{"id":34448,"date":"2024-02-08T15:50:58","date_gmt":"2024-02-08T13:50:58","guid":{"rendered":"https:\/\/ssschoolsplus.co.za\/?p=34448"},"modified":"2024-02-08T15:50:58","modified_gmt":"2024-02-08T13:50:58","slug":"randburg-se-botje-en-vermeulen-weer-kop-aan-kop-by-noordheuwel-top-15","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=34448","title":{"rendered":"Randburg se Botje en Vermeulen weer kop-aan-kop by Noordheuwel Top 15"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_34474\" aria-describedby=\"caption-attachment-34474\" style=\"width: 333px\" class=\"wp-caption alignleft\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-34474\" src=\"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2024\/02\/IMG_2379-NR-333x500.jpg\" alt=\"\" width=\"333\" height=\"500\" \/><figcaption id=\"caption-attachment-34474\" class=\"wp-caption-text\">KAILI BOTJE, naelloper van die Ho\u00ebrskool Randburg, in aksie tydens die Noordheuwel Top 15 in Krugersdorp. FOTO: Marius Nortj\u00e9<\/figcaption><\/figure>\n<p>Tydens die Noordheuwel Top 15-atletiekbyeenkoms was Ho\u00ebrskool Randburg se Kaili Botje en Chane Vermeulen kop-aan-kop met die 100 m en 200 m, en albei atlete het ook met nuwe rekords weggestap.<\/p>\n<p>Vermeulen het die 100 m gewen in &#8216;n rekordtyd van 11.73 sekondes, terwyl Botje kort op haar hakke was met 11.87 sekondes.<\/p>\n<p>Botje het die bordjies verhang in die 200 m, deur &#8216;n nuwe rekord met 24.05 sekondes op te stel, terwyl haar spanmaat, Vermeulen, tweede ge\u00ebindig het met &#8216;n tyd van 24.34 sekondes.<\/p>\n<p>Tebogo Mammathu van Monument het die vorige 200 m-rekord in 2013 opgestel met &#8216;n tyd van 24.15 sekondes.<\/p>\n<p>Die spanmaats sit hul tweestryd op die baan voort by die Randburg Prestige-byeenkoms, wat Vrydag by die UJ-stadion in Johannesburg aangebied word.<\/p>\n<p>Minke Dekker van Zwartkop het nie net die 3000 m vir dogters o. 15 gewen nie, maar ook &#8216;n nuwe rekord met &#8216;n tyd van 09:54.68 opgestel.<\/p>\n<p>Menlopark se Janelle Kirkpatrick spog ook met \u2018n nuwe rekord langs haar naam, nadat sy die 90 m-hekkies vir meisies o. 14 met 13.21 sekondes gewen het.<\/p>\n<p>Noordheuwel se Chane Fourie het twee keer die wenstreep oorgesteek en ook &#8216;n nuwe rekord in die o. 14-meisies se 400 m met &#8216;n tyd van 0:57.58 behaal, wat ook in 2013 deur Mammathu opgestel is.<\/p>\n<p>Fourie het ook die 200 m met \u2018n tyd van 25.55 sekondes gewen.<\/p>\n<p>Tumi Ramokgopa van Prestige College, wat reeds op internasionale vlak deelgeneem het, het weer gewys waarom sy as een van die topatlete beskou word, en het die 100 m vir \u00a0dogters o. 17 met 13.60 sekondes gewen.<\/p>\n<p>Izandri Jacobs van Montana het haar slag in die 1500 m en 800 m gewys, deur die wedlope met tye van onderskeidelik 04:52.84 en 2:09.27 te wen.<\/p>\n<p>Menlopark se Line de Villiers het die 400 m (0:57.51) en die 800m (2:15.49) gewen in haar o. 15-kategorie.<\/p>\n<p>Hannah Hope Vermaak van Ho\u00ebrskool Noordheuwel het die 100 m in die o. 17-dogterskategorie met &#8216;n tyd van 12.09 sekondes gewen. In 2023 het sy die 100 m in &#8216;n rekordtyd van 11.69 sekondes gehardloop.<\/p>\n<p>Vermaak het ook die 200 m gewen met &#8216;n tyd van 24.60 sekondes.<\/p>\n<p>Colene Scheepers van Menlopark, rekordhouer van die 400 m wat sy skaars &#8216;n week gelede by die Interhuis-atletiekbyeenkoms opgestel het, het die 400 m met &#8216;n tyd van 0:56.23 gewen.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Tydens die Noordheuwel Top 15-atletiekbyeenkoms was Ho\u00ebrskool Randburg se Kaili Botje en Chane Vermeulen kop-aan-kop met die 100 m en 200 m, en albei atlete het ook met nuwe rekords weggestap. Vermeulen het die 100 m gewen in &#8216;n rekordtyd van 11.73 sekondes, terwyl Botje kort op haar hakke was met 11.87 sekondes. Botje het [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":8,"featured_media":34474,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-34448","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34448","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/8"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=34448"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34448\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=34448"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=34448"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=34448"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}