{"id":18822,"date":"2023-08-17T10:54:28","date_gmt":"2023-08-17T08:54:28","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/?p=18822"},"modified":"2023-08-17T10:54:28","modified_gmt":"2023-08-17T08:54:28","slug":"dis-dawid-teen-goliat-in-die-skild-afdeling","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=18822","title":{"rendered":"Dis Dawid teen Goliat in die halfeindrondes van die Skild-afdeling"},"content":{"rendered":"<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"aligncenter wp-image-15452 size-full hoverZoomLink\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2023\/05\/SDC-Noordvaal-composite-banner-1920-x-153-scaled.jpg\" alt=\"\" width=\"2560\" height=\"204\" \/><\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft wp-image-9523 hoverZoomLink\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/NewsGOosMoot-300x200.jpg\" alt=\"NewsGOosMoot\" width=\"400\" height=\"267\" srcset=\"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/NewsGOosMoot-300x200.jpg 300w, https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/NewsGOosMoot.jpg 768w\" sizes=\"auto, (max-width: 400px) 100vw, 400px\" \/>Die tyd het aangebreek vir die bestes om mekaar te pak in die uitspeelrondes van die SDC Noordvaal Cup Skild-afdeling.<\/p>\n<p><strong>Heidelberg Volkskool<\/strong> durf die rit Pretoria toe aan om swaarde met die gunstelinge tussen die twee, <strong>Oos-Moot<\/strong> te kruis. Oos-Moot beleef tot op hede &#8216;n droom seisoen en het nog net in &#8216;n naelbyt stryd teen Secunda in di\u00e9 reeks vasgeval, waar hy die knie moes buig met &#8216;n telling van 41-44 op tuisbodem.<\/p>\n<p>In die vroe\u00ebre kragmeting teen die Volkies kon Oos-Moot daarin slaag om met &#8216;n punt as oorwinnaars met &#8216;n telling van 33-32 uit die stryd te tree.<\/p>\n<p>Die tuisspan was intussen die slagoffer van die beseringsduiwel en moes hy klaar kom sonder sekere sleutelspelers, waarvaan die spelskeper en agtsteman, <strong>Gert-Hendrik Grobler<\/strong>, waarskynlik die grootste terugslag is. Dit blyk egter of Grobler se afwesigheid ekstra wind in sy mede-gevaarmanne, <strong>Wade Williams<\/strong> en <strong>Ryan Scott<\/strong>, se seile blaas.<\/p>\n<p>Die duo het uitstekende vertonings in Oos-Moot se laaste twee vertonings opgelewer en albei sal beoog om hul goeie spelpeil in Saterdag se halfeindstryd voort te sit.<\/p>\n<p>Agterlangs sal die staatmaker, <strong>Charl van der Sluis <\/strong>(losskakel) saam met die gevaarman aan sy buitekant, <strong>Ruwan Allen <\/strong>(binnesenter) weer te siene wees. Allen se vermo\u00eb om swakpunte in enige verdedigingslinie uit te wys, sal die Volkie-verdedigers sonder twyfel op hulle hoede laat wees.<\/p>\n<p>Aan die kant van Volkies het sy afrigter, <strong>Louwtjie Dalhouzie<\/strong>, nie minder as tien veranderinge gemaak aan die span wat verlede week teen Secunda vasgeval het. Die grootste daarvan is die posisionele skuif van <strong>Kayle Venter<\/strong>. Die gevaarlike Venter, skuif vanaf heelagter om sy posisie op buitesenter in te neem, wat die Volkies nog meer skietgoed in die middelveld sal gee.<\/p>\n<p>Voorlangs skuif verlede week se slotpaar, <strong>Daniel Munro<\/strong> en <strong>Joshua Munro<\/strong>, onderskeidelik na oop- en toekant-flank om plek te maak vir <strong>Wilco Janse van Rensburg<\/strong> en <strong>Dyllan Stuart<\/strong> wat sal beoog om die fisieke stryd wat voorlangs wag, te oorheers. Die Munro-duo se skuif na die kant van die skrum beloof om vrugte af te werp, siende dat albei uitstekend is by die afbreekpunte.<\/p>\n<p>Met Heidelberg wat die stryd betree as die buiteperd en Oos-Moot wat sy lippe aflek vir nog &#8216;n moontlike kans teen Secunda beloof hierdie stryd tussen Dawid en Goliat om &#8216;n volle 70-minute van klipharde rugby te wees.<\/p>\n<p><strong>Secunda<\/strong> sal hoop om een van die laaste hekkies wat tussen hom en die eindstreep staan te oorkom wanneer hy die buiteperd, <strong>Ligbron Akademie<\/strong>, Saterdag in Secunda pak.<\/p>\n<p>Die onoorwonne span van Secunda is die gunstelinge om die beker huis toe te bring, maar gaan op sy hoede moet wees teen &#8216;n gevaarlike Ligbron-span. Die span van Ermelo het al vier sy laaste kragmetings gewen. Dit sluit &#8216;n intrukwekende oorwinning teen mede halfeind-finaliste Heidelberg Volkskool waar hy met &#8216;n telling van 31-17 gese\u00ebvier het.<\/p>\n<p>Secunda verwelkom sy vurige haker, <strong>Henrico Fourie<\/strong>, en gevaarman in die 13-trui, <strong>Tyron Moolman<\/strong>, terug in die beginspan. Hulle sal hoop dat albei die spelpeil wat hul tot dusver getoon het kan voortsit om &#8216;n plek in die eindstryd te verseker.<\/p>\n<p>Die besoekers het besluit om die vetroue in te span, wat hulle so ver kon bring, te behou en durf Secunda met &#8216;n onveranderde span aan.<\/p>\n<p><strong>Die Spanne:<\/strong><\/p>\n<p><strong>Oos-Moot vs Heidelberg Volkskool in Pretoria om 12:45:<\/strong><\/p>\n<p><strong>Oos-Moot:<\/strong> 15 Jeandr\u00e9 de Bruyn, 14 Ewald Wolmarans, 13 Stian Oosthuizen, 12 Ruwan Allen, 11 Tapiwa Rwafa, 10 Charl van der Sluis, 9 Jacques Benad\u00e9, 8 Gert-Hendrik Grobler, 7 Wade Williams, 6 Nathan Kleynhans, 5 Jaydon Botha, 4 Deon Badenhorst, 3 Christian Smith, 2 Ryan Scott, 1 Braam Bezuidenhout.<\/p>\n<p><strong>Heidelberg Volkskool:<\/strong> 15 Joshua Booysen, 14 Jeandr\u00e9 Kleinhans, 13 Kayle Venter, 12 Ruduwaan Rodgers, 11 Rhys Thompson, 10 Keane Duckitt, 9 AJ Engelbrecht, 8 Daniel Jordaan, 7 Joshua Munro, 6 Daniel Munro, 5 Dyllan Stuart, 4 Wilco Janse van Rensburg, 3 Handr\u00e9 Strydom, 2 Dian la Grange, 1 Botsi Motsepe.<\/p>\n<p><strong>Secunda vs Ligbron in Secunda om 11:00:\u00a0<\/strong><\/p>\n<p><strong>Secunda:<\/strong> 15 Tiaan Delarey, 14 Ryan Erasmus, 13 Tyron Moolman, 12 Tian Steyn, 11 Luan Lottering, 10 Jean du Toit, 9 Jarno Haaroff, 8 Mike Pretorius, 7 Hanr\u00e9 Hattingh, 6 Sibusiso Ngubane, 5 Armand Kwooitz, 4 Bakkies Bezuidenhout, 3 Tumelo Mtshali, 2 Henrico Fourie, 1 Jayden Schnuir.<\/p>\n<p><strong>Ligbron:<\/strong>\u00a015 Khaya Mahlangu, 14 Landulwasi Nkosi, 13 Qgawe Lukhele, 12 Sithelo Zikhali, 11 Asanda Mabuza, 10 Anele Ngwenya, 9 Diean Swart, 8 Kyle Alves, 7 Vannie Fourie, 6 Ayanda Mkwebane, 5 Sinothele Madonsela, 4 Arno Koekemoer, 3 Mpho Ngwenya, 2 Henco du Bruyn, 1 Tiaan Venter.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die tyd het aangebreek vir die bestes om mekaar te pak in die uitspeelrondes van die SDC Noordvaal Cup Skild-afdeling. Heidelberg Volkskool durf die rit Pretoria toe aan om swaarde met die gunstelinge tussen die twee, Oos-Moot te kruis. Oos-Moot beleef tot op hede &#8216;n droom seisoen en het nog net in &#8216;n naelbyt stryd [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":6,"featured_media":9523,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-18822","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/18822","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/6"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=18822"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/18822\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/9523"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=18822"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=18822"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=18822"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}