{"id":2211,"date":"2023-09-21T11:03:48","date_gmt":"2023-09-21T09:03:48","guid":{"rendered":"https:\/\/netball.supersportschools.com\/?p=2211"},"modified":"2023-09-21T11:03:48","modified_gmt":"2023-09-21T09:03:48","slug":"kyla-dames-behaal-merkwaardige-netbalprestasies-in-skoleloopbaan","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=2211","title":{"rendered":"Kyla Dames behaal merkwaardige netbalprestasies in skoleloopbaan"},"content":{"rendered":"<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft wp-image-2214\" src=\"https:\/\/netball.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2023\/08\/Kyla-Dames-300x200.jpg\" alt=\"\" width=\"400\" height=\"267\" srcset=\"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2023\/08\/Kyla-Dames-300x200.jpg 300w, https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2023\/08\/Kyla-Dames-768x512.jpg 768w, https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2023\/08\/Kyla-Dames.jpg 1024w\" sizes=\"auto, (max-width: 400px) 100vw, 400px\" \/>Op die gebied van sport skyn sekere individue helderder en <strong>Kyla Dames<\/strong> (18), &#8216;n leerling aan Ho\u00ebr Meisieskool Paarl, staan as &#8216;n merkwaardige talent, wat deur die jare haar stempel op die netbalbaan afgedruk het.<\/p>\n<p>Kyla was in graad-4 toe haar afrigter haar potensiaal raakgesien het en haar na die senterposissie geskuif het. Dit is ook hier waar sy besef het sy \u2018n groot liefde vir die sport het.<\/p>\n<p>Deur haar skoolloopbaan was Kyla se prestasies in netbal indrukwekkend waar sy deurgaans op skool uitgeblink het, &#8216;n plek in Ho\u00ebr Meisieskool Paarl se eerstespan behaal het en merkwaardige mylpale bereik het.<\/p>\n<p>In 2016 het sy &#8216;n plek in die Westelike Provinsie o.11-span verwerf en die span as kaptein gelei. Die volgende jaar het sy, weer as kaptein, gesorg dat die Wes-Kaap o.12-span \u2018n bronsmedalje verower het. In 2018 het Kyla se leierskap as kaptein voortgegaan met die Wes-Kaap o.13-span wat silwer gewen het. Haar toppunt as kaptein was in 2019 toe die Wes-Kaapse o.14-span &#8216;n glorieryke goue oorwinning behaal het.<\/p>\n<p>Kyla se toewyding het verder as haar tuisland gestrek aangesien sy Suid-Afrika in die aksienetbalspan verteenwoordig het tydens &#8216;n toer na Australi\u00eb en bygedra tot oorwinnings in die nasionale toernooi.<\/p>\n<p>Tenspyte van &#8216;n terugslag weens &#8216;n besering in 2022, het die Ho\u00ebr Meisieskool Paarl se eerste span met die louere as kampieone by die Wildeklawer-toernooi weggestap en &#8216;n tweede plek in die land by DStv Topskole behaal.<\/p>\n<p>In 2023 het haar leierskapsvaardighede op die voorgrond getree toe sy dieselfde span tot &#8216;n merkwaardige derde plek in die land by <strong>DStv Schools Challenge<\/strong> gelei het.<\/p>\n<p>Kyla was ook deel van die Wes-Kaapse o.18-span waar sy weer as kaptein gesorg het dat die span van &#8216;n goue medalje vir haar provinsie verseker het.<\/p>\n<p>Haar bydraes het haar ook &#8216;n plek in die gesogte SA o.18-groep besorg, waar sy uitgestaan het as die beste senterbaanspeler van die toernooi.<\/p>\n<p>Onder haar talle prestasies was Kyla se uitstaande prestasie om as die algehele beste speler by die Wildklawer-toernooi aangewys te word waar sy met van die land se beste skolenetbalspelers meegeding het vir die titel.<\/p>\n<p>Kyla streef daarna om vir Maties te speel en hoop sy kry die geleentheid om te proef vir Tornados of Stings.<\/p>\n<p>Haar groot droom reik egter selfs verder \u2013 die Suncorp League in Australi\u00eb, waar die w\u00eareld se beste netbalspelers op die hoogste vlak meeding.<\/p>\n<p>Onder die vele hoogtepunte van Kyla se merkwaardige jaar, staan die interskole-wedstryd teen Paarl Gimnasium uit.<\/p>\n<p>Terwyl die matrieks hul skoolloopbaan vaarwel roep het, het Kyla en haar span oorwinning behaal &#8211; nog &#8216;n hoogtepunt wat sy by haar storie gevoeg het.<\/p>\n<p>As dit by rolmodelle kom, kyk Kyla op na Steph Wood wat Australi\u00eb se Diamonds verteenwoordig en haar netbaleienskappe van harde werk en kalmte op die baan.<\/p>\n<p>Die sterspeler is dankbaar vir ouers wat haar motiveer en haar dryfkrag agter haar talent is en sluit haar skolenetbalseisoen met dankbaarheid af.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Op die gebied van sport skyn sekere individue helderder en Kyla Dames (18), &#8216;n leerling aan Ho\u00ebr Meisieskool Paarl, staan as &#8216;n merkwaardige talent, wat deur die jare haar stempel op die netbalbaan afgedruk het. Kyla was in graad-4 toe haar afrigter haar potensiaal raakgesien het en haar na die senterposissie geskuif het. Dit is [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":8,"featured_media":2214,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-2211","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/2211","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/8"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=2211"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/2211\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/2214"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=2211"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=2211"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=2211"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}