{"id":16408,"date":"2023-06-12T08:35:40","date_gmt":"2023-06-12T06:35:40","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/?p=16408"},"modified":"2023-06-12T08:35:40","modified_gmt":"2023-06-12T06:35:40","slug":"secunda-maak-stem-dik-in-die-skild-afdeling-van-die-sdc-noordvaal-cup","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=16408","title":{"rendered":"Secunda maak stem dik in die Skild-afdeling van die SDC Noordvaal Cup"},"content":{"rendered":"<p><span style=\"font-weight: 400;\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft wp-image-16428 hoverZoomLink\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/Lichtenburg-Skolerugby-300x200.jpeg\" alt=\"\" width=\"400\" height=\"267\" srcset=\"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/Lichtenburg-Skolerugby-300x200.jpeg 300w, https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/Lichtenburg-Skolerugby-768x512.jpeg 768w, https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2023\/06\/Lichtenburg-Skolerugby.jpeg 1024w\" sizes=\"auto, (max-width: 400px) 100vw, 400px\" \/>Ho\u00ebrskool Secunda het Saterdag weereens bewys hoekom hy die gunsteling is in hierdie jaar se <strong>SDC Noordvaal Cup<\/strong> se Skild-afdeling na hy vir Ligbron Akademie van Ermelo met 43-14 afgeransel het.\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Oopkant flank, <strong>Sibusiso Ngubane<\/strong>, was weereens in &#8216;n verwoesdende bui en het twee keer agter die doellyn gaan kuier. Die binnesenter en onderkaptein, <strong>Tian Snyman<\/strong>, het van voor gelei om &#8216;n prag beweging af te rond om die span van Secunda se rekening oop te maak.\u00a0<\/span><\/p>\n<p>Secunda se agterhoede was vuurwarm. Die losskakel, <strong>Jean du Toit<\/strong>, beskik oor die vermo<span style=\"font-weight: 400;\">\u00eb om vir sy spanmaats ruimte te skep aan sy buitekant. Hul kon met die ruimte baljaar en goeie aanvallende bewegings aan die gang sit. Du Toit se taktiese skopwerk was ook van hoogstaande gehalte en het Ligbron telkens tot hul eie halfgebied teruggejaag.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Voorlangs het die span van Secunda ook sy stempel afgedruk en het hy die oorhand gehad in die vaste fasette wat die grondslag kon le vir die agterlyn.\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Aan die kant van Ligbron was daar min beter as die agtsteman, <strong>Kyle Alves<\/strong>, en flank <strong>Ayanda Mkwebane<\/strong> nie. Die vurige agtsteman was sterk op verdediging het het nie geskroom om Secunda se verdediging aan te vat met bal in hand nie en kan spog met een van sy span se twee drie\u00eb, terwyl Mkwebane sy vaart gewys het laat in die wedstryd om &#8216;n goeie steekskop in te hardloop en af te rond om sy span se telling na 12 te verskuif.\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Heidelberg Volkskool het vir Ben Vorster met 46-38 op sy tuisveld in Heidelberg kaf gedraf. Die kaptein en agtsteman, <strong>Daniel Jordaan<\/strong>, het sy troepe van voor gelei met sy driekuns aan drie\u00eb. Die grondslag vir die oorwinning is egter deur die agterlyn gele, wat daarin kon slaag om &#8216;n sterk vertoning deur die voorspelers af te rond.\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Die Buffels sal bly wees dat sy voorryman <strong>Meyer Jacobs<\/strong> sy terugkeur kon aankondig met twee drie\u00eb. Asook die losskakel, <strong>Divan Spangenberg<\/strong>, wat sy ritme vanaf die skopkegel gevind.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\"><strong>Oos-Moot<\/strong> was te sterk op tuisbodem en kon gemaklik met Hugenote van Springs (39-21) afreken.\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Die staatmaker van die Moot <strong>Charl van der Sluis<\/strong> (losskakel) was soos gebruiklik sekuur met sy skop voet om die telbord aan die rol te hou. Voorlangs was dit die agtsteman, Deon Badenhorst, wat die kollig gesteel het. Badenhorst het gewoeker in die vastelos en kon daarin slaag om twee keer agter die besoekers se doellyn te gaan kuier.\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Die <strong>Ho\u00ebrskool Lichtenburg<\/strong> het met &#8216;n afgeronde span vertoning daarin geslaag om vir Jeugland met 32-22 te verslaan en sodoende sy kanse vir &#8216;n plek in die uitspele vergroot.\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Die heelagter, <strong>Collin Pereira<\/strong>, en linkervleuel, <strong>Antonio Vasjel<\/strong>, het gewys hoekom hulle die Luiperds by die onderskeie provinsiale weke sal verteenwoordig hierdie jaar. Perreira sal die Luiperds by die Cravenweek verteenwoordig, terwyl Vasjel op die Akademie-week in Johannesburg in aksie sal wees.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Aan die kant van Jeugland was dit heelagter, <strong>Oregopotse Shilubane<\/strong>, wat uitgeblink het met sy goeie teenaanvalle van agter.\u00a0<\/span><\/p>\n<p><strong>Puntemakers:\u00a0<\/strong><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\"><strong>Secunda 43 (29) &#8211;<\/strong> Drie\u00eb: Sibusiso Ngobane (2), Tyron Moolman, Tian Steyn, Ryan Erasmus, Jayden Schnuir. Doelskoppe: Luan Lottering (5). Strafdoel: Lottering. <strong>Ligbron Akademie 14 (0) &#8211;<\/strong> Drie\u00eb: Ayanda Mkebane, Kyle Alves. Doelskoppe: Diean Swart (2).\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\"><strong>Heidelberg Volkskool 46 (20) &#8211;<\/strong> Drie\u00eb: Daniel Jordaan (3), AJ Engelbrecht, Lian Pelzer, Joshua Booysen, Rhys Thompson. Doelskoppe: Kayle Venter (4). Strafdoel: Venter. <\/span><span style=\"font-weight: 400;\"><strong>Ben Vorster 38 (19) &#8211;<\/strong> Drie\u00eb: Meyer Jacobs (2), Damian Bye, Nkateko Phakula. Doelskoppe: Divan Spangenberg (3). Strafdoele: Spangenberg (4)<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\"><strong>Oos-Moot 39 &#8211;<\/strong> Drie\u00eb: Deon Badenhorst (2), Tapiwa Rafwa, Jadon la Douce, Braam Bezuidenhoud. Doelskoppe: Charl van der Sluis (3), Ruwan Allen. Strafdoele: Van der Sluis (2). <\/span><span style=\"font-weight: 400;\"><strong>Hugenote 21 \u2013<\/strong> Drie\u00eb: Jason Joubert, Zandre van der Schyff. Doelskop: Miquelle Schultz. Strafdoele: Schultz (3).\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\"><strong>Lichtenburg 32 (14) \u2013<\/strong> Drie\u00eb: Collin Pereira, Dries Scheepers, Arno Vasjel, Eddie du Preez. Doelskoppe: Albert Joubert (3). Strafdoele: Joubert (2). <strong>Jeugland 22 (17) \u2013<\/strong> Drie\u00eb: Lynghe Pretorius, Oregopotse Shilubane, Thando Ngomane. Doelskoppe: Marno Maritz (2). Strafdoel: Maritz.<\/span><\/p>\n<p><strong>Ander spanne:\u00a0<\/strong><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\"><strong>o.16:<\/strong> Ligbron 17 Secunda 14; Heidelberg Volkies 10 Ben Vorster 7; Oos-Moot 25 Hugenote 24; Jeugland 28, Lichtenburg 10\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\"><strong>o.15:<\/strong> Ligbron 19 Secunda 15; Heidelberg Volkies 17 Ben Vorster 8; Hugenote 38, Oos-Moot 22; Jeugland 55 Lichtenburg 5.\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\"><strong>o.14:<\/strong> Ligbron 38 Secunda 7; Ben Vorster 24, Heidelberg Volkies 3; Oos-Moot 29 Hugenote 5; Lichtenburg 7, Jeugland 5.<\/span><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ho\u00ebrskool Secunda het Saterdag weereens bewys hoekom hy die gunsteling is in hierdie jaar se SDC Noordvaal Cup se Skild-afdeling na hy vir Ligbron Akademie van Ermelo met 43-14 afgeransel het.\u00a0 Oopkant flank, Sibusiso Ngubane, was weereens in &#8216;n verwoesdende bui en het twee keer agter die doellyn gaan kuier. Die binnesenter en onderkaptein, Tian [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":6,"featured_media":16428,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-16408","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/16408","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/6"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=16408"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/16408\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/16428"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=16408"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=16408"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=16408"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}