{"id":16756,"date":"2023-06-25T11:09:56","date_gmt":"2023-06-25T09:09:56","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/?p=16756"},"modified":"2023-06-25T11:09:56","modified_gmt":"2023-06-25T09:09:56","slug":"ligbloues-gunsteling-om-weer-kroon-op-vkb-stedelike-week-te-dra","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=16756","title":{"rendered":"Ligbloues gunsteling om weer kroon op VKB Stedelike-week te dra"},"content":{"rendered":"<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft wp-image-6638\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/VKB.jpg\" alt=\"VKB\" width=\"400\" height=\"269\" \/>Die VKB Stedelike-week se verdedigende kampioen, Die Blou Bulle, sal sy aanslag om sy titel te verdedig, vanjaar teen die Barbarians afskop.<\/p>\n<p>Die Stedelike-week sal vanjaar sy vierde bestaansjaar vier en sal van 25 Junie tot 30 Junie op Piet Geyer-park in Reitz plaasvind.<\/p>\n<p>Volg al die regstreeks op <strong>SuperSport Schools<\/strong> (<a href=\"https:\/\/bit.ly\/VKB2023\">www.supersportschools.com<\/a>).<\/p>\n<p>Die Blou Bulle het die Westelike Provinsie Noordelike Voorstede XV-tal (WPNS) &#8216;n behoorlike loesing in verlede jaar se eindstryd met &#8216;n telling van 32-3 toegedien.<\/p>\n<p>Altesaam agt spanne sal aan vanjaar se VKB Stedelike-week deelneem. Die spanne sluit die Blou Bulle, WPNS XV, Barbarians, Griffons Platteland, KwaZulu-Natal 0.18, Diamante, Vrystaat Arende en KwaZulu-Natal o.19 in.<\/p>\n<p>Die spanne sal om \u2018n troffee vir die span wat die toernooi wen meeding, asook die span wat die aanskoulikste rugby speel en die voortreflikste span, meeding. Daar sal ook na elke wedstryd \u2018n man van die wedstryd aangekondig word wat \u2018n medalje sal ontvang.<\/p>\n<p>Na afloop van vanjaar se toernooi sal die beste spelers in elke posisie gekies word. Hierdie span sal as span van die toernooi bekend staan. Aan die einde van die week sal daar ook \u2018n voorspeler en agterspeler van die week aangekondig word, asook \u2018n Spelers se speler van die week.<\/p>\n<p>Die amptelike opening vind plaas op Sondag, 25 Junie in die skoolsaal. Spelers wat aan die week deelneem sal motiveering vind uit die feit dat die VKB-week die voorloper was vir oud Springbokke Juan Smith en Deon Stegmann. Smith was deel van die Springbok-span wat in 2007 as Wereld-kampioene gekroon is en het ook vir die Cheethas en Toulon van Frankryk uitgedraf.<\/p>\n<p>Stegmann het ook die groentrui oor sy kop getrek en was vir jare \u2018n staatmaker op Loftus vir die Blou Bulle waar hy ook vir &#8216;n ruk die kaptein was.<\/p>\n<p><strong>Die bepalings vir die eerste dag is: <\/strong><\/p>\n<p><strong>09:30 &#8211;<\/strong> Blou Bulle t. Barbarians<br \/>\n<strong>11:00 &#8211;<\/strong>\u00a0WPNS XV t. Griffons Platteland<br \/>\n<strong>12:30 &#8211;<\/strong> KZN o.18 t. Diamante<br \/>\n<strong>14:00 &#8211;<\/strong>\u00a0Vrystaat Arende t. NKZN o.19.<\/p>\n<p>&nbsp; <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die VKB Stedelike-week se verdedigende kampioen, Die Blou Bulle, sal sy aanslag om sy titel te verdedig, vanjaar teen die Barbarians afskop. Die Stedelike-week sal vanjaar sy vierde bestaansjaar vier en sal van 25 Junie tot 30 Junie op Piet Geyer-park in Reitz plaasvind. Volg al die regstreeks op SuperSport Schools (www.supersportschools.com). Die Blou Bulle [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":6,"featured_media":6638,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-16756","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/16756","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/6"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=16756"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/16756\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=16756"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=16756"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=16756"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}