{"id":14072,"date":"2023-03-17T08:58:42","date_gmt":"2023-03-17T06:58:42","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/?p=14072"},"modified":"2023-03-17T08:58:42","modified_gmt":"2023-03-17T06:58:42","slug":"fichies-leeus-voor-groot-toets-teen-trio-in-kroonstad","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=14072","title":{"rendered":"Fichies Leeus voor groot toets teen Trio in Kroonstad"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_13921\" aria-describedby=\"caption-attachment-13921\" style=\"width: 400px\" class=\"wp-caption alignleft\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"wp-image-13921\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/Fichardtpark-Skolerugby-300x200.jpg\" alt=\"\" width=\"400\" height=\"267\" \/><figcaption id=\"caption-attachment-13921\" class=\"wp-caption-text\">FOTO: Dirkie Groenewald<\/figcaption><\/figure>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Na &#8216;n indrukwekkende begin van hul seisoen stel <\/span><b>Fichardtpark<\/b><span style=\"font-weight: 400;\"> hul visier volgende op<\/span><b> Ho\u00ebrskool Trio<\/b><span style=\"font-weight: 400;\"> waneer die Bloemfonteiners in Kroonstad gaan besoek afl\u00ea.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Die Fichie Leeus lyk uiters kompeterend vanjaar en het reeds vir<\/span><b> Wesvalia (<\/b><span style=\"font-weight: 400;\">17-5) afgestof voordat hulle in &#8216;n enorme stryd vir die eerste keer in hul geskiedenis daarin geslaag het om &#8216;n sege oor <b>Ho\u00ebrskool <\/b><\/span><b>Diamantveld\u00a0 <\/b>(33-27) <span style=\"font-weight: 400;\">te behaal.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Die skakelpaar van <\/span><b>Devant\u00e9 Claassen<\/b><span style=\"font-weight: 400;\"> (skrumskakel) en <\/span><b>Dailen Geldenhuys<\/b><span style=\"font-weight: 400;\"> (losskakel) beheer die Fichie aanval uitstekend en speel tot dusver &#8216;n belangrike rol in die Bloemfonteiners se sukses.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Alhoewel die seuns dit verdien om die wedstryd vol selfvertroue te benader, sal daar ook natuurlik &#8216;n vrees vir die onbekende wees.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Fichardtpark en Trio het nog nooit vantevore teen mekaar gespeel nie, hierdie wedstryd sal die eerste van vele kragmetings wees en die spelers sal Vrydag &#8216;n geleentheid sal kry om eerste hul skool se naam in die wenrekordboeke te skryf.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Trio se seisoen het nie so positief begin soos hul opponente s\u2019n nie, maar dit sal hulle net aanvuur om &#8216;n groot vertoning teen die besoekers te lewer.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Trio het verlede jaar eers hul buiging in Suid-Afrikaanse skolerugby gemaak, maar hulle het van die begin af gewys dat hulle van plan is om op &#8216;n ho\u00eb-vlak te kometeer deur om in hul eerste jaar die <\/span><b>Griffon-liga<\/b><span style=\"font-weight: 400;\"> asook die Shimla-liga in die <\/span><b>Kovsiestreekskompetisie<\/b><span style=\"font-weight: 400;\"> te wen.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Die skool van Kroonstad het vir<\/span><b> Ho\u00ebrskool Noord-Kaap<\/b><span style=\"font-weight: 400;\"> hierdie jaar in die Wesgrow reeks vervang.<\/span><\/p>\n<p><b>Voortrekker<\/b><span style=\"font-weight: 400;\"> van Bethlehem kom Saterdag teen <\/span><b>Jim Fouch\u00e9 <\/b><span style=\"font-weight: 400;\">in hul kragmeting in die reeks te staan.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Hierdie twee spanne se geskiedenis teen mekaar strek baie langer terug as die Wesgrow-reeks.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">JF se aanslag sal versterk word deur hul kaptein,<\/span><b> Phillip No\u00ebth<\/b><span style=\"font-weight: 400;\">, wat terugkeer na die agsteman posisie nadat hy weens besering nie vir hul vorige bepalings beskikbaar was nie.\u00a0<\/span><\/p>\n<p><b>Stefan Venter <\/b><span style=\"font-weight: 400;\">(haker), wie die verantwoordelikhede oorgeneem het in No\u00ebth se afwesigheid, is besig om &#8216;n uitstekende seisoen te beleef sover en is een om &#8216;n oog op te hou in hierdie wedstryd.<\/span><\/p>\n<p><b>Diamantveld<\/b><span style=\"font-weight: 400;\"> sal twee teleurstellende nederlae aan die begin van die seisoen moet afskud voordat hulle vir <\/span><b>Witteberg<\/b><span style=\"font-weight: 400;\"> in Kimberley verwelkom.\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Toe hierdie twee spanne verlede jaar in Bethlehem ontmoet het was dit Witteberg wat met \u2018n naelskraap 22-19 sege weggekom het en die Diamante sal wil wraak neem op hul tuisgrond.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Diamantveld se losskakel, <\/span><b>Simon Liversage<\/b><span style=\"font-weight: 400;\">, en vleuel <\/span><b>Valentino Lenge<\/b><span style=\"font-weight: 400;\"> kan vir die besoekers se verdediging probleme veroorsaak, maar hulle is sonder hul staatmaker slot, <\/span><b>JJ Fourie<\/b><span style=\"font-weight: 400;\"> wat verlede naweek teen Affies \u2018n besering opgedoen het.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Witteberg het verlede naweek vir <\/span><b>Sentraal<\/b><span style=\"font-weight: 400;\"> met 25-12 gemaklik gewen, ondanks die feit dat die wedstryd binne die eerste 37 minute tot \u2018n einde gebring is weens die gevaar van weerlig, en sal voel hulle het momentum aan hul kant oppad na die wedstryd toe.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Hul skrumskakel, <\/span><b>Dries Stemmett<\/b><span style=\"font-weight: 400;\">, wat ook die verdoelingsverantwoordelikhede het, is nog &#8216;n opwindende speler om dop te hou hierdie naweek.\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Hy en sy spanmaats sal graag vir Diamantveld wil wys dat weerlig wel twee keer kan slaan deur om nog &#8216;n vertoning soos verlede naweek te lewer.<\/span><\/p>\n<p><b>Die spanne is:<\/b><\/p>\n<p><b>Ho\u00ebrskool Trio vs Fichardtpark in Kroonstad om 13:30:<\/b><\/p>\n<p><b>Trio: <\/b><span style=\"font-weight: 400;\">15 Jaco Steyn, 14 Louis Boshoff, 13 Haaron Kabeya, 12 Charlton Basson, 11 Thuto Kekane, 10 Byron Biennas, 9 CJ Taljaart, 8 Mavheye Tapiwa, 7 Ewald Tolmay, 6 JD Kirstein, 5 Henco Kriek, 4 Maansie Crous, 3 Dandre Bloem, 2 Heinrich Loubscher, 1 Dandre Bloem.<\/span><\/p>\n<p><b>Fichardtpark: <\/b><span style=\"font-weight: 400;\">15 Pule Motsilili, 14 Edward Mpinga, 13 Duan Viviers, 12 Dandr\u00e9 van der Merwe, 11 Janco Mollentze, 10 Dailen Geldenhuys, 9 Devant\u00e9 Claassen, 8 Erick Klopper, 7 Wian Pienaar, 6 Jan-Nel du Plessis, 5 Nathan Dodd, 4 Jaco Grobbelaar, 3 Nathan Swanepoel, 2 Jaco Jansen van Rensburg, 1 Luhan du Plessis.<\/span><\/p>\n<p><b>Jim Fouch\u00e9 vs Voortrekker om 13:10:\u00a0<\/b><\/p>\n<p><b>Jim Fouche: <\/b><span style=\"font-weight: 400;\">15 IJ Jonker, 14 Dylan Calitz, 13 Justin Groenewald, 12 Heinrich Hattingh, 11 Ruben Jacobs, 10 Rechum de Bruyn, 9 Tristan van der Walt, 8 Phillip No\u00ebth, 7 Stefan van Rooyen, 6 JW Stone, 5 SW van der Merwe, 4 Bernard Labuschagne, 3 Wianru van der Berg, 2 Stefan Venter, 1 Stean Marais.<\/span><\/p>\n<p><b>Voortrekker: <\/b><span style=\"font-weight: 400;\">15 Johan Whitehead, 14 Tinus Hefer, 13 Tumi Khoza, 12 Frederik Fourie, 11 Kaneng Komane, 10 Tiaan van Rooyen, 9 Alexander Maree, 8 Fano Linde, 7 Dawie Fourie, 6 Jayden de Jesus, 5 Harry Kymdell, 4 Alberto Argentino, 3 Cecil Parsons, 2 Arnold Ras, 1 Ruan Warden.<\/span><\/p>\n<p><b>Diamantveld vs Witteberg in Kimberley om 13:30:\u00a0<\/b><\/p>\n<p><b>Diamantveld: <\/b><span style=\"font-weight: 400;\">15 Marno Greef, 14 Valentino Lenge, 13 Kaliq Jacobs, 12 Charl Swanepoel, 11 Lehan van der Westhuizen, 10 Simon Liversage, 9 Dirk van Heerden, 8 Juandre Stassen, 7 Stiaan van Loggenberg, 6 Achiles de Jager, 5 Dani\u00ebl Kuhn, 4 Diwan Muller, 3 Flip du Randt, 2 De Villiers Straus, 1 FJ de Fries.<\/span><\/p>\n<p><b>Witteberg: <\/b><span style=\"font-weight: 400;\">15 Ashton Diedericks, 14 Sethi Sydwell, 13 Janus Breytenbach, 12 Kenoyen Morat, 11 Xavier Lotter, 10 Curtley Smith, 9 Dries Stemmett, 8 Nico van Rensburg, 7 Daniel Meintjies, 6 Marco Grobler, 5 Gerard de Boer, 4 Pieter Nel, 3 Bongi Mbambo, 2 Jacques van der Merwe, 1 Gerhardt Stone.<\/span> <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Na &#8216;n indrukwekkende begin van hul seisoen stel Fichardtpark hul visier volgende op Ho\u00ebrskool Trio waneer die Bloemfonteiners in Kroonstad gaan besoek afl\u00ea. Die Fichie Leeus lyk uiters kompeterend vanjaar en het reeds vir Wesvalia (17-5) afgestof voordat hulle in &#8216;n enorme stryd vir die eerste keer in hul geskiedenis daarin geslaag het om &#8216;n [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":7,"featured_media":13921,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-14072","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14072","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/7"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14072"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14072\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/13921"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14072"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14072"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14072"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}