{"id":16506,"date":"2023-06-15T13:27:52","date_gmt":"2023-06-15T11:27:52","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/?p=16506"},"modified":"2023-06-15T13:27:52","modified_gmt":"2023-06-15T11:27:52","slug":"hans-moore-en-leeuwenhof-gusnteling-om-tot-valke-eindstryd-deur-te-dring","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=16506","title":{"rendered":"Hans Moore en Leeuwenhof gusnteling om tot Valke-eindstryd deur te dring"},"content":{"rendered":"<p><span style=\"font-weight: 400;\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft wp-image-15067\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2023\/05\/SDC-Noordvaal-Cup-Logo-300x300.png\" alt=\"\" width=\"400\" height=\"399\" srcset=\"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2023\/05\/SDC-Noordvaal-Cup-Logo-300x300.png 300w, https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2023\/05\/SDC-Noordvaal-Cup-Logo-150x150.png 150w, https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2023\/05\/SDC-Noordvaal-Cup-Logo-768x766.png 768w, https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2023\/05\/SDC-Noordvaal-Cup-Logo.png 840w\" sizes=\"auto, (max-width: 400px) 100vw, 400px\" \/>Die pawiljoen sal Vrydag behoorlik gons wanneer die <strong>Hans Moore<\/strong> en <strong>Oosterlig<\/strong> mekaar in die Valke se halfeindstryd in Afdeling 2 van die SDC Noordvaal Cup pak.<\/span><\/p>\n<p>Die kragmeting skop om 11:30 af.<\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">In die twee spanne se kragmeting in die groepwedstryd vroe<\/span><span style=\"font-weight: 400;\">\u00eb<\/span><span style=\"font-weight: 400;\">r die seisoen het Hans Moore daarin geslaag om met n telling van 43-19 vir Oosterlig af te ransel.\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Hans Moore sal hoop dat sy slotpaar, <strong>Keagan van Zyl<\/strong> en <strong>Marnus van der Walt<\/strong>, weer die vuur voor sal kan aansteek. Albei is sterk baldraers en word baie selde agter die voordeellyn gestuit. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Die span van Benoni sal weereens Oosterlig se bal by die afbreekpunte wil omdraai. Dit skep die geleenthede vir sy giftige agterlyn om op die voorvoet te kom. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Sy heelagter, <strong>Warren Minaar<\/strong>, is veral gevaarlik op die teen aanval en sal in gebroke spel kan baljaar met die oorvloed wat geskep word. Hans Moore sal wil seker maak dat hotklou losskakel, <strong>Tristan Fletcher<\/strong>, weer sy skopskoen in pak. Fletcher was deur die verloop van die seisoen sekuur van die skopkegel en het selde in sy pogings na die pale misluk.\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Oosterlig sal egter nie toe laat dat sy nederlaag vroe<\/span><span style=\"font-weight: 400;\">\u00eb<\/span><span style=\"font-weight: 400;\">r die seisoen hom beinvloed nie. Die span van Boksburg se losskakel, <strong>Tristan Els<\/strong>, beskik oor die vermo<\/span><span style=\"font-weight: 400;\">\u00eb<\/span><span style=\"font-weight: 400;\"> om sy agterlyn op die voorvoet te sit met goeie visie. Dit laat die gevaarlike senterpaar, <strong>Juandre Bekker<\/strong> en <strong>Joel Jordaan<\/strong>, toe om oor die voordeellyn te kom.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Voorlangs sal dit kaptein en kantman, <strong>Ryan de Sousa<\/strong>, wees wat die vuur aansteek. Die woelige oopkantflank is deurgans aan die voorpunt van die aksie met sy barslopies. De Sousa is ook nie te versmaai op verdidiging nie en sal die span van Benoni nie graag in sy verdedigings kanaal wil opeindig nie.\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">In die ander halfeindstryd sal dit <strong>Ho<\/strong><\/span><strong>\u00eb<\/strong><span style=\"font-weight: 400;\"><strong>rskool Brandwag<\/strong>\u00a0van Benoni en die <strong>Leeuwenhof Akademie<\/strong> wees wat sake vir n plek in die finaal uitspook.\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Brandwag se kaptein en oopkantflank, <strong>Fred Terblanche<\/strong>, het die groen lig gekry om sy troepe Vrydag middag aan te voer. Dit sal beslis in Brandwag se guns tel aangesien die kantman se hoe<\/span><span style=\"font-weight: 400;\">\u00eb<\/span><span style=\"font-weight: 400;\"> intesiteit op die veld een van sy span se sterkpunte is. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Die linkervleuel, <strong>Sheldon Lucas<\/strong>, is &#8216;n behoorlike puntemasjien hierdie seisoen. Lucas het n gewoonte daarvan gemaak om agter teenstander se doellyn te gaan kuier en neem ook die verantwoordelikheid aan om pale toe te korrel.\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Aan die kant van Leeuwenhof sal die selfvertroue hoog wees na hy die einste Brandwag vroe<\/span><span style=\"font-weight: 400;\">\u00eb<\/span><span style=\"font-weight: 400;\">r die seisoen op tuisbodem met 18-17 kon klop. Die buitesenter, <strong>Jordan Harvey<\/strong>, sal sy goeie vertonings op verdediging wil voorstsit. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-weight: 400;\">Die twee flanke<strong> Duncan Scott<\/strong> en <strong>Ewan Wessels<\/strong> is ook in goeie vorm en sal in die vastelos wil woeker.\u00a0<\/span><\/p>\n<p><b>Die spanne:\u00a0<\/b><\/p>\n<p><b>Hans Moore vs Oosterlig om 11:30 te Brandwag:<\/b><\/p>\n<p><b>Hans Moore:<\/b><span style=\"font-weight: 400;\"> 15 Warren Minaar, 14 Carl Muller, 13 Shanden Mays, 12 Stephan Kellerman, 11 Lex Laurens, 10 Tristan Fletcher, 9 Jean Mare, 8 Liam Diedericks, 7 Nico Boshoff, 6 Luan Zeelie, 5 Keagen van Zyl, 4 Marnus van der Walt, 3 Jayden van Heerden, 2 Johan du Plessis, 1 Lian Jansen.<\/span><\/p>\n<p><b>Oosterlig: <\/b><span style=\"font-weight: 400;\">15 Caiden Serfontein, 14 Jayden Bouwer, 13 Joel Jordaan, 12 Juandre Bekker, 11 Joshua Booyens, 10 Tristan Els, 9 Jaco du Toit, 8 Gert Nel, 7 Kevin Koen, 6 Ryan de Sousa, 5 Ettienne Harmse, 4 Herman van der Schyff, 3 Heinard Stroebel, 2 Gunther Nel, 1 Keanu Fourie.\u00a0<\/span><\/p>\n<p><b>Brandwag (Benoni) vs Leeuwenhof om 12:40 te Brandwag:\u00a0<\/b><\/p>\n<p><b>Brandwag: <\/b><span style=\"font-weight: 400;\">15 Logan Turvey, 14 Eduan de Jager, 13 Ruan Joubert, 12 Kevin van der Merwe, 11 Sheldon Lucas, 10 Stefan Horn, 9 Jayden Smith, 8 Ruben Riekert, 7 Ruan Nelson, 6 Fred Terblanche, 5 Eben Pretorius, 4 Charl van Zyl, 3 Dylan Fourie, 2 Theuns Goosen, 1 Nardes Bloemhoff.\u00a0<\/span><\/p>\n<p><b>Leewenhof: <\/b><span style=\"font-weight: 400;\">15 Emile Pretorius, 14 Nathan van Heerden, 13 Jordan Harvey, 12 Luke Oelofse, 11 Christian Enslin, 10 Leo Viviers, 9 Victor Spies, 8 Zak Engelbrecht, 7 Ewan Wessels, 6 Duncan Scott, 5 Jayden Schreiber, 4 Jacobus Borman, 3 Zandre Meyer, 2 Kayle du Plessis, 1 Armand van Heerden.\u00a0<\/span><\/p>\n<p>&nbsp; <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die pawiljoen sal Vrydag behoorlik gons wanneer die Hans Moore en Oosterlig mekaar in die Valke se halfeindstryd in Afdeling 2 van die SDC Noordvaal Cup pak. Die kragmeting skop om 11:30 af. In die twee spanne se kragmeting in die groepwedstryd vroe\u00ebr die seisoen het Hans Moore daarin geslaag om met n telling van [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":6,"featured_media":15067,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-16506","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/16506","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/6"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=16506"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/16506\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/15067"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=16506"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=16506"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=16506"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}