{"id":41331,"date":"2024-04-12T17:01:59","date_gmt":"2024-04-12T15:01:59","guid":{"rendered":"https:\/\/ssschoolsplus.co.za\/?p=41331"},"modified":"2024-04-12T17:01:59","modified_gmt":"2024-04-12T15:01:59","slug":"liggies-sal-alles-in-die-stryd-moet-werp-om-vir-n-opskudding-teen-nories-te-sorg","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=41331","title":{"rendered":"Liggies sal alles in die stryd moet werp om vir &#8216;n opskudding teen Nories te sorg"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_41333\" aria-describedby=\"caption-attachment-41333\" style=\"width: 400px\" class=\"wp-caption alignleft\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-41333\" src=\"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2024\/04\/AV4I0165-400x266.jpg\" alt=\"\" width=\"400\" height=\"266\" \/><figcaption id=\"caption-attachment-41333\" class=\"wp-caption-text\">FOTO: Frans Lombard<\/figcaption><\/figure>\n<p>Die troepe van <strong>John Kleynhans<\/strong>, kaptein en slot van Lichtenburg, sal deeglik bewus wees van die reuse taak wat vandag op hulle wag indien hulle &#8216;n opskudding in die kwarteindronde van die <strong>NWU Prestige-reeks<\/strong> teen Noordheuwel wil veroorsaak.<\/p>\n<p>Die Nories is die verdedigende kampioen en is sonder twyfel die guntelinge om vanjaar weer die trofee omhoog te hou.<\/p>\n<p>Die Liggies het in sy laaste ligawedstryd teen Die Anker van Brakpan met 16-21 die knie gebuig. Kleynhans se span sou dus hierdie week harder as gewoonlik gewerk het om di\u00e9 teleurstelling agter hulle te plaas.<\/p>\n<p>Buiten die feit dat Liggies se agttal met waarskynlik hul beste vertoning van die jaar vorendag sal moet kom, sal hul losskakel, Albert Joubert, nie net die regte besluite moet neem nie, maar ook sy skopskoene moet aanh\u00ea.<\/p>\n<p>Nories se agterhoede met die losskakel, <strong>Jeandr\u00e9 Uithaler<\/strong>, en buitesenter, <strong>Cheswill Jooste<\/strong>, aan die spits sal meeste spanne in Suid-Afrika se verdedigingslyne op die proef stel. Dit blyk ook of Jooste die laaste paar kragmetings sy voete op buitesenter begin vind het.<\/p>\n<p>Hy is steeds in spasie en op heelagter sonder gelyke op die aanval.<\/p>\n<p>Voorlangs het die span van Krugersdorp ook in sy agtsteman, <strong>Brad Brown<\/strong>, en losskopstut, <strong>Meyer Opperman<\/strong>, baldraers van gehalte. Brown kan vanjaar &#8216;n sterk aanspraakmaker op &#8216;n plek in die Goue Leeus se span vir die Cravenweek wees.<\/p>\n<p>In die ander halfeindstryd kom <strong>Hugenote<\/strong> van Springs teen die <strong>Ho\u00ebrskool Pietersburg<\/strong> te staan.<\/p>\n<p>Die span van Springs het nog nie vanjaar op hul neus gekyk nie. Hoewel hy in sy eerste groepwedstryd van die NWU Prestige-reeks vir Noordheuwel met 28-10 omgedop het, was die span se sege van 36-5 oor Transvalia waarskynlik sy beste sover vanjaar.<\/p>\n<p>Die nederlaag van Nories was slegs hul derde in die reeks sedert 2019. Albei ander nederlae in die reeks was teen die Ho\u00ebrskool Rustenburg. Daar moet egter ook in ag geneem word dat Noordheuwel ook op dieselfde dag as die kragmeting teen Hugenote in &#8216;n vriendskaplike wedstryd teen Outeniqua in George betrokke was. Die Nories het hier 28-19 as oorwinnaars van die veld gestap.<\/p>\n<p><strong>Die spanne en bepalings is:\u00a0<\/strong><\/p>\n<p><strong>Noordheuwel vs Lichtenburg op Potchefstroom om 14:20:\u00a0<\/strong><\/p>\n<p><strong>Noordheuwel:<\/strong> 15 Jade Muller, 14 Kean Steyn-Shawe, 13 Cheswill Jooste, 12 Jared Coetzee, 11 Ethan Smith, 10 Jeandr\u00e9 Uithaler, 9 Ignatius Jantjies, 8 Brad Brown, 7 Juandr\u00e9 de Villiers, 6 Mpho Madisaotsile, 5 Donovan Breedt, 4 Alex Greeff, 3 Martin Nel, 2 Brendan Naud\u00e9, 1 Meyer Opperman.<\/p>\n<p><strong>Lichtenburg:<\/strong> 15 Luan Snyman, 14 Oratile Sekoto, 13 Dundr\u00e9 Dempers, 12 Benr\u00e9 Pollard, 11 Rea Motsusi, 10 Albert Joubert, 9 Willem van Niekerk, 8 Abrie Coetzee, 7 Tiaan Booysen, 6 Kgolagano Legodi, 5 John Kleynhans (kaptein), 4 GJ Malan, 3 JJ Jonker, 2 Juan van Rhyn, 1 Donovan Rosato.<\/p>\n<p><strong>Heidelberg Volkskool vs Potchefstroom Gimnasium op Potchefstroom om 13:00:\u00a0<\/strong><\/p>\n<p><strong>Heidelberg Volkskool:<\/strong> 15 Theuns van der Merwe, 14 Stefan Botha, 13 Daniel Munro, 12 Dean Last, 11 Tiaan Holloway, 10 Kayle Venter, 9 Hein Oelofse, 8 Joshua Munro, 7 Eduard Roets, 6 Juan de Villiers, 5 Christopher Makgongoane, 4 Fourie Jacobs, 3 Samukelo Ngwenya, 2 Janco Coetzer, 1 Botshelo Motsepe.<\/p>\n<p><strong>Potchefstroom Gimnasium:<\/strong> 15 PC Schutte, 14 Lourens Jacobs, 13 David Ndala, 12 Jhanco de Beer, 11 Toks Becker, 10 Jean Groenewald, 9 MJ Viljoen, 8 Elrich Bosch, 7 Bart du Plooy, 6 Tiardt Vorster, 5 Tobias van Dyk, 4 Wian Botha, 3 Jayden Stoffberg, 2 Jaco Nel, 1 Cobus van Rooyen.<\/p>\n<p><strong>Hugenote (Springs) vs Ho\u00ebrskool Pietersburg op Potchefstroom om 11:40:\u00a0<\/strong><\/p>\n<p><strong>Hugenote:<\/strong> 15 George Lucas, 14 Musa Mahlangu, 13 Ruan van Biljon, 12 Vian van Dyk, 11 Thanyani Mokiri, 10 Corn\u00e9 Pretorius, 9 Tiaan Smit, 8 Hendrik Eybers, 7 Tyron Hand, 6 Arn\u00e9 Marais, 5 Xavier Ungerer, 4 Anthoney Smith, 3 Diaan Pretorius, 2 Luan Pretorius, 1 Henr\u00e9 Oosthuizen.<\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Pietersburg:<\/strong> 15 Bryden Retief, 14 Lerisch Duba, 13 Hanno van Zyl, 12 Siya Mahlangu, 11 Dustin Terblanche, 10 Celliers van der Merwe, 9 Divan Brown (kaptein), 8 Hardus Otto, 7 Tiaan Vermeulen, 6 Keegan Baker, 5 Juan Jansen van Vuuren, 4 AJ de Beer, 3 Elardus Erasmus, 2 Dewald de Beer, 1 Floris Venter.<\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Klerksdorp vs Die Anker op Potchefstroom om 10:20:\u00a0<\/strong><\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Klerksdorp:<\/strong> 15 Cohan Witbooi, 14 Yuran Malete, 13 Winton Abrahams, 12 Macklin Proudfoot, 11 Asif Sumara, 10 Deacon Loots, 9 Jared van Staden, 8 GJ Steenberg, 7 Diwan Labuschagne, 6 Tiaan Koen, 5 Bokamoso Mabeleng, 4 Juan Hills, 3 Liam Pretorius, 2 Tiaan Swanepoel, 1 De Wet le Roux.<\/p>\n<p><strong>Die Anker:<\/strong> 15 Paul Schutte, 14 Ruan Smith, 13 Sean Schoeman, 12 Brandon Crous, 11 Jonathan Jordaan, 10 Danie Smit, 9 Troy Joubert, 8 Ruben Herbst (kaptein), 7 Xander Fraser, 6 Duvan Booyens, 5 Brendan van Lutterveld, 4 Gerhard Oosthuizen, 3 Damian Boshoff, 2 Siya Shongwe, 1 Leon Botha.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die troepe van John Kleynhans, kaptein en slot van Lichtenburg, sal deeglik bewus wees van die reuse taak wat vandag op hulle wag indien hulle &#8216;n opskudding in die kwarteindronde van die NWU Prestige-reeks teen Noordheuwel wil veroorsaak. Die Nories is die verdedigende kampioen en is sonder twyfel die guntelinge om vanjaar weer die trofee [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":41333,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-41331","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41331","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=41331"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41331\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=41331"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=41331"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=41331"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}