{"id":40200,"date":"2024-04-05T14:05:47","date_gmt":"2024-04-05T12:05:47","guid":{"rendered":"https:\/\/ssschoolsplus.co.za\/?p=40200"},"modified":"2024-04-05T14:05:47","modified_gmt":"2024-04-05T12:05:47","slug":"welkom-gim-en-witteberg-skop-ligabepalings-in-sentrale-streke-af","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=40200","title":{"rendered":"Welkom Gim en Witteberg skop ligabepalings in sentrale streke af"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_39215\" aria-describedby=\"caption-attachment-39215\" style=\"width: 400px\" class=\"wp-caption alignleft\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-39215\" src=\"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2024\/03\/PSX_20240325_145959-400x296.jpg\" alt=\"\" width=\"400\" height=\"296\" \/><figcaption id=\"caption-attachment-39215\" class=\"wp-caption-text\">PHOTO: Frans Lombard<\/figcaption><\/figure>\n<p>Die onderskeie rugbyligas in die sentrale streke begin amptelik hierdie naweek na die vakansie.<\/p>\n<p><strong>Welkom Gimnasium<\/strong> verwelkom vir <strong>Ho\u00ebrskool Witteberg<\/strong> Saterdag in wat beloof om &#8216;n hoogtepunt van die naweek te wees, indien albei spanne hul beste voet voorsit.<\/p>\n<p>Toe hulle verlede jaar mekaar in Bethlehem raakgeloop het was dit die &#8220;Swarttruie&#8221; wat die oorhand geniet het om vir Witteberg met 41-19 ore aan te sit.<\/p>\n<p>Albei spanne het gemengde welslae tot dusver vanjaar behaal. Die Gimmies het &#8216;n paar strawwe kragmetings met spanne soos Grey-kollege en Ho\u00ebrskool Monument agter die rug. By verlede maand se <strong>NMI Noord\/Suid-toernooi<\/strong> het hulle eers met 36-26 vasgeval teen Ho\u00ebrskool EG Jansen, voordat hulle vir Ho\u00ebrskool Nelspruit met 24-20 kon klop. Hulle het die seisoen ook op &#8216;n ho\u00eb begin met &#8216;n sege van 31-13 oor Ho\u00ebrskool Jim Fouch\u00e9.<\/p>\n<p>In 2023 het die manne van Welkom weekliks opwindende spel opgedis, en met &#8216;n hele paar van daardie groep wat vanjaar weer die swarttrui dra kan ondersteuners n\u00f3g sprankelrugby van die span te wagte wees, sodra hulle weer lekker gees en samehorigheid kan bewerkstellig.<\/p>\n<p>Witteberg se seisoen het ook teen JF begin in Bloemfontein, waar die twee spanne gelykop gespeel het met 24-24, en hulle het daardie vertoning opgevolg met &#8216;n wegholsege van 51-8 oor Ho\u00ebrskool Sentraal. By die onlangse Mauritz Hansen-rugbyweek kon hulle egter slegs een oorwinning, teen Northcliff High School, tot hul rekord voeg, na harde kragmetings met Ligbron Akademie en Ho\u00ebrskool Bellville.<\/p>\n<p>Die tuisspan se goue seun, <strong>Renaldo Kiewiet<\/strong>, het by Noord\/Suid op heelagter begin uitdraf, nadat hy verlede jaar en aan die begin van hierdie seisoen uitgestaan het in die no. 10-trui. <strong>Leano Williams<\/strong> neem sy plek op losskakel in en sal, saam met skrumskakel, <strong>Rewaldo Farmer<\/strong>, &#8216;n belangrike rol speel om die giftige Welkom Gim-agterlyn aan die gang te kry.<\/p>\n<p>Die besoekers het egter ook &#8216;n paar blitsige spelers in hul midde, met senter, <strong>Kenyon Morat<\/strong>, en losskakel, <strong>Sydwell Sethi<\/strong>, wat kan ore plattrek.<\/p>\n<p>Voorlangs gaan die stryd tussen die losvoorspelers &#8216;n bepalende faktor wees. Die twee agstemanne, <strong>Ethan Jones<\/strong> (Welkom Gim) en <strong>Daniel Meintjies<\/strong> (Witteberg), is albei ook seniors in hul onderskeie spanne en wie van hulle\u00a0 ookal sy stempel op die wedstryd kan afdruk, mag dalk die verskil maak hierdie naweek.<\/p>\n<p>Die ander <strong>Griffonliga-bepaling<\/strong> vir die naweek speel af in Virginia, waar <strong>Hentie Cilliers Ho\u00ebrskool<\/strong> vir <strong>Goudveld-Ho\u00ebrskool<\/strong> ontvang.<\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Sentraal<\/strong> skop hul Vrystaatliga-bepalings af teen <strong>Landboudal<\/strong>.<\/p>\n<p>Daardie wedstryd is beskikbaar op<strong> SuperSport Schools &#8211; <a href=\"http:\/\/bit.ly\/supersportschools\">Registreer nou<\/a> &#8211;<\/strong> <a href=\"https:\/\/bit.ly\/SentraalvsLandboudal2024\">Skakel na die wedstryd<\/a><\/p>\n<p>Die Tralies beleef weer &#8216;n moeilike seisoen tot dusver, maar het vroe\u00ebr vanjaar teen Ho\u00ebrskool Noord-Kaap gewys dat hulle gevaarlik kan wees wanneer hulle hul spelpatrone behoorlik kan uitvoer. Die manne van Kimberley moes sweet vir &#8216;n sege van 28-22\u00a0.<\/p>\n<p>&#8216;n Sege oor die Lanties is net wat die manne van Bloemfontein nodig het, maar die Jacobsdal-boere is nie &#8216;n span wat sommer gaan l\u00ea nie.<\/p>\n<p>Senterpaar, <strong>Pat Cloete<\/strong> en <strong>CJ Hertzog<\/strong>, is twee van Sentraal se uitblinkers, maar hul direkte opponente is ook twee van Landboudal se kernspelers, die veteraan, <strong>Jan-Louis Nel,<\/strong> en kaptein, <strong>Divan Vorster<\/strong>.<\/p>\n<p><strong>Die spanne<\/strong><\/p>\n<p><strong>Welkom Gimnasium t. Witteberg om 12:30:<\/strong><\/p>\n<p><strong>Welkom Gimnasium:\u00a0<\/strong>15 Renaldo Kiewiet, 14 Hloni Mokotjo, 13 Dyllan Kemp, 12 Jayden Weideman, 11 Bokang Lesenyeho, 10 Leano Williams, 9 Rewaldo Farmer, 8 Ethan Jones, 7 Rylen Kirsten, 6 Rovaun van Niekerk, 5 Jayden Auld, 4 Diederik Beuken, 3 Alexander Olivier, 2 Kganya Molapo, 1 Buchle Ngxaabayi.<\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Witteberg: <\/strong>15 Janco Swart, 14 Thabo Motheke, 13 JC van Rhyn, 12 Kenyon Morat, 11 Tshepo Motloung, 10 Sydwell Sethi, 9 Kirsten Fourie, 8 Daniel Meintjies, 7 Lesego Mosikidi, 6 Sakkie Brits, 5 Llewellyn Beukes, 4 Marco Grobler, 3 Rajesh Laubscher, 2 Jacques van der Merwe, 1 Rian Roos.<\/p>\n<p><strong>Hentie Cilliers t. Goudveld om 12:30:<\/strong><\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Hentie Cilliers: <\/strong>15 Joze Draaghoender, 14 Mosa Sesedi, 13 Kelebogile Mothibi, 12 Ashwon Mellen, 11 Xander Wiltshire, 10 Rorisang Mothibi, 9 Katleho Tau, 8 Owen Posholi, 7 Lebohang Lesito, 6 Rearabetswe Olifant, 5 Oyama Frans, 4 Dandre de Lange, 3 Lungile Samson, 2 Josay Sebia, 1 Oratile Pule..<\/p>\n<p><strong>Goudveld-Ho\u00ebrskool: <\/strong>15 Ru-Bran Kock, 14 Adriaan Muller, 13 Hendro Boardman, 12 Caleb Lottering, 11 KB Sonopo, 10 Ruben Crous, 9 JM Rensburg, 8 Malan Marx, 7 Thabiso Phafudi, 6 Hannes Fouche, 5 Wehan Mostert, 4 Heinru Carstens, 3 Marko van der Westhuizen, 2 Jan Coetzee, 1 Toka Khooe.<\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Sentraal t. Landboudal om 13:00:<\/strong><\/p>\n<p><strong>Sentraal:\u00a0<\/strong>15 Jayden Betty, 14 Aiden Gotsch, 13 Pat Cloete, 12 CJ Hertzog, 11 Lee-Yagin Arendse, 10 Hendrik Jonker, 9 Schalk Linde, 8 Chris Kachelhoffer, 7 Janre Jardim, 6 Percy Reynolds, 5 DJ Bredenkamp, 4 Steven Smith, 3 EJ van der Berg, 2 Marnus Earle, 1 Van Zyl Hetzel.<\/p>\n<p><strong>Landboudal:\u00a0<\/strong>15 Marius Etzebeth, 14 Simeon de Klerk, 13 Divan Vorster, 12 Jan-Louis Nel, 11 Jannie de Waal, 10 Henko Truter, 9 Craven Crause, 8 Juhan van der Westhuizen, 7 Jaco Venter, 6 Brink Bruwer, 5 Gustav Nel, 4 Franke Fourie, 3 Ruan van Bosch, 2 Regard Scheepers, 1 Wianco Ludike.<\/p>\n<p><strong>Ander bepalings: 13:00 &#8211; <\/strong>Brandfort t. Heilbron;\u00a0<strong>14:55 &#8211; <\/strong>Kalahari t. Duineveld.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die onderskeie rugbyligas in die sentrale streke begin amptelik hierdie naweek na die vakansie. Welkom Gimnasium verwelkom vir Ho\u00ebrskool Witteberg Saterdag in wat beloof om &#8216;n hoogtepunt van die naweek te wees, indien albei spanne hul beste voet voorsit. Toe hulle verlede jaar mekaar in Bethlehem raakgeloop het was dit die &#8220;Swarttruie&#8221; wat die oorhand [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":7,"featured_media":39215,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-40200","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40200","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/7"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=40200"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40200\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=40200"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=40200"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=40200"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}