{"id":35005,"date":"2024-02-16T13:32:35","date_gmt":"2024-02-16T11:32:35","guid":{"rendered":"https:\/\/ssschoolsplus.co.za\/?p=35005"},"modified":"2024-02-16T13:32:35","modified_gmt":"2024-02-16T11:32:35","slug":"diamonds-oorgehaal-vir-opwindende-2024-onder-splinternuwe-bestuur","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=35005","title":{"rendered":"Diamonds oorgehaal vir opwindende 2024 onder splinternuwe bestuur"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_35127\" aria-describedby=\"caption-attachment-35127\" style=\"width: 400px\" class=\"wp-caption alignleft\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-35127\" src=\"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2024\/02\/DSC_0446-400x267.jpg\" alt=\"\" width=\"400\" height=\"267\" \/><figcaption id=\"caption-attachment-35127\" class=\"wp-caption-text\">FOTO: Marnus Prinsloo<\/figcaption><\/figure>\n<p>Met &#8216;n opwindende nuwe bestuurspan is <strong>Diamantveld<\/strong> oorgehaal vir &#8216;n aksie belaaide seisoen in 2024.<\/p>\n<p>Kyk al die wedstryde regstreeks op <strong>SuperSport Schools &#8211; <a href=\"http:\/\/bit.ly\/supersportschools\">Registreer nou<\/a><\/strong><\/p>\n<p><strong>Philip &#8220;Vlos&#8221; Molnar<\/strong> tree in as hoofbreier met oud-Griekwa, <strong>Bok Makram<\/strong>\u00a0 wie ook die Diamonds tussen 2005 en 2015 afgerig het, langs hom as die voorspelerafrigter. Molnar het aan die einde van verlede jaar <a href=\"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/diamonds-trek-oloff-bergh-nader-sportprogram-hupstoot-te-gee\/\">die skuif van sy alma mater, Boland Landbou, gemaak<\/a> waar hy sedert 2018 al betrokke by die eerstespan was, en van 2021 af goeie suskes as hoofafrigter by die boere behaal het.<\/p>\n<p>&#8220;Ons wil met elke oefening en wedstryd dank en eer aan ons Hemelse Vader gee vir die talente wat hy in ons elk geplaas het&#8221; vertel Molnar oor sy planne vir die seisoen.<\/p>\n<p>Die afrigtingspan word verder aangevul deur nog twee ervare Poubloues.<\/p>\n<p><strong>George Whitehead<\/strong> begin sy o.19 afrigtingsloopbaan die jaar by Diamantveld waar hy sy kennis met die agterspelers gaan deel.<\/p>\n<p>Whitehead bring enorme ondervinding saam met hom, sy volgende wedstryd sal die 100ste keer wees wat hy vir die Griekwas uitdraf sedert hy in 2017 by die Noord-Kaapse span aangesluit het. Hy het reeds in 2009 sy eersteklas-debuut vir die Vrystaat gemaak.<\/p>\n<p>Boonop die ster-losskakel, gaan die Diamonds ook benut maak van die Griekwa-hoofafrigter, <strong>Pieter Bergh<\/strong>, se kennis in sy rol as konsultant.<\/p>\n<p>Elf van verlede jaar se spelers is weer in 2024 beskikbaar vir die eerstespan. <strong>FJ de Vries<\/strong> (stut), <strong>Heinrich Nel<\/strong> (stut), <strong>De Wet du Plooy<\/strong> (haker), <strong>Dani\u00ebl K\u00fchn<\/strong> (slot), <strong>Achilles de Jager<\/strong> (flank), <strong>Stiaan van Loggerenberg<\/strong> (flank), <strong>Dirk van Heerden<\/strong> (skrumskakel), <strong>Marno Greeff<\/strong> (losskakel), <strong>Lehan van der Westhuizen<\/strong> (vleuel), <strong>Kyle Taute<\/strong> (vleuel) en <strong>Simon Liversage<\/strong> (senter) is almal gereed om weer vir Diamonds op die rugbyveld te verteenwoordig.<\/p>\n<p>Maar met &#8216;n splinternuwe afrigtingspan is die tafel oop vir die Diamantveld seuns om te be\u00efndruk en &#8216;n plek in die eerstespan los te speel.<\/p>\n<p>Liversage is die seun van die voormalige Griekwa-losvoorspeler <strong>Daan Liversage<\/strong>.<\/p>\n<p>De Vries, Nel, de Jager en Taute het ook verlede jaar die Griekwas by die Cravenweek verteenwoordig, terwyl van die jonger manne wat in die Grant Khomo span was, <strong>Dian Ellis<\/strong> (stut), <strong>Zuan Rautenbach<\/strong> (slot), <strong>Handr\u00e9 Welgemoed<\/strong> (slot), <strong>Louis Fourie<\/strong> (flank), <strong>Enrique Boshoff<\/strong> (agsteman), <strong>Jonathan Harding<\/strong> (senter) en <strong>Clinton Brits<\/strong> (senter), ook aan die deur van die eerstespan gaan klop in 2024.<\/p>\n<p>Die Diamonds skop hul seisoen met &#8216;n tuiswedstryd teen Voortrekker van Bethlehem op 2 Maart in die Wesgrow-reeks af,\u00a0 voordat hulle die volgende naweek vir Affies in Kimberley onthaal.<\/p>\n<p>Oor Paasnaweek is hulle in Johannesburg waar Helpmekaar en Secunda vir hulle wag by die St Stithians College Paastoernooi.<\/p>\n<p>In Mei word alle skolerugbyliefhebbers in die land se o\u00eb gerig op Kimberley waar Diamantveld die Absa Wildeklawer-toernooi afskop teen Marlow Landbou. Daarna pak hulle vir St John&#8217;s College vanuit Hamilton, Nieu-Seeland aan in die laaste wedstryd van die toernooi.<\/p>\n<p>&#8220;Elke wedstryd is egter belangrik om die hele dorp weer trots op die ligblou-trui te maak. Ons wil ons pawiljoene vol maak en die mense van Kimberley trots maak,&#8221; s\u00ea Molnar.<\/p>\n<p><strong>Die bepalings vir 2024:<\/strong><\/p>\n<p>[ninja_tables id=&#8221;35120&#8243;]<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Met &#8216;n opwindende nuwe bestuurspan is Diamantveld oorgehaal vir &#8216;n aksie belaaide seisoen in 2024. Kyk al die wedstryde regstreeks op SuperSport Schools &#8211; Registreer nou Philip &#8220;Vlos&#8221; Molnar tree in as hoofbreier met oud-Griekwa, Bok Makram\u00a0 wie ook die Diamonds tussen 2005 en 2015 afgerig het, langs hom as die voorspelerafrigter. Molnar het aan [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":7,"featured_media":35127,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-35005","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35005","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/7"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=35005"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35005\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=35005"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=35005"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=35005"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}