{"id":40246,"date":"2024-04-05T17:05:31","date_gmt":"2024-04-05T15:05:31","guid":{"rendered":"https:\/\/ssschoolsplus.co.za\/?p=40246"},"modified":"2024-04-05T17:05:31","modified_gmt":"2024-04-05T15:05:31","slug":"oakdale-wil-2018-sukses-op-brugstraat-herhaal","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=40246","title":{"rendered":"Oakdale wil 2018-sukses op Brugstraat herhaal"},"content":{"rendered":"<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-medium wp-image-31695\" src=\"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2023\/12\/Oakdale-Landbou-400x267.jpg\" alt=\"\" width=\"400\" height=\"267\" \/><strong>Ho\u00ebr Landbouskool Oakdale<\/strong> besoek Brugstraat Saterdag om sake uit te spook met die <strong>Ho\u00ebr Jongenskool Paarl<\/strong>.<\/p>\n<p>Verlede jaar het die boere op Riversdal met 20-17 gese\u00ebvier, maar hulle kon vir Boishaai laas in 2018, vir die eerste keer sedert 2002, op Brugstraat pootjie.<\/p>\n<p>Beleef die aksie regstreeks op <strong>SuperSport Schools &#8211; <a href=\"http:\/\/bit.ly\/supersportschools\">Registreer nou<\/a><\/strong>\u00a0&#8211; <a href=\"https:\/\/bit.ly\/PaarlBoysvsOakdale2024\">Skakel na die toernooi<\/a><\/p>\n<p><strong>Hannes Gous<\/strong> het die Oakdale-span in 2018 op die veld gelei en danksy bydraes deur sleutelspelers soos <strong>Trevino Gordons<\/strong>, <strong>Clyde Lewis<\/strong> en <strong>Pieter Maritz<\/strong> kon hulle die tuisspan met 47-29 gaffel.<\/p>\n<p>Vanjaar lyk die span van Paarl egter weer soos een van die voorstes in die land, en het hulle reeds hul stempel afgedruk teen &#8216;n paar van die spanne wat verlede seisoen vir hulle opdraande gegee het.<\/p>\n<p>Boishaai het die seisoen afgeskop met &#8216;n reuse oorwinning van 73-7 oor Ho\u00ebrskool Durbanville, nadat die Durbies in 2023 &#8216;n skoksege oor hulle behaal het.<\/p>\n<p>Daarna het hulle by die <strong>NMI Noord\/Suid-toernooi<\/strong> met Jeppe High School afgereken (45-19), en dit op die vooraand van Jeppe se opspraakwekkende sege oor Grey-kollege.<\/p>\n<p>Boishaai het ook hope karakter aan die dag gel\u00ea teen Garsfontein, om in die doodsnikke die knoop deur te hak met 38-36.<\/p>\n<p>Verlede naweek het hulle ook hul onoorwonne rekord by die King Edward School se Paastoernooi behou, deur die gasheerspan en &#8216;n begeesterde Pretoria Boys&#8217; High met onderskeidelik 22-7 en 24-8 te klop.<\/p>\n<p>Die tuisspan lyk dus slaggereed om die bordjies te verhang teen Oakdale, maar die manne van Riversdal is self besig om &#8216;n indrukwekkende seisoen aanmekaar te sit.<\/p>\n<p>Oakdale het reeds vir Ligbron Akademie, Rondebosch Boys&#8217; High, Ho\u00ebrskool Garsfontein en Helpmekaar Kollege die loef afgesteek, en sal uitsien na nog &#8216;n kans om met Boishaai in hul eie agterplaas te ploeg.<\/p>\n<p>Oakdale se loskopstut, <strong>Kai Pratt<\/strong>, het verlede jaar as deel van die SWD-span by die <strong>Grant Khomo-week<\/strong> aandag getrek, en is besig om op daardie momentum voort te bou.<\/p>\n<p>Die Boishaai-voorry, met <strong>Christiaan Grundling<\/strong> op haker, sal egter nie terugstaan vir die besoekers nie. Dit gaan &#8216;n enorme stryd tussen die groot manne in die skrums afgee.<\/p>\n<p><strong>Rubin Dames<\/strong>, die tuisspan se bul van &#8216;n flank is nog elke naweek &#8216;n uitblinker vir die span van Paarl, en sy losskakel, <strong>Viaan Mentoor<\/strong>, kon ook nog nie &#8216;n voet verkeerd sit nie.<\/p>\n<p><strong>Kurt Coetzee<\/strong> van Oakdale is ook &#8216;n opwindende speler om dop te hou en het verlede jaar by die Internasionale Skolefees in Thailand gewys waartoe hy in staat is.<\/p>\n<p><strong>Die spanne:<\/strong><\/p>\n<p><strong>Paarl Boishaai t. Oakdale om 13:30:<\/strong><\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebr Jongenskool Paarl:\u00a0<\/strong>15 Francois van der Merwe, 14 Aiden Jacobs, 13 Tristan Joubert, 12 Tristan Fransman, 11 Ashwin Swarts, 10 Viaan Mentoor, 9 Keagan Smith, 8 Douw Wessels, 7 Rubin Dames, 6 Anroux du Plessis, 5 Jayden Joubert, 4 Dian Smal, 3 Juan van der Merwe, 2 Christiaan Grundling, 1 Bernard du Toit.<\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebr Landbouskool Oakdale: <\/strong>15 Reinhart Viljoen, 14 Christian Vorster, 13 Lee-Winn Pretorius, 12 Kurt Coetzee, 11 Duraan Janse van Rensburg, 10 CT Vosloo, 9 Jandrian Goosen, 8 Erick Steyn, 7 Jannes Snyman, 6 Zack Wessels, 5 Roy Viljoen, 4 Ruan Swart, 3 Tiaan Turck, 2 Gustav van der Merwe, 1 Kai Pratt.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ho\u00ebr Landbouskool Oakdale besoek Brugstraat Saterdag om sake uit te spook met die Ho\u00ebr Jongenskool Paarl. Verlede jaar het die boere op Riversdal met 20-17 gese\u00ebvier, maar hulle kon vir Boishaai laas in 2018, vir die eerste keer sedert 2002, op Brugstraat pootjie. Beleef die aksie regstreeks op SuperSport Schools &#8211; Registreer nou\u00a0&#8211; Skakel na [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":7,"featured_media":31695,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-40246","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40246","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/7"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=40246"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40246\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/31695"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=40246"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=40246"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=40246"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}