{"id":33507,"date":"2024-01-26T12:32:58","date_gmt":"2024-01-26T10:32:58","guid":{"rendered":"https:\/\/ssschoolsplus.co.za\/?p=33507"},"modified":"2024-01-26T12:32:58","modified_gmt":"2024-01-26T10:32:58","slug":"merensky-wag-vir-dinamika-van-agter-die-sitrusgordyn","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=33507","title":{"rendered":"Merensky wag vir Dinamika van agter die Sitrusgordyn"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_33509\" aria-describedby=\"caption-attachment-33509\" style=\"width: 400px\" class=\"wp-caption alignleft\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"wp-image-33509 size-medium\" src=\"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2024\/01\/merensky-cricket-400x368.jpg\" alt=\"\" width=\"400\" height=\"368\" \/><figcaption id=\"caption-attachment-33509\" class=\"wp-caption-text\">Foto: Ankia Botha<\/figcaption><\/figure>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Dinamika<\/strong> pak die lang tog na die Laeveld aan wanneer hy Saterdag teen Afdeling-D se nuwelinge, <strong>Merensky Landbou Akademie<\/strong>, te staan kom.<\/p>\n<p>Dit sal die Tzaneeners se eerste verskyning in vanjaar se toernooi wees. Hulle wedstryd teen Ho\u00ebrskool Middelburg is weens gure weer en onspeelbare toestande afgelas.<\/p>\n<p>Dinamika, daarenteen, kom vars van &#8216;n oortuigende sege oor HTS Middelburg. Die span van Alberton het die Middelburgers gemaklik met nege paaltjies verslaan.<\/p>\n<p>Die Tzaneeners sal ver\u00e1l op hul hoede wees vir Dinamika se naatbouler, <strong>Sebastian Le Roux<\/strong>. Le Roux het reeds vyf paaltjies op sy Finsbury-kerfstok.<\/p>\n<p>Hy sal egter nog gevaarliker wees in kondisies waar die blaaie so &#8216;n rapsie meer vir die boulers inhou.<\/p>\n<p><strong>Dean van Onselen<\/strong>, die span se kaptein, sal ook gretig wees om weer die kolf in die toporde op te neem. Di\u00e9 voorslagkolwer is mooi op dreef na &#8216;n onoorwonne vyftigtal in ronde een.<\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Middelurg<\/strong> verwelkom <strong>Uplands College<\/strong>, van Mpumalanga. Die twee spanne het uitgemis op speelkans in ronde een. Dit verhoog die opwinding, met albei skole wat die kans op waardevolle ranglyspunte sal wil aangryp.<\/p>\n<p>Die Middies se voorslagkolwer, <strong>Reuben Brandmulle<\/strong>r, sal graag sy vaardighede in die toporde wil tentoonstel. Sy kollega, <strong>Ivan Deale<\/strong>, sal ook die kans om die Uplands kolwers te kasty wil aangryp.<\/p>\n<p><strong>HTS Middelburg<\/strong> reis na Heidelberg, waar <strong>Ho\u00ebr Volkskool <\/strong>op hulle wag. Die Middelburgers lek nog hul wonde na &#8216;n teleurstellende nederlaag in Alberton verlede naweek, waarvoor hulle sal wil vergoed. Die kaptein, <strong>Toy Engelbrecht<\/strong> was die enigste speler wat gelyk het of hy goed op dreef was en sal van voor wil lei. Sy draaiboulwerk sal ook taamlike druk op die middelste beurt plaas.<\/p>\n<p>Aan Volkies se kant sal <strong>Matthew Wentsel<\/strong> die leiding neem. Die aanvangskolwer sal &#8216;n positiewe begin vir sy span wil help verseker, terwyl <strong>Dave Pelzer<\/strong>, die Volkies se draaibouler, nes Wentsel &#8216;n belangrike wapen in sy span se arsenaal behoort te wees.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ho\u00ebrskool Dinamika pak die lang tog na die Laeveld aan wanneer hy Saterdag teen Afdeling-D se nuwelinge, Merensky Landbou Akademie, te staan kom. Dit sal die Tzaneeners se eerste verskyning in vanjaar se toernooi wees. Hulle wedstryd teen Ho\u00ebrskool Middelburg is weens gure weer en onspeelbare toestande afgelas. Dinamika, daarenteen, kom vars van &#8216;n oortuigende [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":6,"featured_media":33509,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-33507","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33507","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/6"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=33507"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/33507\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=33507"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=33507"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=33507"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}