{"id":1653,"date":"2010-08-18T15:01:38","date_gmt":"2010-08-18T15:01:38","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/imported-827\/"},"modified":"2010-08-18T15:01:38","modified_gmt":"2010-08-18T15:01:38","slug":"imported-827","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=1653","title":{"rendered":"Johan Goosen is Grey-kollege se puntemasjien"},"content":{"rendered":"<div class=\"p\">GREY-KOLLEGE het in Johan Goosen een van die beste skole-losskakels nog in die geskiedenis van Suid-Afrikaanse skole-rugby. Goosen het nie minder as 567 punte die afgelope twee seisoene op die rugbyveld opgestapel nie.&nbsp;<\/div>\n<div class=\"p\">Die losskakel het reeds besluit om sy loopbaan in die Vrystaat by die Cheetahs voort te sit. Die afrigter van die Vrystaat-Cheetahs, Naka Drotksk\u00e9, het self vroe\u00ebr vanjaar ges\u00ea indien Goosen hom met sy spel kan oortuig dat hy beter as Sias Ebersohn en Louis Strydom kan vaar \u2019n kans in vanjaar se Curriebeker-reeks kan kry.&nbsp;<\/div>\n<div class=\"p\">\u201cJohan (Goosen) sal dieselfde regverdige kans as Sias en Louis kry. \u00c1s hy bewys hy is beter as hulle, s\u00e1l hy speel,\u201d het Drotsk\u00e9 vroe\u00ebr aan <span style=\"font-style: italic;\" id=\"U140996019803LyC\" class=\"span\">Volskblad<\/span> ges\u00ea.<br \/> Goosen het in totaal 340 punte vir Grey-kollege se eerste span aangeteken. Hy het in 2009 134 punte en in vanjaar reeds 206 punte vir sy skool aangeteken. Sy 26 punte vroe\u00ebr vanjaar teen Selborne-kollege is sy meeste in \u2019n enkele wedstryd vir Grey. Hy het in die wedstryd twee keer agter die doellyn gaan kuier en ook agt van sy span se drie\u00eb verdoel.&nbsp;<\/div>\n<div class=\"p\">Die Suid-Afrikaanse Skole-losskakel het ook twee keer teen Ho\u00ebrskool Outeniqua (2010) en Glenwood (2009) 25 punte tot sy span se oorwinnings aangeteken.<\/div>\n<div class=\"p\">Goosen was vanjaar die ster op die Cravenweek in Welkom. Die Vrystaat het die week as die nie-amptelike kampioen afgesluit deur Westelike Provinsie 42-21 in die hoofwedstryd te verslaan. Goosen het 22 van sy span se punte deur \u2019n puik drie te druk, vier doelskoppe en drie strafdoele deur die pale te jaag aangeteken. Hy was die voorste puntemaker van die week met sy 47 punte. Hy was in 2009 na afloop van die Cravenweek in Oos-Londen ongelukkig om nie in die nasionale skole-span opgeneem te word nie. Goosen het die naasmeeste punte op die week in 2009 met 41 punte aangeteken.&nbsp;<\/div>\n<div class=\"p\">Hy het vanjaar en verlede jaar vir die nasionale o.18-span uitgedraf. Hy was vanjaar ongeteyfeld die held met die span se oorwinnings oor Frankryk en Engeland. Hy het in elk van die twee wedstryd vyf strafdoele oorgeklits. Hy het vir die nasionale o.18-span 64 punte in sy ses westryde vir hulle opgestapel.&nbsp;<\/div>\n<div class=\"p\">Hy het vir die Vrystaatse o.18-span in vriendskaplike-kragmetings 75 punte aangeteken.<br \/> <strong>Goosen se punte:<\/strong><\/div>\n<div class=\"p\">\n<div class=\"p\"><strong>2009:<\/strong>&nbsp;<span style=\"font-weight: bold;\" id=\"U140996020142mvC\" class=\"span\"><br \/> Grey-kollege \u2013<\/span> t Duineveld 8 (4 doel); t Ho\u00ebrskool Windhoek 10 (5 doel); t Marlow Landbou 6 (3 doel); t t Framesby 6 (3 doel); t Affies 15 (3 doel, 3 straf); t Grey PE 11 (1 doel, 3 straf); t Sentraal 9 (1 drie, 2 doel); t Glenwood 25 (1 drie, 4 doel, 4 straf); t Jim Fouch\u00e9 17 (1 drie, 6 doel); t Brandwag 14 (2 drie\u00eb, 2 doel); t Ho\u00ebr Jongenskool Paarl 13 (5 doel, 1 straf).&nbsp;<\/div>\n<div class=\"p\"><span style=\"font-weight: bold;\" id=\"U140996020142stF\" class=\"span\">Vrystaat o.18 \u2013<\/span> t Griekwas 21 (9 doel, 1 straf); t Griffons 15 (1 drie, 5 doel); t Blou Bulle 17 (1 drie, 6 doel); t Blou Bulle 22 (1 drie, 1 doel, 5 straf); t KwaZulu-Natal 7 (2 doel, 1 straf); t WP 12 (1 drie, 2 doel, 1 straf).&nbsp;<\/div>\n<div class=\"p\"><strong class=\"b\">SA o.18 \u2013<\/strong> t Frankryk 4 (2 doel); t Namibi\u00eb 11 (1 drie, 3 doel); t Frankryk 9 (1 drie, 2 doel).&nbsp;<\/div>\n<div class=\"p\"><strong>2010:&nbsp;<\/strong><span style=\"font-weight: bold;\" id=\"U140996020142MVD\" class=\"span\"><br \/> Grey-kollege \u2013<\/span> t Harmony-Sportakademie 9 (1 drie, 2 doel); t Duineveld 12 (6 doel); t EG Jansen 22 (2 drie\u00eb, 6 doel); t Kearsney-kollege 12 (6 doel); t Monument 11 (1 doel, 3 straf); t Louis Botha 12 (6 doel); t Paarl Gim 13 (2 doel, 3 straf); t Outeniqua 25 (1 drie, 4 doel, 4 straf); t Selborne-kollege 26 (2 drie\u00eb, 8 doel); t Ho\u00ebr Jongenskool Paarl 17 (1 drie, 3 doel, 2 straf); t Grey PE 8 (4 doel); t Jim Fouch\u00e9 4 (2 doel); t Glenwood 14 (1 doel; 4 straf); t Fichardtpark 8 (4 doel); t Affies 13 (2 doel; 3 straf).<\/div>\n<div class=\"p\"><span style=\"font-weight: bold;\" id=\"U140996020142QXB\" class=\"span\"> Vrystaat o.18 \u2013 <\/span>t Griffons 12 (6 doel); t Pumas 10 (2 doel, 1 straf, 1 skep); t Grens 15 (3 doel, 3 straf); t KwaZulu-Natal 10 (2 doel, 2 straf); t WP 22 (1 drie, 4 doel, 3 straf).<\/div>\n<div class=\"p\"><span style=\"font-weight: bold;\" id=\"U140996020142PjF\" class=\"span\"> SA o.18 \u2013<\/span> t Frankryk 15 (5 straf); t Namibi\u00eb 10 (1 drie, 1 doel, 1 straf); t Engeland 15 (5 straf).<\/div>\n<\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>GREY-KOLLEGE het in Johan Goosen een van die beste skole-losskakels nog in die geskiedenis van Suid-Afrikaanse skole-rugby. Goosen het nie minder as 567 punte die afgelope twee seisoene op die rugbyveld opgestapel nie.&nbsp; Die losskakel het reeds besluit om sy loopbaan in die Vrystaat by die Cheetahs voort te sit. Die afrigter van die Vrystaat-Cheetahs, [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-1653","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1653","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1653"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1653\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1653"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1653"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1653"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}