{"id":15318,"date":"2023-05-12T14:27:23","date_gmt":"2023-05-12T12:27:23","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/?p=15318"},"modified":"2023-05-12T14:27:23","modified_gmt":"2023-05-12T12:27:23","slug":"gimmies-weet-boland-landbou-nooit-maklik-in-die-agter-paarl-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=15318","title":{"rendered":"Gimmies weet Boland Landbou nooit maklik in die Agter-Paarl nie"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_15372\" aria-describedby=\"caption-attachment-15372\" style=\"width: 400px\" class=\"wp-caption alignleft\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"wp-image-15372\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2023\/05\/Boland-Landbou-skolerugby-Frans-Lombard-300x234.jpg\" alt=\"\" width=\"400\" height=\"312\" srcset=\"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2023\/05\/Boland-Landbou-skolerugby-Frans-Lombard-300x234.jpg 300w, https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2023\/05\/Boland-Landbou-skolerugby-Frans-Lombard-768x599.jpg 768w, https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2023\/05\/Boland-Landbou-skolerugby-Frans-Lombard.jpg 800w\" sizes=\"auto, (max-width: 400px) 100vw, 400px\" \/><figcaption id=\"caption-attachment-15372\" class=\"wp-caption-text\">PHOTO: Frans Lombard\/Actionpix<\/figcaption><\/figure>\n<p><b>Paarl Gimnasium<\/b><span style=\"font-weight: 400;\"> en <\/span><b>Boland Landbou<\/b><span style=\"font-weight: 400;\"> speel al vir die afgelope 30 jaar byna jaarliks teen mekaar rugby.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Paarl Gimnasium het vir die meerderheid van hierdie wedstryde nog die oorhand gehad, maar al Boland Landbou se oorwinnings het gekom waneer hulle tuis gespeel het.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Die Landbou seuns sal dus hoop dat die tuisveldvoordeel weer hierdie jaar in hul guns tel, hulle sal egter meer as net dit nodig h\u00ea om hierdie Gimmie span te ontstel waneer hulle mekaar Saterdag om 12:00 aanpak.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Die wedstryd word regstreeks op <\/span><a href=\"http:\/\/bit.ly\/supersportschools\"><b>SuperSport Schools<\/b><\/a><span style=\"font-weight: 400;\"> uitgesaai &#8211; <\/span><a href=\"http:\/\/bit.ly\/supersportschools\"><span style=\"font-weight: 400;\">Registreer nou.<\/span><\/a><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Paarl Gim het nog slegs een wedstryd hierdie seisoen verloor, toe <\/span><b>Grey College<\/b><span style=\"font-weight: 400;\"> hulle met 33-12 kon wen by die <\/span><b>Noord\/Suid toernooi<\/b><span style=\"font-weight: 400;\"> in Pretoria.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Hulle het verlede naweek in \u2018n harde slag teen<\/span><b> Paul Roos<\/b><span style=\"font-weight: 400;\"> meegeding en 24-19 gewen, dit kom na twee groot seges by die <\/span><b>Absa Wildeklawer toernooi<\/b><span style=\"font-weight: 400;\"> die naweek voor dit teen <\/span><b>Monument<\/b><span style=\"font-weight: 400;\"> (19-5) en <\/span><b>Helpmekaar<\/b><span style=\"font-weight: 400;\"> (25-14).<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Met sulke strawwe bepalings kort na mekaar is dit altyd moontlik vir van die bekende spanne om &#8216;n glips te begaan, maar dit lyk nie asof die Gimmies sommer weer hierdie jaar sal verloor nie.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Hul bure in die P\u00earel sal egter ander planne h\u00ea.\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Boland Landbou was ook by die Wildeklawer toernooi in aksie. Hulle het met 27-5 teen die gasheerspan, <\/span><b>Diamantveld<\/b><span style=\"font-weight: 400;\">, gewen, maar moes die knie buig teen Monument (37-26).<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Die tuisspan se voorry sal moet sterk staan teen die besoekers wie tot dusver nog hul opponente fisies oorrompel.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Hul haker,<\/span><b> Cilliers Viljoen<\/b><span style=\"font-weight: 400;\">, is die seisoen een van hul staatmakers en sal sy makkers moet bymekaartrek om die druk van die Paarl Gim pak te absorbeer.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">In hul agterlyn is dit hul kaptein en senter, <\/span><b>Albie Bester<\/b><span style=\"font-weight: 400;\">, wie sy span aanvoer.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Bester is, saam met <\/span><b>Dewald de Villiers<\/b><span style=\"font-weight: 400;\">, die heelagter, gekies om deel te maak van die<\/span><b> SA o.18 Sewes<\/b><span style=\"font-weight: 400;\"> oefengroep met \u2018n kans om die land by die <\/span><b>2023 Statebondspele<\/b><span style=\"font-weight: 400;\"> in Trinidad en Tobago te verteenwoordig.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Boland Landbou is natuurlik baie kleiner as altwee die ander beroemde Paarl skole, maar dit het hulle nog nooit gekeer om op die topvlak te kompeteer nie.<\/span><\/p>\n<p>Die Paarl Gim span bly byna onveranderd van die span wat verlede naweek met Paul Roos kon afsien, die enigste verandering is <strong>Louw du Toit<\/strong> wat in die plek van <strong>Nicus van Coller<\/strong> op agsteman sak.<\/p>\n<p><strong>Charlie Hofmeyr<\/strong> speel hierdie naweek teen <strong>Oakdale<\/strong> se tweedespan op die plaas in Riversdal.<\/p>\n<p>Die skool van Ceres se losskakel, <strong>Luan Giliomee<\/strong>, het baie goed gedoen om uit te staan bo van die kompetisie van die groter skole in die omgewing om ook &#8216;n plek in die SA o.18 sewesgroep te kry.<\/p>\n<p>Oakdale en <strong>Outeniqua<\/strong> se eerstespanspelers maak dan ook weer die meerderheid van die <strong>SWD Cravenweek span<\/strong> op, maar hierdie jaar het daar wel een ander speler uitgestaan en &#8216;n plek in die groep verdien.<\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Oudtshoorn<\/strong> se <strong>Logan Jantjies<\/strong>, slot, is ook in die span wat gekies is om die Suid-Wes Distrik te verteenwoordig by die Cravenweek in George later die jaar.<\/p>\n<p>Oudtshoorn pak die naweek die lang pad aan om Saterdag, 12:10, teen <strong>Hermanus<\/strong> te speel, Jantjies is nie beskikbaar vir die Struisies nie nadat hy verlede naweek teen Ho\u00ebrskool Punt reeds &#8216;n besering opgedoen het. Hy het in die week proewe gespeel met die besering, en kry dus nou kans om te herstel.<\/p>\n<p><b>Die spanne is:<\/b><\/p>\n<p><b>Boland Landbou t. Paarl Gimnasium om 12:00:<\/b><\/p>\n<p><b>Boland Landbou: <\/b><span style=\"font-weight: 400;\">15 Dewald de Villiers, 14 Wehan Lume, 13 Juan Swart, 12 Albie Bester, 11 Enslin Claasen, 10 Retagan van Rooi, 9 Turlon Adams, 8 AJ van der Merwe, 7 Alru Gous, 6 Hans Verster, 5 Ruan Viviers, 4 Karst Smits, 3 Pieter de Jager, 2 Cilliers Viljoen, 1 Christoff Etzebeth.\u00a0<\/span><\/p>\n<p><b>Paarl Gimnasium:\u00a0<\/b>15 Tazreeg Moerat, 14 Freek de Kock, 13 Hennie Otto, 12 Kobus Blanckenberg, 11 Pieter-Nel du Plessis, 10 Kyle Smith, 9 Dawid Kotze, 8 Louw du Toit, 7 Eduan Vosloo, 6 Adr<span style=\"font-weight: 400;\">\u00faan Kotze, 5 Marco Steyn, 4 Danio Botha, 3 Nicholas Crous, 2 Jannie Grobbelaar, 1 Xander Mynhardt.<\/span><\/p>\n<p><b>DF Malan t. Strand om 12:40:<\/b><\/p>\n<p><b>DF Malan: <\/b><span style=\"font-weight: 400;\">15 Andr\u00e9 Willemse, 14 Divan Louw, 13 Lester Abrhams, 12 Liam Greeff, 11 Keanu Swanepoel, 10 Zander Enslin, 9 Bernard Slabbert, 8 Xavier von Stein, 7 Ryan Williams, 6 Tyrese Consul, 5 Simon van Eeden, 4 Andries Kr\u00fcgel, 3 Marlo Human, 2 Joshua Kapp, 1 Christiaan Kriel.<\/span><\/p>\n<p><b>Strand: <\/b><span style=\"font-weight: 400;\">15 Junaim Abels, 14 Vincheslo van Wyk, 13 Gino Cupido, 12 Grezano Plaatjies, 11 Heinrich April, 10 Tyron Nicholas, 9 Leighton Fisher, 8 Ayden Afrika, 7 Michael Meyer, 6 Hanro Bezuidenhout, 5 Charlie Friess, 4 PJ van der Schyff, 3 Wikus Meyer, 2 Andre Bester, 1 Zane Fortuin.<\/span><\/p>\n<p><b>Robertson t. Swartland om 12:30:<\/b><\/p>\n<p><b>Robertson:<\/b><span style=\"font-weight: 400;\"> 15 Brad-Leigh Cookson, 14 DG Swanepoel, 13 Mullan Burger, 12 Sean Cedras, 11 Ruwan Stevens, 10 Craig Rossouw, 9 Kyle Cedras, 8 Helgard Bruwer, 7 Luke Davids, 6 Andre Gelderblom, 5 Zakira Carlus, 4 Denzel Eyssen, 3 Petrus Coetzee, 2 Petri van Dyk, 1 Stephen Kent.<\/span><\/p>\n<p><b>Swartland: <\/b><span style=\"font-weight: 400;\">15 Henrico Maas, 14 Sergio Arendse, 13 Mighael Oberholzer, 12 Iminathi Njozela, 11 Deven Bocks, 10 Jordan Abels, 9 Kailen Kotze, 8 Craig Wearly, 7 Reinhardt Adonis, 6 Marko Janse van Rensburg, 5 CJ Symington, 4 Hunter Grobler, 3 Kallie Boutsikaris, 2 Hendr\u00e9 de Kock, 1 Ryan Brewer.<\/span><\/p>\n<p><b>Ho\u00ebrskool Vredendal t. Porterville om 14:10:<\/b><\/p>\n<p><b>Ho\u00ebrskool Vredendal: <\/b><span style=\"font-weight: 400;\">15 Wian van Zyl, 14 Branwill Arries, 13 Theunis Roux, 12 Calvin du Toit, 11 Jaydon Volmer, 10 Derrick van der Westhuizen, 9 Thydrin Lott, 8 Benr\u00e9 de Waal, 7 Hansie Coetzee, 6 Eduard Kellerman, 5 Christivan Fryer, 4 AJ Botha, 3 Ewald Goosen, 2 Franco van Zyl, 1 Dayle Rademeyer.<\/span><\/p>\n<p><b>Porterville: <\/b>15 Howard Ocks, 14 Jo Andrique Brand, 13 Brendon September, 12 Nathan Gous, 11 Henr\u00e9 Blom, 10 Llewellen Fransman, 9 Callum van Staden, 8 Arno Venter, 7 Asheeq Bradfortd, 6 Jandro Phutego, 5 Xavier Veloen, 4 Keanu Plaatjies, 3 RW Duggan, 2 Ricky Lesch, 1 Antwone Rudolph.<\/p>\n<p><strong>Hermanus t. Oudtshoorn om 12:10:<\/strong><\/p>\n<p><strong>Hermanus:<\/strong> TBC<\/p>\n<p><strong>Oudtshoorn:<\/strong> 15 Jordan Browers, 14 Divan Rademeyer, 13 Imiel Viljoen, 12 Waylinn McDillon, 11 Shane Draai, 10 Delaud Baartman, 9 Sachin Wagenaar, 8 Xavion Galant, 7 Uviwe Masola, 6 Louwayne Wagenaar, 5 Naydon Jackson, 4 Sinebongo Moyeni, 3 Jeandre Jaftha, 2 Andri Raal, 1 Thomas Sch<span style=\"font-weight: 400;\">\u00e4fer.<\/span><\/p>\n<p><b>Oakdale II t. Charlie Hofmeyr om 12:40:<\/b><\/p>\n<p><b>Oakdale II: <\/b><span style=\"font-weight: 400;\">15 Duraan Janse van Rensburg, 14 De la Rey du Preez, 13 Lorenco Crous, 12 Michael Fourie, 11 Tristan Atsell, 10 Shayden Fourie, 9 Lukas Olivier, 8 D\u2019Neil de Wet, 7 George Coetzee, 6 Zack Wessels, 5 Sebastian L\u00f6tter, 4 Dani\u00ebl le Roux, 3 Zak van Heerden, 2 Gustav van der Merwe, 1 Louwrens van der Linde.<\/span><\/p>\n<p><b>Charlie Hofmeyr: <\/b><span style=\"font-weight: 400;\">15 Ronwill Frans, 14 Lawrence Jantjies, 13 Kyle Swartland, 12 Phillip du Plessis, 11 Matthew Syster, 10 Luan Giliomee, 9 Iza-Vin van Wyk, 8 Johann Coetzee, 7 LeRoux Groenewald, 6 Tyron Davids, 5 Benja Muller, 4 Conrad Weber, 3 Duran Shiba, 2 Connor Baron, 1 Niquin Petersen.<\/span><\/p>\n<p><strong>Vredendal Sekond\u00eare t. Augsburg Lanbouskool om 10:30:<\/strong><\/p>\n<p><strong>Vredendal Sekond\u00eare:\u00a0<\/strong>15 Devan Ghall, 14 Edward Jacobs, 13 Vian Don, 12 Zandre Beukes, 11 Ashten Swanepoel, 10 Diego Minnaar, 9 Garneth Farao, 8 Raymond Khatamba, 7 Bahle Sidukwana, 6 Jaiden de Bruin, 5 Anchulle Beukes, 4 Ashley Smith, 3 Jo-Cray Burggraaf, 2 Nickquin Scholtz, 1 Juandry van Wyk.<\/p>\n<p><strong>Augsburg Gimnasium: <\/strong>15 Danru Christopher, 14 Lucardo Swarts, 13 Heinricho Waldeck, 12 Hanr\u00e9 Swarts, 11 Grayton van Maroe, 10 Matthew Moolman, 9 Jeruze Ukena, 8 Leon Loots, 7 Moegamad Engelbrecht, 6 Jacques Marais, 5 JJ van der Merwe, 4 Andr\u00e9 Vermeulen, 3 Ian Pinto, 2 Neelum Jafta, 1 Ulrich Brits. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Paarl Gimnasium en Boland Landbou speel al vir die afgelope 30 jaar byna jaarliks teen mekaar rugby. Paarl Gimnasium het vir die meerderheid van hierdie wedstryde nog die oorhand gehad, maar al Boland Landbou se oorwinnings het gekom waneer hulle tuis gespeel het. Die Landbou seuns sal dus hoop dat die tuisveldvoordeel weer hierdie jaar [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":7,"featured_media":15372,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-15318","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/15318","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/7"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=15318"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/15318\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/15372"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=15318"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=15318"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=15318"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}