{"id":14014,"date":"2023-03-12T09:13:05","date_gmt":"2023-03-12T07:13:05","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/?p=14014"},"modified":"2023-03-12T09:13:05","modified_gmt":"2023-03-12T07:13:05","slug":"van-rooyen-driekuns-vuur-affies-tot-klinkende-sege-oor-diamonds","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=14014","title":{"rendered":"Van Rooyen driekuns vuur Affies tot klinkende sege oor Diamonds"},"content":{"rendered":"<p><b><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft wp-image-8557\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2019\/03\/NewsGAffiesDia-300x188.jpg\" alt=\"NewsGAffiesDia\" width=\"400\" height=\"251\" srcset=\"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/03\/NewsGAffiesDia-300x188.jpg 300w, https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/03\/NewsGAffiesDia.jpg 617w\" sizes=\"auto, (max-width: 400px) 100vw, 400px\" \/><\/b><\/p>\n<p>&#8216;n Driekuns aan drie\u00eb deur die Afrikaanse Ho\u00ebr Seunskool van Pretoria se haker, <strong>FC van Rooyen<\/strong>, het sy span tot &#8216;n klinkende sege van 27-0 oor Ho\u00ebrskool Diamantveld in Kimberley aangevuur.<\/p>\n<p>Van Rooyen het sy driekuns vroeg in die tweede helfte voltooi na die <strong>Wit Bulle<\/strong> teen rustyd met 20-0 voorgeloop het. <strong>Diamonds<\/strong> het dus in die tweede helfte hope durf getoon om die besoekers in toom te hou.<\/p>\n<p>Affies het verlede jaar se kragmeting tussen die twee spanne mete 40-3 gewen. Dit was destyds hul hoofafrigter, <strong>Ruan Jacobs<\/strong>, se eerste wedstryd aan stuur van sake.<\/p>\n<p>Die Wit Bulle se buitesenter, <strong>Naud\u00e9 Laurens<\/strong>, het Saterdag sy span se rekening met &#8216;n drie vanaf &#8216;n seepgladde agterlyn-beweging geopen. Laurens het die bal op spoed vanaf die losskakel, <strong>Ruben Pienaar<\/strong>, ontvang na Affies se <span style=\"font-weight: 400;\">pak voorspelers die verdediging met &#8216;n paar kragtige fases sag gemaak het.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Dit het dan ook die tema vir die res van die stryd gestel, met al Affies se drie\u00eb wat van effektiewe rolmaalbewegings gekom het, Affies het die oorhand in die lynstane gehad en Pienaar, wie verlede jaar by die<\/span><b> Grant Khomo-<\/b><span style=\"font-weight: 400;\"><strong>week<\/strong> ook uitgeblink het, het elke skrafskop geleentheid gebruik om die Wit Bulle in Diamantveld se gevaarsone te hou.<\/span><\/p>\n<p>Diamonds se aanslag in die kragmeting is &#8216;n reuse slag toegedien toe die slot <strong>JJ Fourie<\/strong> en senter <strong>Kyle Taute<\/strong> die veld weens beserings moes verlaat. Daarna het Affies beheer van die kragmeting geneem.<\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Die twee staatmakers was definitief gemis, Fourie het veral &#8216;n leemte in die pak gelos met die Affie span wat al voor hy van die veld af is die oorhand in die lynstane gehad het, maar na die vervanging ook meer sukses gedurende skrumtyd geniet het.<\/span><\/p>\n<p><b>Leon Karremaker<\/b><span style=\"font-weight: 400;\">, hoofafrigter van Diamantveld, se rustyd-praatjie het egter gewerk, en die Diamante het in die tweede helfte hul taktiek aangepas, met hul losskakel, <\/span><b>Simon Liversag<\/b><span style=\"font-weight: 400;\"><strong>e<\/strong>, en heelagter,<\/span><b> Marno Greef<\/b><span style=\"font-weight: 400;\">, wat die bal begin hoog in die lug in stuur vir hul blitsige vleuel,<\/span><b> Valentino Lenge <\/b><span style=\"font-weight: 400;\">om te jaag.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Die nuwe plan het daarin geslaag om Affies se aanval te neutraliseer, dit sal iets wees waaraan die Wit Bulle wil werk voor hulle hul volgende naweek vir <\/span><b>Helpmekaar-kollege<\/b><span style=\"font-weight: 400;\"> aanpak.\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Affies was deurlopend op die aanval, maar die Diamante se taktiese skoppe het hulle veilig weg van die gevaarsone gehou, en dit het gelyk asof die Kimberley son en die heen en weer skop jaag die seuns teen die einde van die wedstryd bietjie voos gemaak het.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Diamantveld probeer toe om die spel op &#8216;n hoogtepunt te eindig met Liversage wat aanl\u00ea vir &#8216;n 55 meter strafdoelpoging.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Hy tref die bal goed, en wys dat ons &#8216;n paar langafstand pogings van hom hierdie jaar sal sien oor gaan, maar hierdie poging is tog regs wyd, en Diamantveld moet die knie buig vir die besoekers sonder om enige punte aan te teken.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Die Diamonds het goed gedoen om die puntevloei in die tweede helfte te keer, maar Affies se lynstane en rolmaalbeweging was op die dag te goed vir die span van Kimberley.<\/span><\/p>\n<p><strong>Puntemakers:\u00a0<\/strong><\/p>\n<p><b>Affies 27 (20) &#8211;\u00a0<\/b>Drie\u00eb: FC van Rooyen (3), Migael de Lange, Naude Laurens. Doelskop: Ruben Pienaar.\u00a0<b>Diamantveld 0<\/b><span style=\"font-weight: 400;\">.<\/span><\/p>\n<p><strong>Ander spanne:\u00a0<\/strong><\/p>\n<p><strong>o.19:<\/strong> Affies IV 41, Duineveld II 7; Diamantveld II 29, Affies V 21; Affies VI 21, Upington II 5; Affies VII 55, Duineveld III 0; Affies VIII 26, Diamantveld III 13; Affies IX 26, Kimberley Boys&#8217; High 5; Diamantveld IV 14, Affies X 8.<\/p>\n<p><strong>o.16:<\/strong> Affies 61, Diamantveld 0.<\/p>\n<p><strong>o.15:<\/strong> Affies 64, Diamantveld 0.<\/p>\n<p><strong>o.14:<\/strong> Affies 36, Diamantveld 0. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Driekuns aan drie\u00eb deur die Afrikaanse Ho\u00ebr Seunskool van Pretoria se haker, FC van Rooyen, het sy span tot &#8216;n klinkende sege van 27-0 oor Ho\u00ebrskool Diamantveld in Kimberley aangevuur. Van Rooyen het sy driekuns vroeg in die tweede helfte voltooi na die Wit Bulle teen rustyd met 20-0 voorgeloop het. Diamonds het dus [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":7,"featured_media":8557,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-14014","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14014","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/7"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14014"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14014\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/8557"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14014"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14014"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14014"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}