{"id":2496,"date":"2013-02-12T15:17:20","date_gmt":"2013-02-12T15:17:20","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/imported-1697\/"},"modified":"2013-02-12T15:17:20","modified_gmt":"2013-02-12T15:17:20","slug":"imported-1697","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=2496","title":{"rendered":"Voortrekker bied sewestoernooi in Bethlehem aan"},"content":{"rendered":"<p>DIE Ho\u00ebrskool Voortrekker op Bethlehem help di\u00e9 naweek dat sewesrugby op skolevlak in die sentrale streek lewendig bly.<\/p>\n<p>Die Trekkers bied Vrydag en Saterdag \u2019n toernooi in samewerking met die Dihlabeng-munisipaliteit op Bethlehem aan. Die hoogtepunt van die toernooi is die feit dat daar n\u00e1 afloop van die toernooi \u2019n span gekies sal word wat later vanjaar aan die Doebai-sewes sal deelneem.<\/p>\n<p>Die toernooi word in dieselfde formaat as die voormalige @lantic-reeks gespeel. Di\u00e9 reeks sal eers later vanjaar aangebied word, wat beteken dat die jaarlikse toernooie in Bloemfontein en Kimberley, wat gewoonlik in Februarie plaasvind, eers later vanjaar beslis sal word.<\/p>\n<p>Veral die toernooi in Bloemfontein, wat sedert die ontstaan van die nasionale reeks in 2007 deur Jim Fouch\u00e9 aangebied is, was die grootste voedingsbron vir die Blitsbokke.<\/p>\n<p>Die Trekkers se eie Hofmann Maritz was in 2007 op di\u00e9 toernooi in aksie, terwyl spelers soos Raymond Rhule, Cecil Afrika en Branco du Preez ook op die Bloemfonteinse been van die reeks vir hulself naam gemaak het.<\/p>\n<p>Die Trekkers is jaarliks een van die voorste spanne op di\u00e9 toernooi en het ook in 2007 \u2019n been van die nasionale reeks aangebied.<\/p>\n<p>Die naweek se toernooi behoort dus weer \u2019n paar sterre op die voorgrond te plaas, asook die skolerugby-seisoen van 2013 aan die gang te kry.<\/p>\n<p>Vrydag se wedstryde sal van 16:00 tot 17:00 gespeel word, waarna die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (SARU) se Akademie se sewes-afrigter, Neil Powell, \u2019n afrigtingsessie met die onderskeie spanne se breiers sal lei.<\/p>\n<p>Saterdag se wedstryde sal om 08:00 afskop, met die eindstryd om die Beker-afdeling wat om 16:20 sal begin.<\/p>\n<p>Benewens die Trekkers het spanne soos die Ho\u00ebrskole Middelburg, Hentie Cilliers, Louis Botha, Sentraal, Brandwag van Benoni en Ben Vorster ingeskryf.<\/p>\n<p>Hulle is van die voorste spanne jaarliks in die nasionale reeks.<\/p>\n<p><strong>Die spanne wat die naweek aan die Dihlabeng-Sewes by die Ho\u00ebrskool Voortrekker op Bethlehem deelneem, is:<\/strong> Middelburg (Mpumalanga), Menlopark (Pretoria), Wilgerivier (Frankfort), Sarel Cilliers (Glencoe), Vrede, Brandwag (Benoni), Kestell, Voortrekker II, Ben Vorster (Tzaneen), Eldoraigne (Pretoria), Hentie Cilliers (Virginia), Sentraal (Bloemfontein), Witteberg (Bethlehem), Ho\u00ebrskool Kroonstad, Louis Botha (Bloemfontein) en Voortrekker.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>DIE Ho\u00ebrskool Voortrekker op Bethlehem help di\u00e9 naweek dat sewesrugby op skolevlak in die sentrale streek lewendig bly. Die Trekkers bied Vrydag en Saterdag \u2019n toernooi in samewerking met die Dihlabeng-munisipaliteit op Bethlehem aan. Die hoogtepunt van die toernooi is die feit dat daar n\u00e1 afloop van die toernooi \u2019n span gekies sal word wat [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-2496","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/2496","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=2496"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/2496\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=2496"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=2496"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=2496"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}