\" aria-describedby=\"caption-attachment-13915\" style=\"width: 380px\" class=\"wp-caption alignleft\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"wp-image-13915\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/Noord-Kaap-skolerugby-Marnus-Prinsloo-300x200.jpeg\" alt=\"\" width=\"380\" height=\"253\" srcset=\"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/Noord-Kaap-skolerugby-Marnus-Prinsloo-300x200.jpeg 300w, https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/Noord-Kaap-skolerugby-Marnus-Prinsloo-768x512.jpeg 768w, https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/Noord-Kaap-skolerugby-Marnus-Prinsloo.jpeg 1024w\" sizes=\"auto, (max-width: 380px) 100vw, 380px\" \/><figcaption id=\"caption-attachment-13915\" class=\"wp-caption-text\">FOTO: Marnus Prinsloo<\/figcaption><\/figure>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Die <\/span><b>Wesgrow Sentrale Sportreeks<\/b><span style=\"font-weight: 400;\"> spanne wat hierdie naweek by die jaarlikse <\/span><b>Fichardtpark Nashua Sportdag<\/b><span style=\"font-weight: 400;\"> teenwoordig was slaak dalk &#8216;n sug van verligting na <strong>Ho\u00ebrskool<\/strong> <\/span><b>Noord-Kaap<\/b><span style=\"font-weight: 400;\"> se <\/span>43-0<span style=\"font-weight: 400;\"> sege oor die <strong>Ho\u00ebrskool <\/strong><\/span><b>Sentraal<\/b><span style=\"font-weight: 400;\"> hierdie Saterdag.\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Noord-Kaap is hierdie seisoen deur <\/span><b>Ho\u00ebrskool Trio<\/b><span style=\"font-weight: 400;\"> in die Wesgrow-reeks vervang, maar die manne van Kimberley het bewys dat hulle hierdie jaar dalk so bietjie meer omgesukkel is as vorige jare.\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Al het Sentraal aan die begin van die wedstryd die oorhand in balbesit en veldposisie gehad, kon die Tralies eenvoudig nie genoeg fases aanmekaar slaan om deur die besoekers se verdediging te breuk nie.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Waneer Sentraal die bal nie uit kon skop van &#8216;n strafskop af nie, of ongedwonge hanteerfoute begaan het, was Noord-Kaap se agterlyn wakker en giftig op die teenaanval.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Noord-Kaap het vroeg die voorsprong gekry met &#8216;n drie deur sy senter <\/span><b>Clementino Bowers<\/b><span style=\"font-weight: 400;\">.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Na Sentraal nie daarin geslaag het om &#8216;n strafskop uit te skop nie begin <strong>Jonaden Links<\/strong> &#8216;n teenaanvalbeweging wat vir <\/span><b>Junior Kettledas<\/b><span style=\"font-weight: 400;\">, die vleuel, toelaat om oor die doellyn te bars vir Noord-Kaap se tweede drie.<\/span><\/p>\n<p>Links<span style=\"font-weight: 400;\"> druk toe kort daarna moontlik die drie van die dag nadat hy die bal agter sy eie doellyn ontvang, 60 meter nael, uitgee aan Kettledas en toe die bal weer terug ontvang in spasie en die drie self afrond.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">In die tweede helfte was die Noord-Kaap spelers se selfvertroue ooglopend.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Eers het <\/span><b>Thaylin Rose<\/b><span style=\"font-weight: 400;\"> (slot) bewys dat hul voorspelers ook punte kan aanteken, toe het <\/span><b>Elridge Jack<\/b><span style=\"font-weight: 400;\">, Noord-Kaap se losskakel wat in die wedstryd gedomineer het, &#8216;n onderskep drie as beloning vir sy harde werk gekry.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Goeie tydberekening gun toe ook die kans vir twee plaasvervangers, <\/span><b>Carlo Cupido<\/b><span style=\"font-weight: 400;\"> en <\/span><b>Luan Jumat<\/b><span style=\"font-weight: 400;\"> om elk te druk en die Tralies verder kaf te draf.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Die agtsteman, <\/span><b>Melvin Diedericks<\/b><span style=\"font-weight: 400;\">, en plaasvervanger skrumskakel, <\/span><b>Stone Coates<\/b><span style=\"font-weight: 400;\"> het albei ook &#8216;n uitstekende wedstryd beleef.\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Noord-Kaap is besig om \u2018n indrukwekkende rekord teen Sentraal op te bou, hulle het in 2020 die Bloemfonteiners 69\u20135 gewen.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Hierdie Saterdag het hulle weer \u2018n waarskuwing uitgestuur aan hul toekomstige teenstanders.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Sentraal sal hoop om te leer uit hierdie wedstryd uit en probeer om hul hanteerwerk en spelbestuur te verbeter voordat hulle volgende naweek vir <\/span><b>Witteberg<\/b><span style=\"font-weight: 400;\"> in hul eerste ligabepaling aanvat.<\/span><\/p>\n<p><b>Wilgerivier<\/b><span style=\"font-weight: 400;\"> van Frankfort en <\/span><b>Kalahari <\/b><span style=\"font-weight: 400;\">van Kuruman het mekaar net voor middagete gepak.\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Wilgerivier het met \u2018n beslissende <\/span>31-19<span style=\"font-weight: 400;\"> gewen, maar kon eers later in die spel werklik wegbreuk en \u2018n voorsprong opbou.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Wilgerivier se voorryafrigter die voormalige Griffon-stut <\/span><b>Danie van der Merwe<\/b><span style=\"font-weight: 400;\">\u00a0sal gelukig wees met hoe die pak van Frankfort met hul eerste rolmaalbeweging vir hul flank, <\/span><b>Jean-Pierre Prinsloo<\/b><span style=\"font-weight: 400;\"> oor die lyn kon kry.\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Kalahari kon toe &#8216;n los bal hervat en self oor die lyn kom, maar Wilgerivier se volgehoue druk in Kalahari se kwartgebied het uiteindelik vir hul buitesenter, <\/span><b>Tlhompo Motsapi<\/b><span style=\"font-weight: 400;\">, &#8216;n geleentheid gegee om \u2018n te druk en vir Wilgerivier &#8216;n 7-12 voorsprong te gee voor halftyd.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Vroeg in die tweede helfte het Kalahari meer aanvallend gelyk, selfs nadat hulle \u2018n geelkaart gekry het was dit hulle wat eerste gedruk het.\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Hierdie aanvallende spel het hulle dalk egter bietjie lig in verdediging gelos, en Wilgerivier kon vinnig drie drie\u00eb deur <\/span><b>Drickus Steyn<\/b><span style=\"font-weight: 400;\"> (vleuel), <\/span><b>JF Reyneke <\/b><span style=\"font-weight: 400;\">(heelagter) en<\/span><b> Tiaan Hattingh <\/b><span style=\"font-weight: 400;\">(senter) binne die spasie van 10 minute druk om beheer van die wedstryd te neem.<\/span><\/p>\n<p><b>Sand du Plessis<\/b><span style=\"font-weight: 400;\"> het vroe\u00ebr in die dag vir <\/span><b>St Anne\u2019s <\/b><span style=\"font-weight: 400;\">\u2018n harde welkom aan Suid Afrikaanse skolerugby gegee toe die Sannies span vir St Anne\u2019s <\/span><b>42-5<\/b><span style=\"font-weight: 400;\"> op St Anne\u2019s se debuut pakslae gee.\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Alhoewel Sand du Plessis van die begin af die oorhand gehad het kan St. Anne\u2019s hul troos daarin dat hulle nodige ondervinding opgebou het, en waneer hulle die bal kon behou en aanval, nogal kreatief en ontwykend gelyk het.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Sand du Plessis sal baie tevrede wees met hul vordering nadat hulle verlede week self aan die verkeerde kant van \u2018n groot telling teen Grey se derdes was by die <\/span><b>President Steyn Sportdag<\/b><span style=\"font-weight: 400;\">.<\/span><\/p>\n<p><b>President Steyn<\/b><span style=\"font-weight: 400;\"> het terug geveg teen Sentraal se derdes nadat hulle teen halftyd 12-7 agter was om <\/span><b>19-31 <\/b><span style=\"font-weight: 400;\">voor te wees teen die tyd dat die eindfluit geblaas het.\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Drie drie\u00eb deur <\/span><b>Divan Bekker<\/b><span style=\"font-weight: 400;\"> (Stut) en twee deur <\/span><b>Keanu Kretsman<\/b><span style=\"font-weight: 400;\"> (Senter) was genoeg om vir die Steyners die oorwinning te verseker.<\/span><\/p>\n<p><b>Divan Greyling<\/b><span style=\"font-weight: 400;\"> het van die bank af gekom en \u2018n definitiewe impak gehad deur om die agterlyn op die voorvoet te kry en losvoorspelers, <\/span><b>Bartho Ackerman<\/b><span style=\"font-weight: 400;\"> (kaptein) en <\/span><b>Brystan Viljoen<\/b><span style=\"font-weight: 400;\"> het ook hul deel gedoen om die Steyners oor die voordeellyn te bring.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Divan Bekker het verlede week ook vir President Steyn gedruk. Die stut se puntetelling hierdie seisoen sover getuig van hoe effektief hul afrigter, mnr <\/span><b>Drikus Kotze<\/b><span style=\"font-weight: 400;\">, sy voorry in die aanval gebruik.<\/span><\/p>\n<p><b>Puntemakers:<\/b><\/p>\n<p><b>Noord-Kaap 43 (13) &#8211; <\/b><span style=\"font-weight: 400;\">Drie\u00eb: Clementino Bowers, Junior Kettledas, Jonaden Links, Thaylin Rose, Eldridge Jack, Carlo Cupido, Luan Jumat. Doelskoppe: Eldridge Jack (4). <\/span><b>Sentraal 0 (0)<\/b><span style=\"font-weight: 400;\">.<\/span><\/p>\n<p><b>Kalahari 19 (7) &#8211; <\/b><span style=\"font-weight: 400;\">Drie\u00eb: Wian Taljaard, Zelwyn Julies, Brandon Sampson. Doelskop: Tshepo Makajonane.<\/span><b> Wilgerivier 31 (12) &#8211; <\/b><span style=\"font-weight: 400;\">Drie\u00eb: Jean-Pierre Prinsloo, Tlhompo Motsapi, Drickus Steyn, JF Reyneke, Tiaan Hattingh. Doelskoppe: Wian Muller (3).<\/span><\/p>\n<p><b>Sand du Plessis 42 (20) &#8211; <\/b><span style=\"font-weight: 400;\">Drie\u00eb: Mpumi Momani (2), Shedrak Koza, Johnothan Vaaltuin, Lebo Rasetuntsa, Xolani May, Thabang Fuzani, Je-Andr\u00e9 Blaauw. Doelskop: Ruan Kruger. <\/span><b>St Anne\u2019s Technical 5 (0) &#8211; <\/b><span style=\"font-weight: 400;\">Drie: Khalalelo Malelu.<\/span><\/p>\n<p><b>Bultfontein 26 &#8211; <\/b><span style=\"font-weight: 400;\">Drie\u00eb: Janro Struwig, Rigardt Adendorff, AC Greyling, Olerati Matlakala. Doelskoppe: Janro Struwig (3).<\/span><b> Douglas 12 &#8211; <\/b><span style=\"font-weight: 400;\">Drie\u00eb: Juandr\u00e9 Steenkamp, Calib Fisher. Doelskop: Janro Faber.<\/span><\/p>\n<p><b>Zastron 21 &#8211;\u00a0<\/b>Drie\u00eb: Mawethu Maqudela, JP van Rooyen, Khulte Mdladlamba. Doelskoppe: Rheinico Nel (3). <b>Hopetown 5 &#8211; <\/b><span style=\"font-weight: 400;\">Drie: Thomas Bisset.\u00a0<\/span><\/p>\n<p><b>Pres Steyn 31 (7) &#8211; <\/b><span style=\"font-weight: 400;\">Drie\u00eb: Divan Bekker (3), Keanu Kretsman (2). Vervyfings: Reymond Vers (3) <\/span><b>Sentraal III 19 (12).<\/b> <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Wesgrow Sentrale Sportreeks spanne wat hierdie naweek by die jaarlikse Fichardtpark Nashua Sportdag teenwoordig was slaak dalk &#8216;n sug van verligting na Ho\u00ebrskool Noord-Kaap se 43-0 sege oor die Ho\u00ebrskool Sentraal hierdie Saterdag.\u00a0 Noord-Kaap is hierdie seisoen deur Ho\u00ebrskool Trio in die Wesgrow-reeks vervang, maar die manne van Kimberley het bewys dat hulle hierdie [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":7,"featured_media":13915,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-13914","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13914","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/7"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=13914"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/13914\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/13915"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=13914"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=13914"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=13914"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}