{"id":18361,"date":"2023-08-06T10:11:13","date_gmt":"2023-08-06T08:11:13","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/?p=18361"},"modified":"2023-08-06T10:11:13","modified_gmt":"2023-08-06T08:11:13","slug":"slaptjips-braai-sean-vir-die-eerste-keer","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=18361","title":{"rendered":"Slaptjips braai Sean vir die eerste keer"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_18363\" aria-describedby=\"caption-attachment-18363\" style=\"width: 400px\" class=\"wp-caption alignleft\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"wp-image-18363\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2023\/08\/Paarl-Gimnasium-vs-Boishaai-FOTO-Charmaine-Sander-300x200.jpeg\" alt=\"\" width=\"400\" height=\"267\" srcset=\"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2023\/08\/Paarl-Gimnasium-vs-Boishaai-FOTO-Charmaine-Sander-300x200.jpeg 300w, https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2023\/08\/Paarl-Gimnasium-vs-Boishaai-FOTO-Charmaine-Sander-768x512.jpeg 768w, https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2023\/08\/Paarl-Gimnasium-vs-Boishaai-FOTO-Charmaine-Sander.jpeg 1024w\" sizes=\"auto, (max-width: 400px) 100vw, 400px\" \/><figcaption id=\"caption-attachment-18363\" class=\"wp-caption-text\">FOTO: Charmaine Sander<\/figcaption><\/figure>\n<p>PAARL. \u2013 Uiteindelik!<\/p>\n<p>Na nege jaar as hoofafrigter van Paarl Gimnasium kon Pieter Rossouw Saterdag in die Faure-stadion hier vir die eerste keer daarin slaag om Sean Erasmus uit te oorl\u00ea.<\/p>\n<p>Gimmies het vir die Ho\u00ebr Jongenskool Paarl met 20-17 in soos gebruiklik \u2018n spannende interskole-kragmeting verslaan. Die Bloedworse het teen rustyd reeds \u2018n gerieflike voorsprong van 13-0 geniet voordat Boishaai met \u2018n reuse terugvegpoging met slegs 20 minute se speeltyd oor geloots het.<\/p>\n<p>Rossouw het wel in 2019 vir Gimmies tot \u2018n sege van 18-17 oor die Galpille gebrei, maar toe was Peter Engeldow hul breier. Dit was slegs Erasmus se tweede nederlaag in di\u00e9 interskole wat as die grootste ter w\u00eareld gereken word.<\/p>\n<p>Erasmus het in sy eerste interskole in 2014 met 15-16 teen Christoff L\u00f6tter se Gimmies vasgeval.<\/p>\n<p>Soms weeg geen nasionale o.18-spelers swaarder as vier SA o.18-spelers. Geen van Paarl Gimnasium se spelers was as goed genoeg vir die Suid-Afrikaanse o.18-span geag wat die week af saamtrek nie.<\/p>\n<p>Vier Boishaaiers JC Mars (heelagter), Jameel de Jongh, Scott Nel (albei vleuels) en Divan Fuller (losvoorspeler) sal wel vir die nasionale span in die internasionale reeks teen Frankryk en Engeland in aksie wees.<\/p>\n<p>Gimmies se kaptein en losskakel, Kyle Smith, het behoorlik vir die keurders met sy blink vertoning tong uitgesteek. Hy was saam met die binnesenter, Kobus Blanckenberg, die grootste doring in Boishaai se vlees.<\/p>\n<p>Gimmies het al hul punte reeds aangeteken toe Mars uiteindelik in die 50ste minuut Boishaai se rekening kon open. Mars was self uitstaande op di\u00e9 dag.<\/p>\n<p>Op die ou einde het Erasmus se Boishaai amper daarin geslaag om weer Rossouw van \u2018n sege te weerhou, maar Gimmies het op die ou einde genoeg gedoen om die kroon op \u2018n suksesvolle seisoen te span.<\/p>\n<p>Boland Landbou het vir die eerste keer sedert 2016 daarin geslaag om vir Paul Roos Gimnasium die loef af te steek. Die span van die Agter-Paarl het wel verlede jaar met 12-elk gelykop teen Paul Roos gespeel.<\/p>\n<p>Dit sou hul teenstanders vir hul laaste wedstryd van die seisoen, Oakdale Landbou, regop laat sit het. Die span van Riversdal het egter ook in hul kragmeting in Bloemfontein teen Grey-kollege gewys dat hulle slaggereed vir \u2018n stryd soos min is.<\/p>\n<p>Grey moes harder sweet as verwag om vir Oakdale Landbou met 36-25 met die kous oor die kop huis toe te stuur.<\/p>\n<p>Die Afrikaanse Ho\u00ebr Seunskool van Pretoria het in sy jaarlikse interskole teen Pretoria Boys\u2019 High die meeste punte in die geskiedenis van di\u00e9 kragmeting opgestapel.<\/p>\n<p>Affies het met 76-24 koning gekraai. Die Wit Bulle het 12 drie\u00eb ingeryg waarvan die skrumskakel, Hendr\u00e9 Schoeman, drie gedruk het.<\/p>\n<p>In die SDC Noordvaal Cup se Beker-afdeling het Waterkloof en Monument albei hul kanse om die halfeindronde te haal lewend gehou. Die twee spanne pak mekaar volgende week om te bepaal wie vir ten minste nog \u2018n week in aksie sal wees.<\/p>\n<p>Monnas het Menlopark met 111-7 verniel met Ceano Everson (skrumskakel) en Jody Schambreel (buitesenter) wat elk vier keer \u2018n draai agter die doellyn gemaak het.<\/p>\n<p>Waterkloof het vir Marais Viljoen met 38-33 verslaan om sy kanse lewendig te hou.<\/p>\n<p>EG Jansen het sy onoorwonne status in die liga net-net behou toe sy buitesenter, Jeandr\u00e9 Jacobs, in die doodsnikke gaan druk het om Noordheuwel se harte met 31-29 te breek.<\/p>\n<p>Die Nories het die afgelope drie weke elke keer in die doodsnikke verloor.<\/p>\n<p>Fichardtpark se Leeus spog steeds met \u2018n onoorwonne rekord na hulle vir Sentraal met 52-0 in die Vrystaatse halfeindstryd afgeransel het. Die Leeus sal in die eindstryd teen Jim Fouch\u00e9 te staan kom.<\/p>\n<p>JF was met 39-13 oor Landboudal van Jacobsdal in die ander halfeindstryd baas. Albei spanne het met die sege ook tot die halfeinronde van die Kovsiestreek-kompetisie se Shimla-liga deurgedring.<\/p>\n<p>In die Griffon-liga sal daar \u2018n nuwe kampioen gekroon word. Voortrekker van Bethlehem kom teen Welkom Gimnasium in die eindstryd te staan na hy die verdedigende kampioen met 27-24 geklop het.<\/p>\n<p>Welkom Gimnasium het oor te veel skietgoed in die ander halfeindstryd vir Witteberg (58-17) beskik.<\/p>\n<p><strong>Al die uitslae:<\/strong><\/p>\n<p><strong>SDC NOORDVAAL CUP <\/strong><\/p>\n<p><strong>Groep 1 <\/strong><\/p>\n<p><strong>Beker:<\/strong> EG Jansen 31, Noordheuwel 29; Waterkloof 38, Marais Viljoen 33; Garsfontein 89, Ho\u00ebrskool Nelspruit 10; Monument 111, Menlopark 7. <strong>Plaat:<\/strong> Ho\u00ebrskool Middelburg 39, Transvalia 20; Zwartkop 27, Ho\u00ebrskool Klerksdorp 23. <strong>Skild:<\/strong> Secunda 38, Hugenote (Springs) 31; Oos-Moot 34, Ben Vorster 23; Ligbron 38, Jeugland 26; Heidelberg Volkskool 25, Lichtenburg 17. <strong>Bowl:<\/strong> Eldoraigne 40, Dr. Malan 0; Merensky 17, Potchefstroom Volkskool 10; Ho\u00ebrskool Pietersburg 33, Ho\u00ebrskool Alberton 7; Die Anker 36, Wesvalia 30.<\/p>\n<p><strong>Groep 2 \u2013 Kwarteindstryde <\/strong><\/p>\n<p>Dinamika 16, Ellisras 15; Hans Moore 25, Bergsig Akademie 7; Midstream College 36, Ermelo 20; Potchefstroom Gimnasium 41, Brandwag (Benoni) 19.<\/p>\n<p><strong>Groep 3 \u2013 Kwarteindstryde <\/strong><\/p>\n<p>Vryburg 41, Vereeniging Gimnasium 19; Die Wilgers 28, Curro Nelspruit 24; Erasmus (Bronkhorstspruit) 34, Ho\u00ebrskool Brits 13; Bastion 26, Overvaal 20.<\/p>\n<p><strong>Groep 4 \u2013 Kwarteindstryde <\/strong><\/p>\n<p>Glenharvie 13, Zeerust 12; Bekker 24, HTS Carel de Wet 16; Edenvale 43, Witbank High 17; Allen Glen 31, Steelcrest 7.<\/p>\n<p><strong>NOORDVAAL <\/strong><\/p>\n<p>Affies 76, Pretoria Boys\u2019 High 24; Maritzburg College 33, King Edward VII 24; Jeppe 39, Durban High School 36; Ho\u00ebrskool Rustenburg 26, Glenwood 24.<\/p>\n<p><strong>OOS-KAAP <\/strong><\/p>\n<p>Dale College 36, Selborne College 31; Nico Malan 59, Die Brandwag (Uitenhage) 3; Grey High School 58, Muir College 5; Hudson Park 27, Ho\u00ebrskool Grens 12; Graeme College 24, Queen\u2019s College 21; Ho\u00ebrskool Punt 24, HTS Dani\u00ebl Pienaar 18.<\/p>\n<p><strong>VRYSTAAT\/GRIEKWAS <\/strong><\/p>\n<p>Grey-kollege 36, Oakdale Landbou 25; Voortrekker (Bethlehem) 27, Ho\u00ebrskool Trio 24; Welkom Gimnasium 58, Witteberg 17; Goudveld-Ho\u00ebrskool 15, Diamantveld 6; Jim Fouch\u00e9 39, Landboudal 13; Fichardtpark 52, Sentraal 0; Bothaville 24, Ficksburg 19; Wilgerivier 57, Ladybrand 25; Hoopstad 73, Paul Erasmus (Senekal) 23; Vrede 18, Hennenman 12; Duineveld 29, Ho\u00ebrskool Upington 26; Brandfort 43, St Andrew 34; Zastron 34, Hendrik Potgieter 24; Curro Kathu 28, Hopetown 17; Hartswater 27, Ho\u00ebrskool Kathu 10; Postmasburg 33, De Aar 12; Namakwaland 24, Douglas 19.<\/p>\n<p><strong>WES-KAAP <\/strong><\/p>\n<p>Paarl Gimnasium 20, Paarl Boys\u2019 High 17; Boland Landbou 28, Paul Roos Gimnasium 12; Stellenberg 43, Ho\u00ebrskool Bellville 21; Ho\u00ebrskool Durbanville 45, Brackenfell 10; Worcester Gimnasium 22, Charlie Hofmeyr 12; HTS Bellville 20, DF Malan 16; Milnerton 26, Parel Vallei 24; Vredendal 31, Vredendal Sekond\u00ear 3; Montagu 8, Bredasdorp 5; Noorder-Paarl 34, Hugenote (Wellington) 29; Swartland 16, Tygerberg 10; Overberg 18, Hermanus 17; Labori 47, Fairburn-kollege 0; Paulus Joubert 30, Kylemore 21; Langenhoven Gimnasium 47, York 10; Piketberg 20, Steynville 10; Melkbosstrand 27, Ho\u00ebrskool Oudtshoorn 22; Porterville 17, Augsburg Gimnasium 10; Porterville 36, Vredenburg 13; Vredendal Sekond\u00ear 17, Garies 5; Strand 22, Parel Vallei 13.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>PAARL. \u2013 Uiteindelik! Na nege jaar as hoofafrigter van Paarl Gimnasium kon Pieter Rossouw Saterdag in die Faure-stadion hier vir die eerste keer daarin slaag om Sean Erasmus uit te oorl\u00ea. Gimmies het vir die Ho\u00ebr Jongenskool Paarl met 20-17 in soos gebruiklik \u2018n spannende interskole-kragmeting verslaan. Die Bloedworse het teen rustyd reeds \u2018n gerieflike [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":18363,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-18361","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/18361","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=18361"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/18361\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/18363"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=18361"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=18361"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=18361"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}