{"id":17029,"date":"2023-07-05T18:50:09","date_gmt":"2023-07-05T16:50:09","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/?p=17029"},"modified":"2023-07-05T18:50:09","modified_gmt":"2023-07-05T16:50:09","slug":"rooikatte-grom-die-hardste-op-vkb-week-in-reitz","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=17029","title":{"rendered":"Rooikatte grom die hardste op VKB-week in Reitz"},"content":{"rendered":"<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft wp-image-6638\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/VKB.jpg\" alt=\"VKB\" width=\"400\" height=\"269\" \/>Die Rooikatte is die nuwe <strong>VKB Platteland Rugbyweek<\/strong> kampioene nadat hulle die Luiperds kon mak maak in Reitz.<\/p>\n<p>Die span van Pretoria het met sy oortuigende sege van 44-10 oor die Luiperds ook dan die bordjies teen die Luiperds verhang wat verlede jaar in die eindstryd tussen die twee spanne met die louere weggestap het.<\/p>\n<p>Kyk al die wedstryde op <a href=\"http:\/\/bit.ly\/supersportschools\"><strong>SuperSport Schools<\/strong><\/a> &#8211; <a href=\"http:\/\/bit.ly\/supersportschools\">Registreer nou<\/a><\/p>\n<p>Na die <strong>Luiperds<\/strong> aanvanklik druk op die seuns van die Pretoria privaatskole gesit het van die afskop af het die Rooikat-senter van St Alban&#8217;s College, <strong>Luke Sass<\/strong>, se drie die momentum geswaai en die <strong>Rooikatte<\/strong> kon die res van die wedstryd oorheers.<\/p>\n<p>&#8216;n Driekuns aan drie\u00eb deur hul losskakel, <strong>JJ Steenkamp<\/strong>, twee drie\u00eb deur hul haker, <strong>Luke Webber<\/strong> en &#8216;n laaste drie om hul skitterende vertoning af te rond deur <strong>Zander Wessels<\/strong> van Heronbridge College wat as &#8216;n reserwe in die agterlyn opgekom het, was genoeg om vir die Rooikatte &#8216;n gemaklike 44-10 sege te gee in die twee spanne se herontmoeting.<\/p>\n<p>Met nog &#8216;n driekuns op die eerste dag, en &#8216;n drie op die tweede dag, is Steenkamp se sewe drie\u00eb die meeste deur &#8216;n enkele speler by die toernooi.<\/p>\n<p><strong>Anru Cronje<\/strong>, die Rooikatte se flank van Midstream College het &#8216;n briljante wedstryd geniet en is as speler van die wedstryd uitgewys.<\/p>\n<p>Hul heelagter, <strong>Jaedon de Leeuw<\/strong>, was ook deurlopend betrokke met die aanval en kon &#8216;n verdere nege punte met sy stelskoppe bydra.<\/p>\n<p>Verlede jaar het die Luiperds 24-17 in die eindstryd teen die Rooikatte gewen, maar hulle kon nie vandag die verdediging oopmaak nie.<\/p>\n<p>Nadat hulle vir 46 minute als wat hul het teen die Rooikatte se verdegingslyn gegooi het was dit hul groot slot van Koster, <strong>PW Smit<\/strong>, wie uiteindelik hul enigste drie kon druk.<\/p>\n<p>Een van die Luiperds se sterkste baldraers die week, die agsteman van Lichtenburg, Dries Scheepers, was afwesig vir die wedstryd weens &#8216;n besering wat hy opgedoen het. Hy het definitief &#8216;n leemte in die span van Noord-Wes gelaat.<\/p>\n<p>Met vyf drie\u00eb in die eerste twee wedstryde het Scheepers &#8216;n groot rol gespeel in sy span se veldtog vir &#8216;n plek in die eindstryd.<\/p>\n<p>Die Rooikatte maak dan skoonskip by hierdie jaar se Platteland-week met hierdie wen, nadat hulle Dinsdag ook die Spar-sewestoernooi gewen het. Daardie wedstryd was &#8216;n goeie voorsmaak vir vandag se eindstryd en die Rooikatte het met 35-17 die Luiperds oorwin. Die Luiperds was ook verlede jaar se sewes-kampioene, so die Rooikatte neem albei die titels hierdie jaar af.<\/p>\n<p>Die enigste ander span wat die week onoorwonne is, die <strong>Barbarians,<\/strong> het ook hul spiere gebult en hul week in styl afgerond deur om vir die <strong>Griekwas<\/strong> met 67-0 pakslae te gee.<\/p>\n<p>Die Barbarians se flank van Witteberg, <strong>Sakkie Brits<\/strong>, kon &#8216;n driekuns in daardie wedstryd en <strong>Lodie van Dyk<\/strong> (slot) van Goudveld en <strong>Daniel Meintjies<\/strong> (agsteman) wat ook van Witteberg af kom kon twee drie\u00eb elk druk.<\/p>\n<p>Meintjies en sy vleuel van Goudveld af, <strong>Urban Pienaar<\/strong>, is die twee spelers wat in elke wedstryd die week minstens een drie vir die Barbarians kon druk.<\/p>\n<p><strong>Puntemakers:<\/strong><\/p>\n<p><strong>Rooikatte 44 (24) &#8211;\u00a0<\/strong>Drie\u00eb: JJ Steenkamp (3), Luke Webber (2), Luke Sass, Zander Wessels. Doelskoppe: Jaedon de Leeuw (3). Strafdoel: De Leeuw. <strong>Luiperds 10 (3) &#8211; <\/strong>Drie: PW Smit. Doelskop: Albert Joubert. Strafdoel: Joubert.<\/p>\n<p><strong>Pumas 14 (14) &#8211;\u00a0<\/strong>Drie\u00eb: Walt Stander, Henco Morgenson. Doelskoppe: Minehle Mtsweni (2).\u00a0<strong>NKZN 3 (3) &#8211;\u00a0<\/strong>Strafdoel: Kyle Barsdorf.<\/p>\n<p><strong>Barbarians 67 (38) &#8211;\u00a0<\/strong>Drie\u00eb: Sakkie Britz (3), Lodie van Dyk (2), Daniel Meintjies (2), Johan Whitehead, Tyrece Britz, Marco Grobler, Urban Pienaar. Doelskoppe: Dries Stemmet (4), Tertius Loubscher, Jason Rolfe.\u00a0<strong>Griekwas 0.<\/strong><\/p>\n<p><strong>Sandveld 12 (7) &#8211; <\/strong>Drie\u00eb: Aboubacar Gaye, Marnus Swart. Doelskop: Alex du Pisani.\u00a0<strong>Zululand 10 (10) &#8211;\u00a0<\/strong>Drie\u00eb: Josias van Schalkwyk, Meilin Viljoen.<\/p>\n<p><strong>Vrystaat Kiewiete 45 (28) &#8211; <\/strong>Drie\u00eb: Wehan Strydom (3), Tumi Pholoane (2), Frans Botha, Reinieco Nel. Doelskoppe: Henr\u00e9 Smith (4), Nel.\u00a0<strong>SKZN 31 (14) &#8211;\u00a0<\/strong>Drie\u00eb: Tiaan le Roux, Jordan Lubbe, Bongokuhle Nyenyana, Banele Nombika. Doelskoppe: Jayden Matthews (4). Strafdoel: Matthews.<\/p>\n<p><strong>Kiewiete Platteland 25 (22) &#8211;\u00a0<\/strong>Drie\u00eb: Denver Jacobs, Bin Laden Macholo, Reghardt Fourie. Doelskoppe: Licha Leballo (2). Strafdoelle: Leballo (2).\u00a0<strong>Oos-Vrystaat 19 (7) &#8211;\u00a0<\/strong>Drie\u00eb: Fanie Malakoane, Letlotlo Mohale, Phatela Sehlotho. Doelskoppe: Tebello Kabi (2). <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Rooikatte is die nuwe VKB Platteland Rugbyweek kampioene nadat hulle die Luiperds kon mak maak in Reitz. Die span van Pretoria het met sy oortuigende sege van 44-10 oor die Luiperds ook dan die bordjies teen die Luiperds verhang wat verlede jaar in die eindstryd tussen die twee spanne met die louere weggestap het. [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":7,"featured_media":6638,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-17029","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/17029","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/7"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=17029"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/17029\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=17029"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=17029"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=17029"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}