{"id":26454,"date":"2013-04-01T19:54:02","date_gmt":"2013-04-01T19:54:02","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/lanties-kry-sielkundige-voorsprong-oor-uppies\/"},"modified":"2013-04-01T19:54:02","modified_gmt":"2013-04-01T19:54:02","slug":"lanties-kry-sielkundige-voorsprong-oor-uppies","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=26454","title":{"rendered":"Lanties kry sielkundige voorsprong oor Uppies"},"content":{"rendered":"<p>LANDBOUDAL van Jacobsdal se eerste rugbyspan het Saterdag \u2019n vroe\u00eb sielkundige voorsprong oor die Ho\u00ebrskool Upington in di\u00e9 twee spanne se vriendskaplike kragmeting op die Ho\u00ebrskool Vryburg se jaarlikse sportdag met sy oorwinning van 20-16 gekry.&nbsp;<\/p>\n<p>Die meeste atlete, krieketspelers en swemmers van die skole is nog nie beskikbaar vir die afrigters van die rugbyspanne om in te span nie, maar di\u00e9 oorwinning sal die Lanties se selfvertroue gewis \u2019n hupstoot gee vir die twee spanne se ligawedstryd later vanjaar.&nbsp;<\/p>\n<p>Lanties het rustyd met \u2019n enkele punt met 10-9 voorgeloop. Die span se held in die sege was sy jong slot, Tewis Britz, wat puik in sy eerste wedstryd vir die skool se eerste span vertoon het.&nbsp;<\/p>\n<p>Hy staan 1,99\u2009m in sy sokkies en het langs sy broer Adriaan Britz in die skrum gesak. Adriaan is \u2019n allemintige 2,06\u2009m lank.&nbsp;<\/p>\n<p>Agterlangs het die buitesenter, Morris Rossouw, en losskakel, Louwtjie Steenkamp, blink vertonings gelewer.<\/p>\n<p>Jasper Wiese, Cravenweek-agtsteman van Uppies, het sy span se enigste drie gedruk.<\/p>\n<p>Landboudal het vroe\u00ebr vanjaar teen Sentraal in Bloemfontein met 8-14 die knie gebuig.<\/p>\n<p>Jim Fouch\u00e9 het Diamantveld Maandag in \u2019n voorwedstryd vir die Varsitybeker-kragmeting tussen die Shimlas en Tukkies op Shimlapark met 32-17 geklop.&nbsp;<\/p>\n<p>Vir JF was die heelagter Franco Spies, flank Hanno Spies en vaskopstut Eduan Wepener die uitblinkers.&nbsp;<\/p>\n<p>Hartswater het op Vryburg se sportdag \u2019n oorwinning van 14-0 oor die Ho\u00ebrskool Postmasburg behaal en so sy seisoen op \u2019n wennoot afgeskop.&nbsp;<\/p>\n<p>Altus van Zyl, die span se binnesenter, is as speler van die wedstryd aangewys.&nbsp;<\/p>\n<p>In die hoofwedstryd van die rugbydag\u2009het\u2009Vryburg\u2009die\u2009Ho\u00ebrskool Vaalharts met 25-0 kafgedraf. Die Ho\u00ebrskool Kalahari van Kuruman het ook vroe\u00ebr di\u00e9 dag Landboudal se naasbestes met 12-8 geklop.&nbsp;<\/p>\n<p>Hentie Cilliers het Vrydag in Bloemfontein sterk teenstand van Fichardtpark gekry, maar steeds daarin geslaag om met 31-19 as oorwinnaars uit die stryd te tree.&nbsp;<\/p>\n<p>Die telling was met agt minute se spel oor nog 19-elk.<\/p>\n<p><em><strong>By Hannes Nienaber<\/strong><\/em><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>LANDBOUDAL van Jacobsdal se eerste rugbyspan het Saterdag \u2019n vroe\u00eb sielkundige voorsprong oor die Ho\u00ebrskool Upington in di\u00e9 twee spanne se vriendskaplike kragmeting op die Ho\u00ebrskool Vryburg se jaarlikse sportdag met sy oorwinning van 20-16 gekry.&nbsp; Die meeste atlete, krieketspelers en swemmers van die skole is nog nie beskikbaar vir die afrigters van die rugbyspanne [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-26454","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26454","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=26454"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26454\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=26454"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=26454"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=26454"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}