{"id":18642,"date":"2023-08-11T19:34:43","date_gmt":"2023-08-11T17:34:43","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/?p=18642"},"modified":"2023-08-11T19:34:43","modified_gmt":"2023-08-11T17:34:43","slug":"vandag-kan-die-wilgers-en-vryburg-nie-weer-sussies-soen-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=18642","title":{"rendered":"Vandag kan Die Wilgers en Vryburg nie weer sussies soen nie"},"content":{"rendered":"<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft wp-image-18644\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2023\/08\/tiaan-joubert-1-300x201.jpg\" alt=\"\" width=\"400\" height=\"268\" \/><\/p>\n<p>Dit is min dat albei spanne in &#8216;n kragmeting &#8216;n appeltjie met mekaar te skil het.<\/p>\n<p>Maar die unieke geval doen hom Saterdag voor wanneer die <strong>Ho\u00ebrskool Vryburg<\/strong> en <strong>Die Wilgers<\/strong> mekaar die stryd in die Gert Lubbe-stadion in Vryburg in die halfeindronde van Groep 3 van die <strong>SDC Noordvaal Cup<\/strong> pak.<\/p>\n<p>Die twee spanne het verlede jaar met 15-elk in die eindstryd van die reeks gelykop gespeel en daarmee ook dan die louere gedeel. Vanjaar sal albei voel dat hul die saak kan regstel.<\/p>\n<p>Vryburg het tuisspan wel &#8216;n reuse voordeel, maar Die Wilgers het reeds met &#8216;n sege van 28-24 oor Curro Nelspruit in Mbombela reeds gewys dat hy weer vanjaar &#8216;n sterk aanspraakmaker op die titel sal wees.<\/p>\n<p>Die span van Pretoria se heelagter, <strong>David Valentine<\/strong>, haker, <strong>Tiaan Joubert<\/strong>, en flank en kaptein, <strong>Ajay Lottering<\/strong>, was verlede jaar ook sleutelspelers vir hul span. Joubert het verlede jaar twee keer in die eindstryd gaan druk, terwyl Lottering &#8216;n groot doring in Vryburg se vlees was.<\/p>\n<p>Die twee voorrymanne, Ruan en Willem Minny, was ook verlede jaar in die eindstryd in aksie.<\/p>\n<p>Vryburg het vir Vereeniging Gimnasium met 41-19 in die kwarteindronde geklop om sy plek in die volgende ronde te bespreek. Die span wat deur <strong>Joubert Horn<\/strong> en <strong>Dawid Viviers<\/strong> gebrei word is terug op volsterkte vir die halfeindstryd. Die tuisspan se kaptein en onderkaptein, <strong>Hanco Halgryn<\/strong> (binnesenter) en <strong>Diaan Janse van Rensburg<\/strong> (flank), maak ook hul terugkeer tot die beginspan.<\/p>\n<p>Halgryn en Janse van Rensburg was saam met <strong>Linda Boyo<\/strong> (vleuel), <strong>Johan Steyn<\/strong> (haker) en <strong>Kobus van den Berg<\/strong> (stut) verlede jaar in die eindstryd ook teen Die Wilgers in die beginspan. <strong>Zander Ackerman<\/strong> (losskakel), <strong>Jan Espag<\/strong> (slot) en <strong>Solly Mokoka<\/strong> (heelagter) het vanaf die plaasvervangersbank &#8216;n rol gespeel.<\/p>\n<p>In die ander halfeindstryd sal <strong>Bastion<\/strong> van Roodepoort op sy tuisveld teen die <strong>Ho\u00ebrskool Erasmus<\/strong> van Bronkhorstspruit sake uitspook. Bastion moes verlede week hard werk om vir Overvaal met 26-20 uit te skakel, Erasmus het op sy beurt vir Ho\u00ebrskool Brits met 34-13 kaf gedraf.<\/p>\n<p>Die kragmeting beloof ook om kliphard te wees. Bastion se sleutel tot sukses l\u00ea by sy skakelpaar,<strong> Juan Venter<\/strong> (kaptein) en <strong>Devlin du Preez<\/strong>, se vermo\u00eb om hul span aan die gang te kry.<\/p>\n<p>Erasmus het in sy geledere vir <strong>Reinhardt Uys<\/strong> wat oor &#8216;n geleerde skopskoen beskik. Die binnesenter het nie &#8216;n enkele stelskop pale toe in die kwarteindstryd teen Brits verbrou nie. Selfs die Springbokke sal wet hoe belangrik &#8216;n akkurate stelskopper in die uitspeelrondes van &#8216;n toernooi is.<\/p>\n<p><strong>Die spanne is:\u00a0<\/strong><\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Vryburg vs Die Wilgers om 11:15 in Vryburg:\u00a0<\/strong><\/p>\n<p><strong>Vryburg:<\/strong> 15 Solly Mokoka, 14 Linda Boyo, 13 Karabelo Mbolekwa, 12 Hanco Halgryn, 11 Johannes Haasbroek, 10 Zander Ackerman, 9 Rikus Nieuwoudt, 8 Kenan Joseph, 7 Marno van den Berg, 6 Diaan Janse van Rensburg, 5 Ben van Niekerk, 4 Jan Espag, 3 Daniel Nortj\u00e9, 2 Johan Steyn, 1 Kobus van den Berg.<\/p>\n<p><strong>Die Wilgers:<\/strong> 15 David Valentine, 14 Armand Pretorius, 13 Jeanr\u00e9 van der Walt, 12 Jonathan Hefer, 11 Jason Beets, 10 Willem Ferreira, 9 Vicky Beukes, 8 Kyle Painter, 7 Ruben Botha, 6 Ajay Lottering (kaptein), 5 Caleb Klein, 4 Wiehann Ferreira, 3 Willem Minny, 2 Tian Joubert, 1 Ruaan Minny.<\/p>\n<p><strong>Bastion vs Erasmus (Bronkhorstspruit) om 11:00 in Roodepoort:\u00a0<\/strong><\/p>\n<p><strong>Bastion:<\/strong> 15 Liam Jacobs, 14 Benie Paich, 13 Aiden Gerber, 12 PJ Potgieter, 11 Heinrich Albrecht, 10 Devlin du Preez, 9 Juan Venter (kaptein), 8 Warren Scott, 7 Christiaan Harmse, 6 Deanin Marais, 5 Michael Bester, 4 Christo Troskie, 3 Joodre de Beer, 2 Heinrich Venter, 1 Rynhardt Koekemoer.<\/p>\n<p><strong>Erasmus:<\/strong> 15 Thoriso Legodi, 14 Marius Erasmus, 13 Petrus van der Merwe, 12 Reinhardt Uys, 11 Boka Sebothoma, 10 Pieter Uys, 9 Marnus Erasmus, 8 Andr\u00e9 Bezuidenhout, 7 Storm Hailstone, 6 Frikkie de Klerk, 5 Gustav van der Walt, 4 Nardo Craucamp, 3 Raynardt Jacobs, 2 GJ Smuts, 1 Jayden Hilliar.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dit is min dat albei spanne in &#8216;n kragmeting &#8216;n appeltjie met mekaar te skil het. Maar die unieke geval doen hom Saterdag voor wanneer die Ho\u00ebrskool Vryburg en Die Wilgers mekaar die stryd in die Gert Lubbe-stadion in Vryburg in die halfeindronde van Groep 3 van die SDC Noordvaal Cup pak. Die twee spanne [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":18644,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-18642","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/18642","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=18642"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/18642\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/18644"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=18642"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=18642"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=18642"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}