{"id":40181,"date":"2024-04-04T19:53:27","date_gmt":"2024-04-04T17:53:27","guid":{"rendered":"https:\/\/ssschoolsplus.co.za\/?p=40181"},"modified":"2024-04-04T19:53:27","modified_gmt":"2024-04-04T17:53:27","slug":"plasies-reg-om-rassies-te-wys-wies-baas","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=40181","title":{"rendered":"Plasies reg om Rassies te wys wie&#8217;s baas"},"content":{"rendered":"<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft wp-image-11473\" src=\"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2022\/08\/Nuus-Skolerugby-Merensky-300x269.jpg\" alt=\"\" width=\"400\" height=\"359\" srcset=\"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2022\/08\/Nuus-Skolerugby-Merensky-300x269.jpg 300w, https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2022\/08\/Nuus-Skolerugby-Merensky.jpg 749w\" sizes=\"auto, (max-width: 400px) 100vw, 400px\" \/>Twee tradisionele aartsvyande kruis hierdie naweek swaarde in Tzaneen.<\/p>\n<p>Volg al die aksie regstreeks op <strong>SuperSport Schools<\/strong>. <a href=\"http:\/\/bit.ly\/supersportschools\"><strong>Skakel na die wedstryd<\/strong><\/a>.<\/p>\n<p>Die ligblou-gemeenskap van agter die Sitrusgordyn sal terselftertyd senuagtig en opgewonde wees vir dit wat hulle te wagte kan wees wanneer die eerstespanne van <strong>Ho\u00ebrskool<\/strong> <strong>Merensky<\/strong> en <strong>Ho\u00ebrskool Ellisras<\/strong> mekaar Saterdag om 13:50 pak.<\/p>\n<p>Die span van Ellisras, onder leiding van die nuwe afrigtingspan bestaande uit <strong>Peter Schutte<\/strong>, &#8216;n ou bekende in die Laeveld, en <strong>Dandr\u00e9 Grobler<\/strong>, het reeds vanjaar hul stem dik gemaak teen Ho\u00ebrskool Zwartkop. Die Rassie-eerstes het oortuigend, met 21-7, met die span, drie afdelings bokant hulle in die SDC Noordvaal Cup, afgereken.<\/p>\n<p>Die Rassies se staatmaker-losskakel, <strong>Anzio Swartbooi<\/strong>, skuif na heelagter vir hierdie naweek se stryd, waar hy ook heelwat probleme vir die tuisspan kan veroorsaak. <strong>Malose Moshupje<\/strong> neem Swartbooi se plek op nr. 10 in, en kan, saam met buitsenter, <strong>FJ Drotske<\/strong>, die lewe vir die Plasie-agterhoede verder bemoeilik.<\/p>\n<p>Die tuisspan beskik nietemin self oor &#8216;n gedugte kombinasie in die middelveld, met senters, <strong>Ulrich Mare<\/strong>\u00a0en <strong>Jens Bezuidenhout<\/strong>, wat tot dusver aangedui het dat hul verdedigingslinie nie maklik gebreek sal word nie. Hulle is boonop ook bedrieglik op die aanval, en beskik oor hope spoed en venynige aanvalslyne.<\/p>\n<p>Die Plasies se pak is verder nie te versmaai nie, met Cravenweek-agsteman, <strong>Hardus Terblanche<\/strong>, wat sy flanke, <strong>PG Botes<\/strong>\u00a0en <strong>Vorne Swanepoel<\/strong>, sal inspireer om die pap dik aan te maak.<\/p>\n<p>Verder af met die N1 skop <strong>Ho\u00ebrskool Hans Strijdom<\/strong> hul nuwe seisoen af, nes hulle die vorige een afgesluit het, teen <strong>Ho\u00ebrskool Ben Viljoen<\/strong>. Die Hansies sal hierdie slag tuisvoordeel ten volle wil benut om die bordjies te verhang, nadat hulle in die vorige kragmeting met 27-34 teen die span van Groblersdal vasgeval het.<\/p>\n<p>Die tuisspan sal hierdie keer sonder die dienste van hul slot en kaptein, <strong>Koedoe Harmse<\/strong>, moet klaarkom, nadat di\u00e9 &#8216;n kniebesering opgedoen het tydens die Mauritz Hansen-week. <strong>Ewandre Jonker<\/strong> vervang vir Harmse op slot.<\/p>\n<p>Ben Viljoen het ook &#8216;n paar veranderinge aangebring vir die naweek se stryd. <strong>Chris Jordaan<\/strong>, wat in die vorige wedstryd op loskopstut diens gedoen het, skuif na slot, met <strong>Leuco Robinson<\/strong> wat sy plek op stut inneem, terwyl <strong>Tiaan Scheepers<\/strong> van agtsteman na die kant van die skrum skuif, met <strong>Asheeq Bradford<\/strong> wat op agtsteman in aksie sal wees.<\/p>\n<p>In Mpumalanga, kom <strong>Ho\u00ebrskool Piet Retief<\/strong> te staan voor hul grootste toets tot dusver vanjaar, wanneer hulle vir <strong>Ho\u00ebrskool Secunda<\/strong>, in Secunda, die stryd aans\u00ea.<\/p>\n<p>Die span van Secunda het tot op hede louwarm vertoon vanjaar en sal op hul hoede wees vir die begeesterde span van Piet Retief. Die besoekers se lostrio, bestaande uit <strong>Jaco Klopper<\/strong>, <strong>Melo Xulu<\/strong>\u00a0en <strong>Christiaan Pienaar<\/strong>, hou ver\u00e1l groot gevaar in, vernaam by die afbreekpunte.<\/p>\n<p>Secunda sal heelwat staatmaak op hul ervare agtsteman, <strong>Bakkies Bezuidenhoud<\/strong>, om goeie teenstand te bied voorlangs, en skrumskakel, <strong>Jarno Haarhoff<\/strong>, om bruikbare bal aan die tuisspan se giftige agterlyn te verskaf.<\/p>\n<p><strong>Ander wedstryde: <\/strong><\/p>\n<p><strong>12:30<\/strong> &#8211; Ho\u00ebrskool Centurion t. Ho\u00ebrskool Dr Malan; Bergsig Akademie t. Ho\u00ebrskool Florida; Ho\u00ebrskool Driehoek t. Ho\u00ebrskool Alberton.<\/p>\n<p><strong>Die spanne:\u00a0<\/strong><\/p>\n<p><strong>Merensky t. Ellisras om 13:50 in Tzaneen:<\/strong><\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Merensky:<\/strong> 15 Maritz Meintjies, 14 Andreas Honiball, 13 Ulrich Mare, 12 Jens Bezuidenhout, 11 Leon de Lange, 10 Byron Hendricks, 9 JD Boshoff, 8 Hardus Terblanche, 7 PG Botes, 6 Vorne Swanepoel, 5 Lukas Pieterse, 4 Craig Walker, 3 Tirelo Mashapa, 2 Ruan Marcos, 1 Ethan Maritz.<\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Ellisras:<\/strong> 15 Anzio Swartbooi, 14 Tinisha Chauke, 13 FJ Drotskie, 12 Rabadiba Lebo, 11 Ashley Monyelo, 10 Malose Moshupje, 9 Ethan Muller, 8 Funi Simba, 7 Derik Blessing, 6 Hanno Kay, 5 Daniel Leahy, 4 Rigby Hobarth, 3 Boela van Heerden, 2 Dean Otto, 1 Wessel Strooh.<\/p>\n<p><strong>Hans Strijdom t. Ben Viljoen om 11:20 in Naboomspruit:<\/strong><\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Hans Strijdom: <\/strong>15 Mpiri Gadebe, 14 Francois Koen, 13 Lewalt Ferreira, 12 Nathan Pool, 11 Tebogo Mapopgelo, 10 Hendriko van der Kolf, 9 MW de Jager, 8 Janneman Benson, 7 Marcus van der Walt, 6 Hannes Viviers, 5 Juan van Staden, 4 Ewandre Jonker, 3 Alwyn Geyser, 2 Leander Janse van Rensburg, 1 Marnus Ruytenberg.<\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Ben Viljoen:<\/strong> 15 Mignon Stevens, 14 MJ de Beer, 13 Clementino Bowers, 12 Mihlali Ntebi, 11 Dylan Nieuwenhuys, 10 Anvernio Adonis, 9 Joe Cloete, 8 Asheeq Bradford, 7 Jaco Botha, 6 Tiaan Scheepers, 5 Chris Jordaan, 4 Erich Labuschagne, 3 JP Singleton, 2 Flippie Nieman, 1 Leuco Robinson.<\/p>\n<p><strong>Secunda t. Piet Retief om 12:30 in Secunda:<\/strong><\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Secunda:<\/strong> 15 Damian de Beer, 14 Dillan Grundelingh, 13 Brink la Grange, 12 Bismark Jansen, 11 Divan Mulder, 10 EJ Venter, 9 Jarno Haarhoff, 8 Bakkies Bezuidenhout, 7 Zander Scheepers, 6 Zander van der Merwe, 5 Franko Rossouw, 4 Regardt du Preez, 3 Jean Janse van Nuwenhuizen, 2 Rico Schoeman, 1 Stefaan Bezuidenhout.<\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Piet Retief:<\/strong> 15 Langelihle Ntuli, 14 Siposethu Sibisi, 13 Aphiwe Khumalo, 12 Gilles van der Meulen, 11 Vuyani Tshabalala, 10 Owethu Shabalala, 9 Kyle Stock, 8 Jaco Klopper, 7 Melo Xulu, 6 Christiaan Pienaar, 5 Vusi Nhleko, 4 Renco Venter, 3 Louis Groler, 2 Jandre van Deventer, 1 Sfundo Mayisa.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Twee tradisionele aartsvyande kruis hierdie naweek swaarde in Tzaneen. Volg al die aksie regstreeks op SuperSport Schools. Skakel na die wedstryd. Die ligblou-gemeenskap van agter die Sitrusgordyn sal terselftertyd senuagtig en opgewonde wees vir dit wat hulle te wagte kan wees wanneer die eerstespanne van Ho\u00ebrskool Merensky en Ho\u00ebrskool Ellisras mekaar Saterdag om 13:50 pak. [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":6,"featured_media":11473,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-40181","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40181","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/6"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=40181"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40181\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/11473"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=40181"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=40181"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=40181"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}