{"id":35088,"date":"2024-02-16T14:38:25","date_gmt":"2024-02-16T12:38:25","guid":{"rendered":"https:\/\/ssschoolsplus.co.za\/?p=35088"},"modified":"2024-02-16T14:38:25","modified_gmt":"2024-02-16T12:38:25","slug":"kampioen-naelloper-linique-vogel-bewys-haarself-weer-by-helpies","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=35088","title":{"rendered":"Kampioen-naelloper Lenique Vogel bewys haarself weer by Helpies"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_35123\" aria-describedby=\"caption-attachment-35123\" style=\"width: 400px\" class=\"wp-caption alignleft\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-35123\" src=\"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2024\/02\/IMG-20240216-WA0098-400x500.jpg\" alt=\"\" width=\"400\" height=\"500\" \/><figcaption id=\"caption-attachment-35123\" class=\"wp-caption-text\">Linique Vogel van Waterkloof het weereens haar besonderse talent by die geleentheid tentoongestel.<\/figcaption><\/figure>\n<p>Helpmekaar Kollege se Goue Liga-atletiekbyeenkoms het weer onderstreep watse ongelooflike talent en mededingende gees daar onder ons jong vroulike atlete heers.<\/p>\n<p>Van vinnige en vurige naellope tot hekkies, was die kompetisie op die baan uiters straf.<\/p>\n<p>Lenique Vogel van Ho\u00ebrskool Waterkloof het weereens haar besonderse talent by die geleentheid tentoongestel en haar status, as &#8216;n opkomende ster om dop te hou, verstewig.<\/p>\n<p>Sy het sowel die 100 m- as 200 m-wedloop in die o. 15-afdeling oorheers met tye van onderskeidelik 12.10 sekondes en 24.95 sekondes. Nie alleen het sy daarmee vir haar oorwinnings verseker nie, maar sy het ook meer as 900 punte in elke wedloop behaal.<\/p>\n<p>Intussen het Michaela Riadi (Helpmekaar) aansienlike verbetering getoon, ver\u00e1l in die 100 m-naelloop. In vergeleke met haar vorige tyd van 12.90, wat sy in 2023 by die NWU Top 30-atletiekbyeenkoms behaal het, het Riadi nou &#8216;n indrukwekkende tyd van 12.74 in die o. 14 100 m opgestel.<\/p>\n<p>Kathleen Van Rooyen van Ho\u00ebrskool Menlopark het die titel in die o. 16 100 m-naelloop verower, terwyl Lana Ungerer van Ho\u00ebrskool EG Jansen die wenstreep in 25.73 sekondes oorgesteek het om die eersteplek in die o. 17 200 m-item te behaal.<\/p>\n<p>Keira Fouche (Helpmekaar) het haar merk in die o. 17-kategorie gelaat deur eerste te kom in die 100 m-naelloop met &#8216;n tyd van 12.44 sekondes.<\/p>\n<p>Menlopark se gesoute mededinger en rekordhouer, Colene Scheepers, het haar oorheersing herbevestig deur in beide die o. 19 100 m en 200 m-wedlope skoonskip te maak.<\/p>\n<p>In die langafstand-items het atlete merkwaardige uithouvermo\u00eb en stamina getoon.<\/p>\n<p>Celia Homan van Ho\u00ebrskool Montana het haar veelsydigheid tentoongestel deur oorwinnings te behaal in beide die o. 14 400 m en 800 m wedlope.<\/p>\n<p>Nicola Smith van Helpmekaar het in die o. 15-kategorie in beide die 800 m- en 1500 m-items gese\u00ebvier, met tye van onderskeidelik 2:17.81 en 04:40.64.<\/p>\n<p>Intussen het Chemene Mentz van Helpmekaar die o. 16 800 m-wedloop met 2:14.97 en 922 punte oorheers<\/p>\n<p>Janelle Kirkpatrick van Menlopark het as oorwinnaar uit die stryd getree in die o.14 90 m-hekkies, met onberispelike tydsberekening en presisie.<\/p>\n<p>Mila Rodenburg en Riane Van den Berg van Waterkloof het onderskeidelik oorwinnings behaal in die o. 16 en o. 19 100 m hekkies, met 14.79 en 14.78 sekondes<\/p>\n<p>Karla Bouwer van Garsfontein het die o. 15 300 m-hekkies met 45.02 sekondes oorheers, terwyl Zane Loots van Menlopark die o. 17 400 m-hekkies met \u2018n tyd van 1:05.47 gewen het.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Helpmekaar Kollege se Goue Liga-atletiekbyeenkoms het weer onderstreep watse ongelooflike talent en mededingende gees daar onder ons jong vroulike atlete heers. Van vinnige en vurige naellope tot hekkies, was die kompetisie op die baan uiters straf. Lenique Vogel van Ho\u00ebrskool Waterkloof het weereens haar besonderse talent by die geleentheid tentoongestel en haar status, as &#8216;n [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":8,"featured_media":35123,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-35088","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35088","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/8"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=35088"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/35088\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=35088"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=35088"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=35088"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}