{"id":44926,"date":"2024-05-13T14:47:42","date_gmt":"2024-05-13T12:47:42","guid":{"rendered":"https:\/\/ssschoolsplus.co.za\/?p=44926"},"modified":"2024-05-13T14:47:42","modified_gmt":"2024-05-13T12:47:42","slug":"affies-garsies-en-parkies-bult-hul-spiere-in-die-jubilee-liga","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=44926","title":{"rendered":"Affies, Garsies en Parkies bult hul spiere in die Jubilee-liga"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_44931\" aria-describedby=\"caption-attachment-44931\" style=\"width: 400px\" class=\"wp-caption alignleft\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-44931\" src=\"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2024\/05\/7C6A2869-400x286.jpg\" alt=\"\" width=\"400\" height=\"286\" \/><figcaption id=\"caption-attachment-44931\" class=\"wp-caption-text\">KIMMY STRYDOM, verdediger van Garsfontein, in aksie tydens die kragmeting teen Waterkloof. FOTO: Hannes Nienaber<\/figcaption><\/figure>\n<p>Die Ho\u00ebrskool Garsfontein se eerste netbalspan het onoorwonne rekord sedert 2021 oor sy eweknie van die Ho\u00ebrskool Waterkloof in die <strong>Jubilee-liga<\/strong> behou.<\/p>\n<p>Die Garsies was Saterdag met 29-20 op Klofies se bane baas. Die laaste keer wat die Klofies vir Garsfontein op die netbalbaan in di\u00e9 liga kon troef was in 2019 toe hulle met 32-22 baas was.<\/p>\n<p>Die Garsies se hulpdoel, <strong>Luan\u00e9 Smith<\/strong>, is welverdiend as <strong>Speler van die Wedstryd<\/strong> aangewys. Smith was nie bang om doele van enige plek in die sirkel te gooi nie.<\/p>\n<p>Die Garsies het in die eerste kwart &#8216;n voorsprong van drie doele met die telling op 8-5 opgebou. Daarna het hulle sewe doele teenoor Klofies se vier doele in die tweede kwart aangeteken om die rustydtelling op 15-9 te staan te bring.<\/p>\n<p>Klofies het hard teruggeveg in die derde kwart hoewel Garsfontein steeds met sewe doele teenoor ses sake beheer het. Met die telling op 22-15 in Garsies se guns met nog net die laaste kwart wat voorgel\u00ea het, sou dit &#8216;n reuse poging van die tuisspan moes wees om die besoekers met die kous oor die kop huis toe te stuur.<\/p>\n<p>Vir Waterkloof was hul hulpverdediger, <strong>Leah Viljoen<\/strong>, hul beste speler op die dag. Garsies se <strong>Kimberley Strydom<\/strong> (verdediger) asook <strong>Chanique Eyberg<\/strong> (hulpverdediger) het ook uitmuntende vertonings vir die wenspan opgedis.<\/p>\n<p>Die Garsies kom Woensdag teen Montana in sy volgende wedstryd van die liga te staan. Waterkloof sal teen Oos-Moot kragte meet. Die span van die Moot het die vorige kragmeting tussen die twee skole in die halfeindronde van die NWU Sport-reeks met 21-14 as oorwinnaars van die veld gestap.<\/p>\n<p>Die <strong>Ho\u00ebrskool Menlopark<\/strong> het sy onoorwonne status in vanjaar se liga met &#8216;n sege Vrydag van 41-25 oor Eldoraigne behou. Die Parkies het reeds in die eerste kwart &#8216;n voorsprong van sewe doele met die telling op 10-3 opgebou.<\/p>\n<p>Die span se <strong>Lente Kroukamp<\/strong> het skitterende spel in die eerste kwart gelewer. In die tweede kwart het die wenspan sy voorsprong van 22-7 gerek, met <strong>Amy van Staden<\/strong> wat hier goeie spel opgedis het.<\/p>\n<p>Aan die einde van die derde kwart was die skrif met die telling op 32-17 reeds teen die muur. <strong>Ghitte Wiid<\/strong> en <strong>Minette Boshoff<\/strong> het in die laaste twee kwarte uitstaande spel vir die Parkies gelewer.<\/p>\n<p>Die Parkies kom eerskomende Saterdag teen Waterkloof te staan. Eldoraigne kom in sy jaarlikse <em><strong>FNB Classic Clash<\/strong><\/em> teen Zwartkop te staan. Die kragmeting is ook deel van die Jubilee-liga.<\/p>\n<p>Die <strong>Afrikaanse Ho\u00ebr Meisieskool<\/strong> se netbalspanne het skoonskip Vrydag teen <strong>Montana<\/strong> gemaak. Affies se eerstes het hul wedstryd gemaklik met 42-23 gewen.<\/p>\n<p>Die wenspan se doel, <strong>Bianca Lubbe<\/strong>, was op haar stukke, terwyl die twee verdedigers, <strong>Emma Strydom<\/strong> en <strong>Lian\u00e9 van Lochem<\/strong>, ook elk &#8216;n klop op die skouer verdien.<\/p>\n<p>Die span wat vanjaar as kampioen van die Jubilee-liga gekroon wil word, sal sonder twyfel eers verby di\u00e9 span van Affies moet kom.<\/p>\n<p>Affies het teen Montana teen rustyd reeds met 21-12 voorgeloop en die voorsprong in die derde kwart tot 28-17 gerek.<\/p>\n<p><strong>Al die uitslae:<\/strong><\/p>\n<p><strong>Eerstespanne:<\/strong> Garsfontein 29, Waterkloof 20; Affies 42, Montana 23; Menlopark 41, Eldoraigne 25.<br \/>\n<strong>o.19B:<\/strong> Waterkloof 27, Garsfontein 11; Affies 29, Montana 11; Menlopark 25, Eldoraigne 19.<br \/>\n<strong>o.19C:<\/strong> Waterkloof 18, Garsfontein 15; Affies 45, Montana 9; Menlopark 23, Eldoraigne 15.<\/p>\n<p><strong>o.17A:<\/strong> Garsfontein 27, Waterkloof 24; Affies 34, Montana 12; Menlopark 30, Eldoraigne 20.<br \/>\n<strong>o.17B:<\/strong> Waterkloof 39, Garsfontein 8; Affies 48, Montana 3.<\/p>\n<p><strong>o.16A:<\/strong> Waterkloof 24, Garsfontein 14; Affies 27, Montana 14; Menlopark 21, Eldoraigne 18.<br \/>\n<strong>o.16B:<\/strong> Waterkloof 24, Garsfontein 19; Affies 26, Montana 13; Menlopark 40, Eldoraigne 2.<br \/>\n<strong>o.16C:<\/strong> Waterkloof 17, Garsfontein 7; Affies 48, Montana 1; Menlopark 44, Eldoraigne 1.<br \/>\n<strong>o.16D:<\/strong> Affies 49, Montana 1; Menlopark 50, Eldoraigne 0.<\/p>\n<p><strong>o.15A:<\/strong> Waterkloof 21, Garsfontein 17; Affies 25, Montana 9; Menlopark 29, Eldoraigne 18.<br \/>\n<strong>o.15B:<\/strong> Waterkloof 29, Garsfontein 14; Affies 36, Montana 6; Menlopark 36, Eldoraigne 12.<br \/>\n<strong>o.15C:<\/strong> Waterkloof 21, Garsfontein 11; Affies 43, Montana 4; Menlopark 25, Eldoraigne 4.<br \/>\n<strong>o.15D:<\/strong> Waterkloof 33, Garsfontein 8; Affies 52, Montana 0; Menlopark 29, Eldoraigne 3.<\/p>\n<p><strong>o.14A:<\/strong> Garsfontein 15, Waterkloof 13; Affies 30, Montana 16.<br \/>\n<strong>o.14B:<\/strong> Waterkloof 29, Garsfontein 9; Affies 36, Montana 15; Menlopark 40, Eldoraigne 6.<br \/>\n<strong>o.14C:<\/strong> Waterkloof 27, Garsfontein 10; Affies 25, Montana 5; Menlopark 24, Eldoraigne 3.<br \/>\n<strong>o.14D:<\/strong> Waterkloof 21, Garsfontein 12; Affies 34, Montana 5; Menlopark 47, Eldoraigne 4.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Ho\u00ebrskool Garsfontein se eerste netbalspan het onoorwonne rekord sedert 2021 oor sy eweknie van die Ho\u00ebrskool Waterkloof in die Jubilee-liga behou. Die Garsies was Saterdag met 29-20 op Klofies se bane baas. Die laaste keer wat die Klofies vir Garsfontein op die netbalbaan in di\u00e9 liga kon troef was in 2019 toe hulle met [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":44931,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-44926","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/44926","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=44926"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/44926\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=44926"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=44926"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=44926"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}