{"id":34554,"date":"2024-02-09T14:55:24","date_gmt":"2024-02-09T12:55:24","guid":{"rendered":"https:\/\/ssschoolsplus.co.za\/?p=34554"},"modified":"2024-02-09T14:55:24","modified_gmt":"2024-02-09T12:55:24","slug":"super-steve-se-terugkeer-groot-hupstoot-vir-menlo","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=34554","title":{"rendered":"&#8216;Super Steve&#8217; se terugkeer groot hupstoot vir Menlo"},"content":{"rendered":"<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft wp-image-30033\" src=\"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2023\/10\/Menlopark-3-300x200.jpg\" alt=\"\" width=\"400\" height=\"266\" srcset=\"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2023\/10\/Menlopark-3-300x200.jpg 300w, https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2023\/10\/Menlopark-3-768x512.jpg 768w, https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2023\/10\/Menlopark-3.jpg 1024w\" sizes=\"auto, (max-width: 400px) 100vw, 400px\" \/>Om 87 lopies van 36 aflewerings in &#8216;n o. 19-W\u00eareldbeker-wedstryd te moker is spesiaal, maar om jou honderdste wedstryd vir jou skool op jou 18de verjaarsdag\u00a0 te speel, is die spreekwoordelike kersie op die koek.<\/p>\n<p>Dit is wat Saterdag op <strong>Ho\u00ebrskool Menlopark<\/strong> se <strong>Steve Stolk<\/strong> wag wanneer hy sy terugkeer tot die span maak. Die seuns van Pretoria verwelkom vir <strong>Ho\u00ebrskool Nelspruit<\/strong> in die vierde ronde van vanjaar se Finsbury-reeks.<\/p>\n<p>Dit is egter nie slegs Stolk wat &#8216;n bedreiging vir die Nellies inhou nie. <strong>Dian van Zyl<\/strong>, Menlo se ander staatmaker in die toporde, kolf ook met mening op die oomblik. Hy het sopas &#8216;n pragbeurt van 84 in verlede naweek se nederelaag teen Waterkloof aangeteken.<\/p>\n<p>Benewens die gevaarlike kolflys wat op die Nellies wag, lek Menlo se twee draaiers, <strong>GN van Zyl<\/strong> en<strong> Gerhard Engelbrecht<\/strong>, ook lippe af vir die geleentheid om die Nellie-kolwers aan te vat.<\/p>\n<p>Nelspruit se <strong>Nathan Duncan<\/strong> en kaptein, <strong>Jayden Meyer<\/strong>, behoort egter nie terug te deins vir die uitdaging nie, Albei beskik oor die vermo\u00eb om gevaarlike teenaanvalle met die kolf te loods, terwyl altwee ook vir Nellies se vooraanstaande bouler, <strong>Vaughn van Zyl<\/strong>, met die bal kan bystaan.<\/p>\n<p>Van Zyl het deur die loop van die reeks &#8216;n taamlike reputasie as gevaarman opgebou. Hy behoort ook vars te wees aangesien die Nellies &#8216;n loslootjie oor die vorige naweek geniet het.<\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Waterkloof<\/strong> en <strong>Ho\u00ebr Volkskool Potchefstroom<\/strong> pak mekaar in die grootste wedstryd van die naweek in die Jakarandastad. Met albei spanne wat nog onoorwonne is in vanjaar se reeks, kan dit as die nie-amptelike eindstryd van <strong>Afdeling A<\/strong> beskou word.<\/p>\n<p>Die Klofies sal hoop dat staatmaker, <strong>Divan Behrens<\/strong>, se goeie spelpeil met die kolf voortduur. Saam met Behrens, is <strong>Marcus Bakker<\/strong> en kaptein, <strong>Beukes van der Berg<\/strong>, ook goed op dreef, wat die Pretorianers se kolflys verder versterk.<\/p>\n<p>In die boulafdeling, sal die twee jongelinge, <strong>Jaydon Blom<\/strong> en <strong>Jacques van Niekerk<\/strong>, die span van Pretoria se aanval loods. Albei spog met uitmuntende boulsyfers in die span se sege oor Menlopark in ronde vier.<\/p>\n<p>Potchefstroom Volkies se kolflys is egter nie te versmaai nie. <strong>Diaan van der Merwe<\/strong> bevind homself in &#8216;n lopie-ryke fase, terwyl <strong>Louis van Wyk<\/strong> ook die lopies oes.<\/p>\n<p>Hulle sal daarop uit wees om die onervare boulaanval van die Klofies onder heelwat druk te plaas. Met die bal sal <strong>Dian Liebenberg<\/strong> en <strong>Devan Oberholzer<\/strong> groot gevaar vir die Klofie-kolwers inhou.<\/p>\n<p>Die sukkelende <strong>Ho\u00ebrskool Centurion<\/strong> sal hoop om hul eerste sege onder die belt te kry, wanneer hulle teen &#8216;n vars <strong>Ho\u00ebrskool Rustenburg<\/strong> op tuisbodem te staan kom.<\/p>\n<p>Die Woeries het erg klippe gekou oor die laaste paar rondes. Kaptein en voorslagkolwer, <strong>Charl Prinsloo<\/strong>, het egter geen plan om handdoek in te gooi nie. Hy is persoonlik lekker op dreef met die kolf en sal hoop om ook &#8216;n waardevolle bydrae met die bal te lewer.<\/p>\n<p>Die Rusties se voorslagkolwers, <strong>Wessel Oosthuizen<\/strong> en <strong>Zander Diedericks<\/strong>, sal gretig wees om, na &#8216;n kort breek, die tuistoestande ten volle te benut.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Om 87 lopies van 36 aflewerings in &#8216;n o. 19-W\u00eareldbeker-wedstryd te moker is spesiaal, maar om jou honderdste wedstryd vir jou skool op jou 18de verjaarsdag\u00a0 te speel, is die spreekwoordelike kersie op die koek. Dit is wat Saterdag op Ho\u00ebrskool Menlopark se Steve Stolk wag wanneer hy sy terugkeer tot die span maak. Die [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":6,"featured_media":30033,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-34554","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34554","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/6"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=34554"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34554\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/30033"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=34554"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=34554"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=34554"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}