{"id":32989,"date":"2024-01-22T10:19:51","date_gmt":"2024-01-22T08:19:51","guid":{"rendered":"https:\/\/ssschoolsplus.co.za\/?p=32989"},"modified":"2024-01-22T10:19:51","modified_gmt":"2024-01-22T08:19:51","slug":"van-oeselen-terugkeer-n-groot-hupstoot-vir-dinamika","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=32989","title":{"rendered":"Van Oeselen terugkeer &#8216;n groot hupstoot vir Dinamika"},"content":{"rendered":"<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-medium wp-image-29987\" src=\"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2023\/09\/cricket-equipment-on-grass-2021-08-26-17-37-48-utc-scaled-1-300x200.jpg\" alt=\"\" width=\"300\" height=\"200\" srcset=\"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2023\/09\/cricket-equipment-on-grass-2021-08-26-17-37-48-utc-scaled-1-300x200.jpg 300w, https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2023\/09\/cricket-equipment-on-grass-2021-08-26-17-37-48-utc-scaled-1-768x513.jpg 768w, https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2023\/09\/cricket-equipment-on-grass-2021-08-26-17-37-48-utc-scaled-1.jpg 1024w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 100vw, 300px\" \/>Dean van Oeselen se terugkeer, na slegs een wedstryd in die 2023 seisoen, sal die Hoerskool Dinamika &#8216;n groot hupstoot gee in sy aanslag op Finsbury se Afdeling-D-titel .<\/p>\n<p>Die nuwelinge het in 2023 &#8216;n suksesvolle veldtog in die E-afdeling geniet. Hulle is as kampioene gekroon waarna hulle daarin kon slaag om die promosie-relegasie-wedstryd te wen om op te skuif.<\/p>\n<p>Van Oeselen se ervaring met die kolf behoort &#8216;n groot aanwins vir die Dinamika-span wees.<\/p>\n<p>Trent Shrives, &#8216;n nuweling in die groep, sal kyk om sy plek in die span te verstewig. Shrives sal met die kolf in die middelorde diens doen, maar dis sy wegbrekers wat vir die span van Alberton deurslaggewend kan wees.<\/p>\n<p>Die span se ander wegbreekbouler, Devandre Clarke, is deel van &#8216;n groep van nege spelers wat vir nog &#8216;n jaar lank in aksie sal wees.<\/p>\n<p>Hoerskool Middelburg blyk hulself in &#8216;n herboufase te bevind, met slegs vier spelers van 2023 wat oorbly. Hul voorslagkolwer, Reuben Brandmuller, is een van die wat weer in aksie sal wees, terwyl Ivan Deale ook sy terugkeer maak.<\/p>\n<p>Le Roux French en Shuan Taljaard is die ander twee wat die bestuurskorps van die span behoort te voltooi.<\/p>\n<p>Die jongeling, Eduan Strydom, is iemand om voor uit te kyk. Die veelsydige Strydom behoort sy stempel met die kolf en die bal af te druk.<\/p>\n<p>HTS Middelburg se Toy Engelbrecht sal &#8216;n gevestigde span aanvoer. Die Middelburgers kan met nege oorblywende spelers spog. Engelbrecht se kolfvernuf sal in die toporde getoets word, terwyl hy sal poog om teenstanders met sy draaiboulwerk te fnuik.<\/p>\n<p>WJ Enslin sal, nes Engelbrecht, sy plek as voorslagkolwer ineem. Hy is egter ook &#8216;n groot wapen in die arsenaal met sy boulwerk.<\/p>\n<p>Albei het in die onlangse Kovsie Smash goed vertoon, met Engelbrecht wat &#8216;n merkwaardige driekuns van paaltjies behaal het.<\/p>\n<p>Merensky Lanbou Akademie sal voel dat hulle &#8216;n punt het om te bewys. Hulle het van Afdeling-C afgeskuif, na &#8216;n herbouingsjaar. Dit blyk of dit moontlik die moeite werd sal wees nadat hulle nege spelers behou het.<\/p>\n<p>Luka Heinlein sal die gevaar met die bal in die hand wees. Heinlein was verlede jaar die Plasies se voorste paaltjievraat. Die jongeling, JP Botha, sal voltyds by die span aansluit nadat hy verlede jaar reeds &#8216;n paar wedstryde onder die belt kon kry.<\/p>\n<p>Botha se kolfvernuf en vermo\u00eb om die bal in enige rigting op die veld te swaai sal die Plasies se middelorde heelwat versterk.<\/p>\n<p>Heidelberg Volksool se Matthew Wensel, sal die span aanvoer. Die aanvangskolwers sal sy ervaring wil benut om te verseker dat die span vroeg sy stempel kan afdruk.<\/p>\n<p>Uit &#8216;n groep van sewe oorblywende spelers, sal Dave Pelzer ook een wees waarvoor teenstanders lugtig sal wees. Die veelsydige speler sal sy plek in die toporde ineem, terwyl sy draaiboulwerk van kardinale belang sal wees.<\/p>\n<p>Uplands College sal die sesde span wees wat in die C-afdeling Meeding.<\/p>\n<p><strong>Die bepalings:<\/strong><\/p>\n<p><strong>20 Januarie<\/strong><\/p>\n<p>Merensky vs Middelburg<\/p>\n<p>HTS Middelburg vs Dinamika<\/p>\n<p>Upland College vs Heidelberg Volkskool<\/p>\n<p><strong>27 Januarie<\/strong><\/p>\n<p>Merensky vs Dinamika<\/p>\n<p>Middelburg vs Uplands College<\/p>\n<p>Heidelberg Volkskool vs HTS Middelburg<\/p>\n<p><strong>03 Februarie<\/strong><\/p>\n<p>Dinamika vs Middelburg<\/p>\n<p>Upland College vs HTS Middelburg<\/p>\n<p>Heidelberg Volkskool vs Merensky<\/p>\n<p><strong>10 Februarie<\/strong><\/p>\n<p>Middelburg vs Heidelberg Volkskool<\/p>\n<p>Dinamika vs Uplands College<\/p>\n<p>HTS Middelburg vs Merensky<\/p>\n<p><strong>17 Februarie<\/strong><\/p>\n<p>Middelburg vs HTS Middelburg<\/p>\n<p>Upland College vs Merensky<\/p>\n<p>Dinamika vs Heidelberg Volkskool<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dean van Oeselen se terugkeer, na slegs een wedstryd in die 2023 seisoen, sal die Hoerskool Dinamika &#8216;n groot hupstoot gee in sy aanslag op Finsbury se Afdeling-D-titel . Die nuwelinge het in 2023 &#8216;n suksesvolle veldtog in die E-afdeling geniet. Hulle is as kampioene gekroon waarna hulle daarin kon slaag om die promosie-relegasie-wedstryd te [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":6,"featured_media":29987,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-32989","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32989","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/6"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=32989"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/32989\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/29987"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=32989"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=32989"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=32989"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}