{"id":15477,"date":"2023-05-13T20:49:20","date_gmt":"2023-05-13T18:49:20","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/?p=15477"},"modified":"2023-05-13T20:49:20","modified_gmt":"2023-05-13T18:49:20","slug":"grey-die-bielies-van-brugstraat-helpies-nou-perd-van-ander-kleur-in-noordvaal","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=15477","title":{"rendered":"Grey die Bielies van Brugstraat, Helpies nou perd van ander kleur in Noordvaal"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_15478\" aria-describedby=\"caption-attachment-15478\" style=\"width: 400px\" class=\"wp-caption alignleft\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"wp-image-15478\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2023\/05\/TL_2033749-300x203.jpg\" alt=\"\" width=\"400\" height=\"271\" srcset=\"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2023\/05\/TL_2033749-300x203.jpg 300w, https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2023\/05\/TL_2033749-768x520.jpg 768w, https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2023\/05\/TL_2033749.jpg 1024w\" sizes=\"auto, (max-width: 400px) 100vw, 400px\" \/><figcaption id=\"caption-attachment-15478\" class=\"wp-caption-text\">PAARL, SOUTH AFRICA &#8211; MAY 13: Ruan van Willing of Paarl Boys High tackled by Ian van der Merwe of Grey College during the Sportsmans Warehouse Premier Interschools rugby match between Paarl Boys High School and Grey College at Brug Street Stadium on May 13, 2023 in Paarl, South Africa. (Photo by Grant Pitcher\/Gallo Images)<\/figcaption><\/figure>\n<p>PRETORIA. \u2013 Hulle speel dalk nie tradisionele Grey-rugby nie, maar die span van 2023 in Greyt in sy eie opsig.<\/p>\n<p>Grey-kollege het Saterdag vir die Ho\u00ebr Jongenskool Paarl in die Brugstraat-stadion in die Paarl met 39-30 getroef.<\/p>\n<p>Die sege was gemakliker as wat die telling aandui, sonder om enige iets van Boishaai se poging weg te neem.<\/p>\n<p>Niemand gaan vanjaar vir Grey klop nie. Behalwe natuurlik as heelwat van hul spelers vanjaar die SA Skole-span haal en hul sonder die staatmakers moet klaarkom. Dit sal ook vyf of meer van hul troepe moet wees.<\/p>\n<p>Die span se kaptein en agtsteman, JJ Theron, speel elke week beter as die vorige en gaan \u2018n sterk aanspraakmaker vir \u2018n plek in die nasionale skolespan wees. Hy was teen Boishaai uitstaande met die bal in die hand asook op verdediging.<\/p>\n<p>Die vaskopstut, Jean Erasmus, het die toekenning as Speler van die Wedstryd ontvang. Dit was ook welverdiend. Hy het telke male soos \u2018n senter deur gapings in die tuisspan se verdediging gebars.<\/p>\n<p>Dan natuurlik speel die losskakel, Ian van der Merwe, met sy gele\u00ebrde skopskoen \u2018n beduidende rol in die span van Bloemfontein se sukses vanjaar. Hy sool die bal myle ver en hou die span se agttal daarmee op die voorvoet.<\/p>\n<p>Vir Boishaai het sy flank Divan Fuller hard voorlangs gewerk, terwyl die vleuel Jameel de Jongh twee pragtige drie\u00eb afgerond het.<\/p>\n<p>Paarl Gimnasium het nie te veel probleme in die Agter-Paarl ondervind om Boland Landbou uiteindelik met 36-18 af te stof nie.<\/p>\n<p>Durbanville se skrumskakel, Monray Daars, het 23 punte in sy span se wegholsege van 77-0 oor Parel Vallei aangeteken. Hy het nege doelskoppe oorgeklits en self een keer \u2018n draai agter die doellyn gemaak.<\/p>\n<p>In die SDC Noordvaal Cup het Helpmekaar-kollege gewys dat hy vanjaar veral op sy tuisveld nie \u2018n katjie sal wees wat jy sonder handskoene aanpak nie.<\/p>\n<p>Helpies het met sy kaptein en agtsteman, Christian Steyn, aan die spits vir Noordheuwel met 42-32 getroef. Die span van die Goudstad beklee tans die boonste posisie op die puntelys.<\/p>\n<p>Nories het verlede week nog sy titel as kampioen van die NWU Prestige-reeks suksesvol verdedig. Die span van Krugersdorp se heelagter, Cheswill Jooste, het wel weer gewys dat daar dalk nie vanjaar \u2018n beter aanvallende heelagter op skolevlak in Suid-Afrika is nie.<\/p>\n<p>Garsfontein het nou wel meer gesukkel as verwag om vir Menlopark met 48-6 te b\u00eare, maar die span is waarskynlik erg ontwrig deur die feit dat sy losskakel, Nicallen Gabrielsen, nie kon uitdraf nie weens \u2018n besering.<\/p>\n<p>Die Parkies het egter ook heelwat meer vuur gehad as in sy vorige kragmeting met veral die agtsteman en kaptein, Steyn Landman, wat sy lyf op die spel geplaas het.<\/p>\n<p>Waterkloof sou tevrede vanaf Mbombela na die Jakarandastad na sy sege van 28-24 oor die Ho\u00ebrskool Nelspruit teruggekeer het.<\/p>\n<p>EG Jansen moes behoorlik in Alberton sweet om vir Marais Viljoen met 22-17 te klop. Die Jansies het laat in die kragmeting eers die voortou geneem danksy twee drie\u00eb deur sy buitesenter, Jeandr\u00e9 Jacobs.<\/p>\n<p>Marais Viljoen se twee losvoorspelers Henrico Germishuizen en Cephas van Biljon (kaptein) was die twee groot dorings in die besoekers se vlees.<\/p>\n<p>In die Bowl-afdeling kon Merensky nie vir \u2018n beter buiging tussen die groot honde gevra het nie. Die span het op sy tuisveld in Tzaneen vir Eldoraigne met 32-22 verslaan.<\/p>\n<p>Daar was die naweek ook heelwat FNB Classis Clashes. Noord-Kaap het in Kimberley \u2018n naelskraapse sege van 18-17 oor Diamantveld behaal, terwyl Jim Fouch\u00e9 met 38-17 oor Sentraal koning gekraai het.<\/p>\n<p>Tydens die Klein Interjol in Upington het die Ho\u00ebrskool Upington vir Duineveld met 22-17 geklop, terwyl Voortrekker in Bethlehem vir Witteberg met 24-16 in \u2018n strawwe kragmeting verslaan het.<\/p>\n<p><strong>Al die uitslae:\u00a0<\/strong><\/p>\n<p><strong>Skolerugby-uitslae \u2013 13 Mei 2023 <\/strong><\/p>\n<p><strong>SDC NOORDVAAL CUP <\/strong><\/p>\n<p><strong>Afdeling 1 <\/strong><\/p>\n<p><strong>Beker:<\/strong> Garsfontein 48, Menlopark 6; Helpmekaar 42, Noordheuwel 32; Waterkloof 28, Ho\u00ebrskool Nelspruit 24; EG Jansen 22, Marais Viljoen 17.<\/p>\n<p><strong>Plaat:<\/strong> Transvalia 28, Kempton Park 20; Zwartkop 37, HTS Middelburg 24; Ho\u00ebrskool Rustenburg 37, Montana 31.<\/p>\n<p><strong>Skild:<\/strong> Secunda 38, Jeugland 21.<\/p>\n<p><strong>Bowl:<\/strong> Wesvalia 31, Ho\u00ebrskool Alberton 5; Merensky 32, Eldoraigne 22; Potchefstroom Volkskool 45, Dr. Malan 0.<\/p>\n<p><strong>Afdeling 2 <\/strong><\/p>\n<p><strong>Blou Bulle:<\/strong> Midstream College 93, HTS John Vorster 0; Wonderboom 12, Pretoria-Noord 12; Centurion 13, Overkruin 12. <strong>Limpopo:<\/strong> Frikkie Meyer 22, HTS Tom Naud\u00e9 15. <strong>Pumas:<\/strong> Rob Ferreira 55, Pionier 26; Ermelo 20, Piet Retief 7; HTS Witbank 43, Ferrum 17. <strong>Valke:<\/strong> Hans Moore 28, Brandwag (Benoni) 27.<\/p>\n<p><strong>Afdeling 3 <\/strong><\/p>\n<p><strong>Goue Leeus:<\/strong> Linden 25, Fochville 12. <strong>Limpopo:<\/strong> Louis Trichardt 24, Nylstroom 22; Eric Louw 19, Northern Academy 0. <strong>Pumas:<\/strong> Lydenburg 29, Lowveld High 19.<\/p>\n<p><strong>VRYSTAAT\/GRIEKWAS<\/strong><\/p>\n<p>Grey-kollege 39, Ho\u00ebr Jongenskool Paarl 30; Noord-Kaap 18, Diamantveld 17; Voortrekker (Bethlehem) 24, Witteberg 16; Jim Fouch\u00e9 38, Sentraal 17; Ho\u00ebrskool Upington 22, Duineveld 17; Welkom Gimnasium 44, Ho\u00ebrskool Trio 17; Goudveld-Ho\u00ebrskool 26, Hentie Cilliers 3; Fichardtpark 21, Landboudal 19; Zastron 45, President Steyn 12; Brandfort 61, Ho\u00ebrskool Bloemfontein 12; Harrismith 68, Ntsu 7; Ladybrand 69, New Horizon 0; St Andrews 35, Sand du Plessis 24; Brandfort 14, Grey-kollege VI 27; Vrede 50, Reitz 0; Wilgerivier 74, Wessel Maree 7; Curro Kathu 47, Dani\u00eblskuil 6; Hopetown 42, Adamantia 5; Hendrik Potgieter 46, Sand du Plessis 10; Douglas 40, De Aar 19.<\/p>\n<p><strong>NOORDVAAL <\/strong><\/p>\n<p>Affies 43, King Edward VII 20; St Stithians College 31, St John\u2019s College 19; Lichtenburg 31, Ho\u00ebrskool Klerksdorp 27; Jeppe 73, St David\u2019s Marist 8; Parktown Boys\u2019 High 38, Northcliff 25; Wagpos 26, Ho\u00ebrskool Tuine 20; Cornwall Hill College 44, St Andrews (Bloemfontein) 10; St Alban\u2019s College 22, Clifton 10; Dinamika 34, Bergsig Akademie 19; Penryn College 50, Stanford Lake College 3; Wolmaransstad 27, Schoonspruit 14; Die Anker 27, Ligbron Akademie 10.<\/p>\n<p><strong>KWAZULU-NATAL\/OOS-KAAP<\/strong><\/p>\n<p>Grey High School 19, St Andrew\u2019s College 0; Queen\u2019s College 21, Dale College 12; Selborne College 45, HTS Port Rex 0; Marlow Landbou 25, Nico Malan 15; Glenwood 18, Kearsney College 13; Michaelhouse 31, Durban High School 27; Northwood 61, St Charles College 29; Hilton College 39, Pretoria Boys\u2019 High 15; Kingswood College 18, Pearson 0; Winterberg Landbou 19, Aliwal-Noord 12.<\/p>\n<p><strong>WES-KAAP <\/strong><\/p>\n<p>Paarl Gimnasium 36, Boland Landbou 18; Rondebosch Boys\u2019 High 22, SACS 7; Bishops 14, Wynberg Boys\u2019 High 10; Durbanville 77, Parel Vallei 0; Worcester Gimnasium 30, Ho\u00ebrskool Bellville 19; Ho\u00ebrskool Punt 31, Montagu 7; Robertson 16, Swartland 14; Augsburg Gimnasium 27, Vredendal Sekond\u00ear 0; Ho\u00ebrskool Oudtshoorn 19, Hermanus 14; Milnerton 22, Tygerberg 20; Strand 34, DF Malan 27; Brackenfell 19, HTS Bellville 17; Melkbosstrand 38, Elsiesrivier 12; Porterville 23, Vredendal 7; Hottentots-Holland 89, Somerset College 5; Monument Park 15, Vishoek 14; Charlie Hofmeyr 17, Oakdale Landbou II 18.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp; <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>PRETORIA. \u2013 Hulle speel dalk nie tradisionele Grey-rugby nie, maar die span van 2023 in Greyt in sy eie opsig. Grey-kollege het Saterdag vir die Ho\u00ebr Jongenskool Paarl in die Brugstraat-stadion in die Paarl met 39-30 getroef. Die sege was gemakliker as wat die telling aandui, sonder om enige iets van Boishaai se poging weg [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":15478,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-15477","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/15477","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=15477"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/15477\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/15478"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=15477"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=15477"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=15477"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}