{"id":26469,"date":"2013-04-01T20:03:51","date_gmt":"2013-04-01T20:03:51","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/otto-vuur-rooiskool-aan-tot-sege-oor-fichies\/"},"modified":"2013-04-01T20:03:51","modified_gmt":"2013-04-01T20:03:51","slug":"otto-vuur-rooiskool-aan-tot-sege-oor-fichies","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=26469","title":{"rendered":"Otto vuur Rooiskool aan tot sege oor Fichies"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><span style=\"color: #000000;\">DIE Afrikaanse Ho\u00ebrskool Kroonstad se eerste rugbyspan het maklik met 48-8 oor die Ho\u00ebrskool Fichardtpark op sy jaarlikse sportdag op Kroonstad koning gekraai.<\/span><br \/><span style=\"color: #000000;\">Rooiskool het teen die omdraaislag 17-3 voorgeloop. Die span se flank, Gerrit Otto, het met sy kraglopies vir Fichies hoofbrekens besorg. Otto het twee keer agter die doellyn gaan kuier. Die gasheer het boonop sonder sy kaptein en slot, TP Kleynhans, gespeel.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span style=\"color: #000000;\">Die span se linkervleuel, Nico Potgieter, het ook twee keer gaan druk. Rooies het gewis heelwat selfvertroue n\u00e1 die sege herwin nadat hulle Maandag met 14-73 teen Grey \u2019n stewige loesing toegedien is. <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span style=\"color: #000000;\">Agterlangs het die senter Kobus Kleyn goeie spel gelewer, terwyl die haker Stephen O\u2019Donovan en voorryman David Rule voorlangs uitgeblink het. <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span style=\"color: #000000;\">Louis Botha het teen Waterkloof van Pretoria in seker di\u00e9 wedstryd van die dag 0-15 die onderspit gedelf. <\/span><br \/><span style=\"color: #000000;\">Sentraal van Bloemfontein het sy onoorwonne status sover vanjaar behou deur Witteberg van Bethlehem 31-14 die loef af te steek. Die span se haker, Ryno Gerber, was soos gewoontlik woelig en het twee keer Witteberg se doellyn oorgesteek. Die slot SJ Wessels het ook met sy spel be\u00efndruk.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span style=\"color: #000000;\">Agterlangs het die kaptein en senter, Michiel Venter, sy sterk vertonings tot dusver vanjaar voortgesit. Venter gaan vanjaar nog \u2019n hele paar spanne probleme besorg. Die losskakel DP de Lange en vleuel Vian Koekemoer kan ook tevrede met hul vertoning voel. Die stut Lafras Bekker het op sy 18de verjaardag een van Tralies se drie\u00eb gedruk. <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span style=\"color: #000000;\">Die Ho\u00ebrskool Kroonstad het sy eerste oorwinning van di\u00e9 seisoen behaal deur Parys 5-0 te klop. Die span se regtervleuel, Ruan Human, het sy span se wendrie gedruk. <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span style=\"color: #000000;\">HTS Welkom het die Ho\u00ebrskool Sasolburg 29-5 in hul kragmeting op di\u00e9 sportdag geklop.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span style=\"color: #000000;\">Die Ho\u00ebrskool Wilgerivier van Frankfort het die Leeuwenhof Akademie 33-0 in die hoofwedstryd op sy jaarlikse sportdag verslaan. Die linkervleuel, Ricardo Frade, het elke keer wat hy aan die bal gevat het, gevaarlike lopies vir die tuisspan ingekry. Die span se slot MJ Louwrens was voorlangs sy span se beste speler.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span style=\"color: #000000;\">HTS Sasolburg het Welkom High 14-10 in \u2019n ander wedstryd op di\u00e9 sportdag geklop. In die enigste ander eerstespan-kragmeting op di\u00e9 dag het Kestell en Balfour 12-12 gelykop gespeel.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span style=\"color: #000000;\"><strong>Puntemakers:&nbsp;<\/strong><\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span style=\"color: #000000;\"><strong>AHS Kroonstad 48 (17) \u2013<\/strong> Drie\u00eb: Nico Potgieter (2), Gerrit Otto (2), Aldert van Wyngaardt, Henry Searle, Stephen O\u2019Donovan, Kobus Kleyn. Doelskoppe: Jeandr\u00e9 Uys (4). <strong>Fichardtpark 8 (3)<\/strong>.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span style=\"color: #000000;\"><strong>Waterkloof 15 \u2013<\/strong> Drie\u00eb: Zander van Wyk, Reinach Venter. Doelskop: Tinus de Beer. Strafdoel: De Beer. <strong>Louis Botha 0<\/strong>. <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span style=\"color: #000000;\"><strong>Sentraal 31 \u2013<\/strong> Drie\u00eb: Ryno Gerber (2), Vian Koekemoer, Lafras Bekker, Addington Mondo. Doelskoppe: Brendon Kahts (3). <strong>Witteberg 14 \u2013<\/strong> Drie\u00eb: Louis Spershott, Wiaan Pittendrich. Doelskoppe: Spershott (2).<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span style=\"color: #000000;\"><strong>Ho\u00ebrskool Kroonstad 5 \u2013<\/strong> Drie: Ruan Human. <strong>Parys 0<\/strong>. <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span style=\"color: #000000;\"><strong>HTS Welkom 29 \u2013<\/strong> Drie\u00eb: Andr\u00e9 Bester, Innocent Valashiya, Jerry Malaue, Jaco Jooste. Doelskoppe: Teboho Lesholi (2), Bester. Strafdoel: Lesholi. <strong>Ho\u00ebrskool Sasolburg 5<\/strong>.<\/span><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>DIE Afrikaanse Ho\u00ebrskool Kroonstad se eerste rugbyspan het maklik met 48-8 oor die Ho\u00ebrskool Fichardtpark op sy jaarlikse sportdag op Kroonstad koning gekraai.Rooiskool het teen die omdraaislag 17-3 voorgeloop. Die span se flank, Gerrit Otto, het met sy kraglopies vir Fichies hoofbrekens besorg. Otto het twee keer agter die doellyn gaan kuier. Die gasheer het [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-26469","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26469","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=26469"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26469\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=26469"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=26469"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=26469"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}