{"id":26822,"date":"2013-06-05T15:53:42","date_gmt":"2013-06-05T15:53:42","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/vrystaat-kies-span-vir-coca-cola-cravenweek\/"},"modified":"2013-06-05T15:53:42","modified_gmt":"2013-06-05T15:53:42","slug":"vrystaat-kies-span-vir-coca-cola-cravenweek","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=26822","title":{"rendered":"Vrystaat kies span vir Coca-Cola Cravenweek"},"content":{"rendered":"<p>DIE generaal vir die Vrystaatse o.18-rugbyspan vir die 50ste Cravenweek vir ho\u00ebrskole sal heel moontlik \u2018n speler wees wat tydens die Paasnaweek laas vir sy skool se eerste rugbyspan uitgedraf het. Julian Delicado is in die Vrystaatse span op losskakel ingesluit wat Saterdag op die Noordwes-stadion in Welkom teen sy eweknie van die Griffons te staan sal kom. Delicado het vanjaar nog net twee keer vir Grey se eerstespan teen die Afrikaanse Ho\u00ebrskool Kroonstad en op Kearsney-kollege se Paastoernooi teen Framesby uigedraf. Sedert di\u00e9 Paastoernooi speel hy op senter vir Grey-kollege se tweede span die Cherries. Delicado het \u2018n driekuns aan drie\u00eb teen Rooiskool behaal.<\/p>\n<p>Delicado was egter die uitstaande losskakel tydens die reeks proewe. Hy het ook Dinsdag in die laaste proefwedstryd van die Vrystaat meer as genoeg gedoen om sy plek in die beginspan te verseker. Die span wat Saterdag teen die Perses uitdraf is die voorlopige Cravenweek-span. Die span word na afloop van di\u00e9 dag se wedstryde gefinaliseer.<\/p>\n<p>Dit sal Saterdag ook die eerste keer vanjaar in \u2018n amptelike wedstryd wees dat Grey se skrumskakel Heinrich Sander vir Delicado met balbesit vanaf die oond sal voer.<\/p>\n<p>Die keurders het twee spelers wat verlede jaar vir die Vrystaat op die Cravenweek diens gedoen het, Stefan Kruger (flank, Sentraal) en Dylan Harlen (slot, Grey) uit die span gelaat.<\/p>\n<p>Grey se stut, Andrew du Plessis is op haker in die beginspan gekies. Hy, die vaskopstut Ruan Kramer en Ox Nche was ook verlede jaar in die Baai in aksie. Daar is vir Du Plessis wat oor goeie hande beskik en woelig in die los is plek in die beginspan gemaak met di\u00e9 skuif. Nche het verlede jaar al die Suid-Afrikaanse Skole-span verteenwoordig.<\/p>\n<p>Die Vrystaat-span bestaan slegs uit spelers uit twee skole, Grey-kollege en Louis Botha. Grey het vanjaar 13 verteenwoordigers in die voorlopige span, terwyl Louis Botha die oorblywende nege spelers verskaf.<\/p>\n<p>Griekwaland-Wes het intussen hulle twee Cravenweek-spanne vir Polokwane gefinaliseer. Die toernooi vind van 8 tot 13 Julie in Limpopo plaas.<\/p>\n<p><strong>Die spanne is: <\/strong><\/p>\n<p><strong><\/strong><strong>Vrystaat:<\/strong> EW Viljoen, Henry Immelman, Stephen Rautenbach, Ali Mgijima, Sheldon Fortuin, Julian Delicado, Heinrich Sander, Andries Kriek, Marius Louw, Refiloe Rampeta, Casper Fourie, Victor Maruping, Ruan Kramer, Andrew du Plessis, Ox Nche. PLAASVERVANGERS: Martin Wipplinger, Ruben Terblanch\u00e9, De Wet Bezuidenhout, Whaseem Gallant, Sharwin Cupido, Masego Toolo, Patrick Mbangi.<\/p>\n<p><strong>Griekwas:<\/strong> Ryan de Wee, Leon Becker, Dimitrio Tieties, Luke Mason, Kat Mabaleng, Wentzel Matthys, GM Bruwer, Jacques van Zyl, Nardus Bosman, BJ Muller, Bradley Leijdekkers, Thulani Njenje, Doctor Booysen, Daniel van Zyl, Obakeng Phollholo. PLAASVERVANGERS: Willie van Aswegen, Francois Jacobs, Nico Graaff, Gerhard Holtzhausen, Saint-Art Pergoa, Aldro Heyns, Jacques Nel.<\/p>\n<p><strong>Griekwa-platteland:<\/strong> Darryl de Wee, Gavian Cloete, Clinton To\u00fca, Ruan Venter, Josh van Heerden, Cobus van Niekerk, AJ le Roux, Jasper Wiese, Junior Burger, Theunis Visser, Dillon du Plessis, Rayno Nel, Scott Frits, Hanro Visagie, Jan-Hendrik van Wyk. PLAASVERVANGERS: Morgan Engelbrecht, Henri Nel, Sergio Boer, Ryno Karstens, Bokang Tshabang, Jonathan Steenkamp, Romario van Rooyen.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>DIE generaal vir die Vrystaatse o.18-rugbyspan vir die 50ste Cravenweek vir ho\u00ebrskole sal heel moontlik \u2018n speler wees wat tydens die Paasnaweek laas vir sy skool se eerste rugbyspan uitgedraf het. Julian Delicado is in die Vrystaatse span op losskakel ingesluit wat Saterdag op die Noordwes-stadion in Welkom teen sy eweknie van die Griffons te [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":240,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-26822","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26822","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=26822"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26822\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/240"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=26822"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=26822"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=26822"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}