{"id":4186,"date":"2013-07-14T15:21:07","date_gmt":"2013-07-14T15:21:07","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/bezuidenhout-van-welkom-gimnasium-nuwe-sa-skole-breier\/"},"modified":"2013-07-14T15:21:07","modified_gmt":"2013-07-14T15:21:07","slug":"bezuidenhout-van-welkom-gimnasium-nuwe-sa-skole-breier","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=4186","title":{"rendered":"Bezuidenhout van Welkom Gimnasium nuwe SA Skole-breier"},"content":{"rendered":"<p><p><span style=\"color: #000000;\">POLOKWANE . \u2013 Sommige meen dat die Vrystaatse o.18-span eintlik in die hoofwedstryd van vanjaar se 50ste Cravenweek-toernooi vir ho\u00ebrskole in die ou Peter Mokaba-stadion eerder as die Leeus in aksie moes wees. Die feit dat die nasionale keurders vier spelers van die Vrystaat en slegs een speler van die Leeus in hulle Suid-Afrikaanse Skole-groep van 28 spelers ingesluit. Di\u00e9 span sal in Augustus teen sy eweknie van Engeland, Frankryk en Wallis kragte meet. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">Die viertal van die Vrystaat wat die span gehaal het is die heelagter EW Viljoen, stut Ruan Kramer (albei Grey-kollege), flank Refuoe Rampeta en stut Ox Nche. Laasgenoemde was ook verlede jaar \u2018n lid van di\u00e9 span. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">Die Vrystaat sou in die hoofwedstryd gespeel het indien die skeidsregter Daniel Fortuin nie in sy tweede wedstryd \u2018n twyfelagtige strafskop met speeltyd reeds verstreke aan die Leeus toegeken het nie. <\/span><br \/><span style=\"color: #000000;\">Die Griffons se afrigter Roaun Bezuidenhoudt sal ook die nasionale skolespan brei. Hoewel dit vanjaar Bezuidenhoudt se eerste Cravenweek was, sou hy ook verlede jaar by di\u00e9 nasionale span betrokke gewees het. Logistieke probleme het hom egter verhoed om die pos te vul. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">Sy medeafrigter by die Perses Kassie Kasselman verdien egter ook \u2018n reuse klop op die skouer. Die Griffons is onder hom as hoofafrigter die suksesvolste span op die Cravenweek die afgelope drie jaar. Die Noord Vrystaters het slegs een nederlaag in sy laaste nege wedstryde op die toernooi gely. Dit was verlede jaar teen die Pumas (24-48) in Port Elizabeth. Die span was na 2011 se toernooi in Kimberley ook onoorwonne. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">Die Perses se losskakel, Shaun Reynolds is seker die ongelukkigste speler om nie die SA Skole-span te haal nie. Hy het die Cravenweek-rekord vir die meeste punte op \u2018n enkele toernooi van 57 punte geewenaar. Hy en Stefan Watermeyer wat dit in 2006 in Johannesburg vir die Blou Bulle vermag het is nou die gesamentlike houers van di\u00e9 rekord. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">Die nasionale skolespan se kaptein, Rikus Bothma is ook \u2018n produk van die streek. Hoewel Bothma Paarl Gimnasium se vierde SA Skole kaptein is woon sy ouers in Upington waar hy ook dan sy laerskool-loopbaan voltooi het. Interresant is dat een van Paarl Gimnasium se ander nasionale skole-kapteine, Frankel Engelbrecht wat in 1986 die span aangevoer het oorspronklik van Olifantshoek afkomstig is. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">Die span van die Paarl se ander twee SA Skole kapteine was Bernard Pienaar (1974) en Jean-Jacques Rossouw (2006).<\/span><\/p><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>POLOKWANE . \u2013 Sommige meen dat die Vrystaatse o.18-span eintlik in die hoofwedstryd van vanjaar se 50ste Cravenweek-toernooi vir ho\u00ebrskole in die ou Peter Mokaba-stadion eerder as die Leeus in aksie moes wees. Die feit dat die nasionale keurders vier spelers van die Vrystaat en slegs een speler van die Leeus in hulle Suid-Afrikaanse Skole-groep [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-4186","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4186","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4186"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4186\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4186"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4186"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4186"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}