{"id":38665,"date":"2024-03-20T19:46:16","date_gmt":"2024-03-20T17:46:16","guid":{"rendered":"https:\/\/ssschoolsplus.co.za\/?p=38665"},"modified":"2024-03-20T19:46:16","modified_gmt":"2024-03-20T17:46:16","slug":"dertig-spanne-by-klein-karoo-saadproduksie-week-in-aksie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=38665","title":{"rendered":"Dertig spanne by Klein Karoo Saadproduksie-week in aksie"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_38689\" aria-describedby=\"caption-attachment-38689\" style=\"width: 400px\" class=\"wp-caption alignleft\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-38689\" src=\"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2024\/03\/D4S_5710-400x267.jpg\" alt=\"\" width=\"400\" height=\"267\" \/><figcaption id=\"caption-attachment-38689\" class=\"wp-caption-text\">FOTO: Marnus Prinsloo<\/figcaption><\/figure>\n<p>Die <strong>Ho\u00ebr Landbouskool Oakdale<\/strong> se jaarlikse <strong>Klein Karoo Saadproduksie-rugbyweek<\/strong>\u00a0trek hierdie naweek weer 30 skole van regoor Suid Afrika na Riversdal vir &#8216;n aksiebelaaide ses dae op die plaas.<\/p>\n<p>Die spanne het Woensdag by Oakdale gearriveer, met die eerste wedstryde wat Donderdagoggend om 08:45 afskop waneer <strong>Ho\u00ebrskool Montagu<\/strong> en <strong>Ho\u00ebr Volkskool<\/strong>, Graaff-Reinet,\u00a0mekaar die stryd aans\u00ea.<\/p>\n<p>Montagu het verlede naweek hul spiere gebult teen <strong>Jakes Gerwel Tegnies<\/strong> met &#8216;n reuse oorwinning van 52-12 by die Robbie-fees, maar hierdie naweek sal die kompetisie aansienlik strawwer wees.<\/p>\n<p>Beleef al die aksie regstreeks op <strong>SuperSport Schools &#8211; <a href=\"http:\/\/bit.ly\/supersportschools\">Registreer nou <\/a><\/strong><\/p>\n<p>Oakdale se eerstespan is natuurlik by die Noord\/Suid-toernooi in Pretoria in aksie, waar hulle getoets sal word teen Ho\u00ebrskool Garsfontein en Helpmekaar Kollege. Dus word die skool se trots word deur &#8216;n vyftiental verteenwoordig, wat jaar na jaar wys dat hulle skouers kan skuur met die besoekende spanne.<\/p>\n<p>Die Oakdale-vyftiental speel in die hoofwedstryd van die eerste dag teen <strong>Ho\u00ebrskool Bredasdorp<\/strong>.<\/p>\n<p>Die Bredasdorp-manne het vroe\u00ebr in die seisoen by Ho\u00ebrskool Outeniqua se 101-jaar sportdag hulself in Pearson High School vasgeloop en &#8216;n pakslae van 71-7 op die lyf geloop.<\/p>\n<p>Die span van die suide het egter verlede jaar &#8216;n goeie seisoen beleef, en tel jaarliks onder van die voorste plattelandse sewesspanne, so toeskouers kan lekker opwindende hardlooprugby in die hoofwedstryd verwag.<\/p>\n<p>Opwindende, vrygeestige rugby is inderdaad iets wat &#8216;n hele paar van die spanne by die toernooi in gemeen het. <strong>Ho\u00ebrskole Charlie Hofmeyr<\/strong> en <strong>Robertson<\/strong>,\u00a0 byvoorbeeld, spog elkeen met &#8216;n verteenwoordiger in die SA o. 17-Sewesspan wat verlede jaar &#8216;n derde plek behaal het by die Statebond-jeugspele in Trinidad en Tobago.<\/p>\n<p>Charlies se losskakel, <strong>Luan Giliomee<\/strong>, en die Robbies se buitesenter, <strong>Bernardo Diedericks<\/strong>, was deel van die groep seuns wat &#8216;n bronsmedalje by daardie byeenkoms verower het.<\/p>\n<p>Verlede naweek het die span uit Ceres &#8216;n uiters indrukwekkende sege van 41-15 oor Ho\u00ebrskool DF Malan behaal, terwyl Robbies die hoofwedstryd by hul jaarlikse sportnaweek op &#8216;n dramatiese wyse teen Ho\u00ebrskool Vredendal kon wen, danksy &#8216;n skitterende drie deur vleuel, <strong>Ruwan Stevens<\/strong>.<\/p>\n<p>Bloemfontein se verteenwoordigers, <strong>Ho\u00ebrskool<\/strong> <strong>Sentraal<\/strong>, sal van die geleentheid wil gebruik maak om weer op die wenpad te kom na &#8216;n taai begin aan die seisoen, maar hul eerste kragmeting, met <strong>Pietersburg Ho\u00ebrskool<\/strong> gaan beslis &#8216;n taamlike uitdaging bied.<\/p>\n<p>Die Pieties het egter ook reeds gestruikel aan die begin van die jaar, so die wedstyd bied aan albei skole die geleentheid om waardevolle momentum te bou.<\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Brackenfell<\/strong> se losskakel, <strong>Junior Louw<\/strong>, kon verlede Vrydag sy span tot oorwinning teen Hopefield High School sool by hul jaarlikse sportnaweek. Louw het vyf strafdoele deur die pale gejaag vir &#8216;n naelbyt-sege van 15-14.<\/p>\n<p>Die wedstryd tussen die Brakkies en <strong>Ho\u00ebrskool Kempton Park<\/strong> beloof om heel interessant te wees. Die Kempies is gewoond aan tawwe opponente in die NWU-Sportreeks, maar hulle moet nie die gevaar wat in Brackenfell se agterlyn skuil onderskat nie.<\/p>\n<p><strong>Parel Vallei High School<\/strong> watt verlede naweek ook &#8216;n puik sege van 13-5 oor Ho\u00ebrskool Hermanus behaal het, kom Donderdag teen <strong>Ho\u00ebrskool Oosterlig<\/strong> te staan. Die span van Somerset-Wes sal hul stempel wil afdruk teen die Boksburg-manne wat tot dusver vanjaar gesukkel het om hul ritme te vind.<\/p>\n<p>Die res van die bepalings sal na die eerste dag se spel bekendgemaak word.<\/p>\n<p><strong>Die spanne en bepalings vir Dag Een, 21 Maart:<\/strong><\/p>\n<p><strong>De Eike-veld<\/strong><\/p>\n<p><strong>Montagu t. Volkskool om 08:45:<\/strong><\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Montagu:\u00a0<\/strong>15 Josh Scheepers, 14 Keanan Plaatjies, 13 Morne-John Roos, 12 Linden de Silva, 11 Pieter-Wayne Soldaat, 10 Renaldo Koker, 9 Udo Windvogel, 8 Xolani Stevens, 7 Chadwin Lottering, 6 Rossouw Kriel, 5 Jacobus van Zyl, 4 Kirwin Matthys, 3 Gorchen Fluks, 2 Amed Nazier, 1 Tian Crous.<\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebr Volkskool, Graaff-Reinet: <\/strong>15 Ben-Lee Jooste, 14 Curwin Niemand, 13 Ashwill Swartz, 12 AJ de Jager, 11 Ethan Davids, 10 Elrico Prins, 9 Pieter van der Merwe, 8 Jan-Theo van Tonder, 7 Zak Wolfaardt, 6 Gideon Becker, 5 Divan van Rooyen, 4 Hugo Botha, 3 Casper Bekker, 2 Lreese Stuurman, 1 Juan Stannard.<\/p>\n<p><strong>Charlie Hofmeyr t. Die Anker om 09:55:<\/strong><\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Charlie Hofmeyr:\u00a0<\/strong>15 Jay-Jay Janse, 14 Danico Sass, 13 Keagan Kelly, 12 Philip du Plessis, 11 Deolyn Isaac, 10 Luan Giliomee, 9 Izha-Vin van Wyk, 8 Gerhard Goosen, 7 Tyron Davids, 6 Daniel Bakkes, 5 Leroux Groenewald, 4 Jacob Kriel, 3 Duran Shiba, 2 Jay-Handro van Rooyen, 1 Aaron Richter.<\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Die Anker:\u00a0<\/strong>15 Paul Schutte, 14 Ruan Smith, 13 Sean Schoeman, 12 Troy Joubert, 11 Jayden Steenkamp, 10 Branden Crous, 9 Danie Smit, 8 Ruben Herbst, 7 Xander Visser, 6 Siya Shongwe, 5 Brendan van Lutterfeld, 4 Gerhard Oosthuizen, 3 Zander Nell, 2 Rico Goosen, 1 Branden Sauerman.<\/p>\n<p><strong>Langenhoven Gim t. Wagpos om 11:05:<\/strong><\/p>\n<p><strong>Langenhoven Gimnasium:\u00a0<\/strong>15 Tamrin Pietersen, 14 EG Marais, 13 Evan Delport, 12 Kevin Kennedy, 11 Sinclair Lottering, 10 Cade Ayford, 9 Jayden Arends, 8 Ethan Schoeman, 7 Janes van der Merwe, 6 Keith van Zyl, 5 Stephane du Plessis, 4 Michael Smit, 3 PJ Coericius, 2 Stefan Cloete, 1 Gerick Matthee.<\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Wagpos:\u00a0<\/strong>15 Ruben Joubert, 14 Hardus van der Ryst, 13 Frans Burger, 12 Franco Dippenaar, 11 Heinrich Gurovich, 10 JG Olckers, 9 Arrie Joubert, 8 Adriaan Olivier, 7 David van Breda, 6 Tiaan van der Merwe, 5 Nathan Louw, 4 Dylan Lautenbach, 3 Marcelle Gruindelingh, 2 Tristan van der Westhuizen, 1 Armand Botha.<\/p>\n<p><strong>Brackenfell t. Kempton Park om 12:15:<\/strong><\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Brackenfell:\u00a0<\/strong>15 Zane van Schalkwyk, 14 Cwenga Ntsapho, 13 Jaydon La Douce, 12 Marquine Abrahams, 11 Liam Lucas, 10 Junior Louw, 9 Jaydin Basson, 8 Wade Fortuin, 7 Dawson Lombard, 6 Dant\u00e9 Jooste, 5 Ntsikayomzi Njongonkulu, 4 Zander van Zyl, 3 Graigan Matroos, 2 Matthew Wyngaard, 1 Siraaj Cook.<\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Kempton Park: <\/strong>15 Joshua Meyer, 14 Wian Riekert, 13 Tian Aucamp, 12 Tiaan Delport, 11 Vaughn Fouch\u00e9, 10 Marko Opperman, 9 Ryan Smith, 8 Preston Smith, 7 JP Barnard, 6 Ruben Turketti, 5 Luann Schreuder, 4 JP Roos, 3 Zander Luckay, 2 Deon Mulligan, 1 Aiden Nepgen.<\/p>\n<p><strong>Potchefstroom Gim t. Upington om 14:00:<\/strong><\/p>\n<p><strong>Potchefstroom Gimnasium:\u00a0<\/strong>15 Jean Groenewald, 14 Lourens Jacobs, 13 David Ndala, 12 Jhanco de Beer, 11 Toks Becker, 10 Justin Oosthuizen, 9 Jaap van der Westhuizen, 8 Elrich Bosch, 7 Morn\u00e9 van Aswegen, 6 Tiardt Vorster, 5 Tobias van Dyk, 4 Bart du Plooy, 3 Jayden Stoffberg, 2 Jaco Nel, 1 Cobus van Rooyen.<\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Upington:\u00a0<\/strong>15 LJ Izaaks, 14 Tony van Kradenburg, 13 Themba Kella, 12 Sylvester Hoffman, 11 Laymian Snyders, 10 Cayden Daniels, 9 Louwan Harper, 8 Slabbert Roelof, 7 Petri Fourie, 6 Johan Louw, 5 Ruan Janse van Rensburg, 4 Jaden Williams, 3 Nathan Manyora, 2 Jade Coetzee, 1 Monqoba Hinane.<\/p>\n<p><strong>Hugenote (Wellington) t. Zwartkop om 15:10:<\/strong><\/p>\n<p><strong>Hugenote Ho\u00ebrskool : <\/strong>15 Kieran de Villiers, 14 Keenen Johnson, 13 Ethan-John Isaacs, 12 Xavier Oktober, 11 Joshua Lewis, 10 Lian Wiid, 9 Hugo Steenkamp, 8 Alrich Humphreys, 7 Cullen Ruiters, 6 Basson Truter, 5 Bret Arendse, 4 Andr\u00e9 van der Westhuizen, 3 Eswin Apollis, 2 Kieran Smith, 1 Xavier Gertse.<\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Zwartkop:\u00a0<\/strong>15 Justin Julies, 14 Denilson Metcalfe, 13 Milton Naude, 12 Neil Gouws, 11 Bokamoso Zulu Mona, 10 Luhardt Booysens, 9 Layton Wilson, 8 Brian Smith, 7 Adriaan Janse van Vuuren, 6 Migael Lindeque, 5 Logan Knott, 4 Leonard Lotriet, 3 Brogan Ackerman, 2 Jayden Lee Cronwright, 1 Julian Lubbe.<\/p>\n<p><strong>Strand t. Ho\u00ebrskool Middelburg om 16:20:<\/strong><\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Strand:\u00a0<\/strong>15 Tyron Nicholas, 14 Lyle Julies, 13 Sherwin April, 12 Grezano Plaatjies, 11 Heinrich April, 10 Justin Philips, 9 Jaydan Steenkamp, 8 Na-Eem Adams, 7 Eben Delport, 6 Andre Bester, 5 Wessel Cloete, 4 Dewald Barnard, 3 Cayden Theunissen, 2 Roeben Robinson, 1 Wiehan Adams.<\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Middelburg:\u00a0<\/strong>15 Sihle Makatswe, 14 Jacques Greyling, 13 Swe Sibiya, 12 Lungelo Maseko, 11 Marko Mulder, 10 Matthew Abbey, 9 Crawford Joubert, 8 Jabu Mathebula, 7 Khensani Buthelezi, 6 CW Hanekom, 5 Joseph Loretz, 4 Rogan van der Walt, 3 Wandisa Mthombeni, 2 Roux Grobler, 1 Rusty Olwagen.<\/p>\n<p><strong>Sentraal t. Pietersburg om 18:00:<\/strong><\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Sentraal:\u00a0<\/strong>15 Aiden Gotsh, 14 Ethan Hoffman, 13 Lee-Yagen Arendse, 12 Pat Cloete, 11 CJ Hertzog, 10 SJ Coetzee, 9 Hendrik Jonker, 8 Liam Pretorius, 7 Chris Kachelhoffer, 6 Juandre Jardim, 5 Steven Smith, 4 DJ Bredenkamp, 3 Daniel Kotze, 2 Marnus Earle, 1 Van Zyl Hetzel.<\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Pietersburg:\u00a0<\/strong>15 Brydan Retief, 14 Lerisch Duba, 13 Dustin Terblanche, 12 Nick Jones, 11 AJ Loots, 10 Hanno van Zyl, 9 Divan Brown, 8 Hardus Otto, 7 FC Smith, 6 Tiaan Vermeulen, 5 Juan Jansen van Vuuren, 4 Etienne van Jaarsveldt, 3 Elardus Erasmus, 2 Dewald de Beer, 1 Floris Venter.<\/p>\n<p><strong>Oakdale XV t. Bredasdorp om 19:10:<\/strong><\/p>\n<p><strong>Oakdale XV:\u00a0<\/strong>15 Zack Malherbe, 14 Benji Genis, 13 Casper du Plessis, 12 Corn\u00e9 Kennedy, 11 Jurgen Isaacs, 10 Tyrese Plaatjies, 9 Zandr\u00e9 Lategan, 8 Raydon Jafta, 7 Reuben Holtzhausen, 6 Hanno Liebenberg, 5 Mika Smit, 4 Christiaan van Vuuren, 3 Ryno Steyn, 2 Dani\u00ebl Joubert, 1 Dani\u00ebl Keyser.<\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Bredasdorp:\u00a0<\/strong>Kyle Willeman, 14 Markus de Villiers, 13 Miquyel Johnson, 12 Fortune Goni, 11 Rondaldino September, 10 Urlinn Henecke, 9 Nolez Sedras, 8 Wynand Wessels, 7 Prosper Kaitano, 6 Norte Mintoor, 5 Albert Lambrecht, 4 Alex Janse van Rensburg, 3 Liam Engel, 2 TJ du Plessis, 1 Ismael Jongi.<\/p>\n<p><strong>Populierbos-veld<\/strong><\/p>\n<p><strong>Overberg t. Augsburg Landbou om 08:45:<\/strong><\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Overberg:\u00a0<\/strong>15 Bradwill Mackenzie, 14 Andrew Erasmus, 13 Lorenzo Kroutz, 12 Rinus Beukes, 11 Franco Griessel, 10 Favian Arendse, 9 Kiyan Burger, 8 Pieter du Toit, 7 James Badenhorst, 6 Granville Hickley, 5 Johan Beukes, 4 Divan Schroeder, 3 Eaton Cupido, 2 Morn\u00e9 Wessels, 1 Dean Andries.<\/p>\n<p><strong>Augsburg Landbougimnasium:\u00a0<\/strong>15 Connen Mouton, 14 Bevan Kroutz, 13 Handr\u00e9 Swart, 12 Zandr\u00e9 Nel, 11 Grayton van Maroe, 10 Matthew Moolman, 9 Nolan Ockhuis, 8 Leon Loots, 7 Zane Jantjies, 6 Jacques Marais, 5 Andreuan Klaase, 4 JJ van der Merwe, 3 Ian Pinto, 2 Neelum Jafta, 1 Dewald Vermeulen.<\/p>\n<p><strong>Parel Vallei t. Oosterlig om 09:55:<\/strong><\/p>\n<p><strong>Parel Vallei High School: <\/strong>15 Luchen Meyer, 14 Junior Ruzvidzo, 13 Caleb Maasdorp, 12 Noah Enyang, 11 Liam de Villiers, 10 Shudley Roda, 9 Michael Kent, 8 Boaz Sterley, 7 Chris de Jager, 6 Dylan Cockroft, 5 Renato Tosi, 4 Thomas Hoffmeyer, 3 Ian Kleynhans, 2 Diaan du Toit, 1 Ayandisa Mpumlwana.<\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Oosterlig:\u00a0<\/strong>15 Jaydon Bouwers, 14 Dean Jordaan, 13 Dylan Jordaan, 12 Jo\u00ebl Jordaan, 11 Joshua Boyens, 10 Tristan Else, 9 Neithan Botha, 8 Kevin Koen, 7 Juandr\u00e9 Bekker, 6 Gert Nel, 5 Jeandr\u00e9 Naud\u00e9, 4 Rubin van der Westhuizen, 3 Joshua Niemann, 2 Gunther Nel, 1 Tiaan Louw.<\/p>\n<p><strong>Labori t. Westering om 11:05:<\/strong><\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Labori:\u00a0<\/strong>15 Christiaan Beukes, 14 Jesse Goodwin, 13 Leo de Wet, 12 Xavier Bothma, 11 Joshua Gempies, 10 McNiel Thomas, 9 Miguel Britz, 8 Dant\u00e9 Muller, 7 Joshua Hartley, 6 Christiaan Wearne, 5 Lourens Richter, 4 Dirk Human, 3 Jannie Strauss, 2 Leighton Titus, 1 Christiaan Kershoff.<\/p>\n<p><strong>Westering High School: <\/strong>15 Avumile Katu, 14 Siphosethu Dwedzi, 13 Oko Figlan, 12 Lemuel Kramer, 11 Lusanele Mbenga, 10 Joshua Smith, 9 Endinako Sitonga, 8 Geoff Reed, 7 Masaneliswe Cakwebe, 6 Owam Sebe, 5 Khanya Skosana, 4 Andrew Prins, 3 Ntokoza Gana, 2 Perez de Maar, 1 Lokholo Duna.<\/p>\n<p><strong>Hermanus t. Merensky om 12:15:<\/strong><\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Hermanus:\u00a0<\/strong>15 Kyle Lewis, 14 Deano Gardiner, 13 Giano da Kosta, 12 Johan van der Walt, 11 Neo Faro, 10 Chad van der Merwe, 9 Cristable Nutt, 8 Reon Sparkham, 7 Rehan G\u00f6tza; 6 Gideon Scheepers, 5 Chris Marais, 4 Zack Meyer, 3 Yosindiso Mpakama, 2 Sebastiaan van Dyk, 1 Rowen Moore.<\/p>\n<p><strong>Merensky Landbou Akademie:\u00a0<\/strong>15 Maritz Meintjies, 14 Heinrich Libbe, 13 Ulrich Mare, 12 Jens Bezuidenhout, 11 Leon de Lange, 10 Byron Hendricks, 9 JD Boshoff, 8 Hardus Terblanche, 7 Mukhetwa Musundwa, 6 Corn\u00e9 Swanepoel, 5 Rico Pieterse, 4 Blessing Mathebula, 3 Tirelo Mashapa, 2 Ruan Marcos, 1 Ethan Maritz.<\/p>\n<p><strong>Robertson t. Vryburg om 14:00:<\/strong><\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Robertson:\u00a0<\/strong>15 Tyron April, 14 Ruwan Stevens, 13 Bernardo Diedericks, 12 Kerwin Koert, 11 Winsor de Koker, 10 Trailer Venter, 9 Kyle Cedras, 8 Eathan Fourie, 7 Andr\u00e9 Gelderblom, 6 Ivor Thompson, 5 Jayban Davids, 4 Mycal Swart, 3 Petrus Coetzee, 2 Kallie Joubert, 1 Stephen Kent.<\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Vryburg:\u00a0<\/strong>15 Jayden Starke, 14 Abduraman Amien, 13 Karabelo Mbolekwa, 12 Jordan Rathebe, 11 Tefo Sejake, 10 Christopher Isaacs, 9 Rikus Niewoudt, 8 Kenan Joseph, 7 Aiden Jonker, 6 Janco Venter, 5 Juan Smit, 4 Olerato Bonokwane, 3 Daniel Nortje, 2 Dirk Visser, 1 Cobus van der Berg.<\/p>\n<p><strong>Swartland t. Lichtenburg om 15:10:<\/strong><\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Swartland:\u00a0<\/strong>15 Nicholai Miggel, 14 Deven Bocks, 13 Dani\u00ebl Walters, 12 Carlo van der Merwe, 11 Tyrese Barlow, 10 Iminathi Njozela, 9 Kailen Kotz\u00e9, 8 JH Kleinhans, 7 Rheinhardt Adonis, 6 Arthur Bester-van Lill; 5 Martin Neethling, 4 Alexzander Wucherpfenning, 3 Ruan Zandberg, 2 Tiaan Bester-van Lill, 1 Kallie Boutsikaris.<\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Lichtenburg:\u00a0<\/strong>15 Luan Snyman, 14 Lukie Benson, 13 Dundr\u00e9 Dempers, 12 Benr\u00e9 Pollard, 11 Rea Motsusi, 10 Albert Joubert, 9 Willem van Niekerk, 8 Abrie Coetzee, 7 Tiaan Booysen, 6 KG Legodi, 5 John Kleynhans, 4 Regardt Jacobsz, 3 JJ Jonker, 2 Juan van Rhyn, 1 Donovan Rosato.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Ho\u00ebr Landbouskool Oakdale se jaarlikse Klein Karoo Saadproduksie-rugbyweek\u00a0trek hierdie naweek weer 30 skole van regoor Suid Afrika na Riversdal vir &#8216;n aksiebelaaide ses dae op die plaas. Die spanne het Woensdag by Oakdale gearriveer, met die eerste wedstryde wat Donderdagoggend om 08:45 afskop waneer Ho\u00ebrskool Montagu en Ho\u00ebr Volkskool, Graaff-Reinet,\u00a0mekaar die stryd aans\u00ea. Montagu [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":7,"featured_media":38689,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-38665","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38665","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/7"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=38665"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/38665\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=38665"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=38665"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=38665"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}