{"id":33001,"date":"2024-01-19T12:50:56","date_gmt":"2024-01-19T10:50:56","guid":{"rendered":"https:\/\/ssschoolsplus.co.za\/?p=33001"},"modified":"2024-01-19T12:50:56","modified_gmt":"2024-01-19T10:50:56","slug":"botes-die-sleutel-to-marais-viljoen-se-sukses-in-finsbury-reeks","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=33001","title":{"rendered":"Botes die sleutel to Marais Viljoen se sukses in Finsbury-reeks"},"content":{"rendered":"<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-medium wp-image-33006\" src=\"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2024\/01\/Declan-Botes-357x500.jpg\" alt=\"Foto: Declan Botes\" width=\"357\" height=\"500\" \/>Marais Viljoen se Declan Botes gaan &#8216;n groot sleutel tot die Alberton-span se sukses wees. Die wegbreekbouler is on baie se opinies en van die bestes in sy veld onder die jong talent in Suid Afrika.<\/p>\n<p>Saam met Botes sal sy kaptein, Aldre Huyzers, ook deurslaggewend wees. Die voorslagkolwer was reeds verlede jaar &#8216;n senior speler in die groep en sal dit waardevolle ervaring bydra tot sy span se aanslag op die titel.<\/p>\n<p>Die veelsydige Cayden Ramage maak ook sy terugkeer om die Marais Viljoen-span nog verder te versterk.<\/p>\n<p>Die trio saam met die jongeling, Tiaan Kuhn, sal beoog om die sukses van 2023 voort te sit na die span van Alberton as kampioen van die D-afdeling gekroon is.<\/p>\n<p>Midstream College het &#8216;n opwindende toernooi wat voorle. Die span van die Jakaranda-stad het slegs vier spelers van verlede jaar behou. Sy kaptein en voorslagkolwer, Jeanre Lourens, sal &#8216;n belangrike rol speel.<\/p>\n<p>Saam met Lourens sal die veelsydige Janco van Heerden sy plek as aanvangskolwer ineem. Van Heerden sal ook die verantwoordelikheid neem om die nuwe bal te neem.<\/p>\n<p>Juan Holtzhauzen bevind homself tans op die krukkelys, maar sal die Midstream-span uitsien na sy terugkeer met die hoop dat sy wegbreekers die knoop kan deurhak.<\/p>\n<p>Zwarkop blyk na &#8216;n goed gebalanseerde span. Die span van Pretoria beskik oor &#8216;n gevaarlike boulaanval. Die jongeling, Rowan Mclaren sal die tweede opeenvolgende jaar die nuwe bal die span neem. Mclaren was verlede slegs in Graad 9 wat beteken dat dat daar nog baie van hom in die toekoms voorle.<\/p>\n<p>Saam met Mclaren sal Joshua Dubery die boulskof van die ander oopmaak. Sy kaptein, Estian van Zyl, se kolfvernuf sal vroeg in die beurt getoets word. Die aanvangskolwer beskik oor hope ervaring en sal beoog om sy span van voor te lei.<\/p>\n<p>Lichtenburg beskik self oor &#8216;n sterk boulaanval. Die Liggies se Douw Jacobs, sal behoorlik van voor lei. Die veelsydige speler sal die kolfbeurt open waarna hy die verantwoordelikheid as aanvangsbouler sal opneem. Die talenvolle Ona Senokwane sal die gevaarman van die ander kant af wees.<\/p>\n<p>Luan Snyman sal &#8216;n belangrike rol he om in die middelorde te vertolk. Hy word gesien as die gom wat die Liggies se kolflys bymekaar hou.<\/p>\n<p>Nelis Janse van Rensburg, Wiaan Cook, Juwan Vosser en Luan Snyman is die vier oorblywende spelers wat die kern van die Liggies span voltooi.<\/p>\n<p>Hoerskool Pietersburg se veelsydige Nicholaas Oerlemans sal die een wees waarvoor teenstanders sal uitkyk, terwyl Ben Vorster, heel moontlik &#8216;n moeilike jaar het wat voorle met &#8216;n groot groep jongelinge wat vir die eerste keer op eerstespan vlak in aksie sal wees.<\/p>\n<p><strong>Die bepalings:<\/strong><\/p>\n<p><strong>20 Januarie\u00a0<\/strong><\/p>\n<p>Marais Viljoen vs Pietersburg<\/p>\n<p>Zwartkop vs Ben Vorster<\/p>\n<p>Lichtenburg vs Midstream<\/p>\n<p><strong>27 Januarie<\/strong><\/p>\n<p>Pietersburg vs Midstream<\/p>\n<p>Zwartkop vs Marais Viljoen<\/p>\n<p>Ben Vorster vs Lichtenburg<\/p>\n<p><strong>03 Februarie<\/strong><\/p>\n<p>Pietersburg vs Zwartkop<\/p>\n<p>Lichtenburg vs Marais Viljoen<\/p>\n<p>Midstream vs Ben Vorster<\/p>\n<p><strong>10 Februarie<\/strong><\/p>\n<p>Lichtenburg vs Pietersburg<\/p>\n<p>Midstream vs Zwartkop<\/p>\n<p>Ben Vorster vs Marais Viljoen<\/p>\n<p><strong>17 Februarie<\/strong><\/p>\n<p>Pietersburg vs Ben Vorster<\/p>\n<p>Zwartkop vs Lichtenburg<\/p>\n<p>Marais Viljoen vs Midstream<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Marais Viljoen se Declan Botes gaan &#8216;n groot sleutel tot die Alberton-span se sukses wees. Die wegbreekbouler is on baie se opinies en van die bestes in sy veld onder die jong talent in Suid Afrika. Saam met Botes sal sy kaptein, Aldre Huyzers, ook deurslaggewend wees. Die voorslagkolwer was reeds verlede jaar &#8216;n senior [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":6,"featured_media":33006,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-33001","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33001","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/6"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=33001"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33001\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=33001"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=33001"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=33001"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}