{"id":34959,"date":"2024-02-15T12:35:37","date_gmt":"2024-02-15T10:35:37","guid":{"rendered":"https:\/\/ssschoolsplus.co.za\/?p=34959"},"modified":"2024-02-15T12:35:37","modified_gmt":"2024-02-15T10:35:37","slug":"diamonds-reg-vir-semis-na-riller-teen-fichies","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=34959","title":{"rendered":"Diamonds reg vir semi&#8217;s na riller teen Fichies"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_34983\" aria-describedby=\"caption-attachment-34983\" style=\"width: 400px\" class=\"wp-caption alignleft\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-34983\" src=\"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2024\/02\/Diamantveld-400x300.jpg\" alt=\"\" width=\"400\" height=\"300\" \/><figcaption id=\"caption-attachment-34983\" class=\"wp-caption-text\">Diamantveld 1ste XI 2024 (Foto verskaf)<\/figcaption><\/figure>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Diamantveld<\/strong> was reeds van &#8216;n plek in vanjaar se Motheo o. 19-T20-Superliga verseker voor hul laaste wedstryd teen <strong>Ho\u00ebrskool <\/strong><strong>Fichardtpark<\/strong>, maar dit het niks ontneem van die riller van &#8216;n wedstryd toe die twee trotse skole mekaar Maandag in Bloemfontein gepak het nie.<\/p>\n<p>Beleef die wedstryd weer op <strong>SuperSport Schools &#8211; <a href=\"http:\/\/bit.ly\/supersportschools\">Registreer nou<\/a> &#8211;<\/strong> <a href=\"https:\/\/live.supersportschools.com\/events\/65c9dae18ccb4042d08dce73\/\">Skakel na die wedstryd<\/a><\/p>\n<p><strong>Nathan Baird<\/strong> het die Diamonds se aanslag geloods met &#8216;n pragbeurt van 102 lopies. Met die nodige rugsteun van <strong>Simon Liversage<\/strong> (78) kon die besoekers hul totaal tot 212\/7 opstoot.<\/p>\n<p>Die Fichies se kaptein, <strong>Eben Botha<\/strong>, kon uiteindelik in die voorlaaste boulbeurt ontslae raak van Baird, en kort daarna het <strong>Devant\u00e9 Claasens<\/strong> vir Liversage uitgevang.<\/p>\n<p>Claasens en Liversage sal mekaar binnekort op die rugbyveld ook weer ontmoet, waneer die Fichies en Diamonds mekaar in die Wesgrow Sentrale Skolereeks pak. Albei het verlede jaar reeds sleutelrolle vir hul onderskeie eerstespanne vervul.<\/p>\n<p>Botha het ook die teenaanval met die kolf gelei met &#8216;n skitterende kolfbeurt van 124 lopies, vanaf slegs 59 balle. Die Fichardtpark-gevaarman het die besoekers se boulers 10 keer vir sesse gemoker en deur 17 beurte gekolf, voordat <strong>Tiaan Coetzee<\/strong> hom uiteindelik kon uitkry danksy Liversage se veldwerk.<\/p>\n<p>Liversage het later nog &#8216;n belangrike vangskoot geneem om van <strong>Nathan Ackerman<\/strong> ontslae te raak, net toe di\u00e9 begin momentum opbou het.<\/p>\n<p>Claasens en <strong>Marno Smit<\/strong> het slegs drie balle ontvang waarvan hulle moes probeer om die 11 lopies wat benodig was vir &#8216;n oorwinning, aan te teken. Ondanks &#8216;n grenshou deur Smit van die laaste bal, het Diamantveld die naelbytstryd met vyf lopies gewen om hul momentum te behou voor die halfeindrondte wat op 19 en 20 Februarie plaasvind.<\/p>\n<p><strong>Danie van der Merwe<\/strong> en <strong>Kaiden van Wyk<\/strong> het elk twee paaltjies vir die Diamonds geneem, terwyl Liversage ook &#8216;n paaltjie opgetel om die tuisspan te help tem.<\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Jim Fouch\u00e9<\/strong>, wat ook reeds voor die week se bepalings hul plek in die halfeindrondte bespreek het, het Maandag hul laaste groepwedstryd teen <strong>Grey-kollege<\/strong> se derdespan ook gewen.<\/p>\n<p><strong>Lian Theron<\/strong> het drie van die Grey-kolwers laat sneuwel en &#8216;n vierde een uitgevang om te help om hul buurskool se derdes uit te boul vir 111.<\/p>\n<p>Na &#8216;n positiewe aanvangsvennootskap deur Theron (58) en <strong>RG Vorster<\/strong> (40), kon <strong>Adrian de Necker<\/strong> (7*) en <strong>Arnaud Marais<\/strong> (7*) vir JF met gemak in die 12de beurt oor die lyn sien.<\/p>\n<p>Grey-kollege se tweedespan dring ook deur na die halfeindrondte nadat hulle Woensdag vir <strong>Ho\u00ebrskool <\/strong><strong>Sentraal<\/strong> met &#8216;n oortuigende sege kon uitskakel.<\/p>\n<p><strong>Dale Williams<\/strong> het 17 grenshoue geslaan om 87 lopies aan te teken vir Grey en sy span tot 213\/4 aan te help.<\/p>\n<p><strong>Muso Mokomela<\/strong> (37*) en <strong>Eddie Mabena<\/strong> (26*) het ook goed gevaar om gesamentlik 42 lopies in die laaste vier beurte by te dra.<\/p>\n<p><strong>Lohan Nortje<\/strong> (4\/29) en kie het ligte werk van die Tralie-kolwers gemaak om &#8216;n bepalende oorwinning van 104 lopies te verseker.<\/p>\n<p><strong>AJ Joubert<\/strong> was die uitblinker vir Sentraal. Hy het eers twee Grey-kolwers se paaltjies laat kantel, voordat hy ook &#8216;n verbete poging aangewend om die sy span terug in die wedstryd te kry deur 34 lopies van slegs nege balle aan te teken.<\/p>\n<p>Die eerste sewe Sentraalpaaltjies het vir slegs 45 lopies geval, voor Joubert\u00a0 lopies kon moker met vier sesse en twee grenshoue. Dit was egter nie genoeg nie en die Grey-tweedes sal volgende week &#8216;n geleentheid kry om mee te ding vir &#8216;n plek in die eindstryd.<\/p>\n<p>Hulle speel volgende Maandag teen Jim Fouch\u00e9, speel terwyl St Andrew&#8217;s II en Diamantveld Woensdag sake uitspook in die ander halfeindstryd.<\/p>\n<p><strong>Beknopte telkaarte<\/strong><\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Diamantveld: 212\/5 <\/strong>(Nathan Baird 102, Simon Liversage 78; Stian Kruger 2\/41). <strong>Ho\u00ebrskool <\/strong><strong>Fichardtpark: 207\/7 <\/strong>(Eben Botha 124, Nathan Ackerman 26; Danie van der Merwe 2\/23, Kaiden van Wyk 2\/39). <strong>Diamantveld wen met vyf lopies.<\/strong><\/p>\n<p><strong>Grey-kollege: III 111 <\/strong>(Johan Joubert 35; Lian Theron 3\/25). <strong>Ho\u00ebrskool <\/strong><strong>Jim Fouch\u00e9 116\/2\u00a0<\/strong>(Lian Theron 58, RG Vorster 40; Tamim Alam 2\/16).\u00a0<strong>Jim Fouch\u00e9 wen met agt paaltjies.<\/strong><\/p>\n<p><strong>Grey-kollege II: 213\/4 <\/strong>(Dale Williams 87, Muso Mokomela 37*, Pieter Smit 32*, Eddie Mabena 26*, Ekstras 25; AJ Joubert 2\/53). <strong>Ho\u00ebrskool <\/strong><strong>Sentraal: 109 <\/strong>(AJ Joubert 34; Lohan Nortj\u00e9 4\/29, Jonathan Drysdale 3\/15, Jano Venter 2\/12).\u00a0<strong>Grey-kollege II wen met 104 lopies.<\/strong><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ho\u00ebrskool Diamantveld was reeds van &#8216;n plek in vanjaar se Motheo o. 19-T20-Superliga verseker voor hul laaste wedstryd teen Ho\u00ebrskool Fichardtpark, maar dit het niks ontneem van die riller van &#8216;n wedstryd toe die twee trotse skole mekaar Maandag in Bloemfontein gepak het nie. Beleef die wedstryd weer op SuperSport Schools &#8211; Registreer nou &#8211; [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":7,"featured_media":34983,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-34959","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34959","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/7"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=34959"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/34959\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=34959"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=34959"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=34959"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}