{"id":4189,"date":"2013-07-15T11:01:09","date_gmt":"2013-07-15T11:01:09","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/mees-ervare-sa-skole-span-nog-gekies\/"},"modified":"2013-07-15T11:01:09","modified_gmt":"2013-07-15T11:01:09","slug":"mees-ervare-sa-skole-span-nog-gekies","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=4189","title":{"rendered":"Mees ervare SA Skole-span nog gekies"},"content":{"rendered":"<p><p><span style=\"color: #000000;\">POLOKWANE. \u2013 Die Suid-Afrikaanse Skole-span van 2013 is die mees ervare nasionale skolespan ooit. Nie minder as nege spelers is gister op die laaste dag van die 50ste Cravenweek-toernooi vir ho\u00ebrskole in di\u00e9 span vir ingesluit wat al voorheen vir die span uitgedraf het nie.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">Die nege spelers is die senter Jurie Linde, skrumskakel Justin Phillips, slot Abongile Nonkontwana (almal Blou Bulle), stut Ox Nche (Vrystaat), die tweeling Jean-Luc en Daniel du Preez, vleuel Duhan van der Merwe, senter Warrick Gelant (albei Suidwestelike Distrikte) en slot JD Schickerling (Westelike Provinsie). Die gasheer die Limpopo Blou Bulle se vleuel Jixie Molapo was die enigste speler wat weer verkiesbaar was, wat nie die SA Skole-span gehaal het nie.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">Twee van di\u00e9 spelers Schickerling en Galant was nie vanjaar weens beserings op die toernooi in aksie nie. Hulle sal egter betyds herstel om teen Engeland, Frankryk en Wallis in Augustus uit te draf.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">Twee skole die Ho\u00ebrskool Outeniqua in George en Paarl Gimnasium het elk vier verteenwoordigers in die span. Gelant, Van der Merwe, die skrumskakel Remu Malan en die losskakel Dewald Human is leerlinge aan Outeniqua.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">Die Streeptruie se agtsteman, Rikus Bothma is Paarl Gimnasium se vierde nasionale skolekaptein. Hy volg in die voetspore van Bernard Pienaar (1974), Frankel Engelbrecht (1986) en Jean-Jacques Rossouw (2006). Die ander drie spelers van Gimmies wat die span gehaal het is Schickerling, die vleuel Grant Hermanus en die flank Jacques Vermeulen.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">Die Du Preez-tweeling die flank Jean-Luc en slot Daniel is die seuns van die oud-Bok skrumskakel, Robert du Preez. Nog \u2018n voormalige Springbok die senter Michael du Plessis se seun Daniel het as binnesenter ook die nasionale span gehaal.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">Die Westelike Provinsie wat as nie-amptelike kampioen gekroon is het sewe spelers in die groep van 28 opgelewer. Die Leeus wat teen hulle in die hoofwedstryd gespeel het, het slegs een speler die haker Joseph Dweba tot die SA Skole-span bygedra.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">Van die ongelukkige speler om nie die span te gemaak het nie was KwaZulu-Natal se agtsteman Ayron Schramm, die Pumas se flank Dani\u00ebl Maartens en die Griffons se losskakel Shaun Reynolds.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><strong><span style=\"color: #000000;\">Die SA skolespan is:<\/span><\/strong><\/p>\n<p><strong><span style=\"color: #000000;\"><\/span><\/strong><span style=\"color: #000000;\"><strong>Voorspelers:<\/strong> Rikus Bothma, Daniel du Plessis (albei WP), Daniel du Preez , Jean-Luc du Preez (albei KwaZulu-Natal), Thomas du Toit (WP), Joseph Dweba (Leeus), Ruan Kramer (Vrystaat), Thabani Mtsi (Grens), Ox Nche (Vrystaat), Abongile Nonkontwana (Blou Bulle), Refuoe Rampeta (Vrystaat), JD Schickerling (WP), Francois Steyn, PJ Toerien (albei Blou Bulle), Jacques Vermeulen (WP), Conraad van Vuuren (Pumas).<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\"><strong>Agterspelers:<\/strong> Daniel du Plessis (WP), Remu Malan (SWD), Warrick Gelant (SWD), Grant Hermanus (WP), Dewald Human (SWD), Malcolm Jaer (Oostelike Provinsie), Jurie Linde, Justin Phillips (albei Blou Bulle), Brandon Thomson (Pumas), Duhan van der Merwe (SWD), EW Viljoen (Vrystaat), Leolin Zass (Boland).<\/span><\/p><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>POLOKWANE. \u2013 Die Suid-Afrikaanse Skole-span van 2013 is die mees ervare nasionale skolespan ooit. Nie minder as nege spelers is gister op die laaste dag van die 50ste Cravenweek-toernooi vir ho\u00ebrskole in di\u00e9 span vir ingesluit wat al voorheen vir die span uitgedraf het nie. Die nege spelers is die senter Jurie Linde, skrumskakel Justin [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-4189","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4189","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4189"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4189\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4189"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4189"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4189"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}