{"id":36544,"date":"2024-03-03T17:38:21","date_gmt":"2024-03-03T15:38:21","guid":{"rendered":"https:\/\/ssschoolsplus.co.za\/?p=36544"},"modified":"2024-03-03T17:38:21","modified_gmt":"2024-03-03T15:38:21","slug":"noordheuwel-lewer-uithaler-spel-by-trio-sportdag","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=36544","title":{"rendered":"Noordheuwel lewer &#8220;Uithaler-spel&#8221; by Trio-sportdag"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_36604\" aria-describedby=\"caption-attachment-36604\" style=\"width: 400px\" class=\"wp-caption alignleft\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-36604\" src=\"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2024\/03\/Trio-vs-Noordheuwel-2024-FOTO-Elri-Steyn-e1709462247423-400x256.jpg\" alt=\"\" width=\"400\" height=\"256\" \/><figcaption id=\"caption-attachment-36604\" class=\"wp-caption-text\">FOTO: Elri Steyn (Ho\u00ebrskool Trio)<\/figcaption><\/figure>\n<p>Die losskakel <strong>Jeandr\u00e9 Uithaler<\/strong> het Saterdag &#8220;uithalerspel&#8221; vir <strong>Ho\u00ebrskool Noordheuwel<\/strong> gelewer om sy span tot &#8216;n hardverdiende sege van 20-12 oor <strong>Ho\u00ebrskool Trio <\/strong>te lei in Kroonstad.<\/p>\n<p>Dit was &#8216;n riller van &#8216;n stryd om die seisoen mee af te skop.<\/p>\n<p>Beleef al die askie weer op<strong> SuperSport Schools &#8211; <a href=\"http:\/\/bit.ly\/supersportschools\">Registreer nou<\/a> &#8211;<\/strong><a href=\"https:\/\/bit.ly\/TrioSportDag2024\"> Skakel na die toernooi<\/a><\/p>\n<p>Die besoekers het vroeg reeds die eerste slag geslaan toe <strong>Lindsey Jansen<\/strong> deur Trio se verdedigingslyn gesny het om tussen die pale te druk.<\/p>\n<p>Uithaler het die ekstras bygevoeg om aan sy span &#8216;n sewe-punt voorsprong te bied, maar kort daarna het <strong>Byron Biennas<\/strong>, Trio se staatmaker in die middeveld, geantwoord met &#8216;n stafdoel.<\/p>\n<p>Uithaler en Biennas het nog strafdoele uitgeruil om die halftydtelling op 10-6 in die guns van Noordheuwel te staan te bring.<\/p>\n<p>Na rustyd het Biennas voortgegaan om die besoekers met sy stewel te straf, maar die Nories het nietemin daarin geslaag om die tuisspan van hul doellyn weg te hou.<\/p>\n<p>Die span van Kroonstad se losskakel het hulle met 12-10 laat voorloop, maar die voorsprong was van korte duur aangesien Uithaler met &#8216;n puik lynskop die besoekers weer in Trio se kwartgebied kon kry, vir <strong>Mpho Madisaotsile<\/strong> om oor te dryf vir die wendrie.<\/p>\n<p>Die wedstryd was egter tot die laaste fluitjie in die weegskaal.<\/p>\n<p>Met slegs vyf punte wat die twee spanne skei, het Trio aanhou druk toepas, maar Jansen het besit omgekeer, sy ore platgetrek en die Trio-verdediging uitoorl\u00ea om weer agter die doellyn te gaan kuier. Die drie is egter nie toegeken nie, maar nog &#8216;n strafdoel was die laaste spyker in die Trio-kis.<\/p>\n<p>Na twee strawwe voorseisoen-wedstryde is Trio oorgehaal vir hul komende Wesgrow-bepaling teen <b>Ho\u00ebrskool Sentraal <\/b>van Bloemfontein volgende naweek.<\/p>\n<p>Die Trio-sportdag het vir hope rugby-aksie gesorg. In die voorlaaste wedstyd van die byeenkoms het <strong>Ho\u00ebrskool Rustenburg<\/strong> so hittete die <strong>Grey-kollege &#8220;Cherries&#8221;<\/strong> laat struikel.<\/p>\n<p><strong>Lorenzo Snyers<\/strong> (senter) het gewys hoe giftig hy kan wees wanneer hy spasie gegee word en, danksy die Rusties se lostrio, bestaande uit <strong>MC Smit<\/strong>, <strong>Coenraad Coetzer<\/strong> en <strong>Dirk Huisamen<\/strong>, het hulle die Bloemfonteiners laat sweet in die eerste 40 minute van die stryd.<\/p>\n<p>Om die waarheid te s\u00ea, teen halftyd het Rustenburg &#8216;n voorsprong van 12-7 geniet, en, met skaars meer as 10 minute oor, was hulle steeds met 26-14 voor.<\/p>\n<p>Grey gaan l\u00ea egter nooit.<\/p>\n<p>Die Cherries kon konsolideer om twee keer in die laaste stofe agter die doellyn te gaan kuier, met <strong>Heinz Stockenstr\u00f6m<\/strong> se ingeoefende skopskoen wat op die ou end die verskil beteken het.<\/p>\n<p>Die Rusties het nietemin met groot eer uit die stryd getree en sal vir heelparty spanne in hul liga vanjaar kopsere besorg.<\/p>\n<p><strong>Puntemakers:<\/strong><\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Noordheuwel: 20 (10) &#8211; <\/strong>Drie\u00eb: Lindsey Jansen, Mpho Madisaotsile. Doelskoppe: Jeandr\u00e9 Uithaler (2). Strafdoele: Uithaler (2). <strong>Ho\u00ebrskool Trio: 12 (6) &#8211; <\/strong>Strafdoele: Byron Biennas (4).<\/p>\n<p><strong>Grey-kollege II: 28 (7) &#8211;<\/strong> Drie\u00eb: Jean Rossouw, Gerhard Scholtz, Tian Fourie, JT Laney. Doelskoppe: Heinz Stockenstr\u00f6m (4).<strong> Ho\u00ebrskool Rustenburg: 26 (12) &#8211; <\/strong>Drie\u00eb: Lorenzo Snyers, MC Smit, Zulu Khumalo, Wikus Jacobs. Doelskoppe: Awie Alberts (3).<\/p>\n<p><strong>Ander uitslae<\/strong><\/p>\n<p><strong>o. 19 &#8211;\u00a0<\/strong>Noordheuwel II 14, Ligbron 12; Grey-kollege III 50, Ho\u00ebrskool Rustenburg II 14; Ho\u00ebrskool Trio II 15, Noordheuwel II 13; Grey-kollege VII 31, Ho\u00ebrskool Trio III 5.<\/p>\n<p><strong>o. 16 &#8211;\u00a0<\/strong>Noordheuwel 38, Ho\u00ebrskool Trio 0; Noordheuwel B 29, Ho\u00ebrskool Trio B 17.<\/p>\n<p><strong>o. 15 &#8211;\u00a0<\/strong>Ho\u00ebrskool Trio 10, Noordheuwel 7; Ho\u00ebrskool Trio B 45, Noordheuwel B 0.<\/p>\n<p><strong>o. 14 &#8211;\u00a0<\/strong>Noordheuwel 42, Ho\u00ebrskool Trio 3; Noordheuwel B 15, Ho\u00ebrskool Trio B 5.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die losskakel Jeandr\u00e9 Uithaler het Saterdag &#8220;uithalerspel&#8221; vir Ho\u00ebrskool Noordheuwel gelewer om sy span tot &#8216;n hardverdiende sege van 20-12 oor Ho\u00ebrskool Trio te lei in Kroonstad. Dit was &#8216;n riller van &#8216;n stryd om die seisoen mee af te skop. Beleef al die askie weer op SuperSport Schools &#8211; Registreer nou &#8211; Skakel na [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":7,"featured_media":36604,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-36544","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36544","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/7"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=36544"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36544\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=36544"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=36544"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=36544"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}