{"id":26839,"date":"2013-06-13T05:11:03","date_gmt":"2013-06-13T05:11:03","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/vs-bondedag-inspuiting-vir-skolerugby-vorster\/"},"modified":"2013-06-13T05:11:03","modified_gmt":"2013-06-13T05:11:03","slug":"vs-bondedag-inspuiting-vir-skolerugby-vorster","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=26839","title":{"rendered":"VS-Bondedag inspuiting vir skolerugby \u2013 Vorster"},"content":{"rendered":"<p><span style=\"color: #000000;\">DIE spelers van veral die Akademie- en Cravenweek-spanne van die onderskeie unies wat Saterdag aan die eerste Vrystaatse Bondedag op Grey-kollege se velde deelneem kry ?n ekstra geleentheid om twee Suid-Afrikaanse skolekeurders te be\u00efndruk.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">Twee van die SA Skole keurders, Johan Vorster en Andr\u00e9 Vorster, sal di\u00e9 dag bywoon. Dit is Johan Vorster, skoolhoof van Ho\u00ebrskool Sentraal, se laaste jaar as nasionale keurder. Hy het verlede jaar as voorsitter van die Vrystaatse Ho\u00ebrskole-vereniging uitgetree. Di\u00e9 Bondedag is reeds sy oopvolger, Michael Barker van Ho\u00ebrskool Fichardtpark se inisiatief.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">&#8220;Dit is &#8216;n gulde geleentheid as keurder om reeds spelers te identifiseer. Ons moet sover moontlik prober om wedstryde te kyk en spelers te identifiseer. Ons kyk na die Classic Clashes en Premier Insterschools op televisie. So &#8216;n geleentheid om die unies se spanne voor die toernooi te sien gee jou as keurder gewis meer agtergrond,&#8221; het Johan Vorster ges\u00ea.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">Die keurders hou mekaar ook op hoogte indien hulle spelers identifiseer waarvoor die ander op die uitkyk kan wees. Nie minder as ses van die 20 Cravenweek-spanne sal Saterdag in Bloemfontein te sien wees nie.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">Die Cravenweek-span van Oostelike Provinsie het vroe\u00ebr die week onttrek. Die organiseerders hoop om in die toekoms ook Oostelike Provinsie en KwaZulu-Natal by die dag te betrek.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">Die geskiedkundige 50ste Cravenweek vir ho\u00ebrskole vind van 8 tot 13 Julie in Polokwane plaas. Die keurders sal na afloop van di\u00e9 toernooi n nasionale skolespan kies. Die keurders woon buiten die Cravenweek ook die Noordvaal Bondedag, Grant Khomo-week (vir o.16-spanne) sowel as Akademie-week by om spelers te identifiseer.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">Die Vrystaat Cravenweek-span pak sy eweknie van Grens in die hoofwedstryd van die Vrystaatse Bondedag. &#8220;Di\u00e9 dag is n baie goeie inisiatief. Omdat Bloemfontein so sentraal is behoort dit nog heelwat te groei en dis ?n bate vir Suid-Afrikaanse skolerugby,&#8221; het Vorster ges\u00ea.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">Die ander Cravenweek-spanne wat Saterdag te sien is, is Griekwas-platteland, Grens-platteland, Griffons en Griekwaland-Wes.<\/span><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>DIE spelers van veral die Akademie- en Cravenweek-spanne van die onderskeie unies wat Saterdag aan die eerste Vrystaatse Bondedag op Grey-kollege se velde deelneem kry ?n ekstra geleentheid om twee Suid-Afrikaanse skolekeurders te be\u00efndruk. Twee van die SA Skole keurders, Johan Vorster en Andr\u00e9 Vorster, sal di\u00e9 dag bywoon. Dit is Johan Vorster, skoolhoof van [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-26839","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26839","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=26839"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26839\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=26839"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=26839"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=26839"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}