{"id":26565,"date":"2013-04-16T13:12:43","date_gmt":"2013-04-16T13:12:43","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/grey-reken-met-jf-af\/"},"modified":"2013-04-16T13:12:43","modified_gmt":"2013-04-16T13:12:43","slug":"grey-reken-met-jf-af","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=26565","title":{"rendered":"Grey reken met JF af"},"content":{"rendered":"<p>GREY-KOLLEGE se eerste rugbyspan het die span van Jim Fouch\u00e9 met 62-10 in hul Vrystaatse A1-li-gakragmeting oorrompel. Grey het rustyd met 22-3 voorgeloop danksy goeie afronding in \u2019n helfte waarin JF ook goeie teenstand gebied het. <br \/>Die wenspan het ook dalk \u2019n antwoord gekry op die vraag wie sy eerstekeuse-losskakel moet wees. Die plaasvervanger-losskakel, Julian Jordaan, was uitstekend op die aanval. Jordaan is eintlik \u2019n senter, maar hy het Grey se agterlyn in die tweede helfte op die voorvoet geplaas. Ander uitblinkers agterlangs was die plaasvervanger-senter, Carel Durow, en buitesenter, Stephen Rautenbach. Voorlangs het die agtsteman, Andries Kriek, \u2019n kragtige vertoning gelewer. Die Cravenweek-stut van verlede jaar, Andrew du Plessis, het op haker diens gedoen in die afwesigheid van die beseerde Martin Wipplinger en vir die Vrystaat- keurders gewys hy kan ook in di\u00e9 posisie diens doen, sou dit van hom verwag word. Hy het in die los gewoel en twee keer gedruk. <br \/>JF se heelagter, Franco Spies, het \u2019n hele paar keer op die dekverdediging in die eerste helfte gewys hoe di\u00e9 soort verdediging gedoen behoort te word. <br \/>)\u2009Alex Jonker, agtsteman van die Cherries, was met sy driekuns aan drie\u00eb aan die voorpunt van sy span se oorwinning van 52-0 oor die Ho\u00ebrskool Fichardtpark. Die Fichies kon net nie al die gate toestop nie. Die Cherries se losskakel, Julian Delicado, het \u2019n hele paar keer verby die Fichies se verdedigers gesweef en gesystap. Die wenspan se twee senters, Dwayne Wessels en Neil Stannard, kan ook tevrede met hul vertonings voel. Vir die Fichies sal die span se twee breiers, Dirkie Groenewald en Diaan Neetling, slegs hul spel in die lynstane as \u2019n positiewe aspek kan beskou. Die Fichies se kaptein en haker, Morn\u00e9 de Beer, se ingooiwerk was van hoogstaande gehalte, terwyl die springers en ondersteuners in die lynstane goed saamgewerk het.<\/p>\n<p><strong>Puntemakers:&nbsp;<\/strong><\/p>\n<p><strong>Grey-kollege 62 (22) \u2013<\/strong> Drie\u00eb: Theo Ferreira (2), Andrew du Plessis (2), Julian Jordaan (2), EW Viljoen, Luan Reynders, Dylan Harlen, Charl Pretorius. Doelskoppe: Stephen Rautenbach (5), Viljoen. <strong>Jim Fouch\u00e9 10 (3) \u2013<\/strong> Drie: Franco Spies. Doelskop: Ruan Wasserman. Strafdoel: Spies. <br \/><strong>Cherries 52 (31) \u2013<\/strong> Drie\u00eb: Alex Jonker (3), Neil Stannard (2), Johann du Toit, Jacques du Preez, Dwayne Wessels. Doelskoppe: Henry Immelman (3), Andr\u00e9 Swarts (3). <strong>Fichardtpark 0<\/strong>.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>GREY-KOLLEGE se eerste rugbyspan het die span van Jim Fouch\u00e9 met 62-10 in hul Vrystaatse A1-li-gakragmeting oorrompel. Grey het rustyd met 22-3 voorgeloop danksy goeie afronding in \u2019n helfte waarin JF ook goeie teenstand gebied het. Die wenspan het ook dalk \u2019n antwoord gekry op die vraag wie sy eerstekeuse-losskakel moet wees. Die plaasvervanger-losskakel, Julian [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":240,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-26565","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26565","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=26565"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26565\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/240"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=26565"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=26565"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=26565"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}