{"id":40634,"date":"2024-04-07T13:40:41","date_gmt":"2024-04-07T11:40:41","guid":{"rendered":"https:\/\/ssschoolsplus.co.za\/?p=40634"},"modified":"2024-04-07T13:40:41","modified_gmt":"2024-04-07T11:40:41","slug":"jansies-loop-rooibulle-storm","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=40634","title":{"rendered":"Jansies loop Rooibulle &#8220;Storm&#8221;"},"content":{"rendered":"<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-medium wp-image-40647\" src=\"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/20240302131820_IMG_2328-400x267.jpg\" alt=\"\" width=\"400\" height=\"267\" \/>&#8216;n &#8220;Storm&#8221;-agtige vertoning in die eerste helfte deur <strong>Ho\u00ebrskool Dr EG Jansen<\/strong> was genoeg om n\u00f3g &#8216;n puik sege vir die span van Boksburg in die NWU Sport-reeks te verseker.<\/p>\n<p>Herleef al die aksie op <strong>SuperSport Schools<\/strong>. <a href=\"http:\/\/bit.ly\/supersportschools\"><strong>Skakel na die wedstryde<\/strong><\/a>.<\/p>\n<p>Hoewel die Jansies die afgelope ruk &#8216;n aantal taai kragmetings moes oorkom, het hulle steeds oor genoeg energie en skietgoed beskik om <strong>Ho\u00ebr Tegniese Skool Middelburg<\/strong> se Rooibulle met 49-28 te verslaan.<\/p>\n<p>Die Boksburgers het reeds 37 punte in die eerste helfte aangeteken, wat meer as genoeg van &#8216;n buffer gebied het om die wa die deur die drif te trek.<\/p>\n<p>Buitesenter, <strong>Jeandre Jacobs<\/strong>, was oudergewoonte weer in &#8216;n vernietigende bui op die aanval, en het twee keer die doellyn oorgesteek.<\/p>\n<p>Die Jansies se grootste uitblinker op die dag was egter agtsteman, <strong>Storm Labuschagne<\/strong>, wat ook &#8216;n tweekuns behaal het. Labuschangne het albei kere wat hy die doellyn oorgesteek het sy groot vaart tentoongestel, en, vir die eerste, \u00e0 la Pierre Spies deurgenael vanuit sy eie halfgebied vir &#8216;n skouspelagtige drie.<\/p>\n<p>Die Rooibulle het aansienlik beter gevaar na rustyd om 21 punte teenoor die Jansies se 12 aan te teken in die laaste 35 minute. Binnesenter, <strong>Johnny dos Santos<\/strong>, was ongetwyfeld die tuisspan se uitstaande speler en is na twee skitterende lopies ook met &#8216;n dubbele kuiertjie agter die doellyn beloon.<\/p>\n<p>In die Moot was daar niks wat <strong>Ho\u00ebrskool Oos-Moot<\/strong> en <strong>Ho\u00ebrskool Middelburg<\/strong> kon skei nie. Die twee spanne moes met die blaas van die eindfluitjie tevrede wees met &#8216;n gelykopuitslag van 33-33.<\/p>\n<p>Oosies se binnesenter, <strong>Dewran Aford<\/strong>, was die tuisspan se uitblinker, met sy kragtige lopies in die middeveld wat sy span deurentyd oor die voordeellyn kon kry. Aford is ook met een van sy span se vyf drie\u00eb beloon.<\/p>\n<p><strong>Matthew Abbey<\/strong>, die besoekers se generaal op losskakel, was oudergewoonte uitstekend en dit was hoofsaaklik sy skopskoen wat die span van Middelburg in die wedloop gehou het. Hy het met drie doelskoppe, vier strafdoele en &#8216;n drie persoonlik 23 punte bygedra.<\/p>\n<p>&#8216;n Driekuns deur <strong>Ho\u00ebrskool Waterkloof\u00a0<\/strong>se <strong>Riwan van Aswegen<\/strong> was genoeg om &#8216;n begeesterde <strong>Ho\u00ebrskool Transvalia<\/strong> met vyf punte te troef. Van Aswegen het die helfte van die Klofies se punte aangeteken in hul tuisoorwinning van 30-25 oor die span van Vanderbijlpark. Linkervleuel, Dennis Obbi, het ook &#8216;n puik gevaar om twee keer te gaan druk.<\/p>\n<p>Ses drie\u00eb tussen <strong>Ho\u00ebrskool Nelspruit<\/strong> se twee vleuels, <strong>Jordan Pretorius<\/strong>\u00a0en <strong>Tinyiko Silubane<\/strong>, asook haker, <strong>Regardt Vermaak<\/strong>, wat elk twee keer gedruk het, het &#8216;n wegholsege van 53-10 oor <strong>Ho\u00ebrskool Eldoraigne<\/strong> verseker.<\/p>\n<p><strong>Puntemakers:<\/strong><\/p>\n<p><strong>EG Jansen 49 (37)<\/strong> &#8211; Drie\u00eb: Jeandre Jacobs (2), Storm Labuschagne (2), Keanu van Logerenberg, Duwan Potgieter, Zade-Leigh Rippenaar, Matthew Bergman. Doelskoppe: Bergman (2). Strafdoel: Bergman. <strong>HTS Middelburg 28 (7)<\/strong> &#8211; Drie\u00eb: Johnny dos Santos (2), Tertuis Bezuidenhout, Toy Engelbrecht. Doelskoppe: Jaque Stassen (4).<\/p>\n<p><strong>Oos-Moot 33 (20)<\/strong> &#8211; Drie\u00eb: Jandr\u00e9 de Beer, Clayton de Bruyn, Wade Williams, Deon Badenhorst, Dewran Aford. Doelskoppe: Ruwan Allen (4). <strong>Ho\u00ebrskool<\/strong><strong>\u00a0Middelburg 33 (19)<\/strong> &#8211; Drie\u00eb: Roux Grobler, Sihle Mkhatswa, Matthew Abbey. Doelskoppe: Abbey (3). Strafdoele: Abbey (4).<\/p>\n<p><strong>Waterkloof 30 (10)<\/strong> &#8211; Drie\u00eb: Riwan van Aswegen (3), Dennis Obi (2), Migael Prinsloo. Doelskop: Ronan Bastiaanse. Strafdoel: Bastiaanse. <strong>Transvalia 25 (6)<\/strong> &#8211; Drie: Tsepo Molakeng. Doelskop: Dylan Steynman. Strafdoele: Steynman (6).<\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Nelspruit 53<\/strong> &#8211; Drie\u00eb: Jordan Pretorius (2), Tinyiko Silubane (2), Regardt Vermaak (2), Nathan Duncan, Ewean van Zyl, Banele Ngwenya. Doelskoppe: Liam Pringle (3). <strong>Ho\u00ebrskool <\/strong><strong>Eldoraigne 10<\/strong>.<\/p>\n<p><strong>Ander spanne:<\/strong><\/p>\n<p><strong>o.16:<\/strong> EG Jansen 12, HTS Middelburg 10; Waterkloof 13, Transvalia 10; Nelspruit 24, Eldoraigne 0; Middelburg 23, Oos-Moot 22.<\/p>\n<p><strong>o.15:<\/strong> EG Jansen 62, HTS Middelburg 7; Transvalia 13, Waterkloof 10; Nelspruit 38, Eldoraigne 0; Middelbrug 24, Oos-Moot 17.<\/p>\n<p><strong>o.14:<\/strong> EG Jansen 19, HTS Middelburg 0; Nelspruit 31, Eldoraigne 0; Oos-Moot 15, Middelbrug 7.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n &#8220;Storm&#8221;-agtige vertoning in die eerste helfte deur Ho\u00ebrskool Dr EG Jansen was genoeg om n\u00f3g &#8216;n puik sege vir die span van Boksburg in die NWU Sport-reeks te verseker. Herleef al die aksie op SuperSport Schools. Skakel na die wedstryde. Hoewel die Jansies die afgelope ruk &#8216;n aantal taai kragmetings moes oorkom, het hulle [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":6,"featured_media":40647,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-40634","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40634","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/6"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=40634"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40634\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=40634"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=40634"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=40634"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}