{"id":28516,"date":"2023-06-02T09:54:48","date_gmt":"2023-06-02T07:54:48","guid":{"rendered":"https:\/\/netball.supersportschools.com\/?p=1557"},"modified":"2023-06-02T09:54:48","modified_gmt":"2023-06-02T07:54:48","slug":"amper-al-die-rolspelers-vir-vanjaar-se-vrystaatbeker-bekend","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=28516","title":{"rendered":"Amper al die rolspelers vir vanjaar se Vrystaatbeker bekend"},"content":{"rendered":"<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft wp-image-1480\" src=\"https:\/\/netball.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2023\/05\/oranje-affiess8-300x200.jpg\" alt=\"\" width=\"400\" height=\"267\" \/>Amper al die rolspelers van vir vanjaar se <strong>Vrystaatbeker<\/strong> is bekend.<\/p>\n<p>Die <strong>Ho\u00ebr Meisieskool van Oranje<\/strong> is die vroe\u00eb gunsteling om die kroon te dra, maar sal eers op 16 en 17 Junie in Odendaalsrus &#8216;n hele paar aanslae van die ander voorste netbalskole in die provinsie moet afweer. Oranje is boonop ook die verdedigende kampioen en het ook vanjaar die kroon as kampioen van die Motheo-liga gedra.<\/p>\n<p>Oranje is egter as kampioen gekroon na die <strong>Ho\u00ebrskool Sentraal<\/strong> se eerstespan weens siekte nie sy plek in die Motheo-liga se eindstryd kon inneem nie. Die Tralies is sedert die onstaan van die Vrystaatbeker in 1984 die mees suksesvolste span in die kompetisie. Oranje was in sy laaste vier kragmetings teen die Tralies aan die wenkant.<\/p>\n<p>Die verdedigende kampioen het vroe\u00ebr vanjaar vir Sentraal in hul Motheo-ligawedstryd met 40-29 geklop. <strong>Eunice<\/strong> se eerstespan sal ook vanjaar in die Vrystaatbeker in aksie as Motheo se derde kwalifiseerder wees.<\/p>\n<p>In die Fezile Dabi-streek het <strong>Wilgerivier<\/strong> van Frankfort en die Ho\u00ebrskool Sasolburg tot die Vrystaatbeker deurgedring. Die Wilgies het vanjaar in die Fezile Dabi vir die <strong>Ho\u00ebrskool Trio<\/strong> (48-17) en <strong>Ho\u00ebrskool Sasolburg<\/strong> (38-30) verslaan.<\/p>\n<p>Die uitspele vir die Lejweleputswa-streek vind op 9 en 10 Junie plaas. Hier is <strong>Goudveld-Ho\u00ebrskool<\/strong>, Welkom Gimnasium en <strong>Teto High<\/strong> in &#8216;n stryd gewikkel vir die twee plekke vir die Vrystaatbeker-uitspele. Gouties het vroe\u00ebr vanjaar tydens hul jaarlikse interskole teen Welkom Gimnasium met 50-22 as oorwinnaars uit die stryd getree.<\/p>\n<p>Uit die Dihlabeng-streek sal die twee kragte van Bethlehem &#8211; Voortrekker en Witteberg hul staal tydens die Vrystaatbeker toon.<\/p>\n<p>Xhariep se verteenwoordiger op die Vrystaatbeker sal waarskynlik Landboudal van Jacobsdal wees.<\/p>\n<p>Die voorste twee spanne per ouderdomsgroep tydens die Vrystaatbeker dring deur tot die SA Topskole-kampioenskap.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Amper al die rolspelers van vir vanjaar se Vrystaatbeker is bekend. Die Ho\u00ebr Meisieskool van Oranje is die vroe\u00eb gunsteling om die kroon te dra, maar sal eers op 16 en 17 Junie in Odendaalsrus &#8216;n hele paar aanslae van die ander voorste netbalskole in die provinsie moet afweer. Oranje is boonop ook die verdedigende [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":8,"featured_media":28267,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-28516","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28516","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/8"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=28516"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/28516\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/28267"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=28516"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=28516"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=28516"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}